Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 2020 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 1220209 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2020 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B √√ 1.1.2 D √√ 1.1.3 A √√ 1.1.4 C √√ 1.1.5 C √√ 1.1.6 B √√ 1.1.7 A √√ 1.1.8 D √√ 1.1.9 A √√ 1.1.10 B √√ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Geeneen √√ 1.2.2 Beide A en B √√ 1.2.3 Slegs B √√ 1.2.4 Slegs A √√ 1.2.5 Slegs A √√ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Onderhoudsrantsoen √√ 1.3.2 Inenting/immunisering √√ 1.3.3 Corpus luteum/geelliggaam √√ 1.3.4 Ejakulasie √√ 1.3.5 Prolaktien √√ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Essensiële aminosure √ 1.4.2 Aansteeklik √ 1.4.3 Di-estrus √ 1.4.4 Vas deferens √ 1.4.5 Prolaps √ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3 AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Spysverteringskanaal van ʼn plaasdier 2.1.1 Aanduiding van die ouderdom van diere Diagram A – Jong dier/kalf √ Diagram B – Volwasse dier √ (2) 2.1.2 Rede sigbaar uit diagram A en diagram B om die antwoord te regverdig Diagram A  Aanwesigheid van esofagus groef √  Onderontwikkelde rumen/retikulum/omasum √  Volle ontwikkelde abomasum √ (Enige 1) (1) Diagram B  Herkou-proses √  Ontwikkelde rumen/retikulum/omasum √ (Enige 1) (1) 2.1.3 Identifikasie van die proses Pyl A – Sluk √ Pyl B – Opbring/retro-peristalse √ (2) 2.1.4 Verduideliking van die belangrikheid van herkou  Herkou breek die voedsel op in kleiner deeltjies √ om die oppervlak vir vertering te vergroot √ (2) 2.1.5 Verskil in deel F/sekum met die van ʼn vark  ʼn Vark het een sekum √ (1) 2.1.6 Identifisering van die letter  D√ (1) 2.2 Mineraalgebrek simptome/aanvulling en tipe dier Skryf die ontbrekende inligting A – Kalsium √ B – Yster √ C – Grondkluite/inspuiting √ D – Minerale-lek √ (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) 2.3 Voedingstof-samestelling van voere 2.3.1 Klassifikasie van voere Konsentrate √ (1) 2.3.2 TWEE belangrik redes om diere met konsentrate te voer  Voorsien dier van energie en proteïene √  Noodsaaklik vir afronding en vetmaak van diere √  Vir die produksie van proteïenryke produkte √  Om ruvoer te balanseer √  Noodsaaklik vir groei √ (Enige 2 x 1) (2) 2.3.3 Identifisering van voer (a) Wye-voedingsverhouding: Hawermeel √ (b) Nou-voedingsverhouding: Grondboontjie-oliekoekmeel √ (2) 2.3.4 Berekening van die verhouding van elke voer om die 16% DP te kry Verhouding van hawermeel tot grondboontjie-oliekoekmeel is 20 : 8 √ (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5 2.4 2.4.1 Lyngrafiek Metaboliese energie-vereistes van koeie by verskillende lewende gewig Metaboliese energie vereiste 70 60 50 40 (mJ) 30 20 10 0 350 400 450 500 550 600 Lewende gewig van koeie (g) Kriteria/rubriek/merkersriglyn  Korrekte opskrif √  X-as: Korrek gekalibreer en genommer (Lewende gewig) √  Y-as: Korrek gekalibreer en genommer (Metaboliese energie) √  Lyngrafiek √  Akkuraatheid √  Korrekte eenhede (mJ/g) √ (6 x 1) (6) 2.4.2 Afleiding van die neiging van die metaboliese vereistes per lewende gewig van ʼn koei  Metaboliese energie vereiste neem toe √ met die toename in lewende gewig √ (2) 2.4.3 Berekening van die metaboliese energie behoefte van ʼn koei met lewende gewig van 400 kg vir 5 dae Metaboliese energie vereiste x aantal dae = 23 mJ/dag x 5 dag √ = 115 mJ √ (2) 2.4.4 TWEE belangrike redes om energiewaarde van ʼn voer te bereken  Om dier se dieet te bepaal √  Om voerstandaarde te bepaal √  Om rantsoen-samestelling te bepaal (Enige 2 x 1) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Diere-hantering 3.1.1 Identifisering van die prent (a) Prent C √ (b) Prent D √ (c) Prent B/C √ (d) Prent A √ (4) 3.1.2 Aanduiding van hoe die tegnieke gebruik word (a) Beenbinding – Bind die dier se bene met ʼn tou aan mekaar sodat dit nie kan loop nie √ (b) Immobilisering – Stuur ʼn elektriese stroom deur hul liggaam om beweging te strem √ (2) 3.2 Faktore wat produksie laat toeneem 3.2.1 Aanduiding van die produksiestelsel  Intensiewe produksiestelsel √ (1) 3.2.2 Identifisering van die faktore wat produksie laat toeneem A – Algemene besigheidsbestuur √ B – Teling/reproduksie √ C – Voeding √ (3) 3.2.3 EEN faktor om produksie te verhoog wat nie geïllustreer is nie  Omgewing √ (1) 3.2.4 Aanduiding van manier hoe boere die omgewing kan behartig  Voorsiening van behuising/skuilings √ (1) 3.3 Diere-gedrag 3.3.1 Tipe dier wat die gedrag toon A – Varke √ B – Beeste √ C – Pluimvee √ D – Skape √ (4) 3.3.2 DRIE tekens van varke onder stres  Byt sterte √  Byt ore √  Kannibalisme √  Kou aan maag √  Skuur snoet √ (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7 3.4 Lewensiklus van ʼn parasiet 3.4.1 Klassifikasie van ʼn parasiet – Eksterne parasiet √ Naam – Brommer √ (2) 3.4.2 Tipe dier wat vatbaar vir die parasiet is Wolskape √ (1) 3.4.3 DRIE fases van die lewensiklus van ʼn parasiet sigbaar in die prent  Larwe √  Papie √  Volwasse √ (3 x 1) (3) 3.4.4 EEN voorsorgmaatreël om besmetting deur hierdie parasiet te voorkom.  Tydsberekening van skeer √  Skoonmaak en skeer van die wol rondom geaffekteerde area √  Stert sny √ (Enige 1 x 1) (1) 3.5 Diere-siektes 3.5.1 Siektes wat deur elk van die volgende metodes oorgedra kan word (a) Oorgedra deur ʼn bontbosluis – Hartswater √ (b) Oorgedra deur besmette skeer toerusting – Klontwol √ (c) Ingestie van eiers met besmette voer – Koksidiose √ (d) Oorgedra deur inaseming – Beestering √ (4) 3.5.2 Aanduiding van ʼn nie-aansteeklike siekte Anemie √ (1) 3.6 Aanduiding of die rol van siekte beheer die staat of die boer sin is 3.6.1 Toediening van voorgeskrewe medikasie Boer √ (1) 3.6.2 Belangrikheid van entstowwe Staat √ (1) 3.6.3 Verseker goeie sanitasie in ʼn melkstoor Boer √ (1) 3.6.4 Invoer- en uitvoerverbod Staat √ (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Voortplantingstelsel 4.1.1 Identifikasie van ʼn dier met die volgende voortplantingstelsel Koei √ (1) 4.1.2 TWEE sigbare redes om antwoord te staaf  Teenwoordigheid van ovarium √  Teenwoordigheid van buise van Fallopius √  Teenwoordigheid van serviks √  Teenwoordigheid van vagina √ (Enige 2 x 1) (2) 4.1.3 Identifikasie van die letter (a) D √ (b) C √ (c) B √ (3) 4.1.4 TWEE hormone deur deel D/ovarium geproduseer  Estrogeen √  Progesteroon √ (2) 4.2 Onvrugbaarheid en steriliteit by bulle 4.2.1 Onderskeiding tussen onvrugbaarheid en steriliteit Steriliteit is die verlies van vrugbaarheid √ en onvrugbaarheid is die tydelike verlies van vrugbaarheid √ (2) 4.2.2 TWEE geslagsdefekte wat tot steriliteit by bulle lei  Hipoplasie √  Kriptorkidisme √  Hermafroditisme √  Spermdefekte √ (Enige 2 x 1) (2) 4.2.3 TWEE kondisies wat tot die onvermoë van ʼn bul om te kopuleer kan lei  Beserings aan die penis √  Foutiewe penis/kurktrekker/te kort √  Swak ontwikkelde agterbene √  Siektes wat inflammasie van die gewrigte veroorsaak √ (Enige 2 x 1) (2) 4.3 Semen versameling, verdunning en berging 4.3.1 TWEE vereistes vir semenversameling  Toerusting moet steriel en gereed vir gebruik wees √  Bul moet skoon wees tydens semenversameling √  Versamelbuis moet verhit word om skade aan die sperm weens koue skok te voorkom √  Area waar semen versamel word moet naby aan ʼn laboratorium wees √  Teenwoordigheid van ʼn koggelbul √ (Enige 2 x 1) (2) 4.3.2 Aanduiding van die hoofdoel om semen te verdun  Om die volume van die semen te verhoog √ (1) 4.3.3 TWEE voordele vir die boer om semen te stoor  Verleng die voortplantingslewe van beter bulle √  Nie nodig om duur bulle aan te hou en te onderhou nie √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9 4.4 Embrio oorplanting/oordrag 4.4.1 Herrangskikking van stappe om suksesvolle embrio-oordrag te verseker.  Behandel koei met gonadotropien hormoon √  Semen word in die voortplantingstelsel van die koei geplaas √  Foley-kateter word gebruik om die embrio te oes √  Isolasie en klassifikasie van embrio √  Oordrag van embrio na die uterus van ʼn koei √ (5 x 1) (5) 4.4.2 TWEE tipes koeie betrokke by embrio-oordrag  Skenker √  Surrogaat/ontvanger √ (2) 4.4.3 TWEE nadele van embrio-oordrag  Dit is duur √  Benodig vaardigheid en ondervinding √  Sinkronisasie tussen die ontvanger en skenker is moeilik √  Skenker kan dalk nie dragtig raak nie √  Ontvanger-koei kan aborteer √  Arbeidsintensief √  Tydrowend √  Verlaag genetiese variëteit √  Groter bestuursvereistes √ (Enige 2 x 1) (2) 4.5 Normale laktasie 4.5.1 Identifisering van die week wanneer die koei die maksimum produksie bereik het Week 8 √ (1) 4.5.2 TWEE voordele van die melk wat in eerste 3 dae na geboorte vir die kalf geproduseer word  Voorsien teenliggaampies wat kalf se weerstand teen siektes verhoog √  Voorsien voedingstowwe aan die kalf √  Noodsaaklik vir die normale groei, funksionering en volwassewording van die spysverteringskanaal √ (Enige 2 x 1) (2) 4.5.3 Verduideliking van die verhouding tussen die bottervet inhoud en die kwaliteit van die melk geproduseer Wanneer melkproduksie sy maksimum tydens week 8 bereik en afneem tot week 42 √ bottervet inhoud neem af tydens week 8 en neem toe tot week 42. √ (2) 4.5.4 Tydperk by lakterende koei na 42 weke Droë tydperk √ (1) 4.5.5 Belangrikheid van droë tydperk Dit gee die klierweefsel van die uier tyd om te herstel. √ (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all