You're offline
Skip to content
Memorandum

Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Subject: Mathematical LiteracyGrade 12201714 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2017 NASIEN RIGLYNE WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (10602) 14 bladsye
Downloaded from hlayiso.com 10602/17 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID (Tweede Vraestel ) MEMORANDUM MERKRUBRIEK Kodes Verduideliking M Metode MA Metode met akkuraatheid CA Konstante akkuraatheid A Akkuraatheid C Herleiding D Definieer J Regverdig/Beredeneer/Verduidelik S Vereenvoudiging Lees vanaf tabel OF grafiek OF diagram OF RD kaart OF plan F Kies korrekte forrmule SF Vervang in formule O Opinie Penaliseer, bv. geen eenhede, verkeerde P afronding ens. R Afronding Geen penalisering vir afronding OF eenhede NP uitgelaat SLEUTEL TOT ONDERWERP SIMBOLE: F = Finansies; M = Meting; MP = Kaarte, Planne en ander voorstellings; DH = Data Hantering; P = Waarskynlikheid 2
Downloaded from hlayiso.com 10602/17 VRAAG 1 V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 1.1 1.1.1 Pensioenfonds = 7,5% van basiese salaris 1M Maal met 7,5% 1A R1 973 M = A = R1 973,22 A F2 Totale aftrekkings: 1M Optel 1CA Antwoord F3 B =R1 973,22 +R4 561,97 +R3 222,00 + R86,91 +R70,00 + R6,06 M =R9 920,16CA F3 1M Aftrek 1CA Antwoord Netto Salaris: C=R53 819,16 – R9920.16 M =R43 899,00  CA (6) 1.1.2 Die R61 296 word afgelei van die maksimum bedrag van die tweede belastingkoers. 1A Regte belastingkerf R33 840 +26 % (R293 600SF - R188 000) 1SF vervang waarde van 293 600 F3 A 1S vereenvoudig 274.56 R33 840+274,56S (3) = R61 296 3
Downloaded from hlayiso.com 10602/17 V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 1.1.3 Jaarlikse inkomste 1A Jaarlikse inkomste = (R26 309,58 x 13) + (R1 200 x 12) = R356 424,54 A Belasbare inkomste = Jaarlikse inkomste – Jaarlikse Pensioenfondsbydrae = R356 424,54 – (R1 973,22 x 12) = R332 745,90 A 1A Belasbare inkomste Jaarlikse belasting voor korting RT R61 296 + 31% van inkomste bo R293 600 1RT Korrekte = R61 296 + 31% x (R332 745,90– R293 600)SF belastingkerf = R61 296 + (31% x R39 145,90) 1SF Vervang R332 745,90 = R61 296 + R12 135,23 1A Antwoord = R73 431,23 A Belastingkorting R73 431,23 – R13 500 M 1M Trek korting af = R59 931,23 F4 Mediese belastingkrediet [(286 x 2) + (192 x 3)] x 12 M 1M Korrekte waardes x 12 = (R572,00 + R576) x 12 1CA Antwoord = R1 148 x 12 = R13 776 CA Totale Jaarlikse belasting betaalbaar 1CA Antwoord = R59 931,23 – R13 776 = R46 155,23 CA Maandelikse belasting betaalbaar 1CA Antwoord = = R3 846,27 CA 1J Regverdiging Mr. Bush se verklaring is verkeerd, hy is onderbelas (11) met R715,70. J 4
Downloaded from hlayiso.com 10602/17 V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 1.2. 1.2.1 23,4 kg/m2 RT 2RT Lees vanaf grafiek M2 (2) 1.2.2 Massa = 96 kg C 1C Herlei na kg (a) 2SF Vervanging LMI = SF 1A Antwoord 1RT Lees vanaf grafiek LMI = 31,71 kg/m2 A M3 Sy val bo die 95ste persentiel wat beteken dat sy (5) oorgewig is. RT (b) Volg 'n dieet. O 2O Enige geldige advies Eet gesond. M4 Doen gereelde oefening. (2) 1.3 Radius van groot sirkel = 8 cm A 1A Bereken radius Oppervlak van groot sirkel = 2πrh +πr2 2SF Vervang = (2 x 3,142 x 8 cm x 10cm)  + (3,142 x (8 cm)2)F 1A Antwoord groot sirkel = 703,808cm2 A 1SF Vervang 1A Antwoord klein sirkel Oppervlak van klein sirkel = πr2 1M Aftrek = 3,142 x (3 cm)2  1A Antwoord M3 = 28,278 cm2 A Totale oppervlak bedek : = 703.808 cm2 – 28,278 cm2 M = 675,53 cm2 A (8) [37] 5
Downloaded from hlayiso.com 10602/17 V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 2.1 Brighton Beach: 1MA vermenigvuldig = R1 200 x 4MA korrekte waardes = R4 800 A 1A R4 800 Bentley Lodge 1M Tel ontbyt by, maal met = (R1 400 x 4) + (R60 x 2 x 4) M 3 = R5 600 + R480 1CA Antwoord = R6 080CA 1A R894 Afslag: R5 600 x 15% 1CA Antwoord = R840 Dus, R5 600 – R840 = R4 760 OF 1A vermenigvuldig met OF 85% 1CA Antwoord R5 600 x 85% = R4 760 + R480 = R5 240 CA 1A Antwoord F4 Camarque 1CA vir afslag prys = R1 800 x 4 = R7 200 A Afslag: R7 200 x 35% = R2 520 Dus, R7 200 – R2 520 = R4 680 OF 1O Opinie R7 200 x 65% = R4 680 CA Haar stelling is ongeldig. Camarque is goedkoper. O (9) 6
Downloaded from hlayiso.com 10602/17 V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 2.2 2.2.1 N2 A 2A Nasionale paaie (a) N11 A MP2 N3 (2) (b) Minder tyd word op die pad spandeer O 4O Enige 2 geldige opinies Spaar petrol O MP4 Geen verkeersligte en minder obstruksies (4) 2.2.2 Skaal: 1RG Skaal op kaart 2 cm : 300 km M 2 cm : 30 000 000 cm 1M Nommerskaal 1 : 15 000 000 M 1M Meet op kaart 1M Maal met skaal Afstand op kaart: 4,5 cm M 1CA Antwoord 1 : 15 000 000 Meet op finale kopie MP3 4,5 cm : 67 500 000 cm M = 675 km CA Aanvaar Antwoorde in die omvang van 2 cm tot 2,3 cm en 4.4 cm – 4.7 cm (5) 2.3 2.3.1 Afstand: 1C Herleiding 1CA van V.2.1.2 = 560 km C 2O Opinie Vol tenks: =1,582 tenks MP4 Vir retoer reis = 1,582 tenks x 2CA =3,164 tenks Hul sal meer as 3 tenks benodig. O (4) 7
Downloaded from hlayiso.com 10602/17 V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 2.3.2 1A Bereken tolfooie 1A Tolhekke vir retoer reis Tolhek gelde: 1M Vermenigvuldig met 62 R42 + R58 + R62 + R44 + R10+ R10 + R12+ R41,50 1M Vermenigvuldig met = R279,50 (eenrigting) A R12,62 1CA Antwoord R279,50 x 2 = R559,00 (retoer reis) A 1CA Totaal Petrol – retoer reis sal 4 tenks benodig F3 4 tenks x 62 liter = 248 liter M 248 liter x R12,60 M = R3 124,80 CA Totale Koste = Tolhekke + Petrol = R559 + R3 124,80 = R3 683,80 CA (6) 2.3.3 1M Vermenigvuldig met Brandstof koste: 1,39 % R3 683,80 x 1,39% M 1A Antwoord = R51,20A 1CA Antwoord R3 683,80 + R51,20 1O Opinie = R3 735,00CA F4 OF R3 683,80 x 101,39% M = R3 735,00CA Sy voorspelling is ongeldig. O (4) [34] 8
Downloaded from hlayiso.com 10602/17 V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 3.1 3.1.1 1 535 – 1 487  M A = 48 A 1M 308 1A Antwoord OF D2 A= 57-9M (2) = 48A 3.1.2 1M Optel B = 308 + (-6) M 1A Antwoord D2 = 302A (2) 3.1.3 1M Optel C = 271 + 302 + 162 + 278 + 157 + 184 + 136 + 20 1A Antwoord = 1 755 A OF D2 1 535 + 220M = 1 755A (2) 3.1.4 1SF Korrekte waardes 1M Maal met 100 Gemiddeld =  1A Antwoord D2 =170,56 (3) 3.1.5 1M rangskik data 57, 136, 157, 162, 184, 208, 271, 278, 302 1A Mediaan 1A Bereken V1 Mediaan = 184A 1A Bereken V3 Kwartiel 1 = = 146,5 A 1SF Vervang D3 Kwartiel 2 = = 274,5 A IKO = K3 – K1 = 274,5 – 146,5 SF = 128 (5) 9
Downloaded from hlayiso.com 10602/17 V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 3.1.6 -6, 9, 22, 25, 25, 26, 28, 40, 51 M 1M Rangskik in stygende Mediaan = 25 A volgorde D2 1A Antwoord (2) 3.1.7 Waarskynlik OF goeie waarskynlikheid A 1A Antwoord Meeste ongelukke het toegeneem vanaf 2015/16 tot 1J Rede P4 2016/17.  J (2) 3.1.8 Padongelukke verskille 60 50 40 Verskil in padongelukke gerapporteer 30 20 D2 10 0 -10 GP KZN WK OK VS MP NW LP NK PROVINSIES 5M Enige 5 Korrekte punte 1M Verbind punte (6) 10
Downloaded from hlayiso.com 10602/17 V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 3.2 1 : 3 000 000 1M Vermenigvuldig met 5,4 x 3 000 000 M skaal = 16 200 000 cm A 1A Antwoord 5,4 cm : 16 200 000 cm 1CA Antwoord 100 000 = 162 km CA Tyd: 17:30 tot 19:22 = 1 uur 52 minute A 1A Bereken tyd 1 h 52 min = 1,87 ure C 1C Herlei 1M Deel MP4 Gemiddelde Spoed = M 1A Antwoord 1O Opinie = 86,63 km/h A Die gemiddelde spoed was nie 90 km/h O OF (8) Indien afgerond, was die spoed 90 km/h. 3.3 3.3.1 Uitkomste:  GS  BR, SK, GS SK S BR, SK, S BR GS BR, BB, GS BB S BR, BB, S   GS P, SK, GS P2 SK S P, SK, S P GS P, BB, GS BB S  P, BB, S 2A Kolom 2 : SK en BB 2A Kolom 3 : GS en S 1A Alle korrekte uitkomste (5) 3.3.2 Pskaapvleis = M 1M Breuk 1A Antwoord P3 = 50% A (2) 11
Downloaded from hlayiso.com 10602/17 V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 3.4 3.4.1 1F R37 x n Totale koste = Koste per t-hemp x aantal t-hemde 1F R18 x n gekoop + Koste vir druk material x aantal t-hemde gekoop OF F F 1F R37 + R18 Koste = (R37 x n) + (R18 x n) 1F x n OF OF F2 F F Koste = (R37 + R18) x n 1F R55 1F x n OF F F Koste = R55 x n n = aantal T-hemde gekoop (2) 3.4.2 Koste = (R37 x 50) + (R18 x 50) SF 1SF Vervang = R1 850 + R900 1A Antwoord = R2 750 A OF F2 Koste = (R37 + R18) x 50 = R55 x 50 = R2 750 (2) 3.4.3 Wins = Verkoopprys – Kosprys 1A Bereken wins 1M Korrekte waardes = R90 – (R37 + R18) 1A Antwoord = R90 – R55 = R35 wins A Persentasie wins = F3 = M = 63,64% OF 64% OF 63,3% A (3) [46] 12
Downloaded from hlayiso.com 10602/17 V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 4.1 4.1.1 Padwoede: A 1A Oorsaak Mense word woedend en stop in die middel van die 2J Rede pad. J Pad toestande: Hewige reën en mis kan swak sig veroorsaak. Roekelose bestuur: Mense gehoorsaam nie die D4 verkeersreëls nie. (3) Spoed: Mense hou nie by die spoedbeperkings nie. Dronk bestuur: Mense bestuur roekeloos. Selfoon gebruik: Mense verloor fokus aangesien hul op hul selfone konsentreer. 4.1.2 % van hoofskade herstelwerkkoste 1M Tel ander % op = 100% - (81% + 1% + 14% ) M 1A Antwoord = 4% A 1M Vermenigvuldig Koste geëis vir hoofskade herstelwerk 1CA Antwoord D3 = 4% x R21 326 000  (4) =R853 040  4.1.3 Koste van klein skade herstelwerk 1RG Lees korrekte waarde =14% x R21 326 000 RG vanaf grafiek = R2 985 640 A 1A Regte Antwoord 1RG Lees korrekte waarde Koste van menslike sterfgevalle is R14 000 000 vanaf grafiek 000RG 1CA Antwoord D4 1J Regverdiging Totale koste = R2 985 640 + R14 000 000 000 (5) = R14 002 985 640  Die stelling is korrek. J 4.1.4 • Een motor mag meer as een passasier 2O Opinie vervoer.  (2) • Sodra motors in noodlottige ongelukke betrokke is, eis sommige afhanklikes nie van D2 hul oorlede familielid nie. • Enige toepaslike opinie 13
Downloaded from hlayiso.com 10602/17 V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK 4.2 4.2.1 Plastiek vir een tas: 1M Optel 45 cm + 25 cm + 45 cm + 25 cm M 1A Antwoord = 140 cm A 1M Maal met 2 1CA Antwoord Dubbele plastiek: 1M Maal met 2 140 cm x 2 M 1CA Antwoord = 280 cm CA 1C Herlei na m M3 2 Tasse: 280 cm x 2 M = 560 cm CA C (7) 4.2.2 R70 x 2 = R140 per tas M 1M Maal met 2 R140 x 2 = R280 vir beide tassse M 1M Maal met 2 1M Korrekte waarde vir BTW uitsluitende prys: BTW uitgesluit M 1A Antwoord = R245,61 A F2 OF M = R61,40 A R61,40 x 2 = R122,80 per tas M R122,80 x 2 = R245,60 vir beide tasse M (4) 4.2.3 Volume = lengte x wydte x hoogte F 1F Kies korrekte formule = 56 cm x 25 cm x 45 cm SF 1SF Vervang = 63 000 cm3 A 1A Antwoord 1M Maal met 2 M3 2 Tasse: 1A Antwoord 63 000 cm3 x 2 M 1U Eenheid = 126 000 cm3 AU (6) 4.2.4 Slegs ʼn spesifieke gewig kan aan boord gaan anders 2J Rede moet ʼn persoon vir ʼn ekstra kaartjie betaal. Die M2 vliegtuig het ʼn gewigsbeperking. Dit is ʼn veiligheidsfaktor. J (2) [33] TOTAAL 150 14

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Mathematical Literacy

Explore more published documents in this catalogue.

View all