Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
EKSAMENRIGLYNE
GRAAD 12
2021
Hierdie riglyndokument bestaan 18 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to content


%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c/v1-f00b3bdb13e7db00d870/card.webp)


View all





Mathematical Literacy Grade 12 2021 Guideline (Afr)
Grade 12 Mathematical Literacy exam guideline from the Mathematical Literacy 2021 (Afrikaans), 18 pages. Read online or get the free PDF download.
Mathematical Literacy · Grade 12 · Mathematical Literacy · 2021. Exam guideline, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Exam guideline
- Year
- 2021
- Exam period
- Mathematical Literacy
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 430.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid 2 DBE/2021
Eksamenriglyne
INHOUDSTABEL
BLADSY
1. INLEIDING 3
2. ASSESSERING IN GRAAD 12 4
2.1 Oorsig 4
2.2 Tydsduur en puntetoekenning 4
2.3 Formaat van die vraestelle 5
2.4 Verspreiding ban Vlakke Volgens Taksonomievlakke 6
2.5 Gewig van onderwerpe 6
2.6 Verspreiding van punte volgens die verskillende taksonomievlakke 6
2.7 Volgorde van vrae in die vraestelle 7
3. UITBREIDING VAN DIE INHOUD VIR GRAAD 12 (KABV) 7
3.1 Taksonomievlakke volgens onderwerpe 8
3.2 'n Paar bekende onderwerpe 16
4. SLOT 18
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid 3 DBE/2021
Eksamenriglyne
1. INLEIDING
Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Wiskundige Geletterdheid gee 'n
uiteensetting van die aard en doel van die vak Wiskundige Geletterdheid. Dit lei die filosofie wat
onderliggend is tot die onderrig en assessering van die vak in graad 12.
Die doel van hierdie Eksamenriglyne is om:
Duidelikheid te gee oor die diepte en omvang van die inhoud wat in die graad 12 Nasionale
Seniorsertifikaat(NSS)-eksamen in Wiskundige Geletterdheid geassesseer gaan word
Bystand te verleen aan onderwysers om leerders voldoende vir die eksamen voor te berei
Hierdie dokument gee aandag aan die finale graad 12 eksterne eksamen. Dit behandel nie die
skoolgebaseerde assessering ('SBA'), praktiese assesseringstake (PAT'e) of finale eksterne praktiese
eksamen nie aangesien dit in 'n aparte PAT-dokument, wat jaarliks bygewerk word, hanteer word.
Hierdie riglyne moet saam met die volgende gelees word:
Die Nasionale Kurrikulumstelling (NKS) se Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV):
Wiskundige Geletterdheid
Die Nasionale Protokol vir Assessering: 'n Addendum tot die beleidsdokument, die Nasionale Senior
Sertifikaat: 'n Kwalifikasie op Vlak 4 op die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR) rakende die
Nasionale Protokol vir Assessering (Graad R tot 12)
Die nasionale beleid met betrekking tot die program- en promosievereistes van die Nasionale
Kurrikulumstelling, graad R tot 12
GEWIGSTOEKENNING
KABV NUWE 2021-veranderinge
% 300 punt-vraestel % 150 punt-vraestel
Finansies 35% 105 60% 90
VRAESTEL 1
Data 25% 75 35% 53
VRAESTEL 1 en 2
Waarskynlikheid 5% 7 5% 7
100% 150 punte
GEKOMBINEER
Meting 20% 60 55 % 83**
Kaarte en Planne 15% 45 VRAESTEL 40% 60**
Waarskynlikheid 5% 8 5% 7
Finansies** 2
TOTAL 100% 150 punte
**LET WEL:
Afdeling in Finansies: (Inkomste, Uitgawe, Wins/Verlies, Inkomste-en-Uitgawe-state en
Begrotings, Kosprys en Verkoopsprys) kan by VRAESTEL 2 ingesluit word waar dit direk
verband hou met Meting en Kaarte en Planne.
Groeikaarte kan geëksamineer word in Datahantering by VRAESTEL 1, aangesien dit die
toepassing van mate van verspreiding assesseer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid 4 DBE/2021
Eksamenriglyne
2. ASSESSERING IN GRAAD 12
2.1 Oorsig
• Vraestelle vir graad 10 en 11 word intern opgestel, nagesien en gemodereer, tensy die
provinsiale onderwysdepartemente 'n ander opdrag gee.
• Die finale graad 12-einde-van-die-jaar-vraestelle word nasionaal opgestel, nagesien en
gemodereer.
2.2 Tydsduur en puntetoekenning
TABEL 1 hieronder toon die getal eksamenvraestelle, gestipuleerde punte- en tydsduur van die
vraestelle (en kontroletoetse) vir graad 12.
TABEL 1: Getal formele take, kontroletoetse en eksamens met punte en tydsduur vir
graad 12
KWARTAAL GRAAD 12
Kontroletoets 1
1 Minimum van 50 punte vir elke taak
Ondersoek
Werksopdag Minimum van 50 punte
MIDDEL-VAN-DIE-JAAR-EKSAMEN
2 Vraestel 1 Vraestel 2
2 uur 2 uur
(100 punte) (100 punte)
Kontroletoets 2 Minimum van 50 punte
VOORBEREIDENDE SEKSAMEN
3 Vraestel 1 Vraestel 2
3 uur 3 uur
(150 punte) (150 punte)
EKSTERNE EKSAMEN
4 Vraestel 1 Vraestel 2
3 uur 3 uur
(150 punte) (150 punte)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid 5 DBE/2021
Eksamenriglyne
2.3 Formaat van die vraestelle en gewigte van die onderwerpe
Geen gewig word aan die Basiese Vaardighede-onderwerpe (Interpretering en kommunikering van
antwoorde en berekeninge, Getalle en berekeninge met getalle, Patrone, Verwantskappe en
Voorstellings) toegeken nie.
Hulle sal eerder in 'n geïntegreerde manier regdeur die Toepassings-onderwerpe geassesseer word.
Die tabel hieronder toon 'n opsomming van die verskille tussen Vraestel 1 en Vraestel 2 aan.
TABEL 2: OPSOMMING VAN DIE VERSKILLE TUSSEN VRAESTEL 1 EN
VRAESTEL 2
VRAESTEL 1 VRAESTEL 2
Finansies 60% (±5) Kaarte, planne en ander voorstellings van die
Datahantering 35% (±5) fisiese omgewing 40% (±5)
Waarskynlikheid 5% Meting 55% (±5)
Groeikaarte wat toepassing van die Waarskynlikheid 5%
Gewigte van
mates van spreiding in datahantering ±5% Finansies ingesluit (Inkomste, Uitgawe,
onderwerpe
assesseer, ingesluit Wins/verlies, Inkomste-en-Uitgawe state en
Begrotings, Kosprys en Verkoopsprys) waar
dit direk verband hou met Meting en Kaarte
en Planne.
Vraag 1: 30 punte ± 5 punte Vraag 1: 30 punte ± 5 punte
Vlak 1-vrae oor Finansies en Vlak 1 vrae oor Meting en Kaarte en planne
Datahantering Vraag 2
Vraag 2 Kaarte en planne
Finansies Vraag 3
Vraag 3 Meting
Datahantering Vraag 4 en/of Vraag 5
Vraag 4 en/of Vraag 5 Geïntegreerde kontekste oor Meting en
Struktuur en
Geïntegreerde kontekste oor Finansies Kaarte en planne
omvang van die
en Datahantering Inkomste, Uitgawe, Wins/verlies, Inkomste-
inhoud en/of
Insluitend Groeikaarte wat toepassing en-Uitgawestate en Begrotings, Kosprys en
vaardighede
van die mates van spreiding in Verkoopsprys waar dit direk verband hou
Datahantering assesseer. met Meting en Kaarte en Planne ingesluit.
Waarskynlikheid sal in die konteks Waarskynlikheid sal in die konteks van een
van een of meer van die ander vrae of meer van die ander vrae geëksamineer
geëksamineer word. word.
Elke vraag kan meer as een konteks Elke vraag kan meer as een konteks bevat.
bevat.
LET WEL: Elke vraestel kan 4 of 5 vrae bevat.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid 6 DBE/2021
Eksamenriglyne
2.4 Verspreiding van punte volgens taksonomievlakke
Die taksonomievlakke sal dieselfde in elk van die vraestelle wees.
Daar moet op gelet word dat in elke vraestel Vraag 1 (±30 punte) op gemengde vrae slegs op
taksonomievlak 1 gebaseer sal wees.
TABEL 3: TAKSONOMIEVLAKKE PER VRAESTEL
Vraestel 1 Vraestel 2
Vlak 1: Kennis 30% (±45 punte) 30% (±45 punte)
Vlak 2: Toepassing van 30% (±45 punte) 30% (±45 punte)
roetineprosedures in bekende kontekste
Vlak 3: Toepassing van 20% (±30 punte) 20% (±30 punte)
meervoudigestap-prosedures in 'n
verskeidenheid kontekste
Vlak 4: Beredenering en oorweging 20% (±30 punte) 20% (±30 punte)
2.5 Kontekste
Die doelwit van Wiskundige Geletterdheid is om leerders te help om die vermoë te ontwikkel om
'n verskeidenheid wiskundige en nie-wiskundige tegnieke en/of oorwegings te ondersoek en beide
bekende en onbekende lewensgetroue kontekste te verstaan. Daarom is dit belangrik dat
assesseringsitems en eksamens uit realistiese en geloofwaardige kontekste verkry is. Leerders moet
gevra word om sin te maak van koerantartikels, werklike bankstate, werklike planne en ander
geloofwaardige hulpbronne, eerder as kunsmatige probleme wat slegs 'n sweempie van die
werklikheid bevat.
Die kontekste kan beide 'bekende', d.w.s. beperk tot die kontekste in die KABV-dokument genoem
en 'onbekend', d.w.s. nie beperk tot die kontekste in die KABV-dokument genoem nie insluit.
Onbekende kontekste sal slegs in Vraag 4 en Vraag 5 of slegs in Vraag 5 wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid 7 DBE/2021
Eksamenriglyne
2.6 Verspreiding van punte volgens taksonomievlakke
TABEL 4 toon die persentasie punte wat aan die verskillende taksonomievlakke vir graad 12
toegeken word.
TABEL 4: PERSENTASIE PUNTE WAT AAN DIE VERSKILLENDE
ASSESSERINGSTAKSONOMIEVLAKKE TOEGEKEN WORD
Die vier vlakke van die Wiskundige GRAAD 12
Geletterdheid-assesseringstaksonomie VRAESTEL VRAESTEL ALGEHELE
1 2 TOEKENNING
Vlak 1: Kennis 30% ± 5% 30% ± 5% 30% ± 5%
Vlak 2: Toepassing van roetineprosedures in
30% ± 5% 30% ± 5% 30% ± 5%
bekende kontekste
Vlak 3: Toepassing van meervoudigestap-
20% ± 5% 20% ± 5% 20% ± 5%
prosedures in 'n verskeidenheid kontekste
Vlak 4: Beredenering en oorweging 20% ± 5% 20% ± 5% 20% ± 5%
2.7 Volgorde van die vrae in die vraestelle
Elke vraestel kan 4 of 5 vrae hê.
Vraestel 1:
VRAAG 1 (30 punte ± 5 punte SLEGS taksonomie Vlak 1) Kort konteks – gemengde vrae
(Finansies en Datahantering)
VRAAG 2 – Finansies
VRAAG 3 – Datahantering
VRAAG 4 – Finansies en Datahantering of geïntegreerd
VRAAG 5 – Finansies en Datahantering of geïntegreerd
Waar van toepassing sal Waarskynlikheid geïntegreerd wees in al vyf vrae.
Vraestel 2:
VRAAG 1 (30 punte ± 5 punte SLEGS taksonomie Vlak 1) Kort konteks – gemengde vrae
(Kaarte en Planne en Meting)
VRAAG 2 – Kaarte en Planne
VRAAG 3 – Meting
VRAAG 4 – Kaarte en Planne en Meting of geïntegreerd
VRAAG 5 – Kaarte en Planne en Meting of geïntegreerd
Waar van toepassing sal Waarskynlikheid geïntegreerd wees in al vyf vrae.
Vraag 4 en 5 kan finansiële berekening insluit waar van toepassing op probleemoplossing in
Kaarte en Planne en Meting.
3. UITBREIDING VAN DIE INHOUD VIR GRAAD 12 (KABV)
Verskillende taksonomievlakke, volgens onderwerpe, en 'n paar bekende onderwerpe wat op
Vraestel 1 van toepassing is, volg op die volgende bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Mathematical Literacy 8 DBE/2021
Examination Guidelines
3.1 Taksonomievlakke volgens onderwerpe
Die doel van hierdie afdeling is om 'n groter duidelikheid te bied oor die tipes vrae, berekenings, toepassings en/of kontekste wat in die verskillende vlakke van die Wiskundige
Geletterdheid-taksonomie val. Dit is belangrik om te beklemtoon dat die tabelle hieronder nie 'n omvattende of definitiewe lys van alle moontlike vrae, berekenings en/of
take geassosieer met die vier vlakke van die taksonomie gee nie. Dit bevat voorbeelde van 'n klein versameling vrae, berekenings en/of take uit die verskillende
onderwerpe in die kurrikulum wat met die verskillende vlakke geassosieer kan word. Hierdie voorbeelde is bedoel om die verskil tussen die eise van 'n vraag op die
verskillende vlakke van die taksonomie te illustreer.
ONDERWERP: FINANSIES
Afdeling Vlak 1: Kennis Vlak 2: Toepassing van roetine Vlak 3: Toepassing van Vlak 4: Beredenering en oorweging
prosedures in bekende konteks meervoudige-stap-prosedures in 'n
verskeidenheid kontekste
Finansiële Lees inligting direk vanaf 'n Gebruik 'n gegewe formule om te Herhaal die berekenings/waardes op Kies 'n geskikte strategie (bv. tabelle
dokumente en elektrisiteitsrekening (bv. datum; naam wys hoe die bedrag gevra vir die rekening vir 'n ander elektrisiteits- of waardes, grafieke, interpretering-
tariefstelsels van rekeninghouer; elektrisiteit verbruik elektrisiteits-verbruik op die rekening verbruikwaarde. snypunte) om die elektrisiteitskoste van
vir die maand). bepaal word Sonder enige ondersteunende of twee verskillende elektrisiteitstelsels te
Wys hoe die 'Totaal Verskuldig' op Voltooi 'n tabel met waardes om die leidende vrae, trek 'n grafiek om die koste vergelyk en neem 'n besluit oor watter
die elektrisiteitsrekening bereken is deur koste van verskillende hoeveelhede van elektrisiteit op 'n spesifieke stelsel die mees koste- effektief is vir 'n
al die gelyste items op die rekening elektrisiteit verbruik aan te toon. elektrisiteitstelsel voor te stel. verbruiker met spesifieke behoeftes
bymekaar te tel Gebruik die waardetabel om 'n Analiseer 'n koerantberig wat
Wys hoe die BTW-waarde genoem grafiek te trek wat die koste van voornemende verhoging in elektrisiteits-
op die elektrisiteitsrekening bereken is as elektrisiteits-verbruik voorstel. tariewe beskryf en maak afleidings oor
gesê word dat BTW 14% van die waarde Vermeerdering/Vermindering met 'n die implikasies van hierdie verhogings
is uitgesluit BTW is (dit is, bereken 'n gegewe persentasie vir verbruikers.
persentasie van die bedrag). Herbereken die antwoord indien die
aanvanklike toestande verander.
Inkomste, Klassifiseer items op 'n inkomste- en Stel 'n inkomste- en uitgawestaat op Stel 'n inkomste- en uitgawestaat op Ontleed 'n begroting vir 'n
uitgawes, uitgawestaat as vaste, veranderlike of vir 'n individu of 'n huishouding. vir 'n besigheid wat 'n vergelyking van huishouding of besigheid en maak
wins/verlies, geleentheidsinkomste en -uitgawes. Stel 'n begroting op vir 'n klein die inkomste en uitgawes oor 'n twee- aanbevelings oor hoe die uitgawes moet
inkomste en Toon hoe totale inkomste, uitgawes huishoudelike projek. jaar-periode insluit verander word om die finansies van die
uitgawe state en wins/verlieswaardes op 'n inkomste- Stel 'n begroting vir 'n groot huishouding/ besigheid te verbeter.
en begrotings en uitgawestaat of begroting bepaal is. fondsinsameling projek op. Vergelyk die inkomste- en uitgawe-
Miljoen rand = R1 000 000 Hersien 'n begroting indien die waardes vir 'n besigheid of organisasie
Miljard rand = R1 000 000 000 omstandighede verander. oor 'n tydperk van twee jaar om verskille
en/of tendense te beskryf.
Analiseer geprojekteerde teenoor
werklike begrotingwaardes en
verduidelik verskille
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid 9 DBE/2021
Eksamenriglyne
ONDERWERP: FINANSIES
Afdeling Vlak 1: Kennis Vlak 2: Toepassing van roetine Vlak 3: Toepassing van Vlak 4: Beredenering en oorweging
prosedures in bekende konteks meervoudige- stap prosedures in 'n
verskeidenheid van kontekste
Kosprys en Bepaal die kosprys van 'n item deur Vergelyk die verskil tussen die kos- Teken grafieke, sonder Doen marknavorsing op 'n groep
verkoopsprys die gegewe kostewaardes van die en verkoopsprys van 'n item deur die ondersteunende of leidende vrae, om die mense en gebruik die resultate om 'n
saamgestelde dele van die item persentasie winsopslag/prysverhoging in koste om 'n item te produseer en die geld spesifieke verkoopsprys van 'n produk te
bymekaar te tel. die verkoopsprys vanaf die kosprys te wat uit die verkope verkry word, aan te verdedig.
Bepaal die inkomste gegenereer van bereken. dui. Interpreteer grafieke wat die koste
die verkoop van 'n item gebaseer op die Konstrueer 'n waardetabel om te Ondersoek, d.m.v. navorsing, die van die produksie en inkomste
gegewe verkoopsprys en gegewe wys hoe die kosprys van 'n item verskillende koste betrokke by die gegenereer uit die produksie en verkope
verkoop- volumes. verander afhangende van die aantal vervaardiging van 'n item, en besluit op van die item, aandui, en gebruik die
items wat gemaak word 'n geskikte verkoopsprys vir die item. grafieke om besluite oor die besigheid te
Teken 'n grafiek vanaf 'n gegewe Bereken wins as slegs een van die neem (bv. Hoeveel items moet
tabel. inkomstes of uitgawes gegee is en die vervaardig en verkoop word om die
ander nog bereken moet word. produksiekoste te dek?).
Gelykbreek- punt Definieer 'gelykbreek' in die konteks Bepaal die gelykbreekpunt van 'n Teken twee of meer grafieke en * Verduidelik die toepaslikheid van
waarin 'n probleem gestel is (bv. in die besigheid vanaf 'n gegewe tabel van identifiseer die snypunt van daardie twee die gelykbreekpunt van twee grafieke in
konteks van 'n besigheid, verwys inkomste- en uitgawewaardes. grafieke om verskillende opsies te verhouding tot die probleem of konteks
'gelykbreek' na die inkomste wat Wanneer twee grafieke wat sny vergelyk (bv. inkomste vs. uitgawes; waarvoor die grafieke geteken is.
gegenereer moet word om die uitgawes gegee word, lees die waarde van die selfoonkontrakopsies; elektrisiteitstarief- * Verduidelik die betekenis van die
te dek). onafhanklike en afhanklike veranderlikes stelsel.). verskillende gebiede op 'n grafiek (dit is,
by die gelykbreekpunt van die grafieke tussen verskillende punte of snypunte) in
af. verhouding tot die probleem of konteks
waarvoor die grafieke geteken is.
* Herbewerk die antwoord indien
die oorspronklike omstandighede
verander.
Rente, bank- Definieer 'rente' en 'rentekoers'. Doen eenvoudige renteberekenings Doen saamgestelderente- Konstrueer 'n model van 'n lening of
lenings en Identifiseer rentekoerswaardes wat met die hand (dit is sonder die gebruik berekenings met die hand (dit is sonder beleggingscenario sonder
beleggings op 'n bankstaat gegee word. van 'n sakrekenaar) oor verskillende die gebruik van 'n formule) oor ondersteunende of leidende vrae.
tydperke. verskillende tydperke. Ondersoek en beskryf die impak van
Lees waardes van grafieke af wat Voltooi 'n tabel wat 'n die verhoging van die maandelikse
enkelvoudige en saamgestelde leningscenario skets en sluit oorweging terugbetalings op die totale koste van die
belegging- scenario's aandui. van 'n maandelikserente-berekening, lening/belegging.
Bereken jaarliks saamgestelde rente. maandelikse terugbetaling, en Ondersoek en beskryf die impak op
Verhoog of verminder 'n gegewe maandelikse uitstaande-bedrag op die die totale koste van die lening/belegging
bedrag met 'n sekere persentasie. lening in. om 'n enkelbedrag-terugbetaling op 'n
lening/belegging te maak gedurende die
eerste helfte van die lening-/beleggings-
periode.
Herbewerk die antwoord indien
nodig
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Mathematical Literacy 10 DBE/2021
Examination Guidelines
ONDERWERP: FINANSIES
Afdeling Vlak 1: Kennis Vlak 2: Toepassing van roetine Vlak 3: Toepassing van Vlak 4: Beredenering en oorweging
prosedures in bekende konteks meervoudige-stap prosedures in 'n
verskeidenheid van kontekste
Inflasie Definieer die term 'inflasie'. Toon deur berekening hoe die prys Bereken saamgestelde Toon, deur berekeninge, hoe die prys
van 'n item kan verander as dit deur groei/daling/afname van 'n item kan verander as dit deur
inflasie beïnvloed word (dit is, inflasie oor verskillende tydperke
vermeerder 'n waarde met 'n persentasie). beïnvloed word.
Gebruik kennis van inflasiekoerse vir
om ten gunste van 'n spesifieke
salarisverhoging te argumenteer en
regverdig dit.
Herbewerk 'n antwoord indien die
oorspronklike toestande verander.
Belasting Identifiseer naam van die werker op Lees geskikte belastingwaardes van Gebruik formules gegee oor Vergelyk inkomstebelastingtabelle
'n salarisstrokie en die maand waarvoor die gegewe inkomste-belastingkerftabelle om 'n oor verskillende finansiële periodes en
die salarisstrokie uitgereik is. inkomstebelastingaftrekkings-tabelle af. individu se jaarlikse en maandelikse verduidelik hoe 'n individu se belasting
Identifiseer die werker se Identifiseer die inkomstebelasting- inkomste-belasting te bereken. van een tydperk tot 'n volgende kan
maandelikse salaris. kerf waarin 'n individu val gebaseer op 'n Ondersoek d.m.v. berekening hoe die verander
Verduidelik hoe die werker se gegewe maandelikse en/of jaarlikse belastingkortingwaarde bepaal word. Ondersoek die effek van 'n
'belasbare inkomste' bepaal is met inkomste. Bereken saamgestelde salarisverhoging op verhoogde belasting-
verwysing na die salaris en die groei/daling/afname betalings.
aftrekkingswaardes op die salarisstrokie. Analiseer grafieke wat veranderings
Definieer die terme 'bruto salaris', in inkomstebelasting oor verskillende
'netto salaris', 'aftrekkings' en 'belasbare tydperke aandui en verduidelik verskille.
inkomste' soos op 'n salarisstrokie getoon.
Wisselkoers Identifiseer die wisselkoers tussen Gebruik 'n gegewe wisselkoers om Doen wisselkoersberekeninge en Verduidelik hoe die 'Big Mac-
twee geldeenhede vanaf 'n gegewe tabel die waarde van een geldeenheid vir 'n neem geldeenheidwisselkoersfooie wat indeks' gebruik kan word om die waarde
of koersbord. spesifieke hoeveelheid van 'n ander deur banke en ander finansiële instellings van een geldeenheid in verhouding tot 'n
geldeenheid te bepaal. gevra word, in ag. ander geldeenheid te bepaal.
Verduidelik waarom dit nie
noodwendig akkuraat is wanneer 'n Suid-
Afrikaanse toeris in Amerika beweer dat
'n blikkie koeldrank wat $2,00 (R14, 00)
kos, baie goedkoper in Suid-Afrika is nie.
Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid 11 DBE/2021
Eksamenriglyne
ONDERWERP: METING
Afdeling Vlak 1: Kennis Vlak 2: Toepassing van roetine Vlak 3: Toepassing van Vlak 4: Beredenering en oorweging
prosedures in bekende konteks meervoudige-stap prosedures in 'n
verskeidenheid van kontekste
Herleiding Herlei tussen mm, cm, m en km. Herlei van °C na °F (en omgekeerd) Herlei tussen verskillende stelsels Vergelyk oplossings tot 'n probleem
Herlei tussen g en kg. deur gegewe formules te gebruik. deur herleidingstabelle te gebruik en waar uitgedruk in verskillende eenhede en
Herlei tussen ml en liter. Herlei tussen verskillende stelsels nodig eers die geskikte herleidingsfaktor besluit oor die eenheid wat die geskikste
deur herleidingsfaktore te gebruik (bv. vanaf die tabel te identifiseer. of bruikbaarste is vir die spesifieke
3
herlei van m na liter gebruik die feit dat konteks waarin die probleem gestel is.
3
1 m = 1 000 liter).
Meet lengte, Meet akkuraat met gebruik van Doen berekenings wat meetwaardes Gebruik gemete waardes saam met Neem besluite omtrent die behoefte
gewig, volume geskikte meetinstrumente (bv. liniaal; insluit (bv. Werk uit hoeveel langer een ander inhoud of vaardighede om 'n groter van akkuraatheid wanneer 'n meting
en temperature maatband; kombuisskaal; beker) stuk hout is as 'n ander stuk is). projek te voltooi (bv. meet 'n badkamer uitgevoer word in 'n spesifieke konteks.
. om die lopende meter mat benodig vir die Interpreteer 'n gemete waarde en
vloer, te bepaal). neem 'n besluit gebaseer op die waarde
Pas berekende waardes aan om (bv. meet die temperatuur van 'n kind en
metingsfoute en onakkuraathede as besluit of die kind hospitaal toe geneem
gevolg van afronding te akkommodeer. moet word).
Omtrek, Definieer terme (bv. 'oppervlakte', Bereken omtrek, oppervlakte en Doen berekeninge vooraf om * Gebruik omtrek, oppervlakte en/of
oppervlakte en 'omtrek', 'volume', 'radius'). volume deur gegewe waardes in 'n afmetings te bepaal wat nodig is in volumeberekenings om 'n projek te
volume Identifiseer uit 'n lys formules gegee formule te vervang. omtrek-/oppervlakte-/volumeberekenings voltooi, waar dit nie spesifiek genoem
watter formules moet gebruik word om Beskryf die verhouding tussen inset- en bereken dan omtrek-/ word watter tipe berekening nodig is nie
omtrek, oppervlakte, ens. te bereken. en uitsetwaardes in 'n tabel van data oor oppervlaktevolume, bv. As gevra word (bv. As gevra word dat die hoeveelheid
Bepaal die radius van 'n sirkel uit 'n ruimte, vorm en meting. dat die volume beton nodig vir die verf benodig om 'n gebou te verf bepaal
gegewe deursnee. fondasie van 'n huis bepaal moet word, moet word, interpreteer eers die planne
Weet dat oppervlakte uitgedruk word interpreteer boaansig-planne van die om die afmetings van die mure te bepaal,
2 fondasie sloot van 'n huis, gebruik die bereken dan die buite-oppervlakte van die
in eenhede2 (bv. cm ) en volume in
3 3 planne om die afmetings van die sloot te mure, gebruik dan die verfherlei-
eenhede (bv. cm ).
bepaal en bereken dan die volume van die dingsverhouding agter op 'n blik verf om
Ken en gebruik formules vir omtrek, sloot). die hoeveelheid liter wat nodig is, te
oppervlakte en volume bepaal).
Tyd Lees tydwaardes op 'n horlosie. Teken tydwaardes aan en doen Interpreteer tydwaardes op 'n bus- Doen tydberekenings met behulp van
Herlei tussen sekondes, minute berekeninge met tyd. rooster om aankomstye, vertrektye en kaarte en ander reishulpbronne om 'n reis
en uur reistye te bepaal. te beplan (bv. bepaal benaderde reistye,
geskikte plekke om te stop om petrol in te
gooi, die beste tyd om 'n reis te begin om
sodoende op 'n spesifieke tyd by 'n
bestemming aan te kom).
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Mathematical Literacy 12 DBE/2021
Examination Guidelines
ONDERWERP: KAARTE, PLANNE EN ANDER VOORSTELLINGS IN DIE FISIESE WERELD
Afdeling Vlak 1: Kennis Vlak 2: Toepassing van roetine Vlak 3: Toepassing van meervoudige- Vlak 4: Beredenering en oorweging
prosedures in bekende konteks stap prosedures in 'n verskeidenheid
van kontekste
Skaal Verduidelik die betekenis van 'n * Gebruik 'n gegewe skaal om die Gebruik 'n gegewe skaal saam met Kritiseer die skaal waarin 'n
gegewe skaal (bv. verduidelik wat die werklike afmetings te bepaal wanneer meting op 'n plan/kaart om lengte / voorwerp geteken is en gee jou mening
skaal 1 : 100 beteken in terme van die gemete waardes, of gemete waardes afmeting te bepaal. oor 'n meer geskikte skaal.
afmetings op 'n plan en werklike vanaf gegewe werklike waardes gegee Bepaal die skaal van 'n kaart of plan. Besluit op 'n geskikte skaal om 'n
afmetings). word. Gebruik 'n gegewe skaal saam met prent te teken of bou 'n model van 'n
ander inhoud of vaardighede om 'n gebou, en voltooi dan die projek
projek te voltooi (bv. Gebruik 'n gegewe
skaal om die afmetings te bepaal waarin
'n 2-dimensionele plan van 'n voorwerp
geteken moet word en teken dan die
plan).
Kaarte Identifiseer die borde/name van Identifiseer die posisie van twee Gebruik 'n kaart saam met 'n Kritiseer 'n voorgestelde reisroete
nasionale paaie (bv. N3) waarop tussen plekke op 'n kaart en gebruik gegewe afstand-tabel om die kortste roete om met betrekking tot afstand, geskatte
twee plekke gereis moet word. afstand-waardes op die kaart om die tussen twee plekke te reis te bepaal. reistye, ens. en stel moontlike
Identifiseer die name van die dorpe reisafstand tussen die twee plekke te Identifiseer 'n moontlike roete tussen alternatiewe roetes voor en motiveer dit.
op die roete tussen twee plekke. bepaal. twee plekke op 'n kaart, meet die afstand Gebruik kaarte saam met ander reis-
Identifiseer die skaal van 'n kaart Interpreteer 'n gegewe stel rigting- tussen die plekke, en gebruik 'n gegewe hulpbronne (bv. wisselkoersinligting;
aanwysings en beskryf na watter plek die skaal om die afstand tussen die twee afstandstabelle; busroosters) en
rigtingaanwysings lei plekke te bepaal. finansiële inligting (bv. kostetabelle;
Gee rigtingaanwysings om tussen Skat die reistye tussen twee of meer petrolprys) om 'n reis te beplan en koste
twee plekke in 'n dorp te reis deur plekke gebaseer op die geskatte reis- te bepaal).
straatname te gebruik. spoed en bekende of berekende afstande. Neem besluite oor geskikte
stopplekke gedurende die reis gebaseer
op oorwegings van moegheid, petrol-
verbruik, reistyd, ens.
Planne Identifiseer die skaal van 'n plan. Gebruik 'n gegewe sleutel om die Meet afmetings op 'n plan en Beskryf 'n item voorgestel in 'n plan.
Definieer terme (bv. vloerplan; getal vensters/deure/kamers op 'n plan gebruik 'n gegewe skaal om die werklike Kritiseer die ontwerp van 'n
aansig-plan; uitlegplan; ens.). van 'n gebou te identifiseer. afmetings te bepaal. struktuur op 'n plan.
* Lees die waarde(s) vanaf gegewe Identifiseer op watter plan 'n Gebruik planne saam met ander Besluit op 'n geskikte skaal waarin
afmetings op 'n plan af (bv. die lengte spesifieke struktuur gewys word (bv. Die inhoud, vaardighede of toepassings om 'n 'n plan geteken kan word en teken die
van die muur is 4 m). deur word op die noordaansigplan projek te voltooi (bv. interpreteer planne plan.
gewys). om die afmetings van 'n kamer te bepaal Maak konneksies tussen twee planne
om die hoeveelheid mat nodig vir die wat verskillende aangesigte van
vloer van die kamer te bepaal). dieselfde struktuur toon (bv. verduidelik
watter muur op 'n vloerplan word op 'n
spesifieke kant van die aansigplan
voorgestel).
Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid 13 DBE/2021
Eksamenriglyne
ONDERWERP: KAARTE, PLANNE EN ANDER VOORSTELLINGS IN DIE FISIESE WERELD
Afdeling Vlak 1: Kennis Vlak 2: Toepassing van roetine Vlak 3: Toepassing van Vlak 4: Beredenering en oorweging
prosedures in bekende konteks meervoudige-stap prosedures in 'n
verskeidenheid van kontekste
Modelle Meet die afmetings van 'n struktuur Bou 'n model met gebruik van 'n Gebruik 'n gegewe skaal om die Besluit op 'n geskikte skaal waarin
waarvoor 'n model of 2D-skets gemaak gegewe tabel van afmetings of 'n gegewe afmetings te bepaal waarin 'n model 'n model of 'n 2D-skets gemaak moet
moet word. ruitnet/uitknipsel. gebou moet word, maak 'n 2D-skets, en word, bepaal die afmetings en voltooi
voltooi die projek. die projek.
Bou 'n model en gebruik die model Maak en vergelyk twee modelle van
saam met ander inhoud, vaardighede of stoorspasie en materiaal gebruik en
toepassings om 'n probleem op te los (bv. besluit watter model die beter keuse vir
bou 'n model van 'n houer en gebruik die die verpakking van die item sal wees.
model om verskillende tipes verpakkings Analiseer 'n model en kritiseer die
of rangskikkings te ondersoek; of bou 'n uitleg van die struktuur in die model
model van 'n houer en bepaal die buite- getoon
oppervlakte en volume van die model
om die hoeveelheid stoorspasie
beskikbaar in die houer te ondersoek).
ONDERWERP: DATAHANTERING
Afdeling Vlak 1: Kennis Vlak 2: Toepassing van roetine Vlak 3: Toepassing van Vlak 4: Beredenering en oorweging
prosedures in bekende konteks meervoudige-stap prosedures in 'n
verskeidenheid van kontekste
Ontwikkel vrae Lees inligting direk uit 'n gegewe Doen 'n gegewe vraelys/opname Besluit op geskikte vrae om in te Kritiseer die vrae/uitleg van 'n
en versamel data vraelys/ondersoek (bv. die naam van die met 'n groep mense. sluit in 'n vraelys/ondersoek, konstrueer vraelys/ ondersoek.
organisasie waarvoor die vraelys gedoen en doen die vraelys/ondersoek.
word).
Voltooi 'n gegewe vraelys.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Mathematical Literacy 14 DBE/2021
Examination Guidelines
ONDERWERP: DATAHANTERING
Afdeling Vlak 1: Kennis Vlak 2: Toepassing van roetine Vlak 3: Toepassing van Vlak 4: Beredenering en oorweging
prosedures in bekende konteks meervoudige-stap prosedures in 'n
verskeidenheid van kontekste
Klassifikasie en Sorteer data van klein na groot. Sorteer data volgens in twee As 'n rou stel data gegee word, Maak afleidings oor of die
organisering van Tel die aantal waardes in 'n kategorieë (bv. sorteer 'n stel data vir sorteer die data; besluit op geskikte ingesamelde inligting bevooroordeeld
data datastel. vrouens en mans apart). intervalle (indien nodig) en konstrueer of geldig is gebaseer op die struktuur
Verduidelik die verskil tussen Voltooi 'n gegewe frekwensietabel. 'n frekwensietabel om die data te van die instrument wat gebruik is om
kategoriese data en numeriese data; Bereken persentasiewaardes om die organiseer. Indien nodig, gebruik die die data te versamel en die manier
diskrete en kontinue data. relatiewe groottes voor te stel van frekwensietabel om 'n geskikte grafiek waarop die data versamel is.
Lees inligting vanaf verskillende kategorieë van data. te teken wat die data voorstel. Verduidelik met motivering of data
frekwensietabelle. diskreet of kontinue is.
Analiseer data wat in tabelle
georganiseer is en maak afleidings
rakende die tendense in die data.
Meet data/ Identifiseer die maksimum en Bereken gemiddelde en Bereken die gemiddelde, mediaan- Analiseer mates van sentrale
Opsom van data minimum waardes in 'n datastel. variasiewydte/omvang. en modale gemiddeld vir 'n datastel en neigings/tendense en verspreiding en
Identifiseer die modus vir Bereken die mediaan vir ewe data . besluit met redes watter gemiddeld die maak afleidings oor die tendense in die
geordende data Bereken die mediaan as die data is mees korrekte voorstelling van die data data.
Identifiseer die mediaan vir onewe nie georden is nie. is. Interpreteer tabelle en grafieke wat
data wat reeds georden is. Bereken die kwartielwaardes vir Gebruik data wat op 'n grafiek persentiel-/kwartielwaardes voorstel en
geordende data. voorgestel is om die gemiddeld, verduidelik wat daardie waardes
Bereken die
mediaan, modus en omvang van 'n
datastel te bepaal.
voorstel met betrekking tot die scenario
wat in die tabel/grafiek voorgestel
interkwartielvariasiewydte /
interkwartielomvang wanneer Bereken die kwartielwaardes vir word.
kwartielwaardes gegee word. data wat nie georden is nie. Vergelyk mates van sentrale
Bereken die neigings/tendense en verspreiding vir
interkwartielvariasiewydte/ twee of meer stelle data en gebruik
interkwartielomvang as die hierdie mates om die verskille tussen
kwartielwaardes nie gegee is nie. twee stelle data te verduidelik.
Voorstelling van Lees waardes direk vanaf die Teken 'n spesifieke grafiek vanaf 'n Organiseer data met gebruik van 'n Analiseer grafieke en maak
data waardes wat op grafieke gegee word. gegewe datatabel. geskikte tabel, besluit op die geskikste afleidings oor tendense in die data en
Benader of skat waardes vanaf formaat vir die voorstelling van die data voorspellings vir die toekoms.
gegewe grafieke. (dit is, werklike waardes of Identifiseer en beskryf die gebruik
persentasies), en besluit op die en misbruik van statistiek en maak
geskikste grafiek nodig om die data op gemotiveerde aanbevelings.
voor te stel.
Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid 15 DBE/2021
Eksamenriglyne
ONDERWERP: WAARSKYNLIKHEID
Afdeling Vlak 1: Kennis Vlak 2: Toepassing van roetine Vlak 3: Toepassing van Vlak 4: Beredenering en oorweging
prosedures in bekende konteks meervoudige-stap prosedures in 'n
verskeidenheid van kontekste
Uitdrukkings van Identifiseer die persentasie kans vir Druk die waarskynlikheid van 'n Doen 'n eksperiment om die Analiseer 'n tabel met reënvaldata
waarskynlikheid/ reën vir 'n spesifieke dorp uit 'n gebeurtenis uit deur breuke, persentasie eksperimentele waarskynlikheid van 'n vir 'n dorp en maak voorspellings oor
Voor-spelling weerberig in 'n koerant. en desimale notasie te gebruik. gebeurtenis met die teoretiese die kans vir reën in daardie dorp
Beoordeel Verduidelik die betekenis van terme Identifiseer alle moontlike waarskynlikheid te vergelyk gedurende 'n spesifieke maand van die
waarskynlikheid geassosieer met waarskynlikheid (bv. uitkomste vir 'n spesifieke gebeurtenis Identifiseer geskikte waardes uit 'n jaar
gebeurtenis; uitkoms). (bv. Gooi 'n dobbelsteen; gegewe tabel van datawaardes (bv. oor Verduidelik of die stelling 'as ek
dobbelspeletjie) noodlottige motorongelukke in Suid- dieselfde loterynommers elke week
Verduidelik of 'n spesifieke Afrika) en druk die waarskynlikheid uit speel, sal dit my kans om te wen,
reënval-voorspelling 'n mindere of van sekere gebeurtenisse in die tabel verhoog' sin maak.
meerdere kans aandui dat reën sal val of aangedui. Kritiseer die gebruik van
nie. Ontwerp 'n speletjie wat verwysings na waarskynlikheidwaardes
waarskynlikheid insluit en speel die in koerant-artikels.
speletjie met 'n ander leerder in die klas. Analiseer 'n tabel wat risiko-
Ontwerp eenvoudige assesseringprofiele vir mense van
gebeurlikheids-tabelle en gebruik dit om verskillende ouderdomsgroepe aandui
waarskynlik-heid te bereken. en verduidelik hoekom spesifieke
Teken boomdiagramme en gebruik ouderdomsgroepe as hoër risiko's as
dit om waarskynlikheid te bereken ander geklassifiseer is.
Analiseer 'n speletjie wat
waarskynlikheid insluit en maak 'n
afleiding oor die regverdigheid van die
speletjie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid 16 DBE/2021
Eksamenriglyne
3.2 'n Paar bekende onderwerpe vir VRAE 1, 2en 3
'N PAAR BEKENDE ONDERWERPE
ONDE
RWER AFDELING KONTEKS
P
Huishoudelike rekeninge; inkopiestrokies; bankdokumente;
huishoudelike begrotings
Dokumente met betrekking tot die werksplek en 'n
Finansiële dokumente kleinbesigheid-finansies
en tariefstelsels Dokumente met betrekking tot nasionale/internasionale en
meer komplekse finansiële onderwerpe
Munisipale tariewe, foontariewe; vervoertariewe – twee of
meer vergelykings
Klein besigheid – bak brood, snoepwinkel, straatverkoper,
Inkomste, uitgawes, vlooimarkstalletjie, selfoonhouer, tuindienste, verf, was karre,
wins/verlies-, inkomste- spyseniering, crèche;
en uitgawestate en Persoonlike inkomste en uitgawe
begrotings Besigheid en/of werkplekinkomste en -uitgawes
Inkomste en uitgawes vir groter organisasies
FINANSIES
Klein besigheid – bak brood bak, snoepwinkel, straatverkoper,
Kosprys en
vlooimarkstalletjie, selfoonhouer, tuindienste, verf, was karre,
verkoopprys
spyseniering, crèche;
Klein tuisnywerheid
Klein sake
Gelykbreek analise
Bestaansboerdery
Tariefstelsels – elektrisiteit, telefoon, huuropsies, ens.
Huurkoopooreenkomste en lenings
Beleggings – vastedepositorekenings
Rente, banklenings en
Bankrekeninge met 'n veranderende saldo
beleggings
Ander beleggings – aftree-annuïteite, begrafnisplanne, ens.
Alle bankonderwerpe – kredietkaarte, lenings, ens.
Invloed van inflasie op persoonlike/huishoudelike-, sake- en
Inflasie
globale finansiële aktiwiteite
Belasting BTW, WVF, Persoonlike Inkomstebelasting
Wisselkoerse Beplan reise/vakansies in ander lande
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid 17 DBE/2021
Eksamenriglyne
Herleidings Huishouding, skool en breër gemeenskapsprojekte – bak,
kook, spyseniering, geboue, ens.
Meet lengte, massa Huishouding, skool en breër gemeenskapsprojekte – bak,
volume en temperatuur kook, spyseniering, geboue, ens.
Omtrek, oppervlakte en Huishouding, skool en breër gemeenskapsprojekte – bak,
volume kook, spyseniering, geboue, ens.
Tyd Huishouding, skool en breër gemeenskapsprojekte – bak,
kook, spyseniering, geboue, ens.
Kaarte en Skale Kaarte wat die volgende toon:
• Sitplekplan en/of uitleg van 'n klaskamer
METING
• Die uitleg van die geboue en/of sportterreine by 'n skool
• Die uitleg van die winkels in winkelsentrums
• Sitplekplanne in teaters en sportstadions, eksamens, troues,
matriekafskeide, ens
• Straatkaarte met en sonder 'n ruitverwysing
• Nasionale en provinsiale paaie en spoorkaarte
• Strookkaarte wat afstand op 'n gedeelte van die pad toon
• Hoogtekaarte – bv. Comrades-maraton-roete
• Residensiële of behuisingskomplekse
Planne Instruksies en aanmekaarsit-diagramme met woorde en/of
foto's
Ook al die kontekste wat in Kaarte en Skale gedek is
Modelle Verpakkingshouers – vrugtesapboksies, sjokoladedose, ens.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid 18 DBE/2021
Eksamenriglyne
Klassifisering en Toets- en eksamenuitslae
organisering van data Skoolsportuitslae
DATA HANTERING
Opsomming van data Nasionale en Provinsiale:
• Gesondheidstatistieke
• Onderwysstatistiek
• Ongelukke
Voorstelling van data • Bevolking
• Historiese inflasie en/of wisselkoersdata
• Groeikaarte vir babas en kinders
Uitdrukkings van Speletjies met muntstukke en dobbelstene
PROBABILITY
waarskynlikheid/ Weervoorspelling
voorspelling/ Swangerskaptoets/dwelmtoets
Evalueer uitdrukkings Nasionale lotery, dobbelscenario's – PowerBall,
van waarskynlikheid muntoutomate, ens.
Risikobeoordeling – versekering
Koerantberigte
4. SLOT
Hierdie Eksamenriglyne-dokument is bedoel om die assesseringsaspirasies wat in die KABV-
dokument voorgestaan word, te verwoord. Dit is derhalwe nie 'n plaasvervanger van die KABV-
dokument, wat onderwysers vir onderrig moet gebruik, nie.
Kwalitatiewe kurrikulum-dekking, soos uiteengesit in die KABV, kan nie oorbeklemtoon word nie.
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2021 Addendum (Afr)

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2021 Addendum (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2021 Memo (Eng)
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c/v1-f00b3bdb13e7db00d870/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC June 2021 Addendum

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC June 2021 QP (Eng)
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 North West Mock 2025 QP

Errata
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2024 Errata

Memorandum