Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2021
10601
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
VRAESTEL 1
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
10 bladsye + ’n addendum van 7 bladsye
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.
'n Addendum van 7 bladsye is binne die vraestel ingesluit.
b.o.
Skip to contentAll 2021 papers %202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c/v1-f00b3bdb13e7db00d870/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3/v1-7d01bb76199b3362da1d/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778/v1-88ad7c83485df6c87a8e/card.webp)

%202019%20Preparatory%20Examination%20Addendum_hlayiso.com_--657f6e9a-3626-48fa-9c6e-11d49700db5a/v1-800bfe1d1d09f06cc902/card.webp)
%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--b82b5337-d583-4576-8235-f8c6a3fe1432/v1-e0fc9a9293c5b8d6ade2/card.webp)
View all





Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 1.3 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
Gauteng Mock Exam 2021
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 2
(Vraestel 1) 10601/21
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Gebruik die ADDENDUM soos volg:
Gebruik BYLAAG A om Vraag 1.3 te beantwoord.
Gebruik BYLAAG B om Vraag 2.1 te beantwoord.
Gebruik BYLAAG C om Vraag 2.2 te beantwoord.
Gebruik BYLAAG D om Vraag 3.1 te beantwoord.
Gebruik BYLAAG E om Vraag 3.2 te beantwoord.
Gebruik BYLAAG F om Vraag 4.4 te beantwoord.
3. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik is.
4. ʼn Goedgekeurde sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word tensy
anders vermeld.
5. Toon ALLE berekeninge duidelik aan.
6. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy anders vermeld.
7. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.
8. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
9. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3
(Vraestel 1) 10601/21
VRAAG 1
1.1 Mnr. A Johnson ontvang sy salarisstrokie hieronder.
Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
TABEL 1: MNR. A. JOHNSON SE SALARISSTROKIE
Multi-tanks SA
Robertstraat 209
Industrial
Werknemer: Mnr. A. Johnson Betaaldatum: 6 Junie 2020
ID nommer: 600610 5806 080 Betaalsiklus: maandeliks
Bankbesonderhede: ABC bank Belastingnommer: 0244160775
Valley Sentrum
Rek # 234987
Verdienste Bedrag Aftrekkings Bedrag
Basiese salaris R12 790,00 WVF (A)
1.1.1 Wie is Mnr. Johnson se werkgewer? (2)
1.1.2 Waarvoor staan die afkorting WVF? (2)
1.1.3 Bereken die WVF (die vermiste waarde A) op Mnr. Johnson se salaris. (2)
1.1.4 Gedurende die COVID-19 pandemie was Mnr. Johnson se salaris met 40%
verminder.
Wat sal sy nuwe salaris wees? (2)
1.1.5 Hoe sal sy verminderde inkomste sy koopkrag beïnvloed? (2)
1.1.6 Gedurende die inperking was Mnr. Johnson in staat om Sunlight Liquid teen
ʼn verminderde prys van R21,50 te koop nadat dit met 20% afgemerk is.
Bepaal die oorspronklike prys voor die afslag. (2)
1.1.7 Mnr. Johnson se suster stuur vir hom . Wat sou die bedrag in rand wees
indien die wisselkoers 1 Suid-Afrikaanse Rand = is? (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 4
(Vraestel 1) 10601/21
1.2 Gedurende die 2020 jaar is baie COVID-19 positiewe gevalle aangemeld. Die tabel
hieronder dui die aantal gevalle aan wat gedurende Junie 2020 aangemeld is. Verwys
na die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Gevalle Data
Totale gevalle vir 15 Junie
PROVINSIE Persentasie totaal
2020
Oos-Kaap 10 597 14,4
Vrystaat 512 0,7
Gauteng 12 193 16,6
KwaZulu-Natal 3 959 5,4
Limpopo 362 0,5
Mpumalanga 322 0,4
Noord-Wes 1 177 1,6
Noord-Kaap 205 0,3
Wes-Kaap 44 143 60,0
Onbekend 63 0,1
Totaal A 100,0
[Bron: www.slideshare.net]
1.2.1 Verduidelik die verskil tussen diskrete en kontinue data. (2)
1.2.2 Watter provinsie het die hoogste aantal gerapporteerde gevalle? (2)
1.2.3 Bepaal die omvang van die gerapporteerde gevalle. (2)
1.2.4 Bepaal die mediaan van die gerapporteerde gevalle, uitsluitend die
“onbekende” provinsie. (2)
1.2.5 Bereken die vermiste waarde A, die totale aantal gerapporteerde gevalle, in
die tabel hierbo. (2)
1.3 Gauteng is een van die kleinste provinsies maar met ʼn hoë aantal COVID-19 infeksies.
Verwys na BYLAAG A in die ADDENDUM aangaande die geslag en ouderdomme
wat deur COVID-19 geaffekteer word en beantwoord die vrae wat volg.
1.3.1 Identifiseer die geslag wat die hoogste infeksiekoers het. (2)
1.3.2 Noem EEN ander tipe grafiek wat die ouderdomsverwantskap sirkeldiagram
kan verteenwoordig. (2)
1.3.3 Watter ouderdomsgroep het die meeste infeksies? (2)
[30]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 5
(Vraestel 1) 10601/21
VRAAG 2
2.1 Mev. Ndlovu, wat 58 jaar oud is, verdien ʼn maandelikse inkomste van R60 000.
Elke maand dra sy die volgende by vanuit haar maandelikse inkomste:
Mediese fonds vir haarself, haar man en twee kinders
7,5% van haar basiese inkomste word bygedra tot ʼn pensioenfonds
1% van haar basiese salaris word bygedra tot WVF (maks. R148,72).
Gebruik die belastingtabel op BYLAAG B in die ADDENDUM om die volgende vrae
te beantwoord.
2.1.1 Verduidelik wat die belastingdrempel vir ʼn persoon 65 jaar en jonger vir ʼn
belastingbetaler beteken. (2)
2.1.2 Bereken Mev. Ndlovu se jaarlikse belasbare inkomste. (5)
2.1.3 Bepaal Mev. Ndlovu se jaarlikse mediese fonds belastingskrediet. (4)
2.1.4 Mev. Ndlovu beweer dat haar maandelikse belastingbydrae R9 111,75 is.
Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of haar bewering geldig is. (8)
2.2 Die werklikheid is dat opvoeding duur is. Verwys na die tabel van vergelykende
skoolfooie op BYLAAG C in die ADDENDUM om die vrae wat volg, te beantwoord.
2.2.1 Wat is die verskil tussen publieke primêre skoolfooie en private primêre
skoolfooie vir die jaar 2020? (3)
2.2.2 Minenhle se ouers beplan om hom na ʼn private hoërskool te stuur en verwag
om R20 725 per maand vir die eerste 12 maande wat hy op hoërskool is, te
betaal. In watter jaar sal hy hoërskool begin? (3)
2.2.3 Joshua se ouers besef dat opvoeding duursaam is en het begin spaar vir sy
universiteitsopleiding in 2025.
Aan die einde van 2021 sou hulle R88 653,77 gespaar het. Hulle het besluit
om hierdie bedrag te belê teen 6,6% p.j. saamgestelde rente vir die
oorblywende 3 jaar. Joshua het gedurende sy Wiskundige Geletterdheid klas
uitgewerk dat sy ouers aan die einde van 2024 nie genoeg geld sou gespaar
het nie en sal ongeveer R250,00 moet bylas.
Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of Joshua se berekeninge geldig
is. (7)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 6
(Vraestel 1) 10601/21
2.3 Elektrisiteit kan op twee maniere van Eskom aangekoop word, voorafbetaalde
(pre-paid) en nabetaalde (post-paid). Hieronder is ʼn aangepaste, vergelykende
tabel om die vrae wat volg te beantwoord.
Vaste
Koste per eenheid
Sisteem naam maandelikse
(c/kWh)
koste
Voorafbetaalde (pre-paid) R200,00 70,855
Nabetaalde (post-paid) nul 0 – 50 69,36
50,1 – 350 81,60
350,1 – 600 127,02
Pryse sluit BTW van 15% uit
2.3.1 Bepaal die vaste maandelikse koste van die voorafbetaalde sisteem. (2)
2.3.2 Indien ʼn huishouding 286 kWh elektrisiteit op die nabetaalde sisteem
gebruik, hoeveel sal hul vir hul elektrisiteitsverbruik betaal, BTW uitgesluit? (5)
2.3.3 ʼn Huishouding het elektrisiteit vir R720, insluitend BTW, op die
voorafbetaalde sisteem gekoop. Bepaal hoeveel elektrisiteit hulle kan
gebruik. (5)
[44]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
MAAK ASSEBLIEF HIERDIE
ADDENDUM VAN 7 BLADSYE LOS.
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2021
10601
WISKUNDIGE GELETTERDHEID
VRAESTEL 1
ADDENDUM
7 bladsye
b.o.
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 2
(Vraestel 1) ADDENDUM 10601/21
BYLAAG A
Vraag 1.3
Statistieke op die geslag en ouderdom van COVID-19 gerapporteerde gevalle in Gauteng gedurende 2020
Geslag Ouderdom
[CATEGORY [CATEGORY
NAME]. NAME]. [CATEGORY
A [VALUE]% NAME].
[VALUE]%
[CATEGORY
38.9 NAME].
[VALUE]%
61.1
Downloaded from hlayiso.com
[CATEGORY
NAME].
[VALUE]%
Mans Vrouens
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3
(Vraestel 1) ADDENDUM 10601/21
BYLAAG B
Vraag 2.1
BELASTINGTABEL
[https://www.allangray.co.za/latest-insights/personal-investing/2020-budget-speech-update]
Belastingdrempels
R83 100 vir belastingbetalers jonger as 65
R128 650 vir belastingbetalers 65 jaar tot 74
R143 850 vir belastingbetalers 75 jaar en ouer
Korting
R14 958 per jaar vir alle individue
R8 199 vir belastingbetalers 65 jaar en ouer
R2 736 vir belastingbetalers 75 jaar en ouer
Mediese belastingkrediete
R319 per maand per begunstigde vir die eerste twee begunstigdes
R215 per maand vir elke addisionele begunstigde
b.o.
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 4
(Vraestel 1) ADDENDUM 10601/21
BYLAAG C
Vraag 2.2 VERGELYKENDE ONDERRIGFOOIE
VERWAGTE
GEMIDDELDE
KOSTE VIR EEN
JAAR SE
ONDERRIG
PUBLIEKE
PRIMÊRE OF
HOËRSKOOL
PRIVATE
PRIMÊRE
SKOOL
PRIVATE
HOËRSKOOL
Downloaded from hlayiso.com
UNIVERSITEIT
[https://businesstech.co.za/news/finance/330885/south-african-private-schools-that-are-cheaper-than-public-schools/]
b.o.
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 5
(Vraestel 1) ADDENDUM 10601/21
BYLAAG D
Vraag 3.1
PERSENTASIE MATRIEK SLAAGSYFER VANAF 2009 TOT 2018
90
80 78.2 78.2
75.8 75.1
73.9
72.5
70.2 70.2
70 67.8
60.6
60
50
40
30
20
Downloaded from hlayiso.com
10
0
2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018
PERSENTASIE
PERSENTASIE SLAAG KOERS
SLAAGSYFER
b.o.
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 6
(Vraestel 1) ADDENDUM 10601/21
BYLAAG E
Vraag 3.2
GEWONE SLAAG TEENOOR UNIVERSITEITSTOELATING
90
80
70
60
50
40
30
PERSENTASIE SLAAGKOERS
20
Downloaded from hlayiso.com
10
0
2015 2016 2017 2018
UNIVERSITEITS TOELATING
UNIVERSITEITSTOELATING 30.2 35.2 36.1 38.1
GEWONE SLAAG 40 37.3 39 40.1
b.o.
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 7
(Vraestel 1) ADDENDUM 10601/21
BYLAAG F
Vraag 4.4
AANTAL LEERDERS IN GRAAD 11 EN AANTAL WAT
GRAAD 12 GESLAAG HET
890 971
858 769 864 618 869 513
827 677
644 536
610 178
534 484
512 735 501 303
Downloaded from hlayiso.com
GR
GR.. 111 I N SLAAG
SK RYF E 11
A D11
G RGR. LAAG
SK RYF GR.
GR. 1 111I N SLAAG
SKR YF GR.
GR.1 11I N SLAAG
SK RYF GR.
GR . 111
1 IN SKRSLAAG
YF
2014
IN 2 0 MATRIEK
MAT RIEK 2015
N 20
IIN 15 MATRIEK
MATR I K IN0 1 6
2 2016 MATRIEK
MATR IEK IN 2017
201 7 MATRIEK
MATR I 2018
IN2 0 1 8 MATRIEK
MATRI EK
IN
I N2015
2015 2016
IIN 2 016 IN
IN 2 0
20177 2018
IIN 2 0 18 2019
I NIN2 0 1
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 7
(Vraestel 1) 10601/21
VRAAG 3
3.1 John besluit om navorsing oor vorige matriekuitslae te doen. Hy het op twee grafieke
afgekom; een wat die algehele matriek slaagsyfer van die jaar 2009 tot 2018 aandui
(BYLAAG D), en een wat die gewone slaagsyfer teenoor die universiteit slaagsyfer
toon. (BYLAAG E)
Bestudeer BYLAAG D in die ADDENDUM om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.1.1 Bepaal die omvang van die algehele matriek slaagsyfer vir 2009 tot 2018. (3)
3.1.2 Bepaal die modus van die algehele matriek slaagsyfer vir 2009 tot 2018. (2)
3.1.3 Bepaal die mediaan van die algehele matriek slaagsyfer vir 2009 tot 2018. (3)
3.1.4 Bepaal of die data van die algehele matriek slaagsyfer diskreet of kontinu
is. Regverdig jou antwoord. (3)
3.1.5 Bepaal die IKO (Interkwartiele-omvang) van die algehele slaagsyfer vir
2009 tot 2018. (3)
3.1.6 Verduidelik wat die 3de Kwartielwaarde (K3) verteenwoordig. (2)
3.1.7 Bepaal die waarskynlikheid om ʼn jaar te kies met ʼn slaagsyfer van minder
as 70,3%. Los jou antwoord in ʼn vereenvoudigde breukformaat. (3)
3.2 Bestudeer BYLAAG E in die ADDENDUM om die vrae wat volg te beantwoord.
3.2.1 Beskryf die neiging van die gewone slaagsyfer en die universiteitstoelating
slaagsyfer apart. (4)
3.2.2 Indien die data wat versamel is van die gewone en universiteitstoelating
slaagsyfer in Gauteng gedoen is, verduidelik of hierdie data bevooroordeeld
of geldig vir die land is. (2)
3.2.3 Konstrueer ʼn vraelys met 4 vrae wat jy ʼn leerder sal vra wat universiteits-
toelating behaal het. (4)
[29]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 8
(Vraestel 1) 10601/21
VRAAG 4
4.1 Sasha en Leila besluit om die fliek Black Panther te kyk. Die fliek wat op 29 Januarie
2018 vrygestel is het groot verkope van $1 348 258 224 teen 31 Maart 2018 geregistreer.
Die totale koste om die Black Panther fliek te produseer was gekwoteer teen $200
miljoen, uitsluitend bemarkingskostes.
[Bron: https:// medium.com/@vrendermarketing/what-did-it-cost-to-make-black-panther]
4.1.1 Bepaal hoeveel geld (in $) per dag verdien is vanaf 29 Januarie tot 31 Maart
2018. (Rond jou antwoord af tot die naaste miljoen $). (4)
4.1.2 Indien 60 kaartjies per dag verkoop is, en elke kaartjie $76 gekos het,
bepaal hoeveel geld die bioskoop vanaf 29 Januarie tot 31 Maart 2018
gemaak het. (3)
4.1.3 Indien die inkomste in dollar $282 720 is, wat sal die rand waarde wees
indien die wisselkoers $1 = R11,8321 is? (2)
4.1.4 Inperking Vlak 2 Regulasies het verklaar dat alhoewel bioskope mag
funksioneer, mag hulle nie 40% van hul kapasiteit mag oorskry nie.
Indien ʼn kaartjie R120 is, en die bioskoop ʼn maksimum kapasiteit van
60 mense mag hê, bewys (toon ALLE berekeninge aan) dat die verlies van
inkomste R4 320 is.
(3)
4.2 Mev. McKenzie en haar familie het na Starland gegaan om sterre te gaan kyk terwyl
hulle in Sutherland was. John, die eienaar, het ʼn eiendom net buite Sutherland gekoop
as ʼn belegging in 2015. Hy organiseer ʼn sterrekyk-toer op sy eiendom elke aand.
Starland het ʼn FNB Besigheidsrekening, wat die volgende diensfooie hef:
FNB Besigheidsrekening: Betaal-soos-jy-gebruik prys opsie
Transaksie Diensfooi
Maandelikse rekeningfooi R200
Kontant deposito fooi by FNB tak
Minimum fooi per
R30,00
deposito minder as R5 000
Waarde van deposito Deposito fooi by FNB meer as R5 000
R8,40 + R1,49 per R100 of gedeelte
R5 000 – R14 999,99
daarvan
4.2.1 Wat is die maandelikse rekeningfooi op hierdie rekening? (2)
4.2.2 Wanneer sal die kliënt ʼn minimum fooi van R30,00 betaal? (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 9
(Vraestel 1) 10601/21
4.2.3 Bereken die totale koste, in bankfooie, vir die besigheid wanneer John
R11 300,00 by ʼn FNB tak deponeer. (2)
4.2.4 Die FNB Besigheidsrekening betaal 2,4% rente per jaar. Die rente word
maandeliks saamgestel.
(a) Bereken die maandelikse rentekoers. (3)
(b) Bereken hoeveel rente John op R11 300,00 sal verdien indien
hy die geld na 2 maande onttrek. (5)
4.3 Starland het ʼn wins van R210 000 gedurende die vorige jaar gemaak. Starland het
ʼn vaste uitgawe koste van R30 000. Verwys na die grafiek hieronder wat die totale
inkomste en uitgawes verteenwoordig en beantwoord die vrae wat volg.
Totale Koste vergelyk met die Totale Inkomste
R R140
140.00
R R120
120.00
R R100
100.00
Bedrag (in duisende)
R R80
80.00
R R60
60.00
R R40
40.00
R R20
20.00
R-
0 100 200 300 400 500 600 700 800 900 1000
Aantal mense
Totale Totale
Total Income
inkomste Total
kosteCost
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDIGE GELETTERDHEID 10
(Vraestel 1) 10601/21
4.3.1 Gebruik die grafiek om aan te toon dat die inkomste wat John per persoon
hef vir sterrekyk, R130 is, afgerond tot die naaste tien rand. (3)
4.3.2 Die totale uitgawes vir 500 mense is R40 000. Bereken die uitgawe per
persoon vir ʼn aand van sterrekyk. (4)
4.3.3 Aangesien John R130 per persoon vir sterrekyk vra, bereken sy persentasie
wins vir ʼn sterrekyk-toer per persoon. (3)
4.4 Mnr. McKenzie besluit om te kyk wat die leerders se vordering vanaf 2014 tot 2019 is
aangesien sy kind huidiglik in Graad 11 is en hy wil weet wat die waarskynlikheid is
dat sy kind na Graad 12 sal gaan. Verwys na BYLAAG F in die ADDENDUM om die
vrae wat volg, te beantwoord.
4.4.1 Sorteer die data van die Graad 11’s en die Graad 12’s apart, in stygende
volgorde. (2)
4.4.2 Bepaal Kwartiel 1 (K1) en Kwartiel 2 (K2) van die Graad 12’s. (4)
4.4.3 Bepaal die modale aantal Graad 11’s wat slaag. (2)
4.4.4 Bepaal die gemiddeld van die Graad 12’s wat geslaag het. (3)
[47]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c/v1-f00b3bdb13e7db00d870/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3/v1-7d01bb76199b3362da1d/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 QP (Afr)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778/v1-88ad7c83485df6c87a8e/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 QP (Afr)

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2021 Addendum (Afr)
%202019%20Preparatory%20Examination%20Addendum_hlayiso.com_--657f6e9a-3626-48fa-9c6e-11d49700db5a/v1-800bfe1d1d09f06cc902/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Addendum
%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--b82b5337-d583-4576-8235-f8c6a3fe1432/v1-e0fc9a9293c5b8d6ade2/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Addendum
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2025 Memo (Afr)

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Memo

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 Memo

Errata