Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIĚRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2016
LEWENSVAARDIGHEDE
MEMORANDUM
PUNTE: 60
Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum
LIFE SKILLS MEMO NOV2016 AFR
Life Orientation · Grade 6 · November Exam · 2016. Memorandum, 4 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Orientation
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- November Exam
- Pages
- 4
- File size
- 257.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 4
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSVAARDIGHEDE (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C (1)
1.1.2 B (1)
1.1.3 C (1)
1.1.4 D (1)
1.1.5 C (1)
1.1.6 D (1)
1.1.7 B (1)
1.1.8 A (1)
1.1.9 C (1)
1.1.10 D (1)
[10]
VRAAG 2
2.1 C (1)
2.2 E (1)
2.3 D (1)
2.4 A (1)
2.5 B (1)
[5]
VRAAG 3
3.1 liggame (1)
3.2 selfvertroue (1)
3.3 karakter (1)
3.4 lei (1)
3.5 selfbeeld (1)
[5]
VRAAG 4
4.1 Waar (1)
4.2 Onwaar (1)
4.3 Onwaar (1)
4.4 Onwaar (1)
4.5 Waar (1)
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) LEWENSVAARDIGHEDE 3
AFDELING B
VRAAG 5
5.1 Dit is ʼn dag aangewys vir die bewusmaking van MIV en Vigs. (1)
5.2 Seremonies word gehou vir motiverende toesprake /getuienisse /aansteek
van kerse programme ter herinnering aan dié wat besmet is en
geaffekteer word. (2)
5.3 ʼn Geskatte 49 273 Amerikaners is nuut is met MIV gediagnoseer. (2)
5.4 Die waarskynlikheid is dat ʼn verkragter dalk MIV-positief is. (2)
5.5 Besmet: Iemand wat besmet is met die MI-virus (wat MIV-positief is). W
Geaffekteerd: Mense wat se lewe beïnvloed word of mense het wat MIV-
positief is. (2)
5.6 ʼn Gesin wat nie volwassenes/ouers waar die oudste kind moet sorg vir die
jongste kind(ers). (2)
5.7 Diskriminasie beteken die behandeling van iemand onregverdig of anders
van ander mense. (1)
MIV-positief mense word gediskrimineer deur hulle te isoleer/nie toelaat
om eetgerei te gebruik of voedsel voorberei nie. (1)
[15]
VRAAG 6 (RUBRIEK)
KRITERIUM VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3
Verduideliking van Onvoldoende Voldoende inligting Uitstekende
die konsep boelie/ inligting
afknouery, gee van
relevante
voorbeelde, redes
vir afknouery en
hoe dit hanteer kan
word.
Puntetoekenning 0–1 2–3 4–5 [5]
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSVAARDIGHEDE (EC/NOVEMBER 2016)
AFDELING C
VRAAG 7 (RUBRIEK)
KRITERIA VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3
Inleiding: Onvoldoend Voldoende Uitstekende
Definisie van e inligting inligting
xenofobie, voorbeelde
van xenofobiese
geweld/aanvalle en
oorsake
0–1 2–3 4–5
Liggaam:
Hoe xenofobie/
xenofobiese geweld
affekteer die
slagoffers,
gemeenskappe end
die land se
ekonomie.
0–1 2–3 4–5
Slot:
Hoe kan dit voorkom
word of gerig word.
0–1 2–3 3–4 [15]
TOTAAL AFDELING C: 15
GROOTTOTAAL: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.


