ownloaded from hlayiso.com
=ylve basic education
Department:
(Oh) _ Basic Education
QX“@ REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
a WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 "
TF uu
i FEBRUARIE/MAART 2016 "
oe
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, 4 bylaes en 1 antwoordblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper 











View all


%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)


Math Literacy P2 Feb March 2016 Afr hlayiso.com
Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 17
- File size
- 5.0 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 17
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Zul Gebruik die BYLAES om die volgende vrae te beantwoord:
BYLAE A vir VRAAG 1.1
BYLAE B vir VRAAG 1.3
BYLAE C vir VRAAG 3.1
BYLAE D vir VRAAG 4.1 en VRAAG 4.2
2.2 Beantwoord VRAAG 3.3.3 op die aangehegte ANTWOORDBLAD.
2.3 Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die spasies op die
ANTWOORDBLAD, Lewer die ANTWOORDBLAD saam met jou
ANTWOORDEBOEK in.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
4. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
‘Bs Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
6. Toon AL die berekeninge duidelik aan.
7. Rond AL die finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
vermeld.
8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.
9. Kaarte en diagramme is NIE volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
VRAAG 1
1.1
1.2
Kopiereg voorbehou
Suid-Afrikaanse huishoudings het die afgelope paar jaar 'n groot styging in
elektrisiteitskoste ondervind. Mnr. Chan wil graag sy elektriese stoof met 'n gasstoof
vervang. Hy het kwotasies van The Alternative Heat Company (Opsie 1) en
TG Gasstoof Spesialis (Opsie 2) ontvang, soos in BYLAE A getoon. Van die
inligting is weggelaat.
Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg te beantwoord.
1.1.1 Bereken die totale bedrag van die kwotasie vir Opsie 1.
1.1.2 Mnr. Chan skat dat die verskil in die totale koste tussen die twee opsies
minder as R1 000,00 sal wees.
Verifieer, deur AL die berekeninge te toon, of mnr. Chan se skatting
geldig is.
1.1.3 Gee EEN rede waarom mnr. Chan dalk die duurste opsie kan kies.
'n Gesertifiseerde gashandelaar verkoop 9 kg-gasbottels. Hierdie silindriese bottels
word buite die winkel in 'n staalkas gestoor, soos hieronder getoon. Daar is 'n gaping
van 10 mm aan weerskante van elke gasbottel wanneer dit op die rak in die staalkas
geplaas word.
Voor- en agteraansig van staalkas Syaansig van staalkas
-
Rak ——>
Gaping
Gasbottel
—— 825 mm—
[Bron: www.takealot.com]
1.2.1 Bereken die maksimum getal gasbottels wat in EEN staalkas kan pas.
1.2.2 ‘n Maatskappy verkoop reghoekige staalplate met afmetings van
3,4 m by 2,1 m.
Bepaal, deur AL die berekeninge te toon, die maksimum getal rakke vir die
staalkas wat uit EEN reghoekige staalplaat gesny kan word.
Blaai om asseblief
(5)
(5)
(2)
(2)
(8)
Downloaded from hlayiso.com
DBE/Feb.—Mrt. 2016
Wiskundige Geletterdheid/V2 4
NSS
1.3 'n Gesertifiseerde gashandelaar wat 48 jaar oud is, het in die 2014/2015-belastingjaar
'n belasbare inkomste van RO,742 miljoen verdien en het tot 'n geregistreerde mediese
hulpskema vir haarself en vier afhanklikes bygedra. Sy het geprojekteer dat haar
belasbare inkomste vir die 2015/2016-belastingjaar dieselfde sou bly.
Bestudeer die belastingtabel en die mediesefonds-kredicte in BYLAE B om die vrae
wat volg te beantwoord.
1.3.1 Verduidelik die invloed van die belastingkortings en die mediese-fonds-
krediete op die belasting betaalbaar. (4)
1.3.2 Die handelaar het bereken dat haar jaarlikse belasting verskuldig aan
SAID (Suid-Afrikaanse Inkomstediens), vanaf die 2014/2015-
belastingjaar tot die 2015/2016-belastingjaar slegs met R150,00 sou styg.
Verifieer, deur AL die berekeninge te toon, of haar berekening geldig is. (8)
[34]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
VRAAG 2
2.1 Werkers in die metaal- en ingenieursbedryf het vanaf 1 Julie 2014 tot 28 Julie 2014
gestaak en 'n loonverhoging van 15% vanaf 1 Julie 2014 geéis. Werkgewers het die
geen werk, geen betaling (‘no work, no pay')-beginsel toegepas.
TABEL 2 hieronder toon die maandelikse bruto loonaanbod voor die staking en die
finale loonskikking vir twee loontariewe, A en H.
TABEL 2: Loonaanbiedinge voor die staking en die finale, verbeterde
aanbiedinge vir twee loontariewe
BRUTO MAANDELIKSE LOON BRUTO MAANDELIKSE LOON
JUNIE 2014 AS GEVOLG VAN STAKING
LOON A LOON H LOON A LOON H
R11 000 R6 000
WERKGEWERSAANBOD VERBETERDE LOONAANBOD
VOOR STAKING AS GEVOLG VAN STAKING
(PERSENTASIE (PERSENTASIE VERHOGING)
VERHOGING)
Julie 2014 7,0% 8,0% 8.0% 10,0%
Julie 2015 VPI VPI + 1% 7,5% 10,0%
Julie 2016 VPI VPI+1% 7,0% 10,0%
[Bron: www.solidariteit.co.za]
Vir vergelykingsdoeleindes sal die verbruikersprysindeks (VPI) van 6,5% vir beide
2015 en 2016 gebruik word.
Daaglikse loontarief = Maandelikse loon x 12 + 365
2.1.1 Daar is bereken dat 'n werker op Loontarief A 'n totaal van R10 834,85
aan loon gedurende die staking verloor het.
(a) Toon, met berekeninge, hoe hierdie verlies bereken is. (6)
(6) Noem vervolgens EEN ander negatiewe finansiéle implikasie van 'n
uitgerekte staking vir 'n werker. (2)
Verifieer, deur AL die berekeninge te toon, of 'n werker op Loontarief H
teen die einde van Junie 2015 die verlies aan inkomste (as gevolg van die
geen werk, geen betaling ['no work, no pay')-beginsel] sal kan verhaal
deur die verbeterde loonaanbod te gebruik, sonder om oortyd te werk of 'n
ekstra werk te hé. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/Feb.—Mrt, 2016
NSS
2:2 Die staafgrafiek en ooreenstemmende tabel hieronder stel kwartaallikse veranderinge
Verandering in indiensnemingsyfers
(duisende)
400 5
KWARTAALLIKSE VERANDERINGE IN
INDIENSNEMING VANAF DIE EERSTE KWARTAAL
IN 2008 TOT DIE VIERDE KWARTAAL IN 2013
in Suid-Afrikaanse indiensnemingsyfers voor vanaf die eerste kwartaal in 2008 tot
die vierde kwartaal in 2013.
600
2008 2009 2010 2011 2012 2013
@ Iste 0 -153 -176 ) -52 35
M2de 147 -259 11 18 25 133
@3de -36 -527 -161 197 232 344
A4dde 220 143 250 218 -38 141
[Vertaal uit Stats SA: Quarterly Labour Force Survey, Quarter 4, 2013]
Gebruik die grafiek en die tabel hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.
2.2.1
2.2.4
Kopiereg voorbehou
Vertolk die data oor indiensnemingsveranderinge vir die eerste kwartaal in
2008.
Identifiseer die jaar waarin die meeste werksverliese voorgekom het EN
bereken die totale getal werksgeleenthede wat in daardie jaar verloor is.
Gedurende hierdie tydperk was daar slegs een jaar waarin daar 'n toename
in werksgeleenthede vir elke kwartaal van daardie jaar was.
Identifiseer die jaar EN bereken die gemiddelde kwartaallikse toename in
indiensnemingsyfers vir daardie jaar.
Bepaal die getal mense wat teen die einde van Maart 2013 in diens was,
indien 15 miljoen mense teen die einde van Desember 2013 in diens was.
Blaai om asseblief
(4)
(3)
[28]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
VRAAG 3
3.1 Pablo, 'n Meksikaanse student, studeer in die Verenigde Koninkryk (VK). Hy beplan
om sy familie in Las Vegas, VSA, te ontmoet om 'n boksgeveg te gaan kyk. Hy sal
vanaf Londen Heathrow Lughawe (LHR) na McCarran Internasionale Lughawe
(LAS) vlieg.
BYLAE C is 'n diagram wat die sitplekplan van 'n Boeing 767-300 toon. 'n Paadjie is
die loopgedeelte tussen die rye sitplekke.
Gebruik BYLAE C om die vrae wat volg te beantwoord.
Bilal Bepaal die totale getal Economie Plus (‘Economy Plus')-sitplekke.
3.1.2 Bepaal die vereenvoudigde verhouding van die getal Besigheidsklas
(‘Business Class')-sitplekke tot die getal Ekonomicklas (‘Economy Class')-
sitplekke.
3.1.3 Gee 'n volledige beskrywing van die roete wat 'n passasier in sitplek 2K
sal volg om na 'n vriend in sitplek 38B te loop as hy nie ander passasiers
wil hinder deur tussen die rye in die vol vliegtuig deur te
beweeg nie.
3.1.4 Een van die passasiers in die Besigheidsklas (‘Business Class') het koffie
bestel.
Bepaal die waarskynlikheid (as 'n persentasie) dat hierdie passasier NIE
'n sitplek langs die paadjie het NIE.
3:15 Gee EEN rede waarom die prys van 'n Eersteklas (‘First Class')-
vliegtuigkaartjie baie hoér is as die prys van 'n Ekonomieklas (‘Economy
Class')- vliegtuigkaartjie.
3.2 Die vlugafstand tussen die twee lughawens is 5 223,086 myl. Pablo se vlug het om
Kopiereg voorbehou
17:14 vanaf LHR na LAS vertrek. Toe hy die volgende dag op LAS aankom, was die
tyd in LHR 04:11.
Herleidingstabel:
MYL JAART KILOMETER METER
1 1 760 1,609 1 609
0,6215 1 093,84 il 1 000
1 knoop = 1,852 km/h
Bereken die gemiddelde spoed, in knope, waarteen die vliegtuig gevlieg het.
Die herleidingstabel en die volgende formule kan gebruik word:
Afstand afgelé (in km) = gemiddelde spoed (in km/h) x tyd (in uur)
Blaai om asseblief
(2)
(3)
(5)
(3)
2)
(6)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 8 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
3.3 Die Wéreldboksraad (WBR) (‘World Boxing Council [WBC']) vervaardig en verkoop
replika- WBR-kampioenskapbelde en spesiale verpersoonlikte getekende T-hemde.
Hulle het 'n aanvangskoste van VSA$15 000 en 'n produksiekoste van VSA$105 per
T-hemp om die T-hemde te vervaardig
T-hemp Replika-WBR-beld
Die WBR verkoop die T-hemde teen $175,00 elk en die belde teen $250,00 elk.
Die produksiekoste vir die replika-WBR-beld word deur die volgende formule gegee:
Totale produksiekoste van belde (in VSA$) = 27 000 + 75 x getal belde
TABEL 3 hieronder toon die totale produksiekoste en totale inkomste vir die verkoop
van WBR-belde (in Amerikaanse dollar).
TABEL 3: Totale produksiekoste en totale inkomste vir die verkoop van
WBR-belde (in Amerikaanse dollar)
GETAL BELDE
0 100 400 A 800 1000
Totale 27000 | 34500 | 57000 | 79500 | B_ | 102000
produksiekoste
Totale inkomste 0 25 000 Cc 175 000 | 200 000 | 250 000
[Bron: www.wbcboxingusa.com]
3.3.1 Bereken die ontbrekende waardes A, B en C. (5)
3.3.2 Bepaal die totale inkomste indien die WBR 800 belde en
1 000 T-hemde verkoop. (3)
3.3.3 Die reguitlyngrafieke vir die totale produksiekoste van en totale inkomste
uit die verkoop van belde, asook die inkomste uit die verkoop van die
T-hemde, is op die ANTWOORDBLAD geteken.
(a) Teken nog 'n reguitlyngrafiek op dieselfde assestelsel wat op die
ANTWOORDBLAD gegee is, wat die totale produksiekoste vir die
vervaardiging van die T-hemde voorstel. (6)
(b) Toon op jou grafiek die winslesing aan wat uit die vervaardiging en
verkoop van 600 T-hemde gemaak word. (2)
[37]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/Feb.-Mrt. 2016
NSS
VRAAG 4
4.1
Daar is gewone skole en spesiale skole in Suid-Afrika. Spesiale skole is bedoel vir
leerders met spesiale behoeftes. Gewone skole word in openbare en onafhanklike
skole ingedeel.
Die staat befonds gewoonlik gewone skole en sommige skole hef skoolfonds.
'n Koerant het in Februarie 2015 data oor die getal leerders, onderwysers en skole per
provinsie in Suid-Afrika gepubliseer. Verwys na TABEL 4 en TABEL 5 in
BYLAE D.
TABEL 4 toon data van 2014 oor die getal leerders, onderwysers en skole in die
gewoneskool-sektor per provinsie.
TABEL 5 toon data vanaf 2012 tot 2014 oor die getal leerders en onderwysers in die
gewoneskool-sektor per provinsie.
Gebruik BYLAE D om die vrae wat volg te beantwoord.
4.1.1 Toon ALLE berekeninge en identifiseer die provinsie waarin ongeveer
46% van die totale getal leerders by onafhanklike skole skoolgaan.
4.1.2 'n Onderwyser van 'n gewone openbare skool word willekeurig gekies om
in 2014 'n nasionale konferensie by te woon.
Bepaal die waarskynlikheid dat hierdie onderwyser 'n onderwyser van die
Oos-Kaap sal wees.
4.1.3 Bereken die ontbrekende waarde A as die gemiddelde getal leerders per
provinsie in openbare skole 1 346 335 is.
4.1.4 Nadat 'n onderwyser die data in TABEL 4 gelees het, het hy beweer:
In Suid-Afrika is die — onderwyser-tot-leerder-verhouding van
onafhanklike skole beter as dié van openbare skole.'
Verifieer, deur AL die berekeninge te toon, of hierdie onderwyser se
bewering geldig is.
4.1.5 Die getal leerders in gewone skole het van 2012 tot 2014 toegeneem. Gee
EEN moontlike rede vir hierdie jaarlikse toename.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(3)
(6)
(2)
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 10 DBE/Feb.—Mrt. 2016
4.2
Kopiereg voorbehou
NSS
Wanneer die Minister van Onderwys die bedrag tocken wat vir die befondsing van
skole in elke provinsie gebruik sal word, ken sy R530 per kind per maand toe, wat op
die vorige jaar se inskrywingsdata gebaseer is.
Gebruik BYLAE D om die vrae wat volg te beantwoord.
4.2.1 Bereken die befondsingsbedrag wat vir die 2015/2016-begroting aan die
Vrystaat toegeken is, gebaseer op die leerderinskrywingsdata.
4.2.2 Bepaal die jaarlikse persentasie verandering in die leerderinskrywing van
die provinsie met die hoogste leerderinskrywingsyfer tussen 2013
en 2014.
‘n Maatskappy wil graag 'n driedimensionele (3D-) model van 'n 21“ eeuse
Klaskamer bou. Dit moet 'n skaalmodel van 'n werklike klaskamer wees wat hulle by
'n skool gebou het.
3D-AANSIG VAN TAFEL GEBRUIK
WERKLIKE KLASKAMER VIR SKAALMODEL
Die werklike afmetings van die klaskamer is:
lengte = 7,5 m; breedte = 6,5 m en hoogte = 3 m
Die 3D-skaalmodel van die klaskamer moet op 'n reghoekige tafelblad met dic
volgende afmetings pas:
lengte = 1,75 m en breedte = 1 m
Slegs die helfte van die tafelblad se oppervlakte kan vir die skaalmodel gebruik word.
Verifieer, deur AL die berekeninge te toon, of 'n skaal van 1: 8 vir dic skaalmodel
geskik sal wees.
Blaai om asseblief
(3)
(3)
(3)
[29]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 11 DBE/Feb.-Mrt. 2016
NSS
VRAAG 5
5.1 | Mev. Dundee, 'n boer in Australié, het vier silo's op haar plaas waarin sy kunsmis stoor, soos in
die foto en diagram hieronder getoon. Die silo's is silindries met 'n dakgedeelte. Kunsmis word
slegs in die silindriese deel van die silo's gestoor.
FOTO VAN VIER SILO'S DIAGRAM VAN EEN SILO
Yi Dakgedeelte
Silindriese
735m = < deel
[Bron: www.cicrobulk.co.za]
Die volgende formule en herleidingskoerse kan gebruik word:
Volume van 'n silinder = 7 x (radius)? x hoogte; gebruik a = 3,142
1m? =1000 @
13kg =1 liter
1 gelling = 3,7 liter
5.11 Bereken die deursnee van 'n silo as die volume van die silindriese deel
60 m? is. (5)
fa Bereken die totale maksimum kapasiteit (in gelling) van die vier silo's. (4)
5:1.3 Mev. Dundee wil die oorblywende kunsmis gebruik vir 'n koringland wat
1055 akker groot is, madat al haar hooflanderye kunsmis
gekry het.
Die kapasiteitslesings vir die vier silo's is soos volg:
e = Silo 1: 15% vol
e Silo 2: + vol
e Silo3en4: leeg
Verifieer, deur AL die berekeninge te toon, of sy genoeg kunsmis vir die
koringland in haar silo's sal oorhé as die strooi-koers 22,65 kg kunsmis
per akker is. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 12 DBE/Feb.—Mrt, 2016
NSS
52 TABEL 6 hieronder toon die totale maandelikse reénval in millimeter vir Sydney
(Australié) vir 2012 tot 2015.
TABEL 6: _Totale maandelikse reénval (in millimeter) vir Sydney vanaf 2012 tot 2015
Jaar | Jan. | Feb. | Mrt. | Apr. | Mei | Jun. | Jul. | Aug. | Sep. | Okt. | Nov. | Des.
2012 | 53,8 | 18,8 | 191,6 | 206,2 | 135,6 | 93,8 | 282.2] 52,2 | 71,6 | 37.4 | 148.4] 78.4
2013 | 138,8 | 111,0 | 269,8 | 187,0 | 37,2 | 244,2 | 56,2 | 19,0 | 23,8 | 29,4 | 52,0 | 45,2
>
2014 | 137,8 | 165.4 | 65,5 | 199,8 | 110.2 | 316,4 | 32,6 | 14,8 | 35,8 | 42,2 | 192,8 | 31,0
?
2015 | 17,4 | 58.2 | 102.6 | 121,0 | 27,4 | 68,0 | 16,4 | 215,2 | 50,4 | 86,6 | 16,0 | 118,0
[Aangepas uit www.au.gov
Australié is 'n land in die Suidelike Halfrond waar die seisoene ongeveer drie maande lank is en die
somer in Desember begin.
Ontleed die gemiddelde reénval gedurende die wintermaande vir Sydney EN
voorspel die kans dat die gemiddelde reénval vir die wintermaande in 2016 hoér as
100 mm sal wees. Toon ALLE berekeninge. (7)
[22]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
[WOo'TPXOHOA MMM :UO1g]
noysqiooa SoJaidoyy
“ANN ¢ WIM JoojssUs UBA aISETEISUT 2 TAM LAT
QmysoBur AA.LA) S034 a[e.07,
yerylniossey
inn sad 00'S Ea ©) snyusoj}se3
Aplaasijiy9ses ANop oIse]|eISUT
wz w/Os*e7y @ dAduodoy
HP OS'EY @ ourmapyerjout p
00'seza Jaissoye]ndos-ura-dkgq
< xe
90:68 0H, 1.6 sed “JOpur]Is-[oNogses8-3y 6 [NALD]
00°66ra 316 ¥[9 apuryisjayoqsen
00°66b €U WU 006 YI JooysyeepdyA A,
LINTSADNI
LA YT SAU SONILAWAV ONIMAUNSAPGA ALT
uoysuida
€Z URe’] opiog
ueyd Sy suee ylosasyI—)
S10Z/pO/Sc tune SIV # # OISBIOM YY
9781 ‘uoisuldy) ‘7 ¢ JeENs-ssamlooy
stjeisadg yooyssey 51,
“ONINITULI NVA WALV AVNVA AVG $1 MIA DIGTAD SI AISV.LOMM FIG
7 aISdO
9107 HIN “9934/4
ovadad
WIVLOL
MLE %bI
“ TWVLOLANS
. dajoul Jad cE Ty wz Surprajdddsen
Ginjsosur yeeyryiyias
Of oll TU OIL TY I ~se3 Ua ayapsapuo)
SISP|[EJSUT SUIDUT
” (84 0d) 00°07 316 jonogses-3y 6 [nAlop]
bl‘ boed bL'roed I nogses-3y 6 207]
98° £68 I JOuSSEE
£68 TU 98°68 TY “1Z1 oud Au
aNVva LATsdD 10 .
Nrovuaaa | Mia “tl SAua | GEEHTAAATON | ONIMAWISAE
uoysurdq,
€Z uke’ apisq
ueyd Sy JU
uve YI0109)19,
£87 YOM CrINVTSI
981
uoySurdy
alerl#| WHAWWONYNALAVA SLE uee|AIUOS|aN
SLOZ/PO/ET WOLvd Aurduio9 way aanewarpy oy,
aISV.LOMM
TaisdO
ETT OVVUA LOL VIE SVVUA
VaAVIAS
SSN
ZA/PIAUPIOND|OD oBIpunysiy
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
BYLAE B
VRAAG 1.3
TABEL 1: SAID-belastingkoerse plus mediesefonds-krediete vir twee belastingjare wat
op 29 Februarie 2016 en 28 Februarie 2015 eindig
Statutére koerse vir persoonlike inkomstebelasting vir individue:
JAAR VAN ASSESSERING EINDIGENDE 29 FEBRUARIE 2016
BELASBARE JAARLIKSE INKOMSTE BELASTINGKOERS
(R) (R)
0-181 900 18% van belasbare inkomste
181 901-284 100 32 742 + 26 van belasbare inkomste bo 181 900
284 101-393 200 59314 + 31% van belasbare inkomste bo 284 100
393 201-550 100 93 135 + 36% van belasbare inkomste bo 393 200
550 101-701 300 149 619 + 39% van belasbare inkomste bo 550 100
701 301 en hoér 208 587 + 41% van belasbare inkomste bo 701 300
JAAR VAN ASSESSERING EINDIGENDE 28 FEBRUARIE 2015
BELASBARE JAARLIKSE INKOMSTE BELASTINGKOERS
(R) (R)
0-174 550 18% van belasbare inkomste
174 551-272 700 31419 +25% van belasbare inkomste bo 174 550
272 701-377 450 _ 55.957 _+30% van belasbare inkomste bo 272 700
377 451-528 800 87 382 + 35% van belasbare inkomste bo 377 450
528 001-673 100 140 074 + 38% van belasbare inkomste bo 528 000
673 001 en hoér 195 212 + 40% van belasbare inkomste bo 673 100
BELASTINGKORTINGS
2016 2015
Primére korting _ R13 257 R12 726
Sekondére korting (vir persone 65 jaar en ouer)
bykomend tot primére korting By RY LID
Tersiére korting (vir persone 75 jaar en ouer) R2 466 R2 367
bykomend tot primére en sekondére korting
MEDIESEFONDS-KREDIETE MET BETREKKING TOT
MAANDELIKSE MEDIESEFONDSBYDRAES
2016 2015
Slegs belastingbetaler R270 _ R257
Eerste afhanklike R270 R257
Bykomende afhanklikes R181 elk R172 elk
[Aangepas uit www.bdo.co.za]
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
NoYyaqiooA Basatdoy
WOs SKBMAITEYSNLG MMM 7UOIE]
yerdyis- yetdys- yardys- yardyis-
sInquioy/layey yaydaooig yoo], Sues (Awouosg) (snjq Awouosq) (ssejD ssoursng) (Sse 3S.11q)
awouoy ay snjq armouoyy SeLysploysisag SB[YOISAIT,
TaALNAIS
a};y}" |= ]o | @ 7] «el @
9107 MIA “494/A ad
}
}
aj EO Qoiar
“t@laole:
v4
Es g++ Sei ee: a - ej
ae
i) (aaa) (ae) (a) (mi)
2 | =
= es)
ee @e =
(eee 5, |
ie sett ad he
ob 0 ©
PY
2
(ct (an) * (a) (imc) (en) (m) |e
90 an)
JURYIOBy — Iway
allpeed — sty
JULYIOOA — OL] SULPEVO A,
00£-L9L DNIAOM NVA NV TdMA TALIS
Te OVVYA
OAV TAL
SSN
ZA/PIOYPIONO[9H o81punyst Ay
BYLAE D
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2
NSS
DBE/Feb.—Mrt. 2016
TABEL 4: Getal Suid-Afrikaanse leerders, onderwysers en skole in die gewoneskool-
sektor per provinsie gedurende 2014
GETALLE VAN GEWONESKOOL-SEKTOR
PROVINSIE OPENBARE ONAFHANKLIKE
LEERDERS | ONDERWYSERS | SKOLE | LEERDERS | ONDERWYSERS | SKOLE
Oos-Kaap 1 889 307 61 260 5554 57 578 2998 178
Vrystaat 656 408 23 631 1306 15 882 921 70
Gauteng 1944 486 60 782 2070 246 989 16 483 651
KwaZulu-Natal 2 831311 90 497 5915 70 386 5 063 236
Limpopo A 54 704 3 929 55 069 2 552 147
Mpumalanga 1034 151 33 613 1 762 23 637 1 387 105
Noord-Kaap 284 908 8 880 551 4 096 302 26
Noordwes 784 184 25 004 1515 16 132 1 082 55
Wes-Kaap 1 026 744 32 237 1 458 48 652 3 694 213
TOTAAL 390 608 24060 538 421 34 482 1681
TABEL 5: Totale getal Suid-Afrikaanse leerders en onderwysers in die gewoneskool-sektor
per provinsie vanaf 2012 tot 2014
ERS SINSLE 2012 a 2014 2012 ae 2014
Oos-Kaap 1951 523 1 938 078 1 946 885 67 936 66 007 64 258
Vrystaat 661 974 664 508 672 290 24 828 24 475 24 552
Gauteng 2 075 387 2 129 526 2 191 475 73 960 74 823 77 2605
KwaZulu-Natal 2 877 969 2 866 570 2901 697 94 932 96 057 95 560
Limpopo 1715 778 1714 832 1 720 585 57 670 57 108 57 256
Mpumalanga 1 054 783 1 052 807 1 057 788 34 664 34 936 35 000
Noord-Kaap 277 494 282 631 289 004 8 8604 8 972 9 182
Noordwes 775 142 788 261 800 316 25 924 26 194 26 086
Wes-Kaap 1 038019 1 052 435 1 075 396 36 389 36 451 35 931
TOTAAL 12 428 069 12 489 648 12 655 436 425 167 425 023 425 090
Kopiereg voorbehou
[Aangepas uit www.dbe.gov.za
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2016
NSS
ANTWOORDBLAD
VRAAG 3.3.3
SENTRUMNOMMER |
EKSAMENNOMMER | |
TOTALE INKOMSTE UIT EN TOTALE KOSTE VAN DIE
VERVAARDIGING EN VERKOOP VAN T-HEMDE EN BELDE
250 +
Sunn SEE SEEEEEEEE eerie eee
| |
|
Bedrag in duisende ($)
0 200 400 600 800 1000
Getal items
SLEUTEL: Ig =Inkomste uit die verkoop van belde
Ty = Inkomste uit die verkoop van T-hemde
Kg = Koste van die vervaardiging van belde
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West

Question paper
MATHS LIT P1 GR12 QP JUNE 2024 English hlayiso.com

Question paper
MATHS LIT P2 GR12 QP JUNE 2024 English hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
Gr12 MLIT P2 S16 QP Afr hlayiso.com

Question paper
Mlit P2 Qp Eng hlayiso.com

Question paper
Mathematical Literacy P2 Feb March 2018 Afr hlayiso.com

Memorandum
Mathematical Literacy P2 May June 2016 Memo Afr hlayiso.com

Addendum
Mathematical Literacy P2 Nov 2016 Addendum Afr hlayiso.com

Memorandum
Mathematical Literacy P2 Feb March 2018 Memo Eng hlayiso.com
More from Grade 12 Mathematical Literacy
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL

Addendum
MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR

Memorandum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State
%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)
Memorandum
Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers

Addendum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN

Memorandum