Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
LANDBOUWETENSKAPPE V1
2023
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper 







View all


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Agricultural Sciences P1 May-June 2023 MG Afr_hlayiso.com_.pdf
Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 10
- File size
- 696.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 A
1.1.3 C
1.1.4 C
1.1.5 D
1.1.6 D
1.1.7 B
1.1.8 D
1.1.9 A
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B
1.2.2 Beide A en B
1.2.3 Slegs A
1.2.4 Slegs B
1.2.5 Geeneen (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Retroperistalse
1.3.2 Kwarantyn/isolasie
1.3.3 Uretra
1.3.4 Kern/nukleus
1.3.5 Herhaalkoeisindroom (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Bolus
1.4.2 Kommersieel
1.4.3 Skrotum
1.4.4 Mummifikasie
1.4.5 Ejakulasie (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1 Spysverteringskanaal van 'n plaasdier
2.1.1 Naam van die plaasdier
Kuiken/pluimvee (1)
2.1.2 TWEE redes sigbaar in die diagram
Teenwoordigheid van 'n krop
Teenwoordigheid van 'n proventrikel/kliermaag
Enkelvoudige maag/monogastries
Teenwoordigheid van 'n ventrikel/spiermaag
Teenwoordigheid van seka/twee blinde sakke (Enige 2) (2)
2.1.3 Indikasie van die pH
(a) B - Suur (1)
(b) E - Alkalies/basis (1)
2.1.4 TWEE belangrikhede van die bestanddeel/maagsap in vertering
Is antisepties en vernietig bakterieë/voorkom die verrotting van
die maag inhoud
Verander die pH in die maag van alkalies na suur
Verander disakkaride na monosakkaride
Aktiveer pepsinogeen om pepsien te vorm
Pepsien verander proteïen na peptone (Enige 2) (2)
2.1.5 Rol van die deel gemerk C/spiermaag
Om voedsel fyn te maal in kleiner partikels vir maklike vertering/
meganiese/fisiese vertering (1)
2.2 Sog en werpsel in 'n jongkrat
2.2.1 Minerale element tekort
Yster/Fe (1)
2.2.2 TWEE tekortsimptome van Fe
Anemie/bloedarmoede
Bleek slymvliese
Lusteloosheid/luiheid/uitputting/moegheid
Moeisame asemhaling
Versnelde hartklop
Verlies aan eetlus
Diarree
Verminderde groei (Enige 2) (2)
2.2.3 Metode om yster aan te vul
Grondsooie
Inspuiting
Ysterbevattende pasta/verf/oplossing (Enige 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
2.2.4 Voerkomponent wat optimale groei in varkies sal verseker
Proteïen (1)
2.3 Voedingsproef/eksperiment
2.3.1 Die doel van die voedingsproef
Om die verteerbaarheid van die hooi/om die hoeveelheid hawerhooi
wat verteer en geabsorbeer is, te bepaal (1)
2.3.2 Klassifikasie van die voer
Ruvoer (1)
2.3.3 Berekening van die verteerbaarheidskoëffisiënt
VK = Droëmateriaalinname (kg) – Droë massa in mis (kg) x 100
Droëmateriaalinname (kg) 1
= 8 kg – 4,5 kg x 100
8 kg 1
= 43,75 % (4)
2.3.4 Naam van die bestanddele
(a) Molasse (1)
(b) Ureum/biuret (1)
2.4 Voedingsverhouding
2.4.1 Berekening
(a) % nie-stikstof bestanddele
= 80% – 8%
= 72% (2)
(b) Voedingsverhouding
VV = 1 : %TVV – %VP
%VP
1 : 80% – 8%
8%
1:9
OF
VV = 1 : % verteerbare nie-stikstof bestanddele
% verteerbare proteïen
1 : 72%
8%
1:9 (3)
2.4.2 TWEE komponente van die nie-stikstof inhoud in 'n voer
Verteerbare vet/lipiede
Verteerbare koolhidrate
Minerale
Vitamiene (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
2.5 Voerproduksie
2.5.1 Berekening van die totale hoeveelheid voer benodig
Voer benodig = aantal diere x voer/dier/dag x aantal dae
= 150 diere x 5 kg x 30 dae
= 22 500
1 000
= 22,5 ton (3)
2.5.2 Hoeveelheid voer tydens maand 3
Daar sal genoeg voer wees (1)
2.5.3 Rede
Voer benodig is 22 500 kg en die voer beskikbaar is 30 000 kg/gee 'n
surplus van 7 500 kg (1)
2.5.4 Die maand met die kleinste voertekort
Maand 6 (1)
2.5.5 EEN koste effektiewe strategie om die tekort aan voer aan te
spreek
Stoor voer tydens die maande waar daar 'n oorskot is
Verminder veegetalle/prul
Gekontroleerde kalwing/ander die kalfseisoen
Aanplant van seisoenale voergewasse (Enige 1) (1)
[35]
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1 Produksie uitset en koste verdeling van twee voerkrale
3.1.1 Voerkraal wat teen die hoogste koste bedryf word
Voerkraal 2 (1)
3.1.2 Voerkraal wat teen die mees koste effektiewe manier bedryf
word - Voerkraal 1 (1)
3.1.3 Verduideliking van die antwoord in VRAAG 3.1.2
Die totale koste is die laagste/R1 780 teenoor R1 810
die totale uitset is die hoogste/R1 720 teenoor R1 680
Groter uitset vanaf laer insette (Enige 1) (2)
3.2 Hoe die strukture plaasdiere kan help om in ongunstige omgewings
toestande te oorleef
(a) Skuiling - Het kante vir die beskerming teen koue winde/verminder die
afkoelings effek deur wind/toe areas hou hitte binne/insulasie (1)
(b) Insulasie materiaal - Hitte bly behoue/beskerm diere teen die koue/
hitte vir 'n langer periode van tyd/afkoelingseffek (1)
(c) Dakbedekking - Vir die beskerming teen reën/koue/direkte sonlig (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3 Temperatuurbehoeftes van braaikuikens by verskillende ouderdomme
3.3.1 Die temperatuurbehoefte op drie weke
25 °C (1)
3.3.2 Die tendens van die temperatuurbehoeftes oor 'n periode van
7 weke
Die temperatuursbehoeftes verlaag met 'n styging in die ouderdom
totdat dit op 5 tot 7 weke stabiliseer (2)
3.3.3 Die lyngrafiek toon die temperatuursbehoeftes van braaikuikens
op verskillende ouderdomme vir die eerste maand aan
Temperatuurbehoeftes van braaikuikens op verskillende ouderdomme
vir die eerste maand
40
Temperatuursbehoeftes (oC)
35
30
25
20
15
10
5
0
Week 1 Week 2 Week 3 Week 4
Ouderdom (weke)
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
Korrekte opskrif
X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Ouderdom)
Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Temperatuursbehoeftes)
Korrekte eenhede (°C en weke)
Lyngrafiek
Akkuraatheid (80% + korrek geplot) (6)
3.4 Hanteringsfasiliteit
3.4.1 Identifikasie van die hanteringsfasiliteit
Houkraal/kamp (1)
3.4.2 TWEE redes waarom plaasdiere onder bedwang gebring word in
'n drukgang
Verseker veiligheid indien daar met groot diere gewerk word/
hanteerders bly ongedeerd
Om met diere te kan werk terwyl hul stabiel is
Om gespesialiseerde praktyke op diere toe te pas/KI/onthoring/
kastrasie/tatoeëring/brand/medikasie/fisiese ondersoek
Tyds en arbeids effektief (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4.3 TWEE basiese riglyne vir die hantering van beeste
Hou veiligheid as die hoof beginsel in gedagte
Beeste moet so kalm as moontlik gehou word
Gebruik die regte hanteringsgereedskap/fasiliteite
Moenie stokke dra/diere slaan/met klippe gooi nie
Geen geskree/gefluit/wilde bewegings
Beweeg stadig/moet nie rond hardloop nie
Hou diere van dieselfde grootte/ouderdom/geslag bymekaar
Skei siek/ou/dragtige diere van gesonde diere
Beperk die aantal mense in die fasiliteit
Moenie diere van die agterkant af benader nie
Laat diere op die selfde wyse in en uit/hou by ‘n roetiene
Teenwoordigheid moet aangekondig word deur diere aan die voor
en sy kante aan te raak (Enige 2) (2)
3.5 Dieresiektes
3.5.1 Voltooiing van die tabel oor dieresiektes
A - Virus (1)
B - Mastitis (1)
C - Pluimvee/beeste/varke/skape (1)
D - Vag bevat harde klonte/korse/rowe op die ore/lippe/gesig/skene/
skrotum/sere op die vel/verlies aan wol (1)
3.5.2 TWEE voorsorgmaatreëls vir die beheer van Newcastlesiekte
Doen die diagnose en enting teen die siektes betyds
Uitbrake moet vinnig waargeneem word
Pas goeie boerderypraktyke toe/behuising/voeding/bestuur
Beweging van diere moet beheer word
Behoorlike higiëne/sanitasie/skoon
Gebruik rasse wat bestand is teen siektes
Kwarantyn/isolasie
Raak op ‘n behoorlike wyse ontslae van karkasse (Enige 2) (2)
3.5.3 TWEE finansiële gevolge van dieresiektes
Verlaging in produksie/kwaliteit is swak
Vee vrektes/verliese
Verlaging in die inkomste/winsgewendheid
Verbod op uitvoere/internasionale handel verminder
Het 'n negatiewe gevolg op voedselsekerheid
Hoё koste van beheer/behandeling (Enige 2) (2)
3.6 Letters wat die stadia in die lewenssiklus van parasiete verteenwoordig
(a) B (1)
(b) D (1)
(c) E (1)
(d) C (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
3.7 TWEE simptome van ureumvergiftiging in plaasdiere
Senuweesimptome/gebrek aan balans/inkoördinasie
Oormatige speeksel afskeiding
Gereelde mis en urinering
Hewige worsteling/bulk
Opgeblase
Tetanie/spierpyne
Moeilike asemhaling
Skielike dood (Enige 2) (2)
[35]
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 Die reproduktiewe organe van plaasdiere
4.1.1 Die letters wat die dele in die diagram verteenwoordig
(a) D (1)
(b) G (1)
(c) B (1)
4.1.2 Membraan verantwoordelik vir implantasie
Endometrium (1) (
4.1.3 Die deel wat die selfde funksie as die testis verrig
C (1)
4.1.4 TWEE aangebore defekte van die testis
Kriptorkidisme
Hipoplasie (2)
4.2 Sirkelgrafiek
4.2.1 Tydsduur van die estrussiklus in koeie
21 dae (1) (
4.2.2 Stadia van estrus
(a) B - Di-estrus (1)
(b) D - Estrus (1)
4.2.3 Die letter wat die stadium van die estrussiklus verteenwoordig
C (1)
4.2.4 TWEE praktiese metodes om 'n melkkoei op hitte te identifiseer
Hittemonitors
Stertmerkers/stertwortel merkers
Pedometer
Aanrolballetjie
Androgegeniseerde koeie
Hitte waarneming (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
4.2.5 Wat gebeur met die corpus luteum indien die koei dragtig is
Corpus luteum bly behoue en hou aan om progesteroon af te skei (1) (
4.3 Paringsgedrag
4.3.1 TWEE faktore wat paringsgedrag reguleer
Hormonale invloede
Sosiale interaksie
Sintuie/sig/reuk
Omgewingsfaktore
Fisiologiese faktore
Vorige ondervinding
Gesondheid
Genetiese faktore
Libido (Enige 2) (2)
4.3.2 Bestanddele in die koei se urine wat die libido in bulle stimuleer
Feromone (1) (2
4.4 Reproduksietegnieke
4.4.1 Identifikasie van die reproduktiewe tegniek
(a) Kloning (1)
(b) Sinchronisasie van estrus/embrio-oordrag (1)
4.4.2 Definiëring van embrio-oordrag
Die oordra van embrio's vanaf 'n geneties meerderwaardige vroulike
dier, genoem 'n skenker na die baarmoeder van 'n geneties
minderwaardige vroulike dier, genoem 'n ontvanger (2) (2
4.4.3 TWEE voordele van kunsmatige inseminasie
Verminder die oordrag van seksueel oordraagbare siektes
Meerderwaardige manlike diere kan meer vroulike diere bevrug
Semen van manlike diere van ander lande kan gebruik word
Vinnig en ekonomiese wyse om kuddes te verbeter
Waardevolle werktuig vir nageslagstoetsing
Semen van bulle kan gebruik word selfs na die dood van die bul
Bevrugting is moontlik waar paring onmoontlik is
Geen rede om duur bulle aan te koop, aan te hou en te onderhou
Minderwaardige bulle kan op ‘n vroeë stadium waargeneem en
uitgeskot word
KI verhoog die reproduksie en bevrugtings tempo (Enige 2) (2)
4.4.4 Die reproduktiewe stadium wat onmiddellik op suksesvolle
inseminasie volg
Bevrugting (1)
4.5 Kalwing
4.5.1 Wetenskaplike term vir moeilike geboorte
Gekompliseerde kalwing (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5.2 TWEE oorsake van gekompliseerde kalwing
Deviasie van die kop
Fleksie van die ledemate
Een of beide die voorbene bly in die geboortekanaal agter
Waterhoof
Aangebore defekte/abnormaliteite/misvormde fetus
Tweelinge/meerlinge
Posterior/verkeerde aanbieding/posisie
Ouderdom van die dier
Groot fetus
Dooie fetus
Verdraaiing van die uterus
Onbeweeglikheid van die uterus/swak kontraksies/kalwing
Verlengde dragtigheidsperiode
Grootte van die bekkengebied
Swak liggaamskondisie
Onvolledige servikale ontsluiting
Vaginaleskeur/beserings
Siektes (Enige 2) (2)
4.5.3 Hormoon verantwoordelik van die ontspanning van die koei se
spiere voor geboorte
Relaksien (1)
4.5.4 DRIE sigbare gedrags veranderinge in 'n koei wat op die punt
staan om geboorte te gee
Isolasie/nesmaak gedrag
Hou op eet/gebrek aan eetlus
Bulk baie
Rusteloos/tekens van ongemak as gevolg van die pyn
Koei urineer en mis dikwels (Enige 2) (2)
4.6 Melkproduksie in koeie
4.6.1 Die hormoon verantwoordelik vir
(a) Melkproduksie - Prolaktien (1)
(b) Melklating - Oksitosien (1)
4.6.2 TWEE stimuli wat melklating sal verhoog
Aanraking/was/massering van die uier
Geraas van die melkmasjien
Teenwoordigheid/sien/drink van die kalf
Teenwoordigheid van die melker (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng.pdf

Question paper
AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024_Sesotho_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr.pdf

Question paper
Agricultural Sciences P1 Nov 2024 MG Afr.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
Agricultural Sciences P2 May-June 2023 Afr_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Agricultural Sciences P1 May June 2021 Afr_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Agricultural Sciences P1 May June 2019 Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Agricultural Sciences P1 May June 2019 Afr_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Agricultural Sciences P1 May June 2018 Afr_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Agricultural Sciences P1 May June 2016 Eng_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Agricultural Sciences
Explore more published documents in this catalogue.
Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2025_English_watermark.pdf
Memorandum
Agricultural Sciences P1 May-June 2025 MG Afr.pdf

Memorandum
Agricultural Sciences P2 May-June 2025 MG Eng.pdf

Memorandum
AGRIC SCIENCES GR12 MEMO JUNE 2024_English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2024_English_hlayiso.com_.pdf
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e/v1-b11ff282ad65746dcb8d/card.webp)
Memorandum