Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2023 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12202310 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN LANDBOUWETENSKAPPE V2 2023 NASIENRIGLYNE TOTAAL: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C  1.1.2 B  1.1.3 D  1.1.4 B  1.1.5 A  1.1.6 C  1.1.7 D  1.1.8 B  1.1.9 A  1.1.10 C  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 C  1.2.2 E  1.2.3 B  1.2.4 G  1.2.5 A  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Promosie/advertering  1.3.2 Arbeidsproduktiwiteit  1.3.3 Kwantitatiewe  1.3.4 Heterosigoties  1.3.5 Omgewing  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Koöperatiewe  1.4.2 Inventaris  1.4.3 Segregasie  1.4.4 Natuurlike  1.4.5 Oorerflikheid  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 3 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 Bemarkingskanale 2.1.1 Identifikasie van die volgende (a) Bemarkingstelsel - Vrye bemarking  (1) (b) Bemarkingskanaal - Direkte/kontrak bemarking  (1) 2.1.2 Indikasie van die letter (a) D  (1) (b) B  (1) 2.1.3 TWEE nadele van 'n vrye bemarkingstelsel  Boere gaan heel moontlik prys fluktuasies ondervind   Hoë bemarkings/produksiekostes   Produsente het beperkte bedingingsmag   Produsente loop die risiko aangesien verkeerde produksie besluite kan lei tot groter finansiële verliese   Produsente mag pryse kunsmatig vasstel   Daar is 'n risiko dat produkte deur verbruikers van die hand gewys sal word indien dit nie aanvaarbaar is nie   Kartelle vorm en verbruikers/ander verskaffers word uitgebuit   Oorproduksie kan lei tot 'n groot surplus   Boere het ‘n gebrek aan die nodige vaardighede   Boere moet al die risiko’s self dra   Produksie/bemarkingskostes is hoog  Kleinskaalboere sukkel om met produksie by te hou aangesien hulle op bemarking moet fokus   Kompetisie is hoog vir individuele boere  (Enige 2) (2) 2.2 Pryselastisiteit en onelastisiteit 2.2.1 Identifikasie van die produk (a) Onelasties - Produk B  (1) (b) Elasties - Produk A (1) 2.2.2 Rede vir onelastisiteit Die verandering in prys  het min invloed op die hoeveelheid van produkte gevra  (2) 2.2.3 TWEE faktore wat lei tot die pryselastisiteit van 'n produk  Aard van die produk   Beskikbaarheid van plaasvervanger produkte   Verbruiker se inkomste   Brandstof pryse   Tydsperiode/seisoenaliteit   Prys  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 4 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 2.3 Bemarkingsprobleme 2.3.1 Afleiding van die probleem (a) Prent A - Wye verspreiding van produksie-areas en afstand na die mark/swak infrastruktuur/ongelukke/diefstal/ vertragings/vervoerkostes  (1) (b) Prent B - Bederfbaarheid/bergingskostes  (1) 2.3.2 Hoe die probleem met vervoer aangespreek kan word  Verbetering van die pad infrastruktuur   Maak voorsiening vir sekuriteit   Versekering   Produseer nader aan die markte  (Enige 1) (1) 2.3.3 Koste faktor met betrekking tot prent B Voorsiening van energie/elektrisiteit/bergingskostes  (1) 2.3.4 TWEE rolle van wetgewing vir effektiewe bemarking  Promosie/optimaliseer die effektiewe bemarking van produkte   Verbeter mark toegang vir alle deelnemers   Verbeter die lewensvatbaarheid van die landbousektor   Beheer die verkope en uitvoer van sekere landbouprodukte   Bevorder die veiligheid van vleis by slagpale   Beheer die uitvoer van bederfbare produkte vanaf Suid Afrika   Bevorder regverdige/volhoubare markte vir verbruikersprodukte en dienste  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 5 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 2.4 Aanbod en vraag van koring 2.4.1 'n Staafgrafiek wat die aanbod en vraag van koring vanaf 2018 tot 2022 toon Die aanbod en vraag van koring vanaf 2018 tot 2022 300 Hoeveelheid aangebied en gevra Aanbod Supply Vraag Demand 250 200 150 (ton) 100 50 0 2018 2019 2020 2021 2022 Jare KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE  Korrekte opskrif   X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Jare)   Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid aangebied en gevra)   Korrekte eenhede (ton)   Staafgrafiek   Akkuraatheid (80% + reg geplot)  (6) 2.4.2 Afleiding van die tendense (a) Aanbod - Die hoeveelheid aangebied het verhoog vanaf 180 ton (2018) tot 250 ton (2022)  (1) (b) Vraag - Die hoeveelheid gevra het verminder vanaf 230 ton (2018) tot 140 ton (2022)  (1) 2.5 Entrepreneurskap 2.5.1 TWEE fases van entrepreneurskap in die scenario  Identifikasie van die besigheidsgeleentheid   Bepaling van die hulpbronne benodig/hulpbron mobilisasie   Begin die onderneming  (Enige 2) (2) 2.5.2 Bemarkingsfunksie Prosessering  (1) 2.5.3 Voordeel van prosessering Skep werks/vaardigheidsgeleenthede  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 6 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 2.6 SWOT-ontleding 2.6.1 Die doel van die SWOT-ontleding Dit help om die onderneming te evalueer  (1) 2.6.2 Identifikasie van die letter (a) C  (1) (b) B  (1) (c) A  (1) (d) D  (1) [35] VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE 3.1 Produksiefaktore 3.1.1 Identifikasie van die produksiefaktore (a) Grond/C  (1) (b) Kapitaal/A  (1) (c) Bestuur/B  (1) 3.1.2 Regverdiging van die antwoord in 3.1.1 (a)  Die waarde van grond appresieer   Maklik om te verkoop/oor te dra/om te skakel  (Enige 1) (1) 3.2 Grond 3.2.1 Die ekonomiese eienskap van grond Grond vir landbou doeleindes is skaars/beperk/beperkend  (1) 3.2.2 TWEE funksies geassosieer met grond  Voorsien spasie vir landbouproduksie/aktiwiteite   Voorsien voedsel aan mense/voer aan diere  (2) 3.3 HIV/VIGS het 'n negatiewe impak op produktiwiteit 3.3.1 TWEE gevolge van HIV/VIGS op die landbousektor  Produktiwiteit sal verlaag   Kennis/ondervinding/vaardighede gaan verlore   Bemoeilik beplanning  (Enige 2) (2) 3.3.2 Maatreël wat boere kan tref om HIV/VIGS aan te spreek  Bewusmakingsveldtogte/opvoeding   Toegang tot anti-retrovirale medikasie   Toegang tot die behandeling van seksueel oordraagbare siektes   Opvoeding in aanvaarbare morele gedrag   Beskikbaarstelling van kondome   Vestig ondersteuningsgroepe  (Enige 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 7 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 3.4 Arbeid 3.4.1 Identifikasie van die tipes plaaswerkers (a) Los werker - Bouer  (1) (b) Bestuurder - Melkery voorman  (1) (c) Ongeskoolde werker - Algemene werkers  (1) (d) Geskoolde werker - Elektroniese voermasjien operateur/bouer  (1) 3.4.2 Wetgewing/wette wat die volgende reguleer (a) Wet op die Vergoeding van Beroepsbeserings en Siektes (Wet 130 van 1993)/WVBS  (1) (b) Werkloosheidsversekeringswet (Wet 66 van 2001)/WVW  (1) (c) Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997)/WBDV  (1) 3.5 Begroting 3.5.1 Identifikasie van die tipe begroting Projekbegroting  (1) 3.5.2 Berekening van die wins/verlies  Wins/verlies = Totale inkomste – Totale uitgawes   = R197 500  – R143 500   = R54 000  (4) 3.5.3 Indikasie of daar met die onderneming voortgegaan moet word al dan nie - Boer kan voortgaan  (1) 3.5.4 Rede vir die antwoord Die onderneming toon ‘n wins van R54 000  (1) 3.6 Kapitaal 3.6.1 Identifikasie van die kurwes (a) Beweeglike/roerende kapitaal bates - A  (1) (b) Vaste kapitaal bates - B  (1) 3.6.2 Rede Die waarde van die vaste bates appresieer  (1) 3.6.3 TWEE probleme met kapitaal  Depresiasie   Skaarsheid/tekorte aan kapitaal   Kapitaal is duur/koste is hoog   Oorkapitalisering   Onderkapitalisering   Risiko faktor   Hoë rentekoerse/rentekoerse mag verander  (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 8 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 3.7 Bestuur 3.7.1 TWEE tipes risiko’s  Intern   Ekstern  (2) 3.7.2 TWEE bronne van risiko’s  Tegniese risiko’s   Mark en prys risiko’s   Finansiële risiko’s   Wetlike risiko’s   Produksie risiko’s  (Enige 2) (2) 3.7.3 TWEE risiko bestuurstrategieë  Diversifikasie   Die deel van risiko  (2) [35] VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 Kruising 4.1.1 Identifikasie van die patroon van oorerwing Onvolledige dominansie  (1) 4.1.2 Regverdiging Die F1 nageslag het intermediêre eienskappe  (1) 4.1.3 Die term vir elk van die volgende (a) 1 - Meiose  (1) (b) 2 - BW  (1) (c) 3 - Swart  (1) 4.1.4 F1 en F2 verhoudings (a) Genotipiese verhouding - 1 of 4  (1) (b) Fenotipiese verhouding - 1 swart : 2 grys : 1 wit  (1) 4.2 Variasie 4.2.1 Identifikasie van die verskynsel Variasie  (1) 4.2.2 DRIE omgewings oorsake van variasie  Voeding   Reënval/watervoorsiening   Grondfaktore   Temperatuur   Topografie   Ligintensiteit   Siektes/peste  (Enige 3) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 9 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 4.3 Passing van die mutageniese agente (a) Chemies  (1) (b) Fisies  (1) (c) Biologies  (1) 4.4 Seleksie en teling 4.4.1 Indikasie van die mees akkurate metode Stamboekprestasie  (1) 4.4.2 EEN ander metode om diere te selekteer  Massaseleksie   Nageslagseleksie   Familieseleksie  (Enige 1) (1) 4.4.3 EEN belangrikheid van variasie  Variasie vorm die basis van seleksie/geen variasie geen seleksie   Help diere om by die veranderende omgewing aan te pas   Word gebruik om gewas variteite en veerasse te verbeter   Vir die ontwikkeling van nuwe kultivars/rasse  (Enige 1) (1) 4.4.4 Onderskei tussen  Inteling - Kruising van diere wat nou verwant is aan mekaar  (1)  Kruisteling - Kruising van diere wat nie verwant is aan mekaar  (1) 4.5 Punnett-vierkant 4.5.1 Gamete B b b Bb bb b Bb bb NASIENRIGLYNE  Korrekte gamete van ouer een   Korrekte gamete van ouer twee   Korrekte genotipes van die nageslag   Punnett-vierkant (gevul met gamete en nageslag)  (4) 4.5.2 Berekening van die persentasie swart-pels bokke  = 2 x 100  4  = 50%  (2) 4.6 Patrone van oorerwing 4.6.1 Die patroon van oorerwing Poligeniese oorerwing  (1) 4.6.2 Rede Die lengte van die sybokhaar word beheer deur meer as een paar gene  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 10 DBE/2023 SS/NSS – Nasienriglyne 4.6.3 Berekening van die lengte van die sybokhaar  AABb lengte = 25 cm + 3 cm + 3 cm + 3 cm   = 34 cm  (2) 4.6.4 'n Ander genotipe wat oorsprong gee aan 34 cm sybokhaar AaBB  (1) 4.7 Genetiese modifikasie 4.7.1 Definisie Genetiese modifikasie is die tegniek van verandering/manipulasie van die genetiese eienskappe van 'n organisme  deur die inplanting van gene van ander organisms in hul DNA  (2) 4.7.2 TWEE doelwitte van genetiese modifikasie  Verbetering in die opbrengs   Verbeter die toleransie van omgewings toestande   Verbeter die bestandheid teen peste, siektes en onkruide   Verbeter die smaak en rakleeftyd van produkte   Verhoog die voedingswaarde van gewasse/dierlike produkte   Produseer farmaseutiese gewasse/ontwikkel nuwe entstowwe/ medisyne   Ontwikkel diere modelle om siekte te bestudeer   Verhoog genetiese diversiteit  (Enige 2) (2) 4.7.3 EEN voordeel van genetiese modifisering bo die van tradisionele metodes  Dit is presies   Vinnig   Nie beperk tot organismes van dieselfde spesie nie  (Enige 1) (1) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all