r
oy
~ P ‘
“=Z@ basic education
| Gfeayy)) Department:
‘ ‘A }3 Basic Education
SN REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
a WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 “i
: FEBRUARIE/MAART 2016 "
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, 4 bylaes en 1 antwoordblad.
]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso,com
Skip to contentAll 2016 papers 





View all


%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)


Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC Supplementary 2016 QP
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 4.9 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
NSC Supplementary Exam 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.
Be
10.
Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
2.1 Gebruik die BYLAES om die volgende vrae te beantwoord:
BYLAE A vir VRAAG 1.2
BYLAE Ben BYLAE C vir VRAAG 3.1
BYLAE C vir VRAAG 3.2
BYLAE D vir VRAAG 5.2
2.2 Beantwoord VRAAG 5.1.3 op die aangehegte ANTWOORDBLAD.
2.3 Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die spasies op die
ANTWOORDBLAD. Lewer die ANTWOORDBLAD saam met jou
ANTWOORDEBOEK in.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
Toon AL die bewerkings duidelik aan.
Rond AL die finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
aangedui.
Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.
Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders
aangedui.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V 1 3 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
VRAAG 1
Led. Audrey het op 1 Februarie 2015 'n stokvel begin om vir die Desembervakansie
te spaar. Sy het 21 vriende genooi om by die stokvel aan te sluit. Die doel was om na
2015 met die stokvel voort te gaan.
Riglyne vir hierdie stokvel:
e 'n Bankrekening moet oopgemaak word en alle gelde ingevorder moet op die 7
van elke maand gedeponeer word.
e Die geld om aanvanklik by die stokvel aan te sluit, is R250 per lid. Hierdie
aanvanklike aansluitingsgeld is nie terugbetaalbaar nie en sal gebruik word om in
die toekoms met die stokvel voort te gaan.
e Die maandelikse bydrae van elke lid is R400 en dit is op die 1° dag van elke
maand betaalbaar.
e Lede wat na die 7® van 'n maand betaal, moet 'n boete van 4,75% van die
maandelikse bydrae bykomend tot die maandelikse bydrae betaal.
e Elke lid sal op 20 Desember 2015 'n gelyke (ewe groot) bedrag van die spaargeld
* in die rekening betaal word, uitgesluit die aansluitingsgeld, wat in die
stokvelrekening gehou sal word.
Alle lede het gedurende die eerste vergadering hul aanvanklike aansluitingsgeld en
eerste maandelikse bydrae betaal.
Lia Bepaal die totale bedrag wat na die eerste vergadering in die
bankrekening gedeponeer is.
I2 Lena, 'n lid van die stokvel, het nie teen die 7° haar maandelikse bydrae
vir Julie betaal nie.
Bereken die totale bedrag wat Lena op 13 Julie moes betaal toe sy haar
maandelikse bydrae gemaak het.
1.1.3 Die totale bedrag in die stokvelrekening op 20 Desember 2015 was
R110 614,84.
Bereken die gelyke (ewe groot) bedrag wat elke lid op 20 Desember 2015
ontvang het as daar aanvaar word dat al die lede al hulle maandelikse
bydraes betaal het.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(3)
(4)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
1.2 Mev. Mdluli besit vakansiekothuise langs die see wat ten volle gemeubileer is.
Sy moet die yskaste in 12 van die kothuise vervang en kry 'n kwotasie by 'n
meubelwinkel wat finansiering verskaf. Sy dui aan dat sy 'n deposito sal betaal en
stem in dat die verlengde waarborg, afleweringsgeld en aanvangsgeld as deel van die
kwotasie ingesluit word.
BYLAE A toon die kwotasie wat sy van R&F Finansiering ontvang het. Party van die
bedrae op die kwotasie is uitgelaat.
Gebruik BYLAE A om die volgende vrae te beantwoord.
12.1 Bepaal die ontbrekende waarde A. (2)
1.2.2 Toon hoe die totale waarde van die goedere van R145 787,88 bereken is. (2)
1,2:3 Bereken die persentasie deposito wat betaal moet word. (3)
1.2.4 Bereken die totale bedrag BTW wat by die prys vir AL die yskaste
ingesluit is. (3)
1.25 Definieer die term rente in hierdie konteks. (2)
1.2.6 R&F Finansiering hef enkelvoudige rente op hul finansieringstransaksies.
Toon aan hoe die bedrag rente van R40 326,29 bereken is. (3)
12.7 Bereken die ontbrekende waarde B. (G3)
1.2.8 Maak 'n lys van AL die ekstra koste wat nie by hierdie kwotasie ingesluit
is nie. G3)
12.9 Bereken die ontbrekende waarde C. (3)
[34]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 oS DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
VRAAG 2
Bul Justin het 'n besering wat hom noodsaak om 'n ruk lank 'n rolstoel te gebruik. Hy
gebruik die diagramme hieronder om sekere afmetings van die rolstoel te bepaal.
Syaansig van die rolstoel Vooraansig van die rolstoel
Groot
wiel
121,92 cm 60,96 cm
[Bron: 1800wheelchair.com
Gebruik die diagramme hierbo om die volgende vrae te beantwoord.
Zed Die buitemiddellyn van die groot wiel is 54% van die lengte van
die rolstoel.
Bepaal die lengte van die buitemiddellyn (tot die naaste mm afgerond)
van die groot wiel. (4)
2.1.2 Die groot wiel het Prent van die groot wiel
24 silindriese speke (wat ewe
ver van mekaar gespasieer is)
wat aan die velling (‘rim')
geheg is, soos in die skets
langsaan getoon.
Die middellyn van elke speek
is2 mm.
Die binnemiddellyn van die
velling is 584 mm.
Bereken hoe ver die wielspeke op die velling van mekaar gespasieer is.
Jy kan die volgende formule gebruik:
Omtrek van 'n sirkel = 2 x deursnee gebruik 2 = 3,142 (6)
243 Die opening van een van die ingange in Justin se huis is 750 mm wyd.
Bepaal, deur ALLE bewerkings te toon, hoe wyd (in mm) die beskikbare
gaping aan weerskante van die rolstoel is as die rolstoel presies in die
middel van die ingang deurbeweeg. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/Feb—Mrt. 2016
NSS
2.2 Die ingang van 'n museum word in die foto en diagram hieronder getoon. Dit het twee
identiese deure wat vir die maklike vloei van mense oopgemaak kan word.
Die deure het glaspaneelinsetsels, in die vorm van reghoeke en kwartsirkels, wat in
'n houtraam vasgesit is, soos in die foto en diagram hieronder getoon.
Foto van die ingang Diagram van die deure
Paneel-
insetsels
Afmetings in mm:
a= 80 b= 640 c= 95
d=220 e=.. f=2 485
Jy kan die volgende formules gebruik:
Oppervlakte van 'n reghoek = lengte x breedte
Oppervlakte van 'n sirkel = 2 < (radius)? gebruik = 3,142
massa in gram
Digtheid van glas = massa Ingram
volumein cm?
Gebruik die diagram hierbo om die volgende vrae te beantwoord.
2.2.1 Bepaal die totale breedte, in meter, van die twee deure.
22.2 Bereken die waarde van e, die lengte van die reghoekige
glaspaneelinsetsels.
2.2.3 Bereken die totale oppervlakte (in mm?) van AL die glaspaneelinsetsels.
2.2.4 Die totale volume van die glaspanele is 15 985,408 cm? en die digtheid
van glas is 2,5 g/cm’. Bereken (in kg) die totale massa van die glaspanele.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(3)
(4)
(6)
(4)
(31)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 7 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
VRAAG 3
3.1 Gonzales woon in Mission Valley en ry met die bus na sy werksplek by die Mission
Valley Polisiedepartement.
BYLAE B toon 'n roetekaart vir die Mission Valley Oorstapsentrum-bus.
Die busroete is soos volg:
Begin by die Mission Valley Oorstapsentrum in George Dieterstraat.
Hou padlangs met George Dieterstraat.
Draai in Montanastraat in en draai dan weer in Turnerstraat in (vorm 'n lus).
Gaan terug met George Dieterstraat.
Draai in Socorrostraat in en draai dan weer in Zaragozastraat in (vorm 'n lus).
Eindig by die Mission Valley Oorstapsentrum in George Dieterstraat.
BYLAE C toon 'n rooster van die Mission Valley Oorstapsentrum-bus. Die rooster
dui die tyd aan wanneer die bus gewoonlik die verskillende bushaltes verlaat.
Gebruik die roetekaart (BYLAE B) en die rooster (BYLAE C) om die volgende vrae
te beantwoord.
31.1 Noem die bushalte wat die naaste aan Gonzales se werksplek is.
3.1.2 Gee die algemene rigting van 'n bus wat in Turnerstraat ry.
3.1.3 Tussen watter TWEE bushaltes kruis die roete slegs EEN straat?
3.1.4 Bepaal hoe lank dit 'n bus sal neem om 'n heen-en-terug-rit te voltooi as
dit om 17:55 van die Mission Valley Oorstapsentrum vertrek.
3.15 Gonzales het die Departement van Mensedienste besoek. Hy het die
gebou om 11:52 verlaat en presies 13 minute later by Bushalte 5
aangekom. Bepaal hoe lank hy vir die volgende bus moes wag om direk
na Bushalte 2 te ry.
3.1.6 Bereken hoe lank dit 'n bus neem om die Socorro-Zaragoza-draai (lus)
te voltooi.
3:2 Gebruik BYLAE C om die volgende vraag te beantwoord.
'n Bus wat teen 'n gemiddelde spoed van 43 km/h ry, vertrek om 08:15 vanaf Bushalte 3
en kom teen 08:23 by Bushalte 5 aan.
Bereken die afstand, in km, tussen hierdie twee bushaltes.
Jy kan die volgende formule gebruik: Gemiddelde spoed =
Kopiereg voorbehou
afstand
tyd
Blaai om asseblief
(2)
(2)
(2)
(2)
GB)
(2)
(4)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
33 Evelina het 'n geraamde spieél vir haar kamer gekoop. Sy wil twee skroewe gebruik om
die spieél teen die muur te monteer. Sy het die volgende monteringsaanwysings,
diagram A tot D (nie in volgorde nie), saam met die spieél ontvang.
[Bron: www.ikea.com]
Gebruik die inligting in die diagramme hierbo om die volgende vrae te beantwoord.
33.1 Verwys na die diagramme en skryf die korrekte volgorde neer waarin die
spieél gemonteer moet word. (Gebruik A, B, C en D.) (2)
3.3.2 Indien geskrewe aanwysings die diagramme vergesel het, pas die
volgende aanwysings by die korrekte diagram:
Gebruik 'n potlood en 'n waterpas om die tweede merkie, Xx, presies
700 mm vanaf die eerste merkie te maak. (2)
(21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 9 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
VRAAG 4
4.1 TABEL 1 hieronder toon sensusdata vir 2001 en 2011 vir drie munisipaliteite.
TABEL1: SENSUSDATA VIR TLOKWE-, BLOUBERG- EN
BREEDEVALLEI-MUNISIPALITEITE (2001 EN 2011)
Tlokwe Blouberg Breedevallei
Sleutelstatistiek 2001 2011 2001 2011 2001 2011
Totale bevolking 128 353 | 162 762 | 171 721 | 162 629 | 146 387 | 166 825
Kinders (0-14) 25,5% | 25.2% | 40.2% | 39% | 29% | 27,8%
ae ouderdom | 6 194 | 69,1% | 33.7% | 53.7% | 66.5% | 66.9%
Bejaardes (65+) 54% | 5.7% | 6.1% | 7.3% | 45% | 53%
Gemiddelde jaarlikse | 9 s¢o, | > 68% | 157% | -0,53% } 238%
bevolkingsgroeikoers
Bevolkingsdigtheid
(mense/km2) 61 18 44
Werkloosheidskoers | 37,1% | 21,6% | 41,7% | 39,2% | 19.7% | 14.4%
Getal huishoudings 32 038 | 52537 | 36930 | 41192 | 34189 | 42527
Elektrisiteitsverbruik | 78,6% | 90,5% | 41,6% 88% 89,7% | 88,3%
[Aangepas uit www.statssa.gov.za]
Gebruik die inligting in die tabel hierbo om die volgende vrae te beantwoord.
4.1.1 Identifiseer die munisipaliteit wat in 2011 die grootste getal werkende
mense gehad het. Q)
4.1.2 Bereken die verskil in die totale bevolking van die munisipaliteit wat van
2001 tot 2011 die grootste toename in totale bevolking gehad het. (3)
4.1.3 Bereken die getal bejaarde mense in die Blouberg-munisipaliteit in 2001. (3)
4.1.4 '‘n Persoon wat in 2011 in die Breedevallei-munisipaliteit woon, word
willekeurig gekies. Bepaal die waarskynlikheid dat die persoon werk.
Druk die waarskynlik as 'n gewone breuk in sy eenvoudigste vorm uit. (3)
4.1.5 Watter munisipaliteit het van 2001 tot 2011 die grootste persentasie
styging in elektrisiteitsverbruik getoon? (2)
4.1.6 Bereken die gemiddelde bevolkingsgroeikoers vir die Breedevallei-
munisipaliteit vanaf 2001 tot 2011. Jy kan die volgende formule gebruik:
Gemiddelde bevolkingsgroeikoers
verskil in totale bevolking vanaf 2001 tot 2011 x
= : 100
totale bevolking in 2001 (3)
4.1.7 Bereken, tot die naaste km’, die grondoppervlakte van die Tlokwe-
munisipaliteit in 2011. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 10 DBE/Feb—Mrt, 2016
NSS
42 Die natuurlike omgewing verskaf hulpbronne wat die ekonomie en ander menslike
aktiwiteite aandryf. Statistieke SA het onlangs die 2010-beramings vrygestel oor die
primére energiebronne wat in Suid-Afrika beskikbaar is, soos in die sirkeldiagram
hieronder getoon.
Kernkrag Ander
Gas 03%
Petroleum-
produkte
14%
Primére
energiebronne
in Suid-Afrika
[7,3 miljoen
terrajoule]
Steenkool
67%
LET WEL: 1 terrajoule = 1 000 000 000 000 joule
[Aangepas uit www.statssa.gov.za]
Gebruik die inligting in die sirkeldiagram hierbo om die volgende vrae te beantwoord.
4.2.1 Watter EEN van die volgende is presies dieselfde as 7,3 miljoen
terrajoule?
A: 7,3 x 100 000 000 000 000 000 joule
B: 73 000 000 miljoen joule
C: 7300 000 000 000 000 000 joule
D: 730 000 triljoen joule
4.2.2 Bereken die persentasie wat gas- en kernkragbronne elk tot
energieverskaffing bydra indien hulle ewe veel bydra.
4.2.3 Bereken die hoeveelheid energie vir petroleumprodukte in terrajoule.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(2)
(3)
(3)
[27]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 1d DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
VRAAG 5
5:1
Kopiereg voorbehou
Die waarnemende hoof van Eskom het in April 2015 voorgestel dat elektrisiteit direk
aan alle kliénte verskaf moes word om Eskom se finansiéle posisie te verbeter. Indien
dit sou gebeur, sou baie munisipaliteite die inkomste wat hulle uit die verkoop van
elektrisiteit verdien, verloor.
Die tabel hieronder toon die gemiddelde persentasie inkomste wat vir 2015 en 2014
deur munisipaliteite uit die verkoop van eleKtrisiteit per provinsie ontvang is.
TABEL 2: GEMIDDELDE PERSENTASIE INKOMSTE WAT VIR 2015
EN 2014 DEUR MUNISIPALITEITE UIT DIE VERKOOP
VAN ELEKTRISITEIT PER PROVINSIE ONTVANG IS
; GEMIDDELDE PERSENTASIE INKOMSTE
PROVINSIE 2015 3014
Oos-Kaap OK 20,6 34,0
Vrystaat VS 24,6 38,3
Gauteng GP 37,1 50.5
KwaZulu-Natal KZN 30,2 42,2
Limpopo LP 14,9 29,3
Mpumalanga MP 21,3 40,4
Noordwes NW 24,0 A
Noord-Kaap NK 24,3 38,7
Wes-Kaap WK S151 44.8
A= 19,5% meer as die gemiddelde persentasie inkomste van die volgende jaar.
[Aangepas uit finansiéle sensus van munisipaliteite]
Gebruik die tabel hierbo om die volgende vrae te beantwoord.
5.1.1 Rangskik, in dalende volgorde, die gemiddelde persentasie inkomste
vir 2015.
5.1.2 Noem AL die provinsies waar die munisipaliteite in 2015 'n gemiddelde
persentasie inkomste groter as die gemiddelde persentasie inkomste vir al
die provinsies het.
§.1.3 Gebruik die inligting in TABEL 2 om die staafgrafiek op die rooster wat
op die ANTWOORDBLAD verskaf word, te voltooi.
5.1.4 Bepaal die waarskynlikheid (as 'n persentasie) om willekeurig 'n provinsie
te kies waar die gemiddelde persentasie inkomste van die munisipaliteite
vir 2014 nie meer as 35% was nie.
Blaai om asseblief
(2)
(5)
(7)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 12 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
52 Monde wil gedurende 'n gewone
skoolweek voorafbetaalde lugtyd by Draaghare verkoopsmasjiene vir
52 skole verkoop deur draagbare voorathetaalde Iuetvd
lugtydverkoopsmasjiene by skoolkantore . al
te plaas.
TABEL 3, op BYLAE D, toon die
prysstruktuur van voorafbetaalde lugtyd
vir verskillende Suid-A frikaanse
sellulérenetwerkverskaffers.
[Bron: wwwtopupsprepaid.com]
Gebruik BYLAE D om die volgende vrae te beantwoord.
5.21
5.2.2
5.2.4
Kopiereg voorbehou
Bepaal die waarskynlikheid dat Monde 'n Neotel-voorafbetaaldelugtyd-
koepon by een van die skole verkoop het.
Watter sellulérenetwerkverskaffer bied die tweede grootste persentasie
afslag aan?
Verduidelik die term wins in hierdie konteks.
Een van die verkoopsmasjiene verkoop slegs R15-lugtydkoepons. Op 'n
sekere dag is MTN-lugtyd ter waarde van R270 en Virgin Mobile-lugtyd
ter waarde van R120 verkoop. Bereken die totale wins vir daardie dag.
Bereken hoeveel skoolweke dit Monde sal neem om 'n wins van
R5 122,50 te maak as sy gemiddelde daaglikse wins R341,50 is.
Elke verkoopsmasjien kos R1 539,00 wat 14% BTW insluit. Monde het
52 masjiene gekoop. Bepaal hoeveel R10-Virgin Mobile-lugtydkoepons
hy moet verkoop om die totale koste van sy masjiene te dek.
Indien Cell C-lugtyd ter waarde van R14 760 verkoop word, bepaal die
totale afslag wat Monde ontvang het.
TOTAAL:
2)
(2)
(2)
(4)
(3)
(4)
6)
137]
150
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1
DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
BYLAE A
VRAAG 1,2
R&F Finansiering 7" =
Posbus 55510 R &
Jacksonville nat be by Ae bow ee =
1021 FINANSIBRING
Tel: 087 432 1256 Meubelfinansiering vir die Nasie
'n Handelsafdeling van Reddy en Froneman Beleggings Bpk.
Regnr.: 1111/00023/04
VINNIGE KWOTASIE
DATUM: 2015/05/28 FINANSIERINGSTYDPERK: 30 maande
NCR-NOMMER: NCRCP0011 TYD: 16:47
DIE GOEDERE
VOORRAAD- BESKRYWING VAN AANTAL EENHEIDSPRYS WAARDE
KODE GOEDERE (R) (R)
322885 SAMSUNG 520 €-YSKAS 12.00 11 999,00 143 988,00
317949 ELLIES-KRAGPROP 12.00 A 1 799,88
KREDIETKOSTE
*TOTALE WAARDE VAN R145 787,88 TOTALE BEDRAG OORGEDRA R143 597,33
GOEDERE
MINUS DEPOSITO (R17 494,55) VOEG RENTE VIR 30 MAANDE TEEN R40 326,29
11,23316% PER JAAR BY
MINUS AFSLAG (RO0,00)
VOEG EKSTRA KOSTE TOTALE UITGESTELDE BEDRAG R183 923,62
ONDERHEWIG AAN
RENTE BY
*VERLENGDE WAARBORG R12 304,00 VOEG EKSTRA KOSTE NIE
ONDERHEWIG AAN RENTE NIE BY
*INSTALLERINGSGELD R 0,00
*AFLEWERINGSGELD R3 000,00 *ALLESOMVATTENDE VERSEKERING R2 049,90
*TV-LISENSIEGELD RO,00 *KREDIETLEWENSVERSEKERING
*DIENSGELD RO,00
*AANVANGSGELD R135,00 TOTALE KOSTE VAN KREDIET R195 540,52
MINUS AANVANGSGELD RO,00
TEL DEPOSITO TERUG R17 494,55
TOTALE BEDRAG R143 597,33
OORGEDRA
KWOTASIETOTAAL R212 035,07
ITEMS GEMERK MET (*) SLUIT 14% BTW IN
TOTALE KREDIETKOSTE IS
BETAALBAAR IN 29 MAANDELIKSE
PAAIEMENTE VAN
Kopiereg voorbehou
R6 518,10 =EN'N FINALE PAAIEMENT VAN Cc
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
DBE/Feb.—Mrt. 2016
Wiskundige Geletterdheid/V1
BYLAE B
VRAAG 3.1
NSS
ROETEKAART VIR MISSION VALLEY OORSTAPSENTRUM-BUS
Montanastr.
Turnerstr.
z
Departement van
+ Mensdienste Ny
& § Edgemerestr.
Pebblestr.
)
Montwoodstr.
Trawoodstr. j
Vistastr.
Mission Valley
Polisiedepartement}
Zaragoza
Internasionale
Brug
|Belastingkantoor
SLEUTEL
~ Besienswaardigheid
0 Bushalte
\ Busroete
} Roeterigting
Kopiereg voorbehou
[Bron: www.sunmetro.net]
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Jal[qasse Wo Teel g
[oWoTUNS MMM Jn sedosuey]
noyaqsooa Baisidoy
OFT 8S vO:17 bS:07 0F:07 9€:07 CE07 Sz0z | 8107 PL-0¢ O1:0¢ Ss‘6l SP6l |
SE07 £707 60:06 65:61 St6l IP6l Le-6l 0f-61 £761 ool Sol 00°61 OS:81
OF:61 8761 rol b0-61 OS:81 OF'81 chs SEs 87:81 PSI 07:81 S081 SSLI
Ses CE81 681 60:81 SSLI IS:Z] LYLI ORL ceL1 6C:L1 STLT OLLI 00:L1
OS:Z1 8ELT POLIT bELT 00:L1 98:91 cS:91 spol 8e91 be:ol 0€:9T SLOT S0-91
ss:91 cr:91 6c:91 61:91 $0:91 10:91 LS:S1 OS:ST CPs 6e:ST Sec O0cS1 Os
| 00-91 SPS bes CS Ost 90:51 cO:SL Sst Str] brrl Orb real Sivl
SOs asia ra 6Cb1 SUFI Ib¢l LO‘b1 00°41 este] 6rel Spiel OFEL O7ET
OL+rI 8S:C1 Pr el peel O?:ET OLeL Cel SO:El 8S:T1 PS:71 OS:71 SETI SCC
ST€l £O:€1 6FZ1 oecl SCT 17:71 LECT OT O71 6S: 11 SST OFT Oe LL
ara 80:71 bS:11 haga al OF LT 9 TT coll SETI 80:11 vO:11 00:11 SP01 Se-Ol
| sell cULl 6$:01 6F:01 Se-Ol 1¢-01 L701 07:01 €V0l | 60:01 S0:01 05:60 OF:60
0¢:01 81-01 b0:01 vS:60 0+:60 9€:60, CE60 $760 81:60 v1-60 01:60 SS:80 SP80
| $t:60 £C:60 60:60 6:80 Sb:80 1b:80 LE80 0€:80 £780 61:80 S180 00°80 0S:L0
OF:80 87:80 v1:80 40:80 0$:L0 94:L0 ch:L0 Se:L0 87:40 PT:L0 0c:L0 S0:L0 $S:90
Sv:L0 €e:L0 | 61:40 6 $$:90 1$:90 r=) 0b:90 ££:90 67:90 6 6 00:90
a N lw x PA
eee2| 28 F228 & a8 z ES z — z zs a iB BSE
BQ 5 Ss (BPs) = 37 S 7% 5 “% 8 57 ips
' = a
pAy
-suoyuey PA}0.13.10 4
S¥pPsI}Ug 10} sepULE
UALSOOUSNE-AATIVA NOISSIA
910 MIN 994/AAa
SSN
TENA VE OVVUA
OAVTAL
LA/PIOYpsono]9H asipunysi Ay
Downloaded from hlayiso.com
DBE/Feb.—Mrt. 2016
Wiskundige Geletterdheid/V1
BYLAE D
VRAAG 5.2
NSS
TABEL 3: PRYSSTRUKTUUR VAN VOORAFBETAALDE LUGTYD VIR
VERSKILLENDE SUID-AFRIKAANSE NETWERKVERSKAFFERS
Sellulére Verkoopprys Wins Kosprys Afslag
netwerk (R) (R) (R) %
a 0,07 1,93
5 5 0,17 4,83
ca} 10 0,34 9,66 3.37
s 29 0,98 28,02
49 1,65 47,35
5 0,29 4,71
£2 =
a3 10 0,59 9,41 5.87
2s 20 117 18,83
30 1,76 28,24
2 0,07 1.93
7 5 0.17 4,83
10 0.34 9,66 3,37
15 0,51 14,49
30 1,01 28,99
5 0,16 4,84
oO 10 0,33 9,67
= 25 0,81 24,19 3,25
eo 35 1,14 33,86
39 1,27 37,73
10 0,54 9,46
ee 15 0.81 14,19
Pe 20 1,07 18,93 5,37
r= 35 1,88 33,12
50 2,69 47,31
Kopiereg voorbehou
(Aangepas uit www.topupsprepaid.com]
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
ANTWOORDBLAD
VRAAG 5.1.3
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER |
55
5p 02015, | ey
§2014)—
30
Persentasie
20 +44 he naan oe ee
wn
OK VS GP KZN LP MP NW
Provinsies
Kopiereg voorbehou
NK
WK
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC Supplementary 2016 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2016 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC June 2016 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 QP

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2016 Addendum
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2025 Memo (Afr)

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Memo
%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)
Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Memorandum