NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2021
LANDBOUWETENSKAPPE
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2021 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 12 P2 EC June 2021 Memo (Afr)
Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the EC June 2021 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 12 · EC June · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- EC June
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 1.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
EC June 2021
- Paper 2Memo
- Other filesQuestion paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2021)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 A
1.1.3 B
1.1.4 A
1.1.5 C
1.1.6 D
1.1.7 B
1.1.8 D
1.1.9 C
1.1.10 A (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Beide A en B
1.2.2 Beide A en B
1.2.3 Slegs A
1.2.4 Slegs B
1.2.5 Geeneen (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Anemie
1.3.2 Teenliggaampies
1.3.3 Ektoparasiete/Eksterne parasiete
1.3.4 Impotensie
1.3.5 Terapeuties
(5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Pearson
1.4.2 Kruip
1.4.3 Onvrugbaarheid
1.4.4 Distosie
1.4.5 Foley-kateter (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) LANDBOUWETENSKAPPE 3
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Die voorstelling van die spysverteringstelsel van ʼn plaasdier
2.1.1 Identifisering van letters B, C en G
B: Retikulum
C: Omasum
G: Ventrikulus/Ware maag (3)
2.1.2 Klassifisering van spysverteringskanaal
Nie-herkouer (1)
2.1.3 Regverdiging
Eenvoudige maag / Enkelmaag
Teenwoordigheid van pro-ventrikulus
Teenwoordigheid van ventrikulus / ware maag
Teenwoordigheid van krop
Teenwoordigheid van sekums / 2 sekums (Enige 1) (1)
2.1.4 Identifisering van ʼn letter
F (1)
2.1.5 Identifisering van die letter wat die deel voorstel
(a) H (1)
(b) D/B (1)
2.2 Die vitamines en gebreksiekte
2.2.1 Vitamien D (1)
2.2.2 Vitamien B2 /Riboflavien (1)
2.3 Identifisering van die voer
2.3.1 Vismeel / Voer D (1)
2.3.2 Lek / Voer C (1)
2.3.3 Mielies / Voer B (1)
2.3.4 Hooi / Voer A (1)
2.4 Samestelling van ʼn rantsoen vir plaasdiere
2.4.1 Identifisering van ʼn toepaslike voorbeeld
(a) Kragvoer: Sonneblom-oliekoekmeel / Mieliemeel (1)
(b) Ruvoer: Kuilvoer (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2021)
2.4.2 Berekening van die verteerbaarheidskoëffisiënt van kuilvoer
Droë materiaal van kuilvoer = 80% of 25 kg = 20 kg
OF
Droë materiaal van kuilvoer = 20% vog van 25 kg = 5 kg, dan
25 kg – 5 kg = 20 kg
Droë materiaal inname(kg) – Droë materiaal van mis (kg) 100
VK = x
Droë materiaal inname (kg) 1
20 kg – 8 kg 100
= X
20 kg 1
OF
12 kg 100
= x
20 1
= 60% (5)
2.4.3 Berekening van die voedingsverhouding(VV) van sonneblom-
oliekoekmeel
TVV – VP
VV = 1 :
VP
85 – 17
VV = 1 :
17
VV = 1 : 4
OF
% VNNV
VV = 1 :
% VP
68
= 1:
17
=1:4 (3)
2.4.4 Kategoriseer die VV-waarde:
Sonneblom-oliekoekmeel: Nou
Mieliemeel: Wyd (2)
2.4.5 Regverdiging vir die geskiktheid van sonneblom-oliekoekmeel
vir die vetmaak van volwasse diere
Sonneblom-oliekoekmeel is NIE geskik vir vetmaak NIE
Rede: Baie hoë proteïen inhoud / Nou voedingsverhouding (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) LANDBOUWETENSKAPPE 5
2.5 Voervloeiprogram
2.5.1 Identifisering van die maand waartydens daar slegs
natuurlike weiding gebruik is om die plaasdiere te voer
Januarie
Desember (Enige 1) (1)
2.5.2 Regverdiging van die antwoord in VRAAG 2.5.1
Geen aanvulling gedurende beide maande (1)
2.5.3 Bewerkings
(a) Bepaling van die hoeveelheid natuurlike weiding
benodig in Desember
45 skape x 2,5 kg per dag x 31 dae = 3 487,5 kg (2)
(b) Aanduiding van die tekort of oorskot
4,3 ton x 1 000 = 4 300 kg
4 300 kg (voer beskikbaar) – 3 487,5 kg (voer benodig)
= 812,5 kg (3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2021)
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Diereproduksiestelsels
3.1.1 Identifisering van produksiestelsels A en B
PRENT A: Ekstensiewe produksiestelsel
PRENT B: Intensiewe produksiestelsel (2)
3.1.2 Regverdiging op VRAAG 3.1.1
Volhoubare gebruik van natuurlike hulpbronne:
In die ekstensiewe stelsel is goeie volhoubare gebruik van
hulpbronne / laer energie-verbruik / minder afvalproduksie / minder
besoedeling (Enige 1) (1)
In die intensiewe stelsel is swak volhoubare gebruik van
hulpbronne / hoë energie-verbruik / meer afvalproduksie / meer
besoedeling (Enige 1) (1)
Kapitaalbelegging:
In ekstensiewe stelsel is daar minder kapitale belegging / minder
produksie insette (Enige 1) (1)
In die intensiewe stelsel is daar meer kapitale belegging / meer
produksie insette (Enige 1) (1)
3.1.3 Aanduiding van die boerderystelsel wat met elk van die diere-
produksiestelsels wat in VRAAG 3.1.1 geïdentifiseer is,
geassosieer word
A/Ekstensiewe produksiestelsel: Bestaansboerderystelsel
B/Intensiewe produksiestelsel: Kommersiële boerderystelsel (2)
3.2 Prente wat behuisingsfasiliteite vir plaasdiere toon
3.2.1 Identifisering van fasiliteit 1 en 2
Fasiliteit 1: Braaikuikenhok
Fasiliteit 2: Jonghok (2)
3.2.2 Aanduiding van die hoofdoel van deel A en B
Deel A van FASILITEIT 1: Insolasie/ Ventilasie (Enige 1) (1)
Deel B van FASILITEIT 2: Skei die sog van haar werpsel /
voorkom dat die sog op haar kleintjies lê (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) LANDBOUWETENSKAPPE 7
3.2.3 EEN toestel wat in fasiliteit 1 gevind word
Voetbad
Kosbakke
Waterbakke
Weegskaal
Beligting
Termometer
Waaiers / lugversorgers
Verhitters / infrarooi ligte (Enige 1) (1)
3.2.4 Aanduiding van TWEE maniere waarin diere liggaamshitte kan
verloor
Hitte-geleiding
Sweet
Verdamping
Geleiding
Konveksie (Enige 2) (2)
3.3 3.3.1 Voorsiening van byskrifte vir letters A–F
A: Afrika-varkgriep
B: Bakterieë
C: Plaas geïnfekteerde diere onder kwarantyn / Brand
en begrawe karkasse / Raak ontslae van mis en beddegoed
van geïnfekteerde areas / inenting
D: Protosoë
E: Omlope
F: Fungi (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2021)
3.4 Grafiek van die aangemelde hondsdolheid gevalle in Suid-Afrika
3.4.1 Grafiek
Aangemelde gevalle van hondsdolheid per provinsie
in Suid-Afrika, uitgedruk as ʼn persentasie.
25
Aangemelde gevalle van hondsdolheid (%)
20
15
10
5
0
KwaZulu-Natal
Provinsies van Suid-Afrika
Kriteria vir nasien
Tipe grafiek (staaf)
Korrekte opskrif
Korrekte eenheide (%)
Korrekte nommering en kalibrasie van y-as (Aangemelde
gevalle van hondsdolheid)
Korrekte nommering en kalibrasie van x-as
(Provinsie van Suid-Afrika) (5)
3.4.2 Die neiging van aangemelde gevalle vanuit die tabel
Aangemelde gevalle van hondsdolheid was hoog in 2017 en
het in 2018 gedaal. (2)
3.4.3 Aanduiding van moontlike rede vir die neiging
Publieke bewusmaking
Inentingsprogram (Enige 1) (1)
3.5 Parasiete
3.5.1 Voorbeeld van kategorieë van bosluise
(a) Enkelgasheerbosluise: Blou bosluis
(b) Driegasheerbosluise: Bontbosluis (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) LANDBOUWETENSKAPPE 9
3.5.2 TWEE aanwendingsmetodes gebruik om ektoparasiete
chemies te beheer
Dompeldip
Spruitdippe
Gietdippe
Inspuitbare middels
Handspuite (Enige 2) (2)
3.6 TWEE dienste wat deur die staat voorsien word om diere teen
infeksie van siektes te beskerm
Kwarantyndienste
Dwing wetgewing af
Vervoerpermitte
Verban invoere
Staats-dieregesondheidskemas
Veeartsdienste
Invoer van entstowwe
Navorsing
Publieke bewustheid (Enige 2) (2)
[35]
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 Die voortplantingsstelsel van ʼn bul
4.1.1 Identifisering van dele
B: Semenvesikels
C: Uretra
E: Glans/penis (3)
4.1.2 Aanduiding van die proses wat in deel F plaasvind
Spermatogenese (1)
4.1.3 TWEE funksies van die hormoon wat deur deel F afgeskei
word
Ontwikkeling van sekondêre geslagskenmerke
Stimuleer normale paringsgedrag
Noodsaaklik vir die funksionering van die bykomende
kliere
Dra by tot die produksie van spermatosoë
Onderhoud van die manlike voortplantingstelsel (Enige 2) (2)
4.1.4 Pas funksies by die letter
(a) G
(b) A / I
(c) B (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LANDBOUWETENSKAPPE (EC/JUNIE 2021)
4.1.5 Verduideliking vir die belangrikheid van deel H in die beheer
van temperatuur vir die effektiewe funksionering van F en G
Gedurende koue weer trek die skrotumspiere/kremasterspiere
die testes nader aan die liggaam om warm te raak
Gedurende warm weer ontspan die skrotumspiere en sak die
testes verder weg van die liggaam om af te koel (2)
4.2 Voortplantingproses by plaasdiere
4.2.1 Identifisering van die voortplantingsproses geïllustreer in die
diagram
Oögenese /Ovogenese (1)
4.2.2 Aanduiding van die naam van die orgaan waar die
voortplantingsproses geïdentifiseer by VRAAG 4.2.1
plaasvind
Eierstokke/Ovariums (1)
4.2.3 Delingsproses wat by plek A en B in die bostaande diagram
plaasvind
A: Mitose (1)
B: Meiose (1)
4.3 Bronstigheidsproses
4.3.1 Bronstigheid
Dit is ʼn periode wanneer dragtige vroulike diere toeganklik
raak
vir manlike diere en paring toelaat (2)
4.3.2 TWEE sigbare tekens van bronstigheid
Vulva is geswel / rooierig
Mukus afskeiding
Koei is onrustig
Klim ander koeie
Koei snuif die genitalieë van ander koeie
Isolasie
Afname in voedselinname/verlies aan eetlus
Bene en sye is modderig
Laat paring toe
Hare op die stert, kop en kruis is gerys (Enige 2) (2)
4.3.3 TWEE praktiese metodes om koeie op hitte te identifiseer
Waarneming van dieregedrag
Plaas ʼn bul in kamp naby die koeie
Merk bulle met ʼn kenmerker
Gebruik van ʼn pedometer
Stertverf op stertpunt / stertverfmerkers
Hitte-waarnemers (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/JUNIE 2021) LANDBOUWETENSKAPPE 11
4.4 Herrangskik die fases van kernoordrag voorgestel in die lys in
chronologiese orde
Ontkerning van ʼn onbevrugte eiersel
Nukleus wat DNA van skenker bevat word oorgedra na die sitoplasma
van die ontkernde eiersel
Eiersel word behandel in die laboratorium sodat samesmelting kan
plaasvind
Gemanipuleerde sel word kunsmatig geaktiveer om te begin verdeel
na ʼn blastosist
Oorgedra na die uterus van die ontvanger koei om te groei na
volwassenheid (5)
4.5 Naam van ʼn orgaan waar elk van die volgende vroulike hormone
geproduseer word
4.5.1 Estrogeen: Graaffse follikel / ovarium (1)
4.5.2 Gonadotropienvrystellende hormoon(GnRH): Hipotalamus (1)
4.5.3 Progesteroon: Corpus luteum / ovarium (1)
4.5.4 Follikelstimulerende hormoon(FSH): Voorste pituitêre
klier/hipofise (1)
4.5.5 Oksitosien: Hipofise (1)
4.6 Meervoudige geboortes
4.6.1 Identifisering van die tipe meervoudige geboortes voorgestel
deur DIAGRAM A en B
A: Monosigoties / Identiese tweeling
B: Disigoties / Fraternale tweeling (2)
4.6.2 Regverdiging van die antwoord by VRAAG 4.6.1
A: Ontwikkel vanaf een enkele eiersel bevrug deur ʼn enkele
spermsel
B: Ontwikkel vanaf twee verskillende ova bevrug deur twee
verskillende spermselle (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 EC June 2021 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2021 QP (Eng)
More from Grade 12 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 12 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper