Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 QP

Question paperMathematical LiteracyGrade 12201811 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERHEID V2 1 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, 'n addendum met 4 bylaes en 1 antwoordblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/Feb.-Mrt. 2018 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1, 2. 10. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae. 2.1 Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord: BYLAE A vir VRAAG 1.2 BYLAE B vir VRAAG 2.1 BYLAE C vir VRAAG 3.3 BYLAE D vir VRAAG 4.1 2.2 Beantwoord VRAAG 4.1.3 op die aangehegte ANTWOORDBLAD. 2.3 Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die spasies op die ANTWOORDBLAD, Lewer die ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDEBOEK in. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. Toon ALLE berekeninge duidelik. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders aangedui. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/Feb.—Mrt. 2018 NSS VRAAG 1 11 Die Randse Skou is 'n gebeurtenis wat jaarliks in Gauteng plaasvind. Die Abrahams- gesin wat uit twee volwassenes van 45 en 48 jaar, twee kinders van 6 en 14 jaar en 'n ouma van 73 jaar bestaan, beplan om die Randse Skou te besoek. TABEL 1 hieronder toon die tydsduur en kaartjiepryse van die 2017-Randse Skou. TABEL 1: TYDSDUUR EN DIE KAARTJIEPRYSE VIR DIE 2017-RAND SKOU KAARTJIEPRYSE TYDSDUUR BESOEKERS- PRYSE 14% BTW OUDERDOMS- INGESLUIT KATEGORIE Vrydag 14 April tot Volwassenes R150 Sondag 23 April (17 tot 64 jaar oud) Pensioenarisse R50 09:00-19:00 daagliks (65 jaar en ouer) Tieners (13 tot 16 jaar oud) R50 Kinders (6 tot 12 jaar oud) a Kinders : (onder 6) Gratis 18 April tot 20 April Volwassenes en pensioenarisse ontvang 50% afslag [Aangepas uit www.therandshow2017.co.za] Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.1.1 Bereken die totale getal uur wat die Randse Skou vir die volle duur van die skou vir besoekers oop sal wees. 1.1.2 Bereken die bedrag BTW betaalbaar op 'n tiener se kaartjie. 1.1.3 Bepaal die waarskynlikheid (in vereenvoudigde vorm) om willekeurig 'n Vrydag te kies om die Randse Skou te besoek. 1.1.4 Die gesin het die Randse Skou op 23 April 2017 besoek. Mev. Abrahams het beweer dat indien die gesin die Randse Skou op 20 April in plaas van op 23 April besoek het, hulle meer as 35% op die totale koste van die kaartjies sou gespaar het. Verifieer, deur AL die berekeninge te toon, of haar bewering geldig is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (3) (3) (3) (9)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 4 DBE/Feb.—Mrt. 2018 NSS 1.2 Die Suid-Afrikaanse regering bied maatskaplike ondersteuning aan sy burgers deur maatskaplike toelaes aan burgers wat daarvoor kwalifiseer, te betaal. Die staafgrafiek en tabel op BYLAE A toon die getal burgers wat maatskaplike toelaes ontvang en die getal burgers per provinsie in diens. Gebruik die inligting op BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 Kopiereg voorbehou Identifiseer die provinsie met die tweede hoogste getal burgers wat maatskaplike toelaes ontvang. Gee EEN rede waarom regerings gewoonlik toelaes aan sommige van hulle burgers betaal. Noem, en gee 'n rede, of die data in BYLAE A ook maklik met gebruik van 'n enkele sirkeldiagram voorgestel kan word. Bereken die persentasie burgers in Limpopo wat maatskaplike toelaes ontvang. Gauteng en die Wes-Kaap is die enigste TWEE provinsies wat meer burgers in diens het as die getal burgers wat maatskaplike toelaes ontvang. Bepaal, deur eenheidsverhoudings te gebruik, watter EEN van hierdie twee provinsies meer burgers in diens het as burgers wat maatskaplike toelaes ontvang. Blaai om asseblief (2) (2) (3) (6) (6) [37]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/Feb.—Mit. 2018 NSS VRAAG 2 2.1 BYLAE B toon Mnr. Son se kredietkaartstaat. Gebruik die inligting in BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.4.1 Bepaal die getal dae wat deur hierdie kredietkaartstaat gedek word. (2) 2.1.2 Gebruik die transaksiebesonderhede en toon, met berekeninge, hoe die eindsaldo bepaal is. (5) 2.1.3 Verduidelik waarom die bank sommige syfers van die rekeningnommer op die staat weggelaat het. (2) 2.1.4 Die bank bied 'n versekeringsopsie op die uitstaande saldo van die kredietkaartrekening teen 'n tarief van R3,50 per R1 000 (of gedeelte daarvan) op die uitstaande saldo aan. Bereken hoeveel mnr. Son vir versekering op die uitstaande saldo sou betaal het indien hy hierdie opsie gekies het. (5) 2.1.5 Interpreteer die bedrag vir die balans oorgedra vir hierdie staat. (2) 2.1.6 Gee EEN moontlike rede waarom mnr. Son goedere met sy kredietkaart aankoop in plaas daarvan om kontant vir die goedere te betaal. (2) 2.2 Mnr. Son het direk van sy huis na 'n bank, wat 34 km van sy huis af is, gery. Hy het teen 'n gemiddelde spoed van 85 km per uur gery en om 12:10 by die bank aangekom. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of mnr. Son sy huis presies om 11:40 verlaat het. Die volgende formule kan gebruik word: Afstand = gemiddelde spoed x tyd (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/Feb.—Mrt. 2018 NSS 2.3 TABEL 2 hieronder toon die publikasiedata (sommige data is weggelaat) ten opsigte van die inkomste en die markwaarde van die boektitels wat in 2013 in 15 lande gepubliseer is. TABEL2: INKOMSTE EN MARKWAARDE VAN BOEKTITELS WAT IN 2013 IN 15 LANDE GEPUBLISEER IS LAND INKOMSTE MARKWAARDE GETAL GEPUBLI- (m€) (mPG) (m€) (mPG) SEERDE BOEKTITELS VSA 24 210 26 750 28 265 37 829 304 912 China 9 173 77 080 15 342 128 928 444 000 Duitsland 5 567 5 567 9 536 9 536 93 600 VK 4551 3 898 3 875 3 240 184 000 Japan 5 409 785 100 77910 Korea 2949 4212 623 4 879 6 969 316 43 146 Frankryk 2 687 2 687 4401 4401 95 483 Spanje 2 060 2 060 2 708 2 708 76 434 Brasilié 1645 5 359 2239 7 294 ees Ttalié 1645 1 645 1 838 1 838 64117 Turkye 1 183 1 583 1729 2314 47 352 Nederland 1 108 1 108 1497 1 497 24 177 Noorweé 311 2 627 743 4 167 6 373 Finland 254 254 338 338 8 870 Belgié 240 240 252 252 4612 [Bron: IPA, Jaarverslag, Oktober 2014] Brasilié het die maksimum getal boektitels gepubliseer. LET WEL: e m€ —miljoen euro e mPG~— miljoen plaaslike geldeenheid Gebruik TABEL 2 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.3.1 Gee EEN moontlike rede waarom daar geen inkomstedata vir Japan aangeteken is nie. (2) 2.3.2 Bereken die getal boektitels wat in Brasilié gepubliseer is indien die omvang van die getal gepubliseerde boektitels 463 223 is. (3) 2.3.3 Bereken die mediaangetal gepubliseerde boektitels. (4) 2.3.4 Bepaal die modale markwaarde in euro (€). (2) 2.3.5 Bepaal die getal lande waar die euro (€) die plaaslike geldeenheid is. (3) 2.3.6 Bereken, as 'n persentasie, die waarskynlikheid om willekeurig 'n land te kies waar die markwaarde van die gepubliseerde boektitels meer as 1 miljard euro is. (3) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/Feb.—Mrt. 2018 NSS VRAAG 3 3.1 ‘n Organiseerder van 'n wetenskap-uitstalling moet reghoekige uitstalborde maak. 3.2 Die buitemate van elke bord is 48 duim by 36 duim. Die oppervlakke van die voorkante van die borde moet met een laag nie-reflekterende wit verf gespuitverf word. LET WEL: 1 mf van die verf bedek 'n buite-oppervlakte van 50 cm? 1 duim = 25 mm Bepaal, deur AL die berekeninge te toon, of 5 liter verf genoeg sal wees om 25 uitstalborde te spuitverf. Die volgende formule kan gebruik word: Oppervlakte = lengte x breedte Die organiseerder van die wetenskap-uitstalling het 'n keuse van twee silindriese houers (soos hieronder getoon) vir uitstaldoeleindes. 'n Versierde etiket met 'n 1 cm-oorslag sal reg rondom die houer geplaas word om slegs die geronde oppervlakte heeltemal te bedek. SILINDER A SILINDER B Middellyn = 30 cm Middellyn = 40 cm Hoogte = 30 cm Hoogte = 20 cm Verifieer, deur AL die berekeninge te toon, of silinder B minder materiaal sal benodig om die versierde etikette te maak. Die volgende formule kan gebruik word: Geboé oppervlakte van silinder = 7 < middellyn x hoogte, gebruik a = 3,142 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (10) (7)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 8 DBE/Feb.—Mrt. 2018 NSS 3.3 BYLAE C toon die vioerplan van die uitleg van die stalletjies wat aan lande by die Internasionale skou vir Hoér Onderwys toegeken is. Gebruik BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.3.1 Gee EEN praktiese rede waarom die inligtingsentrum in die middel geleé is. (2) 3.3.2 Bepaal die maksimum getal hoér-onderwys-instellings van die VSA wat by hierdie skou kan uitstal. 3) 3.3.3 Die organiseerders van die skou het die mees uitstaande stalletjie aangewys. Bepaal die waarskynlikheid dat hierdie uitstaande stalletjie NIE 'n stalletjie van China sal wees nie. 3) 3.3.4 ‘n Elektrisign is ingeroep om na 'n tegniese probleem by een van die stalletjies te kyk. Hy het die roete hieronder gevolg. Hy het by een van die afleweringsingange ingegaan. Hy het reguit vorentoe beweeg, verby die inligtingsentrum aan sy linkerkant. Hy het tussen die laaste twee rye stalletjies regs gedraai. Hy het reg vorentoe in die rigting van die laaste stalletjie aan sy linkerkant geloop om aan die tegniese probleem aandag te gee. Identifiseer die afleweringsingang wat die elektrisién gebruik het en die nommer van die stalletjie waar die tegniese probleem was. (4) 3.3.5 Identifiseer watter Chinese stalletjie die naaste aan die inligtingsentrum is. (2) 3.3.6 Bereken, deur meting, die skaal van die vloerplan van die uitleg van die stalletjies indien die werklike lengte van die reghoekige inligtingsentrum 24,5 m is. (5) [36] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/Feb—Mrt. 2018 NSS VRAAG 4 4.1 Mev. Bobby het besluit om 'n besigheid oop te maak wat sportdragstelle met gedrukte skoolembleme daarop verkoop. Haar aanvangskoste om die masjinerie en voorraad vir die besigheid te koop, was R10 000. Sy koop die T-hemde teen R50,00 elk en die kortbrocke teen R35,00 elk. Dit kos 'n verdere R10,00 per item om die skoolembleem op elke item te druk. Sy verkoop die T-hemp en kortbroek as een stel sportdrag teen R125,00. [Aangepas uit_www.bidorbuy.co.za] Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.1.1 Die formule om haar totale koste te bereken, is soos volg: Totale koste = R10 000 + R105 x (getal stelle sportdrag) (a) Toon hoe die R105 in die formule hierbo bepaal is. (b) Bereken haar totale koste vir 500 stelle sportklere. 4.1.2 TABEL 3 hieronder toon die verwantskap tussen die getal sportdragstelle verkoop en haar totale inkomste uit die stelle. TABEL 3: GETAL SPORTDRAGSTELLE VERKOOP EN DIE TOTALE INKOMSTE (in duisend rand GETAL SPORTDRAGSTELLE| 0 | 200 | 400} 500} a | 800 | 1000 VERKOOP TOTALE INKOMSTE | 9 | 95 | 50 | 62,5 | 87,5| B | 125 (in duisend rand) Bepaal die ontbrekende waardes A en B. 4.1.3 Gebruik TABEL 3 en die vergelyking in VRAAG 4.1.1 hierbo om TWEE reguitlyngrafieke te teken wat die totale koste en die totale inkomste tot by 1 000 stelle sportklere verteenwoordig. Teken duidelik benoemde grafieke op die ruitnet verskaf op die ANTWOORDBLAD. 4.1.4 (a) Skryf die getal sportdragstelle neer wat verkoop moet word om gelyk te breek neer en gee die inkomste by die gelykbreekpunt. (b) Bepaal presies hoeveel stelle sportdrag verkoop moet word om 'n wins van R6 000 te maak. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (3) (2) (6) (7) (2) (3)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 10 DBE/Feb.-Mrt. 2018 NSS 4.2 Die foto van 'n stel sportdrag (T-hemp en kortbroek) moet saam op 'n A4-bladsy geplaas word, soos hieronder getoon. Die werklike afmetings van die A4-bladsy, T-hemp en kortbroek word hieronder gegee. A4-bladsy T-hemp kortbroek = - stel = 296 mm a sportklere | t ie 34cm 71cm i | +23 cm > — <—209 mm —> <—S7 em Bepaal, en toon AL die berekeninge, watter EEN van die twee skale (1:3 of 1 : 4) gebruik moet word sodat die stel sportdrag op 'n A4-bladsy sal pas. 4.3 Mev. Bobby stel daarin belang om haar stelle sportdrag oor die Internet te verkoop. Die lyngrafieke op BYLAE D toon die voorkeurgoedere wat oor die Internet en in winkels gekoop word. Gebruik BYLAE D om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.3.1 Gee EEN moontlike rede waarom sommige mense verkies om goedere oor die Internet eerder as in 'n winkel te koop. 4.3.2 Bepaal, met berekeninge, watter goedere dieselfde persentasieverskil tussen aankope oor die Internet en aankope in winkels het. 43.3 Bepaal, met 'n rede, watter EEN van die goedere eerder in 'n winkel gekoop sal word as oor die Internet. TOTAAL: Kopiereg voorbehou (6) (2) (3) (3) [37] 150
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 11 DBE/Feb.-Mrt. 2018 NSS ANTWOORDBLAD 1 VRAAG 4,13 SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER 140 - 130 120 110 100 90 70 60 Bedrag in duisend rand 50 40 30 20 10 INKOMSTE- EN KOSTEGRAFIEKE 0 200 400 600 800 1000 Getal stelle sportdrag Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all