Skip to content

Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 Memo

MemorandumLife SciencesGrade 1120138 pages

Grade 11 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A  1.1.2 A  1.1.3 B  1.1.4 C  1.1.5 A  1.1.6 D  1.1.7 C  1.1.8 D  1.1.9 D  1.1.10 B  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Miselium  1.2.2 Kokkus  1.2.3 Simbiose  1.2.4 Kefalisasie  1.2.5 Antibiotika  1.2.6 Seloom  1.2.7 Saadbanke  1.2.8 Segmentasie  1.2.9 Endosperm  1.2.10 Sessiel  (10 x 1) (10)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) LEWENSWETENSKAPPE V2 3 1.3 1.3.1 Slegs A  1.3.2 Slegs A  1.3.3 Geeneen  1.3.4 Slegs B  1.3.5 Slegs B  1.3.6 Beide A en B  1.3.7 Beide A en B  1.3.8 Slegs A  1.3.9 Slegs B  1.3.10 Geeneen  (10 x 2) (20) TOTAAL AFDELING A: 50
Downloaded from hlayiso.com 4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 Inspuiting  Per mond/Mondelings  (2) 2.1.2 dooie of verswakte kieme  (1) 2.1.3 T-limfosiete  (1) 2.1.4 Dit het stadig tot ongeveer dag 50  toegeneem waar dit op sy hoogste was en het dan weer afgeneem.  (2) 2.1.5 Dit het vinnig in die eerste ± 30 dae toegeneem  / (± dag 140) / tot sy maksimum, daarna het dit afgeplat en konstant gebly  tot en met meer as 280 dae. (2) 2.2 2.2.1 Riglyne vir die assessering van die grafiek Korrekte tipe grafiek 1 Titel van die grafiek 1 Korrekte opskrif en skaal van die x-as 1 Korrekte opskrif en skaal van die y-as 1 Plot van punte 1 : 1 tot 2 punte korrek geplot 2 : 3 tot 4 punte korrek geplot 3 : al 5 punte korrek geplot LET WEL: Indien die verkeerde grafiek geteken is, sal 4 punte verbeur word vir:  ‘Korrekte tipe grafiek’  ‘Plot van punte’ Indien opskrifte vir die asse omgeruil is sal 2 punte verbeur word vir: *‘Korrekte opskrif en skaal vir x- en y-asse (7)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) LEWENSWETENSKAPPE V2 5 2.2.2 70  %  (2) 2.2.3 Nee.  PEP-medikasie is slegs effektief indien tot 72/76  ure na blootstelling geneem word. (2) 2.3 2.3.1 A – bilateraal  B – asimmetries  C – radiaal  (3) 2.3.2 A: Hierdie diere beweeg gewoonlik,  omdat die sentrale senuwee-sisteem hulle toelaat om komplekse bewegings te koördineer  bv. om te vlieg. C: Laat diere toe om die omgewing van alle kante af dieselfde waar te neem.  (3) 2.4 2.4.1 2010: 333  2011: (8 + 7 + 4 + 250 + 58 + 121)  = 448 (333 + 448)  = 781  (4) 2.4.2 Swart Renoster Wit Renoster 1997 2010 1997 2010 1 043 1 916 1 043 1 916 1 punt vir korrekte waarde vir 1997 vir beide swart en wit renosters 1 punt vir korrekte waarde vir 2010 vir beide swart en wit renosters 1 punt vir korrekte opskrif 1 punt vir teken van tabel (4) 2.4.3 Wit renosters se getalle het stadig toegeneem  tot en met 2009, maar teen 2010 het die getalle weer begin afneem.  Toename in getalle is as gevolg van moeite wat gedoen was om hulle te beskerm.  Afname in getalle is as gevolg van stropery en hoë prys vir renosterhoring.  (4) 2.4.4  Voorsien beter beskerming  vir renosters in wildreservate.  Toename in die aantal teen-stropery spanne soos die weermag.  Laat boere toe om met renosters te teel  en  Om die horings wat jaarliks gesny word te verkoop   Dit sal help om die swartmarkpryse te verlaag   Verkoop van horings moet gewettig en gereguleer word   Onderrig mense oor die werklike medisinale waarde van renosterhorings  (Enige 3 x 1) (3) [40]
Downloaded from hlayiso.com 6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) VRAAG 3 3.1 3.1.1   = 1 800  ton (3) 3.1.2 - Daar kan rommelstrooi wees  wanneer die wind plastieksakke in omliggende gebiede in waai.  - Die grondwater kan besoedel word wanneer chemikalieë deur die onderoppervlak van stortingsterreine dreineer wanneer dit reën.  - Lugbesoedeling  vind plaas wanneer die afval verbrand word.  (Enige 2 x 2) (4) 3.1.3 - Hulle kon komposhope maak en nie organiese afval weggooi nie.  (Enige ander aanvaarbare antwoord.) (1) 3.2 3.2.1 - Indien plante verwyder word sal minder koolstofdioksied  vanuit die atmosfeer deur fotosintese geabsorbeer  word. - Die konsentrasie van CO2  in die lug sal nie verminder nie  - dus sal die hoeveelheid kweekhuisgasse in die lug verhoog  (Enige 3 x 1) (3) 3.2.2 - Woude het ʼn dun lagie bogrond,  wat stewig deur die wortelstelsel  van bome en struike gehou word. - Wanneer ontbossing plaasvind, word hierdie laag bogrond weg- gewas.  - Wat die onderlaag kaal los, en dongas en erosieslote vorm.  (Enige 3 x 1) (3) 3.2.3 - Indien plante verwyder word, sal minder water deur die plantwortels  opgeneem word wanneer dit reën.  - Dit het tot gevolg dat minder water deur die plant beweeg en minder waterdamp word later in die atmosfeer vrygestel  deur transpirasie.  (Enige 3 x 1) (3) 3.3 3.3.1 - Die hoeveelheid osoonvermindering verhoog  vanaf 1982 tot 1986 - Daar was ʼn effense afname tot 1988  en - ʼn toename tot 1994  - Sedert 1994, het osoonvermindering afgeneem.  (4) 3.3.2 6 000 ton  (1) 3.3.3 CO2, metaan,  stikstofoksied,  waterdamp in mis, oppervlak osoon  (Enige 3 x 1) (3) 3.3.4 CFK’s kan dan steeds die osoon beskadig.  (1)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) LEWENSWETENSKAPPE V2 7 3.3.5 - Wetgewing is ingestel  wat lande dwing om besoedeling deur nywerhede te beheer. - CFK’s is deur wetgewing vervang met minder gevaarlike stowwe in yskaste en verkoelingstoestelle, - Loodvrye petrol is in gebruik geneem.  - Mense is opgevoed  en het meer bewus van die probleem geword. (Enige 3 x 1) (3) 3.4 3.4.1 ʼn Filogenetiese boom is ʼn diagram wat die evolusionêre verwantskap  onder ʼn groep van organismes  toon. (2) 3.4.2 (a) Vals.  Die sirkel genommer 2 verteenwoordig die gemeenskaplike voorouer van die suikerbos, palm- en mielieplant.  OF Die sirkel genommer 3 verteenwoordig die gemeenskaplike voorouer van die palm- en mielieplant.  (2) (b) Vals.  Suikerbos is nader verwant aan mielieplante omdat hulle ʼn meer onlangse gemeenskaplike voorouer  deel. (2) (c) Vals.  palmbome en dennebome deel ʼn gemeenskaplike voorouer wat nou uitgesterf het.  (2) (d) Waar.  Hulle het almal ʼn gemeenskaplike voorouer gehad wat blomme gedra het.  (2) 3.4.3 100  miljoen jaar gelede (1) [40] TOTAAL AFDELING B: 80
Downloaded from hlayiso.com 8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING C VRAAG 4 4.1 - Eutrofikasie is die toevoeging van hoë vlakke van voedingstowwe, veral stikstof en fosfor in water.  - Dit word veroorsaak deur onbehandelde rioolvloei in riviere of vleilande toe te laat.  - Ook wanneer kunsmis in riviere en strome in gewas word  - of wanneer kunsmisnywerhede hul afval in riviere en strome gooi.  - Die ekstra voedingstowwe maak dat die alge en ander waterplante groei  - en baie vinnig voortplant en die oppervlak van die water bedek.  - Die vinnige groei van alge word ʼn alge-bloei genoem.  - Sekere alge tydens alge-bloei kan gifstowwe in die water vrystel  - wat skadelik vir die mens en ander diere is.  - Die alge raak oorbevolk en sal uiteindelik sterf  - as gevolg van ʼn gebrek aan sonlig.  - Bakterieë in die water ontbind die dooie plantmateriaal.  - Die bakterieë gebruik baie van die suurstof  in die water tydens ontbinding. - As gevolg hiervan sal waterdiere, soos bv. vis, insekte, ens. sterf  - as gevolg van ʼn gebrek aan suurstof.  (Enige 8 x 1) - Suur Mynwater Dreinering (SWD) is die dreinering van baie suurwater uit myne uit op die oppervlak van die grond of in grondwater.  - Suur mynwater word gevorm wanneer grondwater oor die rotse in die ou mynskagte en tonnels in goud- en steenkoolmyne vloei.  - Die water los sulfiedminerale uit die rotse op  - wat swaelsuur vorm.  - Die swaelsuur verlaag die pH  van die water. - Die swaelsuur op sy beurt los metale uit die rotse op.  - Hierdie metale sluit giftige swaar metale in  soos mangaan, en - radioaktiewe praktyke. - Radium en uraan is radioaktiewe elemente wat bestraling in - die omgewing veroorsaak, wat baie skadelik vir lewende organismes is.  - Suur mynwater vul geleidelik ou myne en styg na die oppervlak  - waar dit versprei en riviere en vleilande besoedel en benadeel of plante en diere doodmaak  wat in kontak met die water is. - Dit beweeg ook in die ondergrondse waterbronne in  - wat gebruik kan word vir besproeiing of drinkwater en sal dus plante en diere op hierdie manier benadeel.  (Enige 9 x 1) (17) ASSESSERING VIR AANBIEDING VAN OPSTEL Punte Beskrywing 3 Goed gestruktureer – demonstreer insig en toon begrip van wat verwag word 2 Klein leemtes in die antwoord 1 Probeer om dit te beantwoord, maar met belangrike leemtes in die antwoord 0 Geen inligting/niks geskryf behalwe vraagnommer/geen korrekte inligting Sintese (3) TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150

Study this subject

More from Grade 11 Life Sciences

View all