Skip to content

Mathematics Grade 12 P1 NSC Supplementary 2016 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 1220169 pages

Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
ded from hlayiso.com__ Z@ basic education Department: ¥ ye Basic Education WA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 erie ae ek price taaie SU tn ares nae ee ae en Sie, P WISKUNDE V1 H 1" a u i FEBRUARIE/MAART 2016 : PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en 1 inligtingsblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 2 DBE/Feb.—Mrt. 2016 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. 2. 10. Kopiereg voorbehou Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die vrae. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan. Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie. Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit. Skryf netjies en leesbaar. Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 3 DBE/Feb.—Mrt. 2016 NSS VRAAG 1 1.1 Los op vir x: 1.1.1 x -x-12=0 (3) 1.1.2 x(x +3)-1 =0 (Laat jou antwoord in die eenvoudigste wortelvorm.) (3) 1.1.3 x(4—x)<0 (3) 114 xf te? as a= 888 888 888 888 (2) 1.2 Los die volgende vergelykings gelyktydig op: y+7=2x en x°—xy+3y" =15 (6) 1.3 Bepaal die waardeversameling van die funksie y =x +t ; x#0 en x is reéel. 6) [23] VRAAG 2 2.1 Gegee die volgende kwadratiese ry; -2;0;3;7;... 2.1.1 Skryf die waarde van die volgende term van hierdie ry neer. qd) 2.1.2 Bepaal 'n uitdrukking vir die n“ term van hierdie ry. (5) 21.3 Watter term van die ry sal gelyk aan 322 wees? (4) 2.2 Beskou 'n rekenkundige ry met die tweede term gelyk aan 8 en die vyfde term gelyk aan 10. 22.1 Bepaal die gemene verskil van hierdie ry. (3) 2.2.2 Skryf die som van die eerste 50 terme van hierdie ry neer, deur sigma- notasie te gebruik. (2) 22:3 Bepaal die som van die eerste 50 terme van hierdie ry. (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 4 DBE/Feb.—Mrt. 2016 NSS VRAAG 3 Chris het 'n bonsai (miniatuurboompie) by 'n kwekery gekoop. Toe hy die boompie gekoop het, was sy hoogte 130 mm. Die hoogte van die boompie het daarna toegeneem, soos hieronder aangetoon. TOENAME IN HOOGTE VAN DIE BOOMPIE PER JAAR In die eerste jaar In die tweede jaar In die derde jaar 100 mm 70 mm 49 mm 3:1 Chris het waargeneem dat die ry van toename in hoogte, naamlik 100 ; 70 ; 49 ..., 'n meetkundige ry vorm. In watter jaar sal die boompie se hoogte met ongeveer 11,76 mm toeneem? (4) 3.2 Chris trek 'n grafiek om die hoogte h(n) van die boompie (in mm) voor te stel n jaar nadat hy dit gekoop het. Bepaal 'n formule vir Hn). (G3) 33 Watter hoogte sal die boompie uiteindelik bereik? (3) [10] VRAAG 4 Gegee: f(x)=2*+1 4.1 Bepaal die kodrdinate van die y-afsnit van f. (1) 4.2 Skets die grafiek van f en dui ALLE snypunte met die asse asook enige asimptote duidelik aan. (3) 4.3 Bereken die gemiddelde gradiént van f tussen die punte op die grafiek waar x = —2 en x= 1. (3) 4.4 As Hx) =3f(x), skryf 'n vergelyking van die asimptoot van / neer. (1) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 5 DBE/Feb.—Mrt. 2016 VRAAG 5 Die grafieke van die funksies /(x)=a(x+p)+q en g(x)= — 44 ishicronder geskets. xX+Pr Beide grafieke sny die y-as by —4. Een van die snypunte op die grafieke is P(1 ; —8), wat ook die draaipunt van 7 is. Die horisontale asimptoot van g is y=-2. x > 5.1 Bereken die waardes van a, pen q. (4) 5.2 Bereken die waardes van k, ren d. (6) 5.3 Bepaal die waarde(s) van x in die interval x <1 waarvoor g9(x)> f(x). (2) 5.4 Bepaal die waarde(s) van k waarvoor f/f (x)=k twee, ongelyke positiewe wortels het. (2) 5.5 Skryf 'n vergelyking neer vir die simmetrie-as van g wat 'n negatiewe gradiént het. (3) 5.6 Die punt P word gereflekteer in die lyn wat in VRAAG S.5 bepaal is, om die punt Q te gee. Skryf die koérdinate van Q neer. (2) [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V 1 6 DBE/Feb.—Mrt. 2016 NSS VRAAG 6 Gegee: f(x) = a, x<0 6.1 Bepaal die vergelyking van f' indie vorm f (x)=... (3) 6.2 Skets die grafieke van f en f' op dieselfde assestelsel. Dui duidelik die afsnitte met die asse aan, sowel as 'n ander punt op elk van die grafieke van fen f'. (3) 6.3 Is f7' 'n funksie? Gee 'n rede vir jou antwoord. (2) [8] VRAAG 7 7A Diane belé 'n enkelbedrag van R5 000 vir presies 2 jaar in 'n spaarrekening. Die belegging verdien rente teen 10% p.j., kwartaalliks saamgestel. Tiled Wat is die kwartaallikse rentekoers vir Diane se belegging? (1) 7.1.2 Bereken die bedrag in Diane se spaarrekening aan die einde van die 2 jaar. (3) TZ Motloi erf R800 000. Hy belé sy volle erfporsie in 'n fonds wat rente verdien teen 'n koers van 14% p.j., maandeliks saamgestel. Hy onttrek R10 000 uit die fonds aan die einde van elke maand. Sy eerste onttrekking is presies een maand na sy aanvanklike belegging. 7.2.1 Hoeveel onttrekkings van R10 000 sal Motloi uit hierdie fonds kan maak? (5) 7.2.2 Presies vier jaar na sy aanvanklike belegging besluit Motloi om al die geld wat in sy rekening oorbly, te onttrek en dit as 'n deposito vir 'n huis te gebruik. (a) Wat is die waarde van Motloi se deposito, tot die naaste rand? (4) (b) Motloi se deposito is presies 30% van die koopprys van die huis. Wat is die koopprys van die huis, tot die naaste rand? (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V 1 7 DBE/Feb.-Mrt. 2016 NSS VRAAG 8 8.1 Bepaal f' ‘(x) vanuit eerste beginsels as f(x) =-x°> +4. 8.2 Bepaal die afgeleide van: 8.2.1 y=3x? +10x 82.2 f= [« -4y x 8.3 Gegee: f(x) =2x*° —23x° + 80x -84 8.3.1 Bewys dat (x -2) 'n faktor van f is. 8.3.2 Faktoriseer vervolgens of andersins f(x) ten volle. 8.3.3 Bepaal die x-kodrdinate van die draaipunte van f. 8.3.4 Skets die grafiek van f en benoem ALLE draaipunte en snypunte met die asse duidelik. 8.3.5 Bepaal die koérdinate van die y-afsnit van die raaklyn aan f wat 'n helling van 40 het en wat f raak by 'n punt waar die x-kodrdinaat 'n heelgetal is. VRAAG 9 a Nc oP 'n Koeldrankblikkie het 'n volume van 340 cm’, 'n hoogte van A cm en'n radius van r cm. h 9.1 Druk / in terme van r uit. L ) a sat 9.2 Toon aan dat die buite-oppervlakte van die blikkie gegee word deur A(r)=22r? +68071. 93: Bepaal die radius van die blikkie wat 'n minimum buite-oppervlakte sal verseker. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (5) (2) (2) (4) (3) (6) [27] (2) (2) (4) [8]
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V 1 8 DBE/Feb.—Mrt. 2016 NSS VRAAG 10 10.1 Elke passasier op 'n sekere Banana Lugdiens-vlug kies presies een drankie uit tee, koffie of vrugtesap. Die resultate word in die tabel hieronder aangedui. MANLIK VROULIK TOTAAL Tee 20 40 60 Koffie 5 c 80 Vrugtesap e 20 TOTAAL 60 100 a 10.1.1 Skryf die waarde van a neer. 10.1.2 Wat is die waarskynlikheid dat 'n passasier wat willekeurig gekies word, manlik is? 10.1.3 Gegee dat die geval van 'n passasier wat koffie kies, onafhanklik is van 10.2 'n Vliegtuig van Banana Lugdiens het 6 sitplekke in elke ry. 10.2.1 10.2.2 10.2.3 Kopiereg voorbehou die feit dat hy manlik is, bereken die waarde van b. Hoeveel moontlike rangskikkings is daar vir 6 mense om in 'n ry van 6 sitplekke te sit? Xoliswa, Anees en 4 ander passasiers sit in 'n sekere ry op 'n Banana Lugdiens-vlug. Op hoeveel verskillende maniere kan hierdie 6 passasiers geplaas word as Xoliswa en Anees langs mekaar moet sit? Mary en 5 ander passasiers moet in 'n sekere ry sit. As sitplekke willekeurig toegeken word, wat is die waarskynlikheid dat Mary op die punt van die ry sal sit? TOTAAL: (1) (2) 4) (2) (4) [15] 150
Downloaded from hlayiso.com DBE/Feb.—Mrt. 2016 Wiskunde/V1 NSS INLIGTINGSBLAD eb ENO? —4a0 2a A= P(1+ni) A= P(-ni) A= P(1-i)" A=PU+i)" T, =a+(n-ld 8, =5Ra+@-na] T, =ar"" S _a(r’-1) srzl S,=—-3-1e<r<l ” rel l-r ee” 1+7)"-1 pasa (iy i i i of (xt+h)— f(x) x) = lim 7 PG) h>0 h Xp tx yy ty. d= (x,-%) +0) -») M| 1 —2,,-1 2 2 2 y=mx+e Y-Y, =m(x—-x,) =22 771 m=tan@ a a inaape: =" * sind sinB sinC a =b' +0 —2be.cosA oppervlakte AABC = yb sinC sin(a + £) = sina.cosf +cosa.sinB coat f)=cosa.cosf—sina.sinZ cos’? asin’ a cos2a@ =41-2sin> a 2cos’ a1 Kopiereg voorbehou sin(a ~ £)=sina.cos # — cosa.sin B cola = B) =cosa@.cos#+sina.sinB sin2a@ = 2sina.cosa YO, - 3 n 2 oO P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B) _ di&-x)y-¥) bw Sa-xy

Study this subject

More from Grade 12 Mathematics

View all