Skip to content
Memorandum

Agricultural Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Agricultural SciencesGrade 12202410 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2024 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye. Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C ✓✓ 1.1.2 D ✓✓ 1.1.3 C ✓✓ 1.1.4 A ✓✓ 1.1.5 D ✓✓ 1.1.6 B ✓✓ 1.1.7 D ✓✓ 1.1.8 A ✓✓ 1.1.9 C ✓✓ 1.1.10 A ✓✓ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Slegs A ✓✓ 1.2.2 Geeneen ✓✓ 1.2.3 Beide A en B ✓✓ 1.2.4 Slegs B ✓✓ 1.2.5 Slegs A ✓✓ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Oplosbaarheid ✓✓ 1.3.2 Metabolies ✓✓ 1.3.3 Amniotiese vloeistof ✓✓ 1.3.4 Prolaps ✓✓ 1.3.5 Kolostrum/Biesmelk ✓✓ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Biologiese waarde ✓ 1.4.2 Brommer ✓ 1.4.3 Kriptorgidisme ✓ 1.4.4 Tweesiggotiese tweeling ✓ 1.4.5 Laktasie ✓ (5 x 1) (5) TOTAL SECTION A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) AGRICULTURAL SCIENCES P1 3 AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 2.1.1 Klassifikasie van plaasdier Nie-herkouer ✓ (1) 2.1.2 Letters van die dele in die diagram (a) C✓ (1) (b) F✓ (1) (c) B✓ (1) (d) D✓ (1) 2.2 2.2.1 Identification of the feed component that is classified as inorganic Minerale ✓ (1) 2.2.2 Identifikasie van relevante voerkomponent (a) Koolhidrate ✓ (1) (b) Proteïen ✓ (1) 2.2.3 Absorpsieproses wat gebruik maak van draermolekules Aktiewe absorpsie ✓ (1) 2.2.4 Vitamiene/ Minerale elemente A Vitamien K ✓ (1) B Pika ✓ (1) C Yster ✓ Koper/ Vitamien B12 (1) 2.3 2.3.1 Berekening van verteerbaarheidskoëffisiënt Droë materiaal uitgeskei = 50% of 6 kg 50 = 100 x 6 kg = 3 kg ✓ Verteerbaarheidskoëffisiënt = Droë materiaal ingeneem - Droë materiaal uitgeskei x 100 ✓ Droë materiaal ingeneem 15 kg – 3 kg = x 100 ✓ 15 kg = 80 ✓ % ✓ (5) 2.3.2 Interpretasie van die berekening • Die voer is hoogs verteerbaar/ 80% ✓ • Die voer bevat kragvoer ✓ • Die voer bevat lae vlakke van vesel ✓ (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) 2.3.3 TWEE faktore wat die verteerbaarheid van hooi kon beïnvloed het • Voorbereiding van die hooi ✓ • Stadium waarop die plant gesny is om hooi te maak ✓ • Gewas waaruit die hooi geproduseer is ✓ • Aanvulling met nie-proteïen stikstof ✓ • Aanvulling met melasse en proteïen ✓ (Enige 2 x 1) (2) 2.4 2.4.1 Energie in B Metaboliese energie ✓ (1) 2.4.2 Berekening van die hoeveelheid netto energie wat die skape daagliks uit die rantsoen sou kry (1) Netto energie = bruto energie – (mis + urine en gasse + hitte) ✓ = 15 – (5 + 1,3 + 0,9) ✓ = 15 – 7,2 ✓ = 7,8 MJ/kg DM ✓ (3) 2.4.3 Interpreteer die berekening in VRAAG 2.4.2 • Uit die potensiële energiewaarde van 15,648 MJ/kg DM, slegs 8,034 MJ/kg DM van daardie energie is beskikbaar vir die dier nadat al die verliese plaasgevind het. ✓ • Byna 52% van die potensiële energie van daardie rantsoen het verlore gegaan ✓ • Slegs 48% van die potensiële energiewaarde is beskikbaar om deur die dier gebruik te word. ✓ (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) AGRICULTURAL SCIENCES P1 5 2.5 2.5.1 Vergelyking tussen totale beskikbare voer en veevereiste oor ses maande 90 Totale voer en veebehoeftes 80 70 60 50 Totale voer 40 (tons) 30 Veebehoeftes 20 10 0 Julie Aug. Sept Okt. Nov. Des. Maande Nasienkriteria • Korrekte titel ✓ • Korrek gekalibreer en gemerk y-as (Totale voere en veevereistes)✓ • Korrek gekalibreer en gemerk x-as (Maande) ✓ • Eenhede (ton) ✓ • Korrekte tipe grafiek ✓ • Akkuraatheid (80% + korrek geplot)✓ (6) 2.5.2 Surplus in die maand Desember in kg Surplus = 30t x 1 000 ✓ = 30 000 kg ✓ (2) 2.5.3 Kostedoeltreffende maatreëls wat ʼn boer kan toepas om surplus in Desember maand te hanteer • Inkuiling ✓ • Hooi maak / Bailing / Berging ✓ (Enige 1 x 2) (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 3.1.1 Boerderystelsel uitgebeeld in PRENT B Bestaansboerdery ✓ (1) 3.1.2 Doel van die boerderystelsel hierbo Produseer net genoeg produkte om ʼn gesin te onderhou, sonder ʼn surplus vir verkoop of handel ✓ (1) 3.1.3 Hipotese oor die produktiwiteit van die boerderystelsel in PRENT A Hoog ✓ (1) 3.1.4 Beskrywing van hoe die faktore hieronder gebruik word om produksie in die ekstensiewe boerderyproduksie te verhoog. (a) Reproduksie • Keuse van diere met beter eienskappe vir paring/seleksie. ✓ • Paring van manlike en vroulike diere van verskillende rasse / kruisteling ✓ (Enige 1 x 1) (1) (b) Voeding • Byvoeging van byvoeding op verskillende stadiums indien natuurlike weiding nie voldoende is nie ✓ • Kruipvoeding / spoelvoeding ✓ • Goeie voedingspraktyke / gebalanseerde dieet ✓ (Enige 1 x 1) 3.2 Fasiliteit aanbeveel vir vee 3.2.1 Infrarooi ligte ✓/Verwarmer/Lugversorger (Enige 1 x 1) (1) 3.2.2 Verwarmer ✓ (1) 3.2.3 Voerders ✓ (1) 3.3 3.3.1 Definisie van homeotermies Die vermoë van ʼn dier om konstante ✓ liggaamstemperatuur te behou. ✓ (2) 3.3.2 EEN manier waarop ʼn boer die plaasdiere teen uiters hoë temperature in ʼn ekstensiewe produksiestelsel kan beskerm • Plant bome ✓ • Voorsiening van water ✓ • Teel diere wat bestand is teen uiters hoë temperature ✓ (Enige 1 x 1) (1) 3.3.3 Verwantskap tussen voerinname, waterinname en die plaasdierproduktiwiteit onder uiters hoë temperature Wanneer temperature baie hoog is, drink plaasdiere groot hoeveelhede/baie water, ✓verbruik /eet/ wei minder voer ✓ en produseer minder/ produksiedalings. ✓ (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) AGRICULTURAL SCIENCES P1 7 3.4 3.4.1 Fasiliteit op die foto Klein kampie / Vangkraal ✓ (1) 3.4.2 TWEE ontwerpkenmerke wat ʼn boer in ag moet neem wanneer die fasiliteit ontwerp word • Soliede kante ✓ • Geen skerp kante nie ✓ • Sye moet hoog en sterk genoeg wees om spesifieke diere te hanteer ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.4.3 EEN gebruik van die fasiliteit Vangkraal word gebruik om die diere aan te hou voor hantering ✓ (1) 3.5 3.5.1 Siekte wat die uier van ʼn koei in die prent beïnvloed Mastitis ✓ (1) 3.5.2 Klassifikasie van die siekte in VRAAG 3.5.1 gebaseer op veroorsakende patogeen. Bakteriese siekte ✓ (1) 3.5.3 TWEE simptome wat ʼn dier toon wanneer hy deur die siekte besmet is • Dik skilfermelk wat klonte kan bevat ✓ • Verkleurde serum en is soms bloedbevlek of waterig ✓ • Afname in melkproduksie ✓ • Koei of ooi huiwerig vir kalf of lammietjie om te drink. ✓ • Besmette kwart van die uier is warm, geswel en pynlik en die ander kant is hard ✓ • Vinnige polsslag ✓ • Mank met een agterbeen ver van die uier af (Enige 2 x 1) (2) 3.5.4 TWEE ekonomiese implikasies van die siekte vir die boer • Verminderde melkproduksie ✓ • Verlies van vee/ dood van vee ✓ • Hoë behandelingskoste ✓ • Verlies aan inkomste/wins ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.6 3.6.1 Klassifikasie van parasiete in PRENT A en B A – Eksterne/ ektoparasiet ✓ C – Inwendige/ endo-parasiet ✓ (2) 3.6.2 Siekte veroorsaak deur die mikroskopiese parasiet in PRENT A Brandsiekte ✓ Skurfte / Skubbe ✓ (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) 3.6.3 TWEE simptome van die siekte wat in VRAAG 3.6.2 genoem word. • Vel irritasie met erge jeuk wat vryf, krap en haarverlies veroorsaak. ✓ • Dermatitis ✓ • Ronde haarlose letsels ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.6.4 TWEE beheermaatreëls van die parasiet in PRENT B • Wisselweiding/ Hou diere weg van ʼn gebied vir ʼn spesifieke tydperk. ✓ • Vermy nat areas/areas rondom drinkplekke moet droog gehou word. ✓ • Kamp areas op die plaas af. ✓ • Teel diere wat geneties meer weerstand teen hierdie inwendige parasiet is. ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.7 3.7.1 TWEE gewone soutvergiftigingsimptome uit die leesstuk wat by plaasdiere opgemerk kan word • Oormatige speekselafskeiding ✓ • Hardlywigheid ✓ • Verhoogde dors ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.7.2 EEN voorkomende maatreël van soutvergiftiging • Om diere van genoeg soute te voorsien ✓ • Voorsien diere van genoeg water ✓ • Indien diere vir ʼn lang tydperk van sout ontneem word, moet hulle nie vrye toegang tot ʼn verlate voorraad sout toegelaat word nie ✓ • Soutlek moet naby watertoevoer wees ✓ (Enige 1 x 1) (1) 3.7.3 EEN rol van die staat in dierebeskerming • Opleiding van landbouspesialiste by kolleges en universiteite. ✓ • Generering en implementering van wetgewing om prioriteite in die veebedryf aan te spreek. ✓ • Veeartskundige navorsing/ Advies, monitering en beheer van dieresiektes. ✓ • Veeartsdienste/ Beheer van die produksie, verspreiding en gebruik van landboumedikasie volgens toepaslike wetgewing. ✓ • In- en uitvoerverbod. ✓ • Beheer van die verspreiding van siektes deur vleisinspekteurs wat siektes in diereprodukte identifiseer, hetsy aansteeklik of nie. ✓ • Die vervaardiging van sommige gespesialiseerde veemiddels. ✓ • Kwarantyndienste/ Beheer in die beweging van plaasdiere, plaaslik en in die buiteland, om te voorkom dat siektes deur kwarantyndienste versprei. ✓ • Navorsing om prioriteite wat deur die veebedryf geïdentifiseer is, aan te spreek en te bevorder. ✓ (Enige 1 x 1) (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) AGRICULTURAL SCIENCES P1 9 VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 4.1.1 Plaasdier met die voortplantingstelsel Koei ✓ (1) 4.1.2 Onderdele gemerk B en E B – Vagina ✓ E – Ovidukt / fallopiese buis ✓ (2) 4.1.3 LETTER wat ooreenstem met die deel waar die volgende voorkom: (a) F✓ (1) (b) C✓ (1) 4.2 4.2.1 Tydperk in die siklus wat deur die vorming van die corpus luteum gekenmerk word Met-estrus/ Meta-estrus ✓ (1) 4.2.2 Hormoon wat verantwoordelik is vir ovulasie gedurende hierdie siklus Luteïniserende hormoon/ LH ✓ (1) 4.2.3 Definisie van estrus • Estrus is die tyd gedurende die voortplantingsiklus wanneer die wyfie belangstelling toon ✓ in paring en sal staan om deur beide geslagte gemonteer te word en deur die bulle gepaar te word. ✓ • Estrus is die tydperk in die estrussiklus wanneer die nie-dragtige koei ✓ die meeste ontvanklik is vir ʼn mannetjie. ✓ • Estrus is wanneer die wyfie vir die mannetjie ontvanklik is ✓en sal vir paring staan. ✓ (Enige 1 x 2) (2) 4.2.4 TWEE metodes om koeie op hitte te identifiseer • Kenbal merkers ✓ • Stert kryt ✓ • Stapmeter ✓ • Hittemonteerder ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.3 4.3.1 Paringstadium vertoon deur die bul op die foto Hofmakery ✓ (1) 4.3.2 TWEE faktore wat paringsgedrag by bulle reguleer • Genetika ✓ • Omgewings faktore ✓ • Fisiologiese faktore ✓ • Gesondheid ✓ • Vorige ervaring ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.4 4.4.1 Toerusting in PRENT A Elektriese stimuleerstaaf ✓ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2024) 4.4.2 Gebruik van die toerusting genoem in VRAAG 4.4.1 Stimuleer ejakulasie ✓ (1) 4.4.3 Temperatuurvereiste van die versamelde semen –196 °C ✓ (1) 4.4.4 Funksies van die semenverdunningsmiddels (a) Bied beskerming teen veranderinge in pH ✓ (1) (b) Verskaf voedingstowwe vir die spermselle ✓ (1) (c) Voorkom bakteriese groei ✓ (1) 4.4.5 Verduideliking van die korrekte tyd vir kunsmatige inseminasie Koeie wat soggens tekens van estrus toon, word in die middag geïnsemineer ✓ en koeie wat in die middag tekens van estrus toon, word die volgende oggend geïnsemineer. ✓ (2) 4.5 4.5.1 Identifikasie van die prosedure in die diagram Kloning/ Selkernoordrag ✓ (1) 4.5.2 Naam van dier C in die prosedure Surrogaatkoei ✓ (1) 4.5.3 Geskiktheid van tegniek vir bestaansboerdery Nie geskik nie ✓ (1) 4.5.4 Motivering van antwoord op VRAAG 4.5.3 • Dit is duur ✓ • Vereis spesifieke vaardighede ✓ (Enige 1 x 1) (1) 4.6 4.6.1 Proses wat in die prentjie uitgebeeld word Geboorte/kalwing ✓ (1) 4.6.2 Naam van die toestand wat die proses kan inmeng Distosie ✓ (1) 4.6.3 TWEE oorsake van die toestand genoem in VRAAG 4.6.2 • Buig van die elmboog ✓ • Afwyking van die kop ✓ • Retensie van een of albei voorpote ✓ • Hidrokefalie ✓ • Tweeling ✓ • Kongenitale defekte/ misvormings ✓ • Posterior aanbieding ✓ (Enige 2 x 1) (2) 4.6.4 Fases van voortplanting by koeie E✓ D✓ B✓ C✓ A✓ (5) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all