Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)

Question paperMathematical LiteracyGrade 12202120 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2021 10602 WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 2 TYD: 3 uur PUNTE: 150 8 bladsye + ʼn addendum van 8 bladsye en 1 antwoordblad Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en 'n antwoordblad. 'n Addendum van 8 bladsye is binne die vraestel ingesluit. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 2 (Vraestel 2) 10602/21 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Gebruik die ADDENDUM soos volg: Gebruik BYLAAG A vir VRAAG 1.2. Gebruik BYLAAG B vir VRAAG 2.1. Gebruik BYLAAG C vir VRAAG 2.2. Gebruik BYLAAG D vir VRAAG 3.1. Gebruik BYLAAG E vir VRAAG 4.1. Gebruik BYLAAG F vir VRAAG 4.2. Gebruik BYLAAG G vir VRAAG 4.3. Gebruik die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.3. 3. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 5. Jy mag ʼn goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tensy anders aangedui. 6. Dui ALLE bewerkings duidelik aan. 7. Rond ALLE finale antwoorde af binne die gegewe konteks, tensy anders aangedui. 8. Dui eenhede van meting aan, waar van toepassing. 9. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders vermeld. 10. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3 (Vraestel 2) 10602/21 VRAAG 1 1.1. Tabel 1 toon die gemiddelde aantal minute per dag wat deur jonger en ouer tieners in Suid-Afrika aan tien aktiwiteitskategorieë bestee word. Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg. TABEL 1: DIE GEMIDDELDE AANTAL MINUTE PER DAG WAT DEUR JONGER EN OUER TIENERS IN SUID-AFRIKA AAN TIEN AKTIWITEITSKATEGORIEË BESTEE WORD. Aktiwiteit 10 – 14 jaar 14 – 19 jaar Alle tieners 1 Werk in ondernemings 2 18 9 2 Primȇ re produksies 26 26 A 3 Werk in nie-primȇ re nie- 3 2 5 ondernemings 4 Huishoudelike instandhouding 71 104 86 5 Versorginging van persone 4 11 7 6 Gemeenskapsdiens 1 2 1 7 Leer 265 265 265 8 Sosiale and kulturele aktiwiteite 236 198 219 9 Gebruik van massamedia 93 109 100 10 Persoonlike sorg 737 703 722 Totaal B 1 440 1 438 1.1.1 Waarop spandeer alle tieners die meeste van hulle tyd in ʼn dag? (2) 1.1.2 Hoeveel sekondes spandeer 10 – 14 jariges gemiddeld daagliks by die werk in ondernemings? (2) 1.1.3 Bepaal die verskil tussen die tyd wat 10 – 14 jariges op sosiale en kulturele aktiwiteite spandeer. Skryf jou antwoord in minute neer. (2) 1.1.4 Omskep die tyd wat 10 – 14 jariges spandeer op die gebruik van massamedia, na ure en minute. (2) 1.1.5 ʼn Pa beweer dat die tyd wat sy 12 jarige dogter en 18 jarige seun aan die gebruik van massamedia bestee, in die verhouding 1:2 is. Toon aan die hand van berekeninge of sy bewering korrek is. (2) 1.1.6 Hoekom dink jy dat 14 – 19 jariges meer tyd op huishoudelike instandhouding spandeer as 10 – 14 jariges? (2) 1.1.7 Bereken die vermiste waardes aangedui as: (i) A (1) (ii) B (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 4 (Vraestel 2) 10602/21 1.2 Pule het die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika besoek. Die 80 hektaar dieretuin is in Pretoria geleë. Bestudeer die kaart van die dieretuin op BYLAAG A en beantwoord die vrae wat volg. 1.2.1 Die Nasionale Dieretuin is geleë waar twee strate bymekaar kom. Noem die TWEE strate. (2) 1.2.2 Hoeveel parkeerareas is daar by die Nasionale Dieretuin? (2) 1.2.3 Wat is die algemene rigting vanaf die hoofingang na die PPC sonwyser? (2) 1.2.4 Noem TWEE van die “Groot Vyf” diere wat in die Nasionale Dieretuin gevind word. (2) 1.2.5 Druk die aantal toilette tot die aantal restaurante in die Nasionale Dieretuin in die eenvoudigste vorm uit. (2) 1.2.6 Noem enige vermaaklikheidsfasiliteit wat by die Nasionale Dieretuin gevind kan word? (2) 1.2.7 Herlei 80 hektaar na vierkante meter. Nota: 1 Hektaar = 10 000 m2 (2) 1.2.8 Aan watter kant van die dieretuin sal Pule die hoenders en koeie vind? (2) [30] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 5 (Vraestel 2) 10602/21 VRAAG 2 2.1 Mpho en sy kollegas besluit om aan die Buffalo Marathon deel te neem. Die roetekaaart van die marathon word in BYLAAG B aangedui. Bestudeer die kaart en beantwoord die volgende vrae. 2.1.1 Waar eindig die Buffalo Marathon? (1) 2.1.2 Hoekom dink jy, het die organiseerders van hierdie wedstryd ʼn halfmarathonbaan ingesluit? (2) 2.1.3 Wat is die afstand tussen MacLeantown en die melkplaas (dairy farm)? (2) 2.1.4 Moloko het die reis om 05:00 begin en het Pythonpark om 08:45 bereik. Bepaal die tyd in ure wat geneem is om Pythonpark te bereik. (3) 2.1.5 Bepaal Moloko se gemiddelde spoed van die beginpunt tot Pythonpark in km/h. Jy mag die volgende formule gebruik: Afstand = Gemiddelde spoed x Tyd. (3) 2.1.6 As Moloko met die gemiddelde spoed soos in VRAAG 2.1.5 bereken is, bly hardloop, hoe laat kan hy verwag word om die marathon te voltooi? (4) 2.1.7 Waarom is daar ʼn afsnytyd vir hardlopers in die volle marathon? (2) 2.1.8 Noem EEN voordeel van deelname aan ʼn marathon. (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 6 (Vraestel 2) 10602/21 2.2 Johannesburg Atletiekklub wil ʼn marathon reël, soortgelyk aan die Buffalo Marathon, in Johannesburg. Hulle bestudeer eers die kaart van Johannesburg om besluite gedurende die beplanning van die marathon te neem. Bestudeer die kaart van Johannesburg in BYLAAG C en beantwoord die vrae wat volg. 2.2.1 In watter provinsie is Johannesburg geleë? (1) 2.2.2 Watter voorstad is die naaste aan Sandton? (2) 2.2.3 Wat is die afstand tussen Alexandra en Sandton soos dit op die kaart verskyn? Let Wel: Gebruik die skaalbalk wat op die kaart voorsien is om jou antwoord te bereken. (2) 2.2.4 Watter voorstad is oos van Morningside geleë? (2) 2.2.5 As die organiseerders van die marathon in Johannesburg ʼn soortgelyke marathon as die Buffalo Marathon wou organiseer, sou hulle geregverdig wees om in Randburg te begin en dit in Soweto te beëindig? Toon berekeninge om jou antwoord te staaf. (5) 2.2.6 Mpho gaan haal sy vriende wat aan die Johannesburg Marathon gaan deelneem by die O R Tambo Internasionale Lughawe. Hulle wil ʼn paar peuselhappies/„snacks‟ koop maar het slegs USD (Amerikaanse dollar) beskikbaar. Mpho het slegs R1 000 om met hulle te ruil. Die wisselkoers is tans 1USD = R14,05. Hoeveel USD sal Mpho ontvang vir die R1 000? (3) 2.3. Mpho se vriend, Pamela het twee stelle hardloopklere ingepak om van te kies op die dag van die marathon. Hardloopskoene: Nike (N) of Asics (A) Hardloopbroeke: Swart (S) of Grys (G) Hardloopbaadjies: Rooi (R) of Wit (W) 2.3.1 Voltooi die boomdiagram op die ANTWOORDBLAD wat aangeheg is. (3) 2.3.2 Bepaal die waarskynlikheid dat Pamela Nike skoene, ʼn swart hardloopbroek en ʼn wit baadjie op die dag van die marathon sal dra. Skryf jou antwoord neer as ʼn regte breuk. (2) [38] b.o.
Downloaded from HIERDIE hlayiso.com MAAK ASSEBLIEF ADDENDUM VAN 8 BLADSYE LOS. GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2021 10602 WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 2 ADDENDUM 8 bladsye b.o.
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 2 (Vraestel 2) ADDENDUM 10602/21 BYLAAG A VRAAG 1.2 N NATIONAL ZOOLOGICAL NASIONALE DIERETUIN GARDEN OF SOUTH AFRICA VAN SUID-AFRIK PRETORIA A PRETORIA 2011 2011 PARKERING RESTAURANT TOILET ADMINISTRASIE EN ANDER GEBOUE KABELKAR ZOOVERNIR WINKEL SEKURITEIT PIEKNIEK AREAS KIOSKS DIEREKLINIEK PPC SONWYSER Downloaded from hlayiso.com Hoofingang PAUL KRUGERSTRAAT Slegs amptelike voertuie BOOMSTRAAT b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3 (Vraestel 2) ADDENDUM 10602/21 BYLAAG B VRAAG 2.1 AFSNYTYD: 10:30 vir volle marathon hardlopers runners [https://www.hoohlr.co.za/search?q=maps+of+buffalo+marathon+florida+42+km] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 4 (Vraestel 2) ADDENDUM 10602/21 BYLAAG C VRAAG 2.2 [https://www.google.co.za/search?q=maps+of+south+africa] b.o.
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 5 (Vraestel 2) ADDENDUM 10602/21 BYLAAG D VRAAG 3.1 SPUITHOUER A SPUITHOUER B Downloaded from hlayiso.com Volume = 2 000 mℓ Lengte = 13,7 cm Deursnee = 100 mm Breedte = 80 mm Hoogte = 20,8 cm b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 6 (Vraestel 2) ADDENDUM 10602/21 BYLAAG E VRAAG 4.1 STOORKAMERS STOREROO MS FORVIR KOSPAKKIES FOOD PARCELS 8m 3m Kaste 6m Kamer A 6,5 m Kamer B 2m 5m Breedte van elke kas is 200 cm Afmeting van ʼn teël: Uitverkoping: 25% afslag Lengte: 0,6 m Prys van teëls: R180 per m2 Breedte: 0,6 m b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 7 (Vraestel 2) ADDENDUM 10602/21 BYLAAG F VRAAG 4.2 BOKSAFMETINGS EN VERPAKKINGOPSIES Opsie 1 5m 6,5 m 1,2 m 0,7 m Opsie 2 5m 6,5 m 0,7 m 1,2 m b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 8 (Vraestel 2) ADDENDUM 10602/21 BYLAAG G VRAAG 4.3 PAD NA GESONDHEIDSGRAFIEK Geboorte tot 36 maande: Dogters Lengte-vir-ouderdom en Gewig-vir-ouderdom persentiele GEBOORTE OUDERDOM (MAANDE) LENGTE LENGTE GEWIG OUDERDOM (MAANDE) GEWIG GEBOORTE EINDE
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 7 (Vraestel 2) 10602/21 VRAAG 3 3.1 Boipelo beplan om ‟n outomatiese ontsmettingsmiddel spuithouers in haar restaurant se kleedkamers te plaas. Sy benodig 3 vir die dames en 2 vir die mans se kleedkamers. Sy het twee tipes gekry waarin sy belangstel. Bestudeer die prente van die houers op BYLAAG D en beantwoord die vrae wat volg. 3.1.1 Bepaal die radius van spuithouer A. (2) 3.1.2 Wat is die verskil tussen kapasiteit en volume? (4) 3.1.3 Dus, bereken die hoogte van die spuithouer A as die volume 2 000 mℓ is. Jy mag die volgende formule gebruik: Volume van silinder = r2 h; Gebruik = 3,142 N.B. 1 mℓ = 1 cm3 (5) 3.1.4 Boipelo beweer dat die kapasiteit van spuithouer B 1 liter is. Verifieer haar stelling. Jy mag die volgende formule gebruik: Kapasiteit van ʼn reghoekige prisma = ℓ b h N.B. 1 000 cm3 = 1 ℓ (5) 3.1.5 Watter spuithouer is groter indien die sensor wat binne spuithouer B geïnstalleer is, ʼn hoogte van 2 cm het? Jy mag die volgende formule gebruik: Volume van spuithouer A = Volume van reghoekige prisma – volume van die sensor (5) 3.1.6 Wat is die voordeel van die gebruik van ʼn outomatiese spuithouer? (2) 3.2 Boipelo besluit om die silindriese spuithouer te koop. Sy koop die jel ontsmettingsmiddel in 25 liter houers en hervul die spuithouers weekliks. 3.2.1 Hoeveel spuithouers sal ʼn 25 liter bottel vul? (5) 3.2.2 Hoeveel 5 liter bottels sal sy nodig hê om die hele maand te hou (4 weke)? (4) 3.2.3 Hoeveel bottels van die totaal wat in 3.2.2 bereken word, sal aan die mans se kleedkamers geallokeer word? Wenk: Gebruik die verhouding Mans : Dames (4) [36] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 8 (Vraestel 2) 10602/21 VRAAG 4 4.1 ʼn NWO wat families help met kospakkies, het ʼn stoorfasiliteit wat uit twee kamers bestaan. Mosa en Thato werk vir die NWO. Bestudeer BYLAAG E en beantwoord die vrae wat volg. 4.1.1 Definieer die term area in hierdie konteks. (2) 4.1.2 Bereken die omtrek van die stoorkamers. (6) 4.1.3 Mosa wil slegs kamer A teël aangesien kamer B ʼn mat in het. Kamer A het kaste wat gebruik sal word om die kospakkies in te stoor. Bereken die oppervlak wat deur die kaste gedek word. Jy mag die volgende formule gebruik: Area = ℓ b (4) 4.1.4 Bepaal die area van kamer A wat met die teëls gelê gaan word. (4) 4.1.5 Mosa beweer dat hy 84 teëls benodig om die kamer te teël. Verifieer sy bewering. (6) 4.1.6 Bereken die koste van die teëls wat benodig is om die kamer te teël. (3) 4.1.7 Hoeveel bokse moet hy koop indien daar 6 teëls in ʼn boks is? (3) 4.2 Bokse met kospakkies sal in kamer B gestoor word. Bestudeer die afmetings van die boks en die verskillende verpakkingsopsies wat op BYLAAG F aangedui word en beantwoord die vrae wat volg. 4.2.1 Hoeveel bokse mag in kamer B gestoor word indien Mosa opsie 1 gebruik? (5) 4.2.2 Thato beweer dat Mosa meer bokse op die vloer van kamer B kan pak indien hy opsie 2 gebruik. Verifieer sy bewering. (7) 4.3 Bestudeer die Pad na Gesondheid grafiek op BYLAAG G en beantwoord die vrae wat volg. 4.3.1 Hoe oud is die baba met die gewig van 26 lb, wat haar binne die 75ste persentielkurwe plaas? (2) 4.3.2 Jay se baba wat 29 maande oud is het ʼn gewig wat haar binne die 50ste persentielkurwe plaas, met ʼn lengte wat haar op die 97ste persentielkurwe plaas. Bereken haar LMI in die vorm van kg/cm2. (Moenie jou antwoord afrond nie.) Jy mag die volgende formule gebruik: LMI = (4) [46] TOTAAL: 150 EINDE
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDIGE GELETTERDHEID 9 (Vraestel 2) 10602/21 ANTWOORDBLAD NAAM: _________________________________________________________________________ R W R N G W Pamela se hardloopstel R S W G W
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all