Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2019
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P2 2019 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 531.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2019
Questions in this paper
- Question 1.1Basic agricultural genetics20 marks
- Question 1.2Agricultural marketing10 marks
- Question 1.3Agricultural marketing10 marks
- Question 1.4Agricultural marketing5 marks
- Question 2.1Agricultural marketing7 marks
- Question 2.2Agricultural marketing5 marks
Show all 19 questions
- Question 2.3Agricultural entrepreneurship13 marks
- Question 2.4Agricultural marketing6 marks
- Question 2.5Agricultural marketing4 marks
- Question 3.1Agricultural production factors6 marks
- Question 3.2Agricultural production factors4 marks
- Question 3.3Agricultural production factors4 marks
- Question 3.4Agricultural production factors7 marks
- Question 3.5Agricultural production factors7 marks
- Question 3.6Agricultural production factors7 marks
- Question 4.1Basic agricultural genetics7 marks
- Question 4.2Basic agricultural genetics9 marks
- Question 4.3Basic agricultural genetics9 marks
- Question 4.4Basic agricultural genetics10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 B
1.1.3 C
1.1.4 C
1.1.5 B
1.1.6 C
1.1.7 A
1.1.8 A
1.1.9 D
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 G
1.2.2 D
1.2.3 A
1.2.4 E
1.2.5 F (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 kruising
1.3.2 bemarkingsketting/agri-besigheidsketting
1.3.3 elastisiteit
1.3.4 risikodeling
1.3.5 oorhoofse kostes
(5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 segmentasie
1.4.2 eko-etikettering
1.4.3 meng
1.4.4 analities
1.4.5 rekombinante (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 2.1.1 Letter wat die vraagkurwe voorstel
A (1)
2.1.2 Beskrywing van wat gaan gebeur in die mark
Prys P1 – Daar sal ʼn oorskot wees
Prys P3 – Daar sal ʼn tekort wees (2)
2.1.3 Maniere om met oorskot te werk
Stig nuwe markte
Verwerk produkte (2)
2.1.4 Faktore wat aanbod beïnvloed
Tegnologie
Produksiekoste
Subsidies
Omgewingstoestande (Enige 2) (2)
2.2 2.2.1 Identifisering van bemarkingstelsels
Beheerde/Gekontroleerde bemarking
Vrye bemarking (2)
2.2.2 Nadeel van ʼn vryemark
Prysskommelinge / bewegings
Baie onbekende faktore (Enige 1) (1)
2.2.3 Voordele van ʼn vryemarkstelsel
Tussengangers word uitgeskakel
Entrepreneurskap word beloon
Verbruikers trek voordeel uit beter produkte as gevolg van
kompetisie (Enige 2) (2)
2.3 2.3.1 Fases van die entrepreneursproses
Fase 1 – Identifiseer en evalueer die geleentheid
Fase 2 – Bepaal die hulpbronne wat benodig word
Fase 3 – Ontwikkel ʼn sakeplan
Fase 4 – Begin en bestuur die onderneming (4)
2.3.2 Vrae om te vra wanneer die haalbaarheid van ʼn besigheidsidee
geëvalueer word
Is daar ʼn mark vir die goedere of dienste
Is die vaardighede om die besigheid te begin en te bestuur
aanwesig
Is die bronne om die besigheid te begin en te bestuur wel
beskikbaar (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
2.3.3 Belangrikheid van ʼn besigheidsplan in entrepreneurskap
Kan die finansiële behoeftes bepaal
Bepaal die daaglikse bedrywighede
Kan probleme voorsien
Kan befondsing bekom
Gee insig oor markgeleenthede en kompetisie
Stel boere in staat om die haalbaarheid van hul besigheidsidee
te toets (Enige 2) (2)
2.3.4 Gebruik van elektroniese hulpbronne om ʼn sakeplan op te trek
Verkry sakeplan ‘template’
Kry inligting oor die besigheid vanaf die internet
Kry advies van kenners oor aanlynbesigheidsbeplanning
Kry finansiële formules wat outomatiese berekeninge doen om
akkurate bedrae te kry (Enige 2) (2)
2.3.5 Selfvertroue / positiewe houding / Identifiseer geleenthede
Entoesiasme (2)
2.4 2.4.1 Aanvaarbare bemarkingsbenaderings vir elke boer
Boer A – Nisbemarking
Boer B – Massabemarking (2)
2.4.2 Metodes wat deur boer B gebruik kan word om te adverteer
Koerante
Televisie
Radio
Kennisgewingsborde
Tydskrifte
Elektroniese media (Enige 2) (2)
2.4.3 Voordele van nisbemarking
Verbruikers is gewillig om hoër pryse te betaal
Minder kompetisie van gevestigde besighede (2)
2.5 2.5.1 Maniere om volhoubare bemarking toe te pas
(a) Gebruik volhoubare boerderypraktyke/organiese
bemesting/biologiese beheer (1)
(b) Gebruik herwinde/herwinbare materiaal vir verpakking (1)
2.5.2 Nadele van volhoubare bemarking
Groen produkte is gewoonlik duur
Organiese boerdery is nie so produktief soos konvensionele
boerdery nie (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1 3.1.1 Deel van die grafiek wat dalende opbrengs toon
C (1)
3.1.2 Effek van insettoedieningskoerse op ondernemings se
winsgewendheid
Verhoogde inset lei nie tot ʼn toename in opbrengs nie
Dit veroorsaak hoë insetkostes wat nie gelyk is aan die toename
in opbrengs nie
wat tot laer wins lei (3)
3.1.3 Ekonomiese funksies van grond
Grond voorsien fisiese spasie vir landbou-aktiwiteite
Grond voorsien voedsel vir mens en dier
Grond is ʼn bron van minerale
Grond kan as waarborg gebruik word (Enige 2 x 1) (2)
3.2 Toepaslike wetgewing van Parlement
3.2.1 C (1)
3.2.2 D (1)
3.2.3 A (1)
3.2.4 B (1)
3.3. 3.3.1 Voordele van rekordhouding
Verhoog winsgewendheid
Maak bestuur makliker (2)
3.3.2 Rekords om die volgende bates te bestuur
(a) ʼn Inventaris (1)
(b) Teelrekords (1)
3.4 3.4.1 Identifisering van begroting
Kontantvloeibegroting (1)
3.4.2 Figuur A
R420 000 (1)
3.4.3 Figuur B
R50 000 – R377 000
= - R327 000 (3)
3.4.4 Afleiding van die kwartaal waartydens die boer geld sal moet
leen
4de kwartaal
Rede
Boer het negatiewe kumulatiewe netto kontantvloei / boer se
uitgawes is meer as inkomste (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
3.5 3.5.1 Identifisering van boer wat oorkapitaliseer
Boer B (1)
3.5.2 Regverdiging van antwoord op VRAAG 3.5.1
Boer B het ʼn bakkie gekoop
ʼn Luukse wanneer die waarde van die lening in ag geneem
word (2)
3.5.3 Voorbeelde
Roerende kapitaal – vee / bakkie
Drywende kapitaal – voer / middels (2)
3.5.4 Uitdagings wat met kapitaal geassosieer word
Hoë rentekoers
Skaarsheid van kapitaal (2)
3.6 3.6.1 Klassifikasie van bron van risiko
Tegniese risiko (1)
3.6.2 Risikobestuurstrategie wat deur die boer gebruik kon word
Beter wetenskaplike landboupraktyke
Versekering
Diversifikasie (2)
3.6.3 Afleiding van die tipe krag
Eksterne krag (1)
3.6.4 Drie hoof bestuursbeginsels
Beplanning
Toepassing/implementering
Beheer (3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 4.1.1 Tipe dominansie beskryf in die leesstuk
Kodominansie (1)
4.1.2 Regverdiging van die antwoord in VRAAG 4.1.1
Die eienskappe van beide plantouers word volledig
in die fenotipe van die nageslag uitgedruk (2)
4.1.3 Punnet-vierkant
R R
W RW RW
W RW RW
Rubriek
Punnet-vierkant (met gamete en nageslag)
Korrekte gamete van ouers
Korrekte genotipe van nageslag (3)
4.1.4 Fenotipeverhouding
1:2:1 (1)
4.2 4.2.1 Teelmetode
Opgradering (1)
4.2.2 Motivering van jou antwoord op VRAAG 4.2.1
Die boer het ʼn swakker koei
met ʼn beter opregte bul geteel (2)
4.2.3 Voordele van opgradering vir gemeenskapsboere
Ekonomiese metode om die kudde na opregte vlak (‘pedigree
level’) te neem
Vinnige resultate in die eerste en tweede generasie (2)
4.2.4 Ander teelmetodes wat die boer kan gebruik
Kruisteling
Uitteling (2)
4.2.5 Nadele van die teelmetodes gegee in VRAAG 4.2.4
Kruisteling – Basters kan grootliks verskil en kan teleurstellend
wees / Kan lei tot probleme met kalwing
Uitteling – Ongewenste eienskappe word ook oorgeërf (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019)
4.3 4.3.1 Staafgrafiek wat die gewigsreekse van speendiere op ʼn plaas
toon
30
25
Aantal kalwers
20
15
10
5
0
80-90 91-100 101-110 111-120 121-130
Gewigsreeks (kg)
Kontrolelys
Korrekte opskrif
X-as: korrek gekalibreer met byskrif (gewigsreeks)
Y-as: korrek gekalibreer met byskrif (aantal kalwers)
Tipe grafiek (staafgrafiek)
Korrekte eenheid (kg)
Akkuraatheid (6)
4.3.2 Afleiding van die tipe variasie op die grafiek
Kontinue variasie/deurlopende variasie (1)
4.3.3 Aantal kalwers wat die boer besit
Totale aantal kalwers = 14 + 17 + 25 + 19 + 12
= 87 (2)
4.4 4.4.1 Identifisering van tegnieke
Tegniek A – Rekombinante DNA/DNS-tegnieke/Agrobacterium
tumfaciens
Tegniek B – Biolistiek/Geengeweer (2)
4.4.2 Voordele van moderne plantverbeteringsmetode
Hulle is presies
Hulle is nie beperk tot individue van dieselfde spesie nie
Hulle is vinnig (3)
4.4.3 Sosiale bekommernisse oor GMO’s
Arm ontwikkelende lande sal vir saad afhanklik word van
ontwikkelde lande
Boere kan nie sade terughou nie, wat tot hoë saadkostes lei
Sommige mense dink dis onaanvaarbaar om GM-gewasse te
produseer (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
4.4.4 Implikasies van gebruik van GMO-tegnologie vir die
verbetering van plante in Suid-Afrika
Onkruiddoder-weerstand in mielies/katoen/soja
bone/tabak/kanola
Weerstand teen mielieboorders in mielies/katoen bolwurm in
katoen/Bt-gene
Weerstand teen siektes
Verbeterde oliekwaliteit in kanola
Langer raklewe in tamaties en appels
Beta-karotene produserende rys
Verbeterde styselkwaliteit in aartappels (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper