Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
2016
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Simbool Verduideliking
M Metode
MA Metode met akkuraatheid
CA Deurlopende akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Herleiding
S Vereenvoudiging
RD/RT/RG Aflees van 'n tabel/grafiek/kaart/diagram
SF Korrekte vervanging in 'n formule
O Opinie/rede/afleiding
P Penalisasie, bv. vir geen eenhede nie, verkeerde afronding, ens.
R Afronding
NPR Geen penalisasie vir afronding nie
AO Slegs antwoord vol punte
J Regverdiging
Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all





Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo (Afr)
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 462.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/2016
SCE – Memorandum
VRAAG 1 [39 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking TL
A M 1A korrekte waardes D
1.1.1 Omvang = R62 500 – R29 890 1M aftrekking L2
= R32 610 CA 1CA omvang
AO
(3)
Som van al die waardes D
1.1.2 Gemiddelde = L2
Getal waardes
M
1M optel van alle
R 43 320 + R 33 100 + Z + R 29 730 + R 46 000 + R 35 300 + R 35 970
R 36 586,11 = korrekte waardes
M 7 A 1A deling deur 7
Z = 7 × R36 586,11 – R223 420 1M aftrekking
Z = R32 682,77 CA 1CA vereenvoudiging
Z ≈ R32 683 R 1R afronding tot die
naaste rand
AO
(5)
D
1.1.3 NMMU bied nie hierdie graadkursus aan nie. O 2O rede L4
OF
Geen studente woon die klasse by nie O
OF
Geen studente neem die kursus nie O
(2)
F
2016 Gelde - 2015 Gelde 1M vervang korrekte L4
1.1.4 Persentasie vermeerdering = × 100% M
2015 Gelde waardes
R 69 000 - R 46 000
= × 100% M 1M bereken %-
R 46 000 vermeerdering
= 50% CA 1CA persentasie
M 1M deling deur 6,7%
50% ÷ 6,7% = 7,462686567 CA 1CA antwoord
Die student is reg; dit is meer as sewe keer die inflasiekoers. O
1O verifieer
OF OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/2016
SCE – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking TL
M 1M vir aftrekking
R 69 000 – R46 00 = R 23 000 A 1A antwoord
6,7 M 1M vir vermenigvuldiging
× R 46 000 = R 3 082 A 1A antwoord
100
R 3 082 × 7 = R 21 574 CA 1CA antwoord
Die student is korrekte O 1O verifieer
OF OF
M
6,7% × 7 = 46,9% A 1Mvermenigvuldig met 7
1A antwoord
R 46 000 × 46,9% = R 21 574 A 1A antwoord
R 46 000 + R 21 574 = R 67 574 M 1M optelling
R 69 000 – R 67 574 = R 1 426 more CA 1CA aftrekking
Student is korrekte. O 1O verifieer
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 4 DBE/2016
SCE – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking TL
F
1.1.5 R 46 000 × 10,75 % = R 4 945 M 1M vir die berekening van rente L3(7)
L4(1)
R 46 000 + R 4 945 = R 50 945 CA 1CA vir antwoord
R 50 945 × 10,75% = R 5 476,59
R 50 945 + R 5 476,59 = R 56 421,59 CA 1CA vir saamgestelde bedrag
Maandelikse gelde = R38 × 24
A
= R912 1A bereken die maandelikse gelde
vir 24 maande
Totale koste van lening = R56 421,59 + R912 + R300 M
1M optel van alle waardes
= R57 633,59 CA
M 1CA totale koste van lening
Verskil in bedrae = R57 633,59 – R46 000
1M aftrekking van bedrae
= R11 633,59
Hy is reg. O 1O verifieer
OF OF
M M
Totale kapitaal + rente = R46 000 × 110,75% × 110,75% 2M vermenigvuldiging met
110,75%
= R56 421,59 CA 1CA antwoord
Maandelikse gelde = R38 × 24 1A bereken die maandelikse gelde
A
= R912 vir 24 maande
Totale koste van lening = R56 421,59 + R912 + R300 M 1M optel van alle waardes
= R57 633,59 CA 1CA totale koste van lening
Verskil in bedrae = R57 633,59 – R46 000M 1M aftrekking van bedrae
= R11 633,59
He is reg. O 1O verifieer
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/2016
SCE – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking TL
M
1.2.1 Volume van materiaalverfhouer = π × radius × radius × hoogte L3
1M bereken radius
M SF
367,38 cm 3
= 3,142 × 3 cm ×3 cm × hoogte 1SF vervang in formule
CA
367,38 cm3 = 28,278 × hoogte 1CA vereenvoudiging
M 1M deling deur 28,278
367,38 cm3 ÷ 28,278 = hoogte
hoogte = 12,9917 cm
= 129,92 mm C 1C herleiding na mm
NPR
(5)
M
1.2.2 Oppervlakte van een letter E = (lengte × breedte) – (sy × sy × 2) 2M gebruik formule vir L3
M twee oppervlaktes
M
= (29,5 × 19,5) – (5,9 × 5,9 × 2)
= 505,63 cm2 CA 1CA oppervlakte
1C herleiding na m²
C M 1M herleiding na mℓ
Hoeveelheid verf nodig vir een letter E = 505, 63 ÷ 10 000 × 100
= 5,0563 mℓ CA
1CA bereken verf
Hoeveelheid verf vir vier letter E's = 5,0561 × 4
1CA totale volume
= 20,2252 mℓ CA
NPR
OF
OF
M
Oppervlakte van letter E = (lengte × breedte) + ( sy × sy × 3)
2M gebruik formule vir
= (29,5 cm × 13,6 cm) + (5,9 cm × 5,9 ×3) M
twee oppervlaktes
= 505,63 cm2 CA
1CA bereken oppervlakte
= 506 cm2 C M
Hoeveelheid verf nodig vir een letter E = 505, 63 ÷ 10 000 × 100 1C herleiding na m²
= 5,0563 mℓ CA 1M herleiding na mℓ
1CA bereken verf
Hoeveelheid verf vir vier letter E's = 5,0561 × 4
= 20,2252 mℓ CA 1CA totale volume
(7)
M A M
1.2.3 Omtrek van letter E = 29,5 cm + 19,5 cm +19,5 cm + (9 × 5,9 cm) 1A aflees alle waardes L2
1M optelling
= 121,6 cm CA 1CA omtrek
OF OF
M A 1A lees alle waardes af
Omtrek van letter E = 2 × 29,5 cm + (2 × 19,5 cm ) + (4 × 5,9 cm) 1M optelling
= 121,6 cm CA 1CA omtrek
(3)
[39]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/2016
SCE – Memorandum
VRAAG 2 [26 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking TL
F
2.1.1 Finale salaris = R26 578 × 12MA 1MA vermenigvuldiging met 12 L2
= R318 936 A 1A salaris
Gratifikasie
= 6,72% × finale salaris per jaar × jare pensioendraende diens 1SF vervanging van korrekte
= 6,72% × R318 936 × 33 SF waardes in formule
= R707 272,4736 1R afronding tot die naaste
= R707 272 R rand
OF OF
MA MA 1MA vermenigvuldiging met 12
Finale salaris = R 26 578 × 6,72% ×12 × 33 1MA vermenigvuldiging met
6,72% en 33
= R 707 272,473A 1A salaris
1R afronding tot die naaste
= R 707 272 R rand
(4)
CA vanaf antwoord in F
2.1.2 Annuïteit (p.j.) V 2.1.1 L3
(a) 1
= ( × finale salaris × jare pensioendraende diens) + 360 1SF vervanging van korrekte
55
1 SF waardes in formule
= ( × R26 578 × 12 × 33) + 360
55 1CA bereken die annuïteit p.j.
= R191 721,60 CA
1M korrekte belastingkategorie
Belasting betaalbaar per jaar
1SF vervanging van korrekte
M SF
waardes in formule
= R32 742 + 26% × (R191 721,60 – R181 900)
CA belasting voor korting
CA
= R35 295,62 – R13 257 1CA bereken belasting per jaar
1M aftrekking van belasting
= R22 038,62 CA verskuldig uit jaarlikse
inkomste
Annuïteit na belasting = R191 721,60 – R22 038,62 M 1M deling deur 12
1CA maandelikse inkomste na
Maandelikse annuïteit = R169 682,98 ÷ 12 M belasting
= R14 140,25 CA (9)
F
2.1.2 Verskil in inkomste = R26 578 – R14 140,25 M 1M aftrekking L4
(b) = R12 437,75 CA 1CA verskil
Hy kan nie aftree nie O
• Die verminderde inkomste kan dalk nie sy uitgawes dek 1O motivering
nie
J • Hy sal meer geld kry wanneer hy op 65 jaar aftree. 1J enige van die redes genoem
• Enige ander geskikte rede wat deur ‘n berekening
ondersteun word
OF
Hy kan aftree O
• Hy sal sy gratifikasie kry.J (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/2016
SCE – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking TL
P
2.2.1 Geen geld vir vervoer L3
M/A MA 1MA sirkeldiagram-
= 100% – (11,0% + 8,7% + 4% + 73%) konsep
= 3,3% 1MA vereenvoudiging
CA CA
CA CA 3,3 33
P = 3,3% OF 0,033 OF OF 1CA waarskynlikheid
100 1000
AO
(3)
D
2.2.2 Die getal seuns met ander redes is baie klein en sal nie 'n sektor op L4
die sirkeldiagram regverdig nie. O 2O opinie
(2)
O D
2.2.3 Leerders kom nie skool toe op die dae wat hulle nie skryf nie. L4
2O rede
OF
Hulle berei nie voor vir die eksamen nie. O
OF
Bang om te skryf. O
OF
Studeer by die huis.O
OF
Hulle draai stokkies. O (2)
D
2.2.4 Die sirkeldiagram gee slegs persentasies en nie werklike getalle 2O Opinie L4
nie. O (2)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 8 DBE/2016
SCE – Memorandum
VRAAG 3 [42 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking TL
A A
3.1.1 Gauteng en Noordwes 2A vir 1st provinsie K&P
2A vir 2deprovinsie L2
(4)
A A K&P
3.1.2 De Hoop Limpopo 1A korrekte dam L2
A A Enige twee 1A korrekte provinsie
Umtata Oos-Kaap korrekte pare 4 1A korrekte dam
A A punte 1A korrekte provinsie
Darlington Oos-Kaap
(4)
P
3.1.3 5 A A A 2A teller L3
P = OF 0,3125 OF 31% 1A noemer
16 A
AO
(3)
M
3.1.4 2014 MA CA 1MAvermenigvuldiging met % L3
5 340 000 megaliter × 67,9% = 3 625 860 megaliter 1CA antwoord(2014) in megaliter
2015 CA 1CA antwoord (2015) in
5 340 000 megaliter × 58,7% = 3 134 580 megaliter megaliter
Verskil
= 3 625 860 megaliter – 3 134 580 megaliter
= 491 280 megaliter CA 1CA verskil
= 491 280 000 kiloliter C 1C herleiding
OF OF
M 1M aftrekking van korrekte
67,9% – 58,7% = 9,2% A persentasie
1A vereenvoudiging
9,2% × 5 340 000 megalitres M 1M vermenigvuldiging met 9,2%
= 491 280 megalitres CA 1CA bereken die verskil
= 491 280 000 kiloliter C 1C herleiding
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/2016
SCE – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking TL
M
3.1.5 Lae reënval O 2O eerste rede L4
OF 2O tweede rede
Geen reënvalO
OF
Droogte O
OF
Verdamping O
OF
Water gebruik vir menslike aktiwiteite O
OF
Slegte infrastruktuurO
OF
Lekkasies O
OF
Groeiende bevolking O
OF
Klimaat veranderinge O
OF
Landbou O
OF
AardverwarmingO
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 10 DBE/2016
SCE – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking TL
3.2.1 City West Water D
L2
watergebruik
520
510
500
490
480
470
460
Tydsduur van stort in sekondes
450
440
430 A
A
420
410 A
400
A
390 A
380 A
370
360
350
340
330
320
0 10 20 30 40
Temperatuur in ºC
Een punt vir elke twee korrek gestipte punte
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 11 DBE/2016
SCE – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking TL
A O D
3.2.2 In die somer is die temperature hoog en die tydsduur van 1A somer/hoe temp. L4
die stort neem af. 2O verlaag tyd
A OF O OF
In die winter is die temperatuur laag en die tydsduur van 1A winter/lae temp.
die stort neem toe. 2O meer tyd
(3)
D
3.2.3 Die owerhede moet meer water verskaf in die 2O vir enige geldige rede L4
wintermaande, want mense gebruik meer water vir stort in
die wintermaande. O
OF
Hulle kan die mense leer om nie die stortwater te laat loop
om die badkamer in die wintermaande warm te maak nie,
maar om eerder ander verhittingsmetodes te gebruik.O
OF
Bou groter damme. O
OF
Leer mense om water te spaar. O (2)
O D
3.2.4 Dit is nie 'n verteenwoordigende steekproef nie; die 2O om te noem dat die L4
steekproef is te klein. steekproef te klein is
(2)
P
3.2.5 7 minute 10 sekondes = 430 sekondes C 1C herleiding na sekondes L2
11 A 1Ateller
26 A 1A noemer
aanvaar noemer van 52
Antwoord in desimale vorm
VOL PUNTE
(3)
D
3.2.6 Winter-stort-tydsduur L3
Onderste kwartiel = 385 A 1A aflees van onderste kwartiel
Boonste kwartiel = 410 A 1A aflees van boonste kwartiel
1M aftrekking
IKO = 410 – 385 M 1CA IQR
= 25 CA
Somer-stort-tydsduur 1M aftrekking
IKO = 29
M 1CA verskil
Verskil = 29 – 25 Aanvaar
= 4 CA Onderste kwartiel 380
Boonste kwartiel 405
(6)
[42]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 12 DBE/2016
SCE – Memorandum
VRAAG 4 [43 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking TL
F
4.1.1 Huur van 2-slaapbank-voertuig (onbeperkte km) L2
(a)
= (R1 225 + R220) × 8 MA 1MA optel en vermenigvuldiging
= R11 560 CA 1CA huurkoste
Huur per persoon
= R11 560 ÷ 3 M 1M deling deur 3
= R3 853,33 CA 1CA rental per persoon
(4)
F
4.1.1 Huur van 2-slaapbank voertuig (beperkte km) 1M optel en vermenigvuldig L4
(b) = (R1 050 + R220) × 7 M 1CA huur koste
= R8 890 CA
Gratis km = 300 × 7 = 2 100 A 1A gratis kilometers
M
Ekstra kilometers = 3 050 km – 2 100 km 1M aftrek van waardes
= 950 km CA 1CA ekstra km
Koste van ekstra km
= 950 km × R3,50
= R3 325 CA 1CA ekstra koste
Totale koste
= R8 890 + R3 325
= R12 215 CA 1CA totale koste
∴ Die 8-dae opsie is die mees ekonomiese. O 1O vergelyking en gee raad
Gebruik V4.1.1.(a) se antwoord vir
opinie punt
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 13 DBE/2016
SCE – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking TL
M K&p
4.1.2 Lengte van bed op plan = 2,010 m ÷ 80 1M werk met verhouding (deel L3
met 80)
= 0,025125 m × 1 000
= 25,125 mm C 1C antwoord in mm
= 25 mm R 1R afronding tot naaste mm
AO 25mm
(3)
F
4.1.3 4-slaapbank voertuig M 1M vermenigvuldiging met koers L4
Hoeveelheid diesel gebruik = 3 050 km × 0,1321 ℓ/km
= 402,905 ℓ CA 1CA volume diesel
Koste van diesel = 402,905 ℓ × R11,78/ℓ
= R4 746,22 CA 1CA koste van diesel
2- slaapbank voertuig M 1M deel met koers
Hoeveelheid diesel gebruik = 3 050 km ÷ 10,362 km/ℓ
= 294,3447211 ℓ CA 1CA volume diesel.
Koste van diesel = 294,3447211 ℓ × R11,78/ℓ
= R3 467,38 CA 1CA koste van diesel
Verskil in koste = R4 746,22 – R3 467,38 M 1M aftrekking
= R1 278,84 CA 1CA verskil
Maria is korrek; hulle sal R1 278,84 op dieselkoste
spaar. O 2O vir stelling dat Maria korrek is
NPR
(10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 14 DBE/2016
SCE – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking TL
M CA 1M vermenigvuldiging K&p
4.2.1 Afstand wat vol tenk kan aflê : 50 × 10,362 km = 518,1 km 1CA afstand L2
(a)
Afstand van Bloemfontein tot Kimberley = 175 km RT 1RT aflees van afstand
Totale afstand van Harrismith tot Kimberley
= 337 km + 175 km
= 512 km CA 1CA totale afstand
512 km is minder as 518,1 km. O 1O gevolgtrekking
OR OR
M CA
Afstand wat vol tenk kan aflê: 50 × 10,362 km = 518,1 km 1M vermenigvuldiging
1CA afstand
Afstand op kaart van Kimberley tot Bloemfontein = 15 mm
Skaal 22 mm = 300 km / 3mm = 50 km / 9 mm = 100 km
Afstand van Kimberley tot Bloemfontein in km
15 mm × 300 km 15 mm × 50 km 15 mm ×100 km
= = = M
22 mm 3 mm 9 mm 1M bereken afstand met
= 204,55 km = 250 km = 166,67 km staafskaal
Totale afstand van Harrismith tot Kimberley
= (337+ 204,55) km = (337 + 250) km = (337 +166,67) km
= 542,55 km = 587 km = 503,67 km CA 1CA totale afstand
542 > 518,1 587 > 518,1 503,67 < 518,1 O 1O gevolgtrekking
Aanvaar ± 1mm
(5)
K&p
4.2.1 Afstand van Kimberley tot Upington = 401 km RT 1RT aflees van afstand L4
(b) MA
Skaal op kaart: 9 mm = 100 km 1MA meting on skaal
Lengte op kaart van Upington tot Kakamas = 9 mm MA 1MA meting
Afstand van Upington tot Kakamas = 100 km CA 1CA bereken die afstand
Totale afstand : Kimberley tot Kakamas = 401 km + 100 km 1CA totale afstand
= 501 km CA 1O minder as 518,1 km
501 km is minder as 518,1 km.O (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 15 DBE/2016
SCE – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking TL
4.2.2 Tyd = Afstand ÷ spoed M
CA 1CA afstand L3
= 1 300 km ÷ 94 km/h M 1M deling deur spoed
= 13,82978723
≈ 13 uur en 50 minute CA 1CA uur en minute
Tyd op pad + stoppe
M 1 1M optelling van tye
= 13 uur + 50 minute + 2 × 20 minute + 2 + 180 minute
4
= 19 uur en 45 minute CA 1CA totale tyd op pad
1CA aankomstyd
Aankomstyd = 00:45 Dinsdag CA 1CA aankomsdag
CA
OR OR
Totale afstand van Harrismith tot Springbok
= 512 km + 800 km
= 1 312 km CA 1CA afstand
Afstand = spoed × tyd
1 312 km = 94 Km/h × tyd
Tyd = 13,95744681 uur M 1M deling deur spoed
= 13 uur 57 minute CA 1CA uur en minute
Tyd op pad + stoppe
M 1 1M optelling van tye
= 13 uur + 57 minute + 2 × 20 minute + 2 + 180 minute
4
= 19 uur en 45 minute CA
1CA totale tyd op pad
CA 1CA aankomstyd
Aankomstyd = 00:52 Dinsdag CA 1CA aankomsdag
(7)
[43]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC June 2016 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 EC June 2016 QP (Eng)

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC November 2016 Addendum

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC June 2023 Addendum

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC June 2023 Addendum
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 QP

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper