Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
LEWENSWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo
Grade 11 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 827.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape November 2020
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Memo · EngMemo · Eng (2)Memo · Eng (3)Memo · AfrMemo · Afr (2)Memo · Afr (3)
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Question paperMemo · EngMemo · AfrMemo · Afr (2)Memo · Afr (3)MemoMemo (2)
Questions in this paper
- Question 1.1Biodiversity and classification of micro-organisms18 marks
- Question 1.2Biodiversity and classification of micro-organisms16 marks
- Question 1.3Biodiversity in animals12 marks
- Question 1.4Biodiversity in plants and reproduction8 marks
- Question 1.5Population ecology10 marks
- Question 2.1Biodiversity and classification of micro-organisms9 marks
Show all 14 questions
- Question 2.2Biodiversity and classification of micro-organisms6 marks
- Question 2.3Biodiversity in plants and reproduction17 marks
- Question 2.4Biodiversity in animals8 marks
- Question 2.5Biodiversity in animals10 marks
- Question 3.1Population ecology12 marks
- Question 3.2Human impact on the environment10 marks
- Question 3.3Human impact on the environment17 marks
- Question 3.4Population ecology11 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui
'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee.
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is
nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat
vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort
om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
andersom) Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 3
15. As eenhede van mates nie aangedui word
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van
ʼn opskrif voorsien word.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante
amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike
tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B 99
1.1.2 B 99
1.1.3 C 99
1.1.4 A 99
1.1.5 D 99
1.1.6 B 99
1.1.7 C 99
1.1.8 C 99
1.1.9 C 99 (9 x 2) (18)
1.2 1.2.1 mutualisme 9
1.2.2 gis 9
1.2.3 filogenetiese stamboom 9 / kladogram
1.2.4 keёls 9
1.2.5 eutrofikasie 9
1.2.6 biodiversiteit 9
1.2.7 kompeterende uitsluiting 9
1.2.8 metaan 9 (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 geeneen 99
1.3.2 slegs A 99
1.3.3 slegs B 99 (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 Plantae 9 (1)
1.4.2 Briofiete 9 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 5
1.4.3 B9
D9 (Merk slegs EERSTE twee) (2)
1.4.4 Diagram 3 99 (Merk slegs EERSTE een) (2)
1.4.5 Diagram 3 99 (Merk slegs EERSTE een) (2)
1.5.1 1.5.1 (a) eksponensiële groei 9 / versnelde / geometriese / logaritmiese (1)
(b) vertragingsfase 9 (1)
(c) dood 9 / sterftefase (1)
1.5.2 Logistiese 9groeivorm (1)
1.5.3 Grafiek 2 9 (1)
1.5.4 (a) D9 (1)
(b) B9 (1)
1.5.5 Omgewingsweerstand 9 (1)
1.5.6 Bevolking moet aanpas by hul nuwe omgewing 9
Die bevolking is klein 9
Organismes moet seksueel volwasse word (geslagsryp) 9
Organismes moet paarmaats vind 9 (Enige 2) (2)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 2
2.1 2.1.1 A – Proteïenkapsel 9
B – RNA 9 (2)
2.1.2 Antibiotika word gebruik om lewende organismes dood te maak 9
Virusse is nie-lewend 9 (2)
2.1.3 ʼn Persoon kry ʼn verswakte vorm van die kiem 9
die liggaam sal teenliggaampies produseer om die infeksie te
beveg 9
Die teenliggaampies sal hulle beskerm teen ʼn nuwe / sterker
infeksie van dieselfde kiem 9 (3)
2.1.4 Die entstof moet eers getoets word 9
om te verseker dat dit geen negatiewe gevolge het nie 9 (2)
2.2 2.2.1 plasmodium 9 (1)
2.2.2 muskiet 9/ anopheles (1)
2.2.3 hoofpyn 9
koors 9
sweet 9
kouekoors 9
spierpyn 9
buikpyn 9
diarree 9
naarheid en braking 9
eetlusverlies 9
hoes 9
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2) (2)
2.2.4 Verhoed om deur muskiete gebyt word 9 / (of enige voorbeeld)
Raak ontslae van muskiete 9 / (of enige voorbeeld) (2)
2.3 2.3.1 Plantae 9 (1)
2.3.2 U – kroon 9
V – kelk 9 (2)
2.3.3 (a) R 9 vrugbeginsel (ovarium) 9 (2)
(b) S 9 helmknop 9 (2)
2.3.4 Insekte 9 (of voorbeeld van ʼn insek) /wind selfbestuiwing (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 7
2.3.5 (a) Produseer groot hoeveelhede voedsel 9 / makliker boerdery
Omdat dieselfde behandeling vir die hele gewasspesie
gegee word (1)
(b) ʼn Plaagpopulasie sal vinnig toeneem en die hele oes
vernietig 9 / toename in die hoeveelheid plaagdoders wat
gebruik word (1)
2.3.6 - Gewasse kan uitgewis / deur siektes aangeval word as hulle
almal van dieselfde variasie is 9
- Saadbanke kan variasies van gewasse stoor wat meer gehard
is teen siektes 9en kan die wat uitgewis is, vervang 9
- ʼn Saadbank berg ongewone of skaars variëteite waarmee nie
kommersieel geboer word nie, 9 om biodiversiteit te
handhaaf 9
- ʼn Saadbank hou kulture van plante wat nie gewoonlik van saad
gekweek word nie, 9 indien dit nodig is om plante wat in die
natuur uitgesterf het, te vervang 9
- Endemiese spesies moet bewaar word 9 aangesien dit nie
elders in die wêreld voorkom nie 9
- Bedreigde spesies kan bewaar word 9indien hulle in die
natuur sou uitsterf 9
- Spesies kan die potensiaal hê om medisyne van medisinale
waarde aan ons te voorsien 9
- Dit moet bewaar word sodat dit eers bestudeer kan word
voordat dit uitsterf 9
(Merk slegs eerste TWEE ) (Enige 2 x 2) (4)
2.3.7 ongeslagtelik 9 (1)
2.3.8 - Gewas groei vinniger as van saad 9 en kan dus aartappels in
korter tyd produseer 9
- Hoef nie te wag om te sien of saad ontkiem nie 9 aangesien
aartappelknolle reeds ontkiem het 9
(Merk slegs eerste EEN) (Enige 1 x 2) (2)
2.4 2.4.1 Cnidaria 9 (1)
2.4.2 radiaal 9 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
2.4.3
9
Puntetoekenning:
Opskrif 9
Derm=
kanaal Korrekte tekening 9
Tekening 9 Byskrifte 99
Ektoderm 9
Liggaamsplan van Cnidaria wat weefsellae toon 9 (4)
2.4.4 Hulle is radiaal simmetries, 9 daarom kan hulle ewe goed vanuit
alle rigtings van voedsel / gevaar bewus word 9 (2)
2.5 2.5.1 Ja 9 (1)
2.5.2 Dit het ʼn brein 9 (1)
2.5.3 Die liggaamswand kan onafhanklik 9 van die dermwand werk 9 (2)
2.5.4 As gevolg van die skeiding van die liggaams- en dermwand 9 / is
seloomdiffusie onvoldoende vir die vervoer van voedsel 9 / afval /
gasse (2)
2.5.5 - Hulle eet ontbinde dooie organiese (plant) materiaal 9 / Feses
van erdwurms is ryk aan voedingstowwe vir plante en verryk
die grond 9
- Hulle deurlug die grond 9/ skep ondergrondse tonnels
Dit help om die grond met water 9 te infiltreer en help dat die
plante se wortels dieper in die grond groei (4)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 9
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Hulle kan prooi wat vinniger as hulle is vang 9
en hulle kan prooi wat groter as hulle is jag 9 (2)
3.1.2 predasie 9/ predator-prooi (1)
3.1.3 A9 (1)
3.1.4 - A neem toe / neem af na grafiek B 9
- Daar is minder individue in A as B 9
- Daar is minder fluktuasie (skommeling) in getalle in A as B 9
(Enige 2) (2)
3.1.5 Droogte 9
Vloed 9
(Enige relevante faktor, maar NIE tsoenami / aardbewing / orkaan
NIE)
(Merk slegs eerste EEN) (1)
3.1.6 Groot getalle beteken dat ʼn individu ʼn kleiner kans het om deur ̓n
roofdier gevang te word 9 / die prooi het ̓n beter kans om te ontsnap.
Aangesien daar baie oë is om die roofdier vroegtydig te gewaar 9 /
omdat die beweging in kuddes die vermoë van ʼn roofdier om tydens
̓n aanval op ̓n enkele individu te fokus, verminder (2)
3.1.7 As die prooi-getalle toeneem, sal die getal roofdiere ook toeneem 9
wat veroorsaak dat die prooi-getalle afneem 9 wat weer veroorsaak
dat die roofdiergetalle sal afneem 9
OF
Omdat die roofdier- en prooigetalle van mekaar afhanklik is 9
help dit om die populasiegrootte in elke groep te beheer 9
Omdat as die een toeneem, sal dit voorsaak dat die ander een weer
afneem 9 (3)
3.2 3.2.1 (a) Die toename in die gemiddelde temperatuur op aarde 9 (1)
(b) Die toegang tot genoeg 9 voedsame 9 kos, te alle tye, 9 deur
alle mense (Enige 3) (3)
3.2.2 koolstofdioksied 9 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
3.2.3 - Veranderings in reënvalpatrone 9 veroorsaak
- verwoestyning 9 / verhoogde oorstromings 9 / veldbrande 9
- wat die gronderosie verhoog, 9 wat lei tot
- minder gewasse wat geplant moet word 9 / laer oes-opbrengs 9
- daar sal minder kos vir vee wees 9
- Hoër omgewingstemperature het ̓n negatiewe uitwerking op
vee 9 / gewasse
- Hierdie faktore verminder die beskikbaarheid van voedsel 9 /
verhoog die voedselpryse (Enige 5) (5)
3.3 3.3.1 (a) Uitheemse indringerspesies 9 (1)
(b) Waterverbruik 9
Gebied wat deur plante binnegedring word 9 (2)
3.3.2 Kwadraat 9 / eenvoudige steekproefneming (1)
3.3.3 (2550 m3/ hektaar x 752 hektaar) 9 = 1 917 600 9 m3 9 (3)
3.3.4
Grafiek toon waterverbruik van verskillende
Uitheemse Indringerspesies in die
Olifantsrivier-opvangsgebied
3000
2550
Waterverbruik (m3 / hektaar)
2500
2000
1500 1250
1155
1000 830
645
500
0
Uitheemse Indringerspesies
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 11
Nasienriglyn:
Opskrif (C) 1 Punt
Beide veranderlikes ingesluit
Tipe grafiek (T) 1 Punt
X-as byskrif, gelyke breedte 1 Punt
van stafies (X)
Y-as byskrif en skaal (Y) 1 Punt
Teken van kolomme / stafies 0 Punt – Geen stafies korrek geteken
(P) nie
1 Punt – 1 tot 6 stafies korrek
geteken
2 Punte – alle stafies korrek geteken (6)
3.3.5 Biologiese beheer 9/ voorbeeld
Chemiese beheer 9/ voorbeeld
Meganiese beheer 9/ voorbeeld (3)
3.3.6 Moenie eksotiese/uitheemse plante in jou tuin plant nie 9
Verwyder uitheemse plante uit jou tuin 9
Vorm ʼn klub om uitheemse bome af te kap 9
(Merk slegs eerste EEN) (Enige 1) (1)
3.4 3.4.1 Die totale telling van alle individue in ̓n bevolking 9 (1)
3.4.2 Vroue 9 (1)
3.4.3 (a) 1990 9 (1)
(b) 1990 9 (1)
3.4.4 - Daar is ʼn afname in geboortesyfer 9 as gevolg van beter
opvoeding 9 / toegang tot geboortebeperking / verbeterde
lewenstyl met minder kinders / beter werksgeleenthede vir
vrouens
- Daar is ̓n toename in lewensverwagting 9 as gevolg van beter
gesondheidsorg beskikbaar
(Merk slegs die eerste TWEE) (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020)
3.4.5 Nuttig vir beplanning:
- gesondheidsorg 9
- maatskaplike welsyn 9
- opvoeding 9
- die skep van werk 9
- voorsiening van hulpbronne 9
- behuisingsbehoeftes 9
(Merk slegs eerste DRIE) (Enige 3) (3)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 QP
More from Grade 11 Life Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Life Sci ATP 2023 24

Question paper
Life Sciences Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP

Question paper and memo
Life Sciences Grade 11 KZN June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Life Sciences Grade 11 Eastern Cape June 2024 Paper & Memo

Question paper