Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC June 2016 QP (Afr)

Question paperMathematical LiteracyGrade 12201610 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 2016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, 1 antwoordblad en 'n 6 bladsy-addendum. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/2016 SSE INSTRUKSIES EN INLIGTING 1, 2. 10. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae. 2.1 Gebruik die ADDENDUM met BYLAES om die volgende vrae te beantwoord: BYLAE A vir VRAAG 1.1 BYLAE B vir VRAAG 3.1 BYLAE C vir VRAAG 3.2 BYLAE D vir VRAAG 4.1 en VRAAG 4.2 BYLAE E vir VRAAG 4.2 2.2 Beantwoord VRAAG 3.2.1 op die aangehegte ANTWOORDBLAD. 23 Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die spasies op die ANTWOORDBLAD. Lewer die ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDEBOEK in. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. Jy kan 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. Toon AL die berekeninge duidelik. Rond AL die finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders aangedui. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. Kaarte en diagramme is NIE volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/2016 SSE VRAAG 1 Ld Studente van verskeie universiteite het gedurende 2015 betoog en die slagspreuk #FeesMustFall (Klasgeld Moet Weg) op sosiale media gebruik. Die horisontale staafgrafieke in BYLAE A toon die jaarlikse klasgeld wat deur sommige universiteite vir verskillende graadstudies gevra word. Bestudeer die staafgrafieke in BYLAE A om die vrae hieronder te beantwoord. 1.1.1 1.1.2 Kopiereg voorbehou Bereken die omvang van jaarlikse klasgeld wat deur die verskillende universiteite vir 'n BCom-graad gevra word. Die gemiddelde jaarlikse klasgeld wat vir 'n BA-graad by die genoemde universiteite gevra word, is R36 586,11. Bereken, tot die naaste rand, die ontbrekende waarde Z by die Universiteit van Stellenbosch. Gee 'n gepaste rede waarom daar nie stawe vir die LLB- en Meganiese Ingenieurswese-graad by die NMMU op die grafiek in BYLAE A is nie. Die inligting hieronder is 'n uittreksel uit 'n koerantberig gedurende die betoging. a VOORGESTELDE KLASGELDVERHOGING VIR 2016») Universiteite 2015 2016 Universiteit van Johannesburg R32 870 R49 305 Universiteit van die Vrystaat R26 015 R39 025 Universiteit van Kaapstad R46 000 R69 000 Universiteit van Stellenbosch R32 534 R48 801 (Bron: www.citybuzz.co.za] Een van die studente het gekla dat die klasgeldverhoging by die Universiteit van Kaapstad meer as sewe keer die geprojekteerde inflasiekoers van 6,7% vir die 2015/2016-tydperk is. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of die student se bewering KORREK is. '‘n Student het ABCLenings genader om geld te leen om sy universiteitfooie vir een jaar te betaal. Hy het vir 'n lening van R46 000,00 aansoek gedoen. ABC Lenings het die volgende voorwaardes: e 'n Eenmalige aanvangsbedrag van R300 e Maandelikse diensgelde van R38,00 e 'n Rentekoers van 10,75%, jaarliks saamgestel Die student het gesé dat die totale leningswaarde R11 633,59 meer as die oorspronklike totale bedrag sal wees indien hy dit oor 'n tydperk van 24 maande afbetaal. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of die student se bewering KORREK is. Blaai om asseblief (3) (5) (2) (6) (8)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 4 DBE/2016 SSE 12 'n Paar studente het een letter van die slagspreuk #FeesMustFall op hulle T-hemde Kopiereg voorbehou geverf. Die letter E is met materiaalverf op elke T-hemp geverf. Die dekvermoé van hierdie spesifieke materiaalverf is 100 mf per 1 m? materiaal. 19,5 cm (a ASNT 5,9 om 5,9 cm 5,9 cm 12.1 Bereken die hoogte (in mm) van die materiaalverfhouer indien die volume van die houer 367,38 cm? is. Jy kan die volgende formule gebruik: Volume van materiaalverfhouer = z * radius x radius x hoogte, waar 1 = 3,142 1.2.2 Bereken die hoeveelheid materiaalverf wat nodig is om die letter E op vier T-hemde te verf. 12:3 Die studente het omboorsel gebruik om 'n raampie om die randjies van die letter E te plaas. Bereken die lengte omboorsel wat nodig is om 'n raampie om die randjies van die letter E op een T-hemp te plaas. (5) (7) (3) 39] Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/2016 SSE VRAAG 2 2.1 Mnr. Kader is 'n 56-jarige onderwyser wat op 1 Januarie 1983 begin skoolhou het. Hy het vanaf Januarie 1983 tot die Regeringswerknemerspensioenfonds (RWPF) bygedra. Hy het vroeé aftrede op 31 Desember 2015 oorweeg. Hy het die inligting en formule hieronder, wat die RWPF gebruik om aftrede-uitbetalingspakkette te bereken, op die Internet gekry. NORMALE VOORDELE VAN RWPF Aftrede met MINDER AS Aftrede met MEER AS 10 JAAR diens 10 JAAR diens Jy ontvang 'n eenmalige enkelbedrag (gratifikasie). Jou voordele bestaan uit twee dele: e —'n Eenmalige enkelbedrag (gratifikasie) e —_'n Maandelikse pensioen wat 'n annuiteit genoem word Die gratifikasie en annuiteit word bereken deur die volgende formules te gebruik: Gratifikasie = 6,72% * finale salaris per jaar x jare pensioendraende diens 1 Annuiteit (per jaar) = (SS x finale salaris per jaar x jare pensioendraende diens) + 360 [Bron: RWPF-ledegids 2015] 2.1.1. Mnr. Kader se finale salaris wat gebruik moet word om sy gratifikasie te bereken, is R26 578 per maand. Bereken sy gratifikasie, afgerond tot die naaste rand. 2.1.2. TABEL 1 hieronder toon die inkomstebelastingkoerse vir die 2015/2016- belastingjaar. TABEL 1: INKOMSTEBELASTINGKOERSE VIR DIE 2015/2016- BELASTINGJAAR BELASBARE INKOMSTE BELASTINGKOERS RO-R181 900 18% van elke R1 R181 901-R284 100 R32 742 + 26% van die bedrag hoér as R181 900 R284 101-R393 200 R59 314 + 31% van die bedrag hoér as R284 100 R393 201-R550 100 R93 135 + 36% van die bedrag hoér as R393 200 RSS5O 101—R701 300 R149 619 + 39% van die bedrag hoér as R550 100 R701 301 en hoér R208 587 + 41% van die bedrag hoér as R701 300 BELASTINGKORTING Primére korting R13 257 Sekondére korting (Ouderdom 65 tot onder 75) R7 407 Tersiére korting (Ouderdom 75 en ouer) R2 466 [Bron: www.sars.gov.za (a) Bereken mnr. Kader se maandelikse annuiteit na belasting. (b) Motiveer, met berekeninge, of mnr. Kader moet aftree. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (4) (9) (4)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/2016 SSE 2.2 Afwesigheid onder leerders in Suid-Afrikaanse skole is 'n groot bekommernis. Die sirkeldiagramme hieronder toon enkele van die algemene redes waarom seuns en dogters gedurende die 2014-skooljaar vir meer as vyf dae afwesig was. LEERDERAFWESIGHEID GEDURENDE DIE 2014-SKOOLJAAR SLEUTEL: SEUNS DOGTERS 8.5% Siek of beseer ce ES la] Ee Be Wou nie skool | Slegte weer | Het nie gedurende | Het nie geld | Ander bywoon nie die eksamentydperk | vir vervoer skool bygewoon skool toe nie nie [Vertaal uit: General Household Survey (2014), Statistick Suid-Afrika Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.2.1 22:2 22:3 2.2.4 Kopiereg voorbehou Bepaal die waarskynlikheid om willekeurig 'n seun te kies wat afwesig was omdat hy nie geld vir vervoer skool toe gehad het nie. Verduidelik waarom die sektor 'Ander' nie in die seuns se sirkeldiagram getoon word nie, alhoewel die seuns ook ander redes vir afwesigheid gehad het. Verduidelik waarom die persentasie afwesigheid gedurende die eksamentydperk op sy hoogste is. 'n Leerder het vanaf die data afgelei dat meer seuns as dogters gedurende die eksamentydperk afwesig was. Gee 'n rede waarom die leerder se afleiding NIE korrek is NIE. Blaai om asseblief (3) (2) (2) Q) [26]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/2016 SSE VRAAG 3 3:1 Water is 'n belangrike natuurlike hulpbron in enige land. Die inligting in BYLAE B toon die kapasiteitsvlak van sommige van Suid-Afrika se damme vir 2014 en 2015. Bestudeer die inligting in BYLAE B en beantwoord die vrae wat volg. 3.1.1 Watter provinsies het die kleinste getal damme wat in hierdie datastel voorgestel word? 3.1.2 Noem TWEE damme en hul provinsies waar die watervlakke vanaf 2014 tot 2015 gestyg het. 3.1.3 Bepaal die waarskynlikheid om willekeurig 'n dam te kies wat in 2015 80% van sy kapasiteit oorskry het. 3.1.4 Die Gariepdam het 'n kapasiteit van 5 340 000 megaliter. Bereken die verskil (in kiloliter) van 2014 tot 2015 in die hoeveelheid water in die dam. 3.1.5 Gee TWEE redes waarom 'n dam se watervlak van een jaar tot die volgende kan afneem. 3.2 Om toekomstige watergebruik te bestuur is 'n studie in Australié gedoen oor hoe huishoudings gedurende die winter en die somer in die City West Water (CWW)- gebied en die Yarra Valley Water (YWW)-gebied water vir huishoudelike doeleindes gebruik het. Die tabel in BYLAE C toon hoe 26 huishoudings in die studie water gedurende die winter en die somer gebruik het wanneer hulle gestort het. 32.1 3.2.4 32.9 3.2.6 Kopiereg voorbehou 'n Spreidiagram vir die CWW-somerdata is op die ANTWOORDBLAD gestip. Stip op dieselfde rooster 'n spreidiagram vir die CW W-winterdata. Beskryf die verwantskap tussen die seisoenale temperatuur en die tydsduur van 'n stort. Hoe kan hierdie inligting die owerhede help om beter vir inwoners se toekomstige waterbehoeftes te beplan? Waarom kan jy nie die uitslae van die steekproef in die studie gebruik om af te lei dat alle huishoudings in Australié dieselfde tendense toon wanneer hulle gedurende die somer en die winter stort nie? 'n Huishouding word willekeurig uit die steekproef gekies. Bepaal die waarskynlikheid dat hierdie huishouding vir langer as 7 minute en 10 sekondes sal stort. Die IKO (interkwartielomvang) van die somerstorttydsduur vir CWW is 29. Gebruik die onvolledige mond-en-snordiagram in BYLAE C om die verskil tussen die IKO vir die storttydsduur gedurende die winter en die somer vir CWW te bereken. Toon ALLE berekeninge. Blaai om asseblief (4) (4) Q) (4) (6) [42]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 & DBE/2016 SSE VRAAG 4 4.1 Maria, haar man en kind woon in Harrismith. Hulle beplan 'n besigtigingstoer vir die gesin Springbok toe om na die blomme te gaan kyk. Hulle wil 'n motorwoonwa (‘motorhome’) huur (sien BYLAE D) om Springbok toe te ry. Hulle sal hierdie motorwoonwa vir vervoer en verblyf gebruik. Hulle beraam dat die totale retoer- afstand wat hulle sal reis, 3050 km is. Hulle moet vir die voertuighuur, voertuigversekering en brandstof begroot. Gebruik die inligting hierbo en BYLAE D om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.1.1 Die gesin oorweeg om die twee-slaapbank-voertuig te huur. Hulle wil nie 'n bybetaling in geval van 'n ongeluk maak nie. (a) Bereken die gemiddelde huurkoste per persoon indien hulle die voertuig vir 8 dae huur en die onbeperkte-kilometer-opsie gebruik. (b) — Vergelyk die totale koste van VRAAG 4.1.1(a) hierbo met die koste daarvan om die twee-slaapbank-voertuig vir 7 dae te huur EN gee die gesin raad oor watter opsie die ekonomiesste sal wees. 4.1.2 Die werklike lengte van Bed 1 in BYLAE D is 2,010 m. Bepaal die lengte (tot die naaste mm) van hierdie bed op die plan indien die skaal 1 : 80 is. 4.1.3 Die prys van diesel is R11,78 per liter. Maria het gesé dat om die twee-slaapbank-voertuig in plaas van die vier-slaapbank-voertuig te huur, R1 278,84 aan brandstofkoste vir die toer sal spaar. Verifieer Maria se stelling deur AL die berekeninge te toon. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (4) (8) (10)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/2016 SSE 42 Die gesin het eindelik besluit om die kleiner motorwoonwa te huur. Maria het die streekskaart en afstandskaart in BYLAE E gebruik om hul rit na Springbok te beplan. Hulle beplan om via Bloemfontein na Springbok te reis deur die volgende nasionale roetes te gebruik: N5, N1, N8, N10 en N14. Die afstand tussen Harrismith en Bloemfontein is 337 km. 4.2.1 Gebruik die inligting hierbo, BYLAE D en BYLAE E om die vrae wat volg, te beantwoord. (a) Toon aan dat die eerste brandstofstilhouplek by Kimberley sal wees. (5) (b) Verifieer dat die tweede brandstofstilhouplek by Kakamas sal wees. Gebruik beide die afstandskaart en die skaal op die kaart. (6) 4.2.2 Hulle het Harrismith om 05:00 Maandagoggend verlaat. Die gemiddelde spoed terwyl hulle gery het, was 94 km/h. Die brandstofhervul-rustye het 20 minute elk geneem en hulle het 'n ekstra 2 -uurrustyd in Kimberley geneem, met 'n stop van 180 minute in Upington om op te fris. Bepaal die tyd en dag wat hulle in Springbok aangekom het. Jy kan die volgende formule gebruik: Afstand = spoed * tyd geneem (7) [43] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/2016 SSE ANTWOORDBLAD VRAAG 3.2.1 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: CITY WEST WATER (CWW) WATERGEBRUIK 520 + 510 ~— 500 ++ oe 490 -——— || — 480 — | |_| 470 +— —— B fon oO aN a S t | | & + we + o oO t | 8 t So oO j | Ww | L Lf paary oO \o o Tydsduur van stort in sekondes we ao S | | | t e 370 360 —+ fl @ 350 1 Lt 4 320 + it i | Temperatuur in °C Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all