Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2020
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C ✓✓
1.1.2 A ✓✓
1.1.3 C ✓✓
1.1.4 B ✓✓
1.1.5 D ✓✓
1.1.6 A ✓✓
1.1.7 B ✓✓
1.1.8 C ✓✓
1.1.9 B ✓✓
1.1.10 D ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 E ✓✓
1.2.2 F ✓✓
1.2.3 C ✓✓
1.2.4 A ✓✓
1.2.5 H ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Ewewigspunt / Markewewig✓✓
1.3.2 Entrepreneurs ✓✓
1.3.3 Strategiese risikobestuur ✓✓
1.3.4 Arbeidsproduktiwiteit ✓✓
1.3.5 Geslagsgekoppelde eienskap ✓✓
(5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Vraag ✓
1.4.2 Kontantvloei ✓
1.4.3 Allele ✓
1.4.4 Inteling-depressie ✓
1.4.5 Mutageen ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
2.1 2.1.1 Identifisering van prysbepalingsfaktor
Aanbod ✓ (1)
2.1.2 Verduidelik hoe faktore die skuif van die aanbodkurwe sal
veroorsaak
(a) Tegnologie – Beter tegnologie kan lei tot laer
produksiekostes ✓ wat tot beter aanbod lei ✓
(b) Omgewingstoestande – Gunstige omgewingstoestande lei
tot hoër opbrengste ✓ wat tot hoër aanbod lei ✓ (4)
2.1.3 Faktore wat aanbod beïnvloed
• Prys ✓
• Produksiekoste ✓
• Subsidies ✓
• Seisoenalitiet ✓
• Kompeterende produkte ✓
• Wetgewing (Enige 2) (2)
2.2 2.2.1 Naam van proses
Landbou-besigheidsketting / Bemarkingsketting ✓ (1)
2.2.2 Bemarkingsketting deur pyle getoon
• A – Plaashekverkope ✓
• B – Varsprodukmarkte ✓ (2)
2.2.3 Voordeel van bemarkingskanaal A vir die verbruiker
Pryse is laer as kleinhandelpryse ✓ (1)
2.2.4 Metodes om die faktore wat die bemarkingsketting belemmer,
te hanteer
(a) Verwerk koue produkte naby waar dit geproduseer word ✓ (1)
(b) Gebruik koue berging / verkoelde vervoer / prosessering ✓ (1)
2.2.5 Beskrywing van hoe die volgende die landbou-besigheids-
ketting beïnvloed
(a) Verhoog vervoerkostes ✓ (1)
(b) Seisoenaliteit van produkte onderbreek die mark se vraag na
konstante aanbod ✓ en verhoog bergingskostes ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
2.3 2.3.1 Identifisering van bemarkingsbenaderings
A – Nisbemarking ✓
B – Massabemarking ✓
C – Multi-segmentbemarking ✓ (3)
2.3.2 Identifisering van ‘n bemarkingsbenadering met hoë pryse
A✓ (1)
2.3.3 TWEE redes om jou antwoord te staaf
• Verbruikers is bereid om hoë pryse vir unieke produkte te
betaal ✓
• Daar is minder kompetisie ✓ (2)
2.3.4 Metodes van bemarking van produkte wat geskik is vir
bemarkingsbenadering B
• Koerante ✓
• Televisie ✓
• Radio ✓
• Reklameborde ✓
• Tydskrifte ✓
• Elektroniese media ✓ (Enige 2) (2)
2.4 2.4.1 Naam van bemarkingstelsel
Koöperatiewe bemarking ✓ (1)
2.4.2 Beginsels van koöperatiewe bemarking
• Vrywillige en oop lidmaatskap ✓
• Demokratiese lede-beheer ✓
• Outonomie en onafhanklikheid ✓
• Kommer oor gemeenskap ✓
• Risiko word deur alle lede gedra ✓ (Enige 2) (2)
2.4.3 Voordele van koöperatiewe bemarking
• Skaalbesparings (‘economies of scale’) ✓
• Groter bedingingsmag ✓
• Laer risiko weens risikoverdeling ✓
• Vermoë om aan markvereistes vir volume en konstante
voorraad te voldoen ✓
• Toegang tot befondsing ✓
• Toegang tot beter infrastruktuur ✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
2.4.4 Naam van dokument
Besigheidsplan ✓ (1)
2.4.5 Komponente van ʼn besigheidsplan
• Titelbladsy ✓
• Inhoudbladsy ✓ / Opsomming van onderneming ✓
• Uitvoerende opsomming ✓
• Oorsig van die industrie ✓
• Oorsig van die besigheid ✓
• Eienaarskap en organisatoriese struktuur ✓
• Menslikehulpbronne-plan ✓
• Bemarkingsplan ✓
• Finansiële plan ✓
• SWOT-analise ✓ (Enige 2) (2)
2.5 Aspekte van ‘n SWOT-analise
A. Geleentheid ✓
B. Sterk punt ✓
C. Bedreiging ✓ (3)
[35]
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1 3.1.1 Betekenis van die volgende ekonomiese eienskappe van
grond
(a) Industriële en residensiële areas verminder die hoeveelheid
grond wat beskikbaar is vir landbou ✓ (1)
(b) Die hoeveelheid grond in ‘n land wat vir landbou beskikbaar is
vermeerder nie ✓ (1)
(c) Die afname in die marginale uitset van ‘n produksieproses ✓
as die hoeveelheid van ‘n enkele produksiefaktor
inkrementeel toeneem, ✓ terwyl die hoeveelheid van al die
ander produksiefaktore konstant bly (2)
3.1.2 Metodes om die produktiwiteit van grond te verhoog
• Konsolidasie van nie-ekonomiese boerdery-eenhede ✓
• Gebruik van wetenskaplike boerderymetodes ✓
• Waterbestuur ✓
• Gebruik van boerderymetodes wat geskik is vir die
area ✓ (Enige 3) (3)
3.2 3.2.1 Afleiding van die tipe plaaswerkers
A – Seisoenale werkers ✓
B – Permanente werkers ✓ (2)
3.2.2 Motivering vir antwoorde op VRAAG 3.2.1
A – Oes is ‘n seisoenale aktiwiteit ✓
B – Kantoor/papierwerk word deur die plaasbestuurder gedoen wat
ʼn permanente werknemer is ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
3.2.3 (a) Plaaswerker wat heelwaarskynlik uitgebuit kan word
Plaaswerker A ✓ (1)
(b) Rede vir antwoord op VRAAG 3.2.3 (a)
Want hulle is die minste opgevoed / hulle het minder
bedingingsmag a.g.v. ʼn gebrek aan formele opleiding ✓ (1)
3.2.4 Wetgewing wat plaaswerker A teen uitbuiting beskerm
Wet op Basiese Diensvoorwaardes ✓ (1)
3.3. 3.3.1 Voordele van rekordhouding
A – Veranderlike kostes ✓
B – Oorhoofse kostes ✓
C – Bruto grens ✓
D – Netto wins ✓ (4)
3.3.2 Belangrikheid van ʼn projekbegroting
• Stel ʼn boer in staat om die lewensvatbaarheid van ʼn projek te
bepaal ✓
• Projekbegrotings kan gebruik word om met besluite te help
soos pryse op produkte/om produksiepraktyke te vergelyk ✓
• Projekbegrotings kan gebruik word om gemengde produkte te
ontwikkel wat by die besigheidsdoelwitte pas ✓ (2)
3.4 3.4.1 Afleiding van die tipe kapitaal
A – roerende ✓
B – werkende ✓
C – vaste ✓ (3)
3.4.2 Kapitaalitem wat met mediumtermyn krediet befonds is
A✓ (1)
3.4.3 Probleme met kapitaal geassosieer
• Kapitaal is skaars ✓
• Hoë rentekoerse / kapitaal is duur ✓
• Oorkapitalisering ✓
• Onderkapitalisering ✓
• Waardevermindering ✓ (Enige 2) (2)
3.4.4 Metodes om kapitaal te genereer
• Spaargeld ✓
• Krediet ✓
• Produksie ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
3.5 3.5.1 Bestuursbeginsels wat in leesstuk uitgedruk word
• Beplanning ✓
• Implementering ✓
• Beheer ✓ (3)
3.5.2 Bestuursvaardighede wat bestuurder het
• Finansiële bestuursvaardighede ✓
• Arbeidsbestuursvaardighede ✓
• Beplanningsvaardighede ✓
• Organisatoriese vaardighede ✓ (2)
3.5.3 Motivering vir antwoorde op VRAAG 3.5.2
• Finansiële bestuursvaardighede – Die boer het begrotings
saamgestel ✓
• Arbeidsbestuursvaardighede – Besluit watter aktiwiteite deur
wie gedoen gaan word ✓
• Beplanningsvaardighede – Berei produksieplanne voor / stel
begrotings op ✓
• Organisatoriese vaardighede – Het besluit watter aktiwiteite
deur wie, wanneer en hoe gedoen moet word ✓ (2)
[35]
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA
4.1 4.1.1 Meganisme van oorerwing soos in leesstuk beskryf
Epistase ✓ (1)
4.1.2 Motiveer antwoord op VRAAG 4.1.1
ʼn Aparte geen reguleer die uitdrukking van die geen wat die
pigment produseer ✓ (1)
4.1.3 Fenotipes van diere met die volgende genotipes
A – Albino ✓
B – Bruin ✓ (2)
4.1.4 Genotipes van die ram se gamete
(a) • AC ✓
• Ac ✓
• aC ✓
• ac ✓ (Enige 2) (2)
Fenotipe verhouding
(b) 9:3:3:1 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
4.2 4.2.1 Punnet-vierkant
♂ R r ✓
♀
r Rr rr
r ✓ Rr rr ✓
✓
Rubriek
Punnet-vierkant met gamete en nageslag-genotipes ✓
Korrekte manlike gamete ✓
Korrekte vroulike gamete ✓
Korrekte nageslag-genotipe ✓ (4)
4.2.2 Fenotipe-verhouding
2 2
𝑥 100 𝑠𝑤𝑎𝑟𝑡 : 𝑥 100 wit ✓ = 50% swart : 50% wit ✓ (2)
4 4
4.3 4.3.1 Voordeel van inheemse bo uitheemse rasse
Meer gehard teen bosluisie en siektes soos hartwater ✓ (1)
4.3.2 Identifisering van teelmetodes
Kruisteling ✓ (1)
4.3.3 Naam gegee aan produkte van teelmetode gebruik in die
leesstuk
Hibriede/basters ✓ (1)
4.3.4 Nadele van teelmetode wat in leesstuk beskryf word
• Hibriede verskil grootliks en kan teleurstel ✓
• Kan lei tot kalwingsprobleme ✓
• Benodig kennis en ondervinding ✓ (Enige 2) (2)
4.4 4.4.1 Betekenis van die afkorting BTW
Beraamde Teel Waarde ✓ (1)
4.4.2 Implikasie van die BTW syfer vir speengewig
Die diere in vraag sal nageslag produseer ✓ met ‘n speengewig
van 10 kg meer as die kudde gemiddelde ✓ (2)
4.4.3 Afleiding wat gemaak kan word met ‘n erflikheidsyfer van
85%
Die eienskap word meer deur gene ✓ as deur die omgewing
beïnvloed ✓ (2)
4.4.4 Tipe variasie wat deur die eienskappe in die tabel getoon
word
Kontinue/deurlopende ✓ (1)
4.4.5 Staafgrafiek wat die verhouding tussen BTW en erflikheid toon
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V2 9
90
80
BTW (kg)/Erflikheid (%)
70
60
50
40
EBV
30
HERITABILITY (%)
20
10
0
Birthweight Weaning Carcass Mature cow
weight weight weight
Eienskap
Kontrolelys
• Korrekte opskrif ✓
• X-as korrek gekalibreer met byskrif (Eienskap) ✓
• Y-as korrek gekalibreer met byskrif (BTW/Erflikheid) ✓
• Tipe grafiek (Staafgrafiek) ✓
• Korrekte eenhede (kg en %) ✓
• Akkuraatheid ✓ (6)
4.5 4.5.1 Afleiding van ‘n omgewingsvoordeel vanuit die paragraaf
Verminder die risiko wat met die oorgebruik van
bemestingstowwe en gifstowwe gepaard gaan ✓ (1)
4.5.2 Verduideliking van hoe genetiese ingenieurswese
besoedeling deur bemestingstowwe en gifstowwe verminder
• Deur genetiese modifikasie kan gewasse teen peste bestand
gemaak word ✓ wat die nodigheid vir gifstowwe verlaag✓
OF
• Deur genetiese modifikasie kan voedingstofgebruik by plante
verbeter word ✓ wat lei tot laer gebruik van bemestingstowwe
en minder besoedeling tot gevolg het ✓ (2)
4.5.3 Sosiale risiko’s wat gepaard gaan met die gebruik van
geneties gemodifiseerde sade
• Arm ontwikkelende lande sal afhanklik raak van ontwikkelde
lande vir sade ✓
• Boere kan nie sade terug hou nie, wat lei tot hoë saadkostes✓
• Sommige mense glo dis oneties om GM-gewasse te
produseer ✓ (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Matching paper and memo
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.