Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo

MemorandumMathematical LiteracyGrade 12202110 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2021 NASIENRIGLYNE WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 2 (10602) Simbool Verduideliking M Metode MA Metode met Akkuraatheid CA Volgehoue Akkuraatheid A Akkuraatheid C Herleiding D Definieer J Regverdiging/Rede/Verduideliking S Vereenvoudiging RT/RD/RG Lees vanaf tabel OF grafiek OF diagram OF kaart OF plan F Kies korrekte formule SF Vervanging in die formule O Opinie P Penaliseer, bv. vir eenhede, foutiewe afronding ens. R Afronding NP Geen penalisering vir afronding nie OF eenhede uitgelaat Sleutel tot simbole: M = Meting; MP = Kaarte, Planne en ander voorstelle; P = Waarskynlikheid 10 bladsye 1
Downloaded from hlayiso.com 10602/21 VRAAG 1 V Antwoord Verduideliking Vlak 1.1.1 Persoonlike sorg  2A korrekte antwoord CA (2) 1.1.2 2 x 60 = 120 sekondes 1M vermenigvuldig met 60 M1 1A korrekte antwoord (2) 1.1.3 236 –198 = 38 min 1M trek af M1 1A korrekte antwoord (2) 1.1.4 93 minute ÷ 60 = 1 uur 33 minute 1M deel met 60 M1 1A korrekte antwoord (2) 1.1.5 1 : 2 1M verhouding M1 1M stel 93 : 109 1 : 1,17 Sy bewering is NIE KORREK NIE. (2) 1.1.6 Hulle is ouer en meer volwasse/hulle is in staat 2A korrekte antwoord MP4 om die verantwoordelikheid van huishoudelike instandhouding te hanteer.  of Enige ander logiese rede. (2) 1.1.7 (i) 26  1A korrekte antwoord MP1 (1) (ii) 1 437  1A korrekte antwoord MP1 (1) 2
Downloaded from hlayiso.com 10602/21 V Antwoord Verduideliking Vlak 1.2.1 Boomstraat 1A korrekte antwoord MP1 Paul Krugerstraat 1A korrekte antwoord (2) 1.2.2 2  2A korrekte antwoord MP1 (2) 1.2.3 Noord-oos  2A korrekte antwoord MP1 OF NO  (2) 1.2.4  Leeu 1A korrekte antwoord MP1  Renoster 1A korrekte antwoord  Luiperd Enige 2 korrekte  Buffel antwoorde  Olifant (2) 1.2.5 6 : 2 1A korrekte antwoord MP1 3 : 1 1 S vereenvoudiging AO (2) 1.2.6 Kabelkar 2A korrekte antwoord MP1 (2) 1.2.7 80 1002 1C vermenigvuldig met MP1 = 800 000 m2 1002 1A korrekte antwoord OF 80 x 10 000 = 800 000 m2 (2) 1.2.8 Westelike 2A korrekte antwoord MP1 OF Aan die linkerkant  (2) [30] 3
Downloaded from hlayiso.com 10602/21 VRAAG 2 V Antwoord Verduideliking Vlak 2.1.1 by Buffs 1A korrekte antwoord RT1 (1) 2.1.2 Sommige hardlopers kan moontlik nie hierdie 2A korrekte antwoord MP4 afstand van 42,2 km voltooi nie. Om aspirant-atlete aan te moedig om mededingend te wees Om meer mense aan te moedig om te kompeteer Om fiksheid onder mense aan te moedig Om deelname aan te moedig (Aanvaar enige TWEE redelike antwoorde.) (2) 2.1.3 39 – 27 = 12 km  2A korrekte antwoord RG (2) 2.1.4 Tyd geneem = 8,75 h – 5 h  1M tyd MP3 = 3,75 h  1M trek af 1M korrekte antwoord OF Tyd geneem = 08:45 – 05:00 = 03h45 minute = 3,75 h (3) 2.1.5 Afstand = Gemiddelde spoed x Tyd 1SF substitusie van MP3 korrekte waardes 21 = x x 0,75  1M verander onderwerp van die formule 21,2 x=  1CA korrekte antwoord 0,75 = 5,65  = 5,7 km/h (3) 2.1.6 Afstand = Gemiddelde spoed x Tyd 1M substitusie MP3 1M berekening 42,2 = 5,7 x x  1M antwoord 42,2 1M ure en minute x =  5,7 x = 7,406  = 7 uur en 24,36 minute  Hy het om 05:00 begin dus behoort hy die marathon teen 12:24 (05:00 + 7 h 34) te voltooi. (4) 4
Downloaded from hlayiso.com 10602/21 V Antwoord Verduideliking Vlak 2.1.7 Afsnytyd is ʼn tydberekening waarteen alle 2A korrekte antwoord M2 deelnemers ʼn bepaalde afbakening/lyn moet oorsteek om seker te maak dat hulle die wedloop kan voltooi voordat die wedloop afsluit. (2) 2.1.8 Verhoog fiksheidsvlakke 1M korrekte antwoord MP2 Verbeter spangees Ontmoet nuwe mense (Enige EEN) (1) 5
Downloaded from hlayiso.com 10602/21 V Antwoord Verduideliking Vlak 2.2.1 Gauteng  1A korrekte antwoord MP1 (1) 2.2.2 Craighall  2A korrekte antwoord MP1 (2) 2.2.3 4 cm = 30 km  2A korrekte antwoord MP2 1,6 cm = 12 km  (2) 2.2.4 Kempton Park  2A korrekte antwoord MP2 (2) 2.2.5 Randburg na Soweto is ongeveer 6,5 cm op die 1M lees skaal MP5 kaart.  1M meet 1M korrekte antwoord 4 cm = 30 km  2M motivering 1 cm = 7,5 km  6 cm = 45 km  Nee, hulle sal nie geregverdig wees nie aangesien die afstand van Randburg na Soweto, volgens die skaalbaan, ongeveer 46,4 km is. Die Buffalo Marathon is 42,2 km.  (5) 2.2.6 1USD = R14, 05 1M berekening MP2 2M korrekte antwoord X = R1 000  R1 000 ÷ R14,05 = USD 71, 17  (3) 2.3.1 A P2 B R (3) 2.3.2 1 1A teller P2  1A noemer 8 (2) [38] 6
Downloaded from hlayiso.com 10602/21 VRAAG 3 V Antwoord Verduideliking Vlak Radius =  1M deel met 2 M2 3.1.1 1A korrekte antwoord = 50 mm AO (2) 3.1.2 Kapasiteit is die hoeveelheid spasie beskikbaar om 2A definisie van M2 iets in te hou.  kapasiteit terwyl volume die hoeveelheid spasie is wat ʼn 2A definisie van meetkundige voorwerp opneem.  volume (4) 3.1.3 2 000 mℓ = 2 000 cm3  1C herleiding na cm3 M3 50 mm = 5 cm 1C herleiding na cm Volume van spuithouer A = 3,142 (5 cm)2 h 1SF korrekte waardes 1MA waarde van 2 000 cm3 = 78,55 cm2 h 2 000 cm3 h = 25,46 cm 1CA antwoord OF OF 2 000 mℓ = 2 000 cm3  1C herleiding na cm3 50 mm = 5 cm 1C herleiding na cm Volume = xh 1MA onderwerp van Hoogte =  die formule =  1SF korrekte waardes = 25,46 cm 1CA antwoord (5) 3.1.4 80 mm = 8 cm 1C herleiding na cm M4 Kapasiteit van spuithouer B 1SF korrekte waardes = 13,7 cm 8 cm 20,8 cm 1CA antwoord = 2 279,68 cm3  1A korrekte eenheid Die bewering is nie geldig nie.  1O gevolgtrekking (5) 7
Downloaded from hlayiso.com 10602/21 V Antwoord Verduideliking Vlak 3.1.5 Volume van sensor = 13,7 cm 8 cm 2 cm  CA from 3.1.4 M4 = 219,2 cm3 1SF korrekte waardes 1MA korrekte waardes Volume van spuithouer B 1M trek van korrekte = 2 279,68 cm3 – 219,2 cm3  waardes af = 2 026,48 cm3 1CA antwoord Spuithouer B is groter 1O regverdiging OF OF Add: V = ℓ x b x h 2A waarde van 18.8 = 13,7 x 8 x 18,8 1SF korrekte waardes = 2 026,48 cm3 1CA antwoord Spuithouer A = 2 000 ml en spuithouer B = 2 026,48 mℓ Spuithouer B is met 26,48 mℓ groter as A 1O regverdiging (5) 3.1.6  Dit verminder die verspreiding van 2A korrekte antwoord M4 infeksies. OF  Dit verskaf ʼn standaard hoeveelheid wat genoeg is vir beide hande. Aanvaar enige ander logiese voordeel. (2) 3.2.1 25 ℓ = 25 000 cm3  1C herleiding M3 Aantal spuithouers =  1A noemer 1A teller = 12,5 1CA antwoord 12 1R korrekte waarde (5) 3.2.2 Volume van spuithouers vir 4 weke 1A korrekte waarde M3 = 2 000 cm3 5 4 1A totale volume = 40 000 cm3 1M deel deur 5 000 1A korrekte antwoord Aantal 5 ℓ bottels =  = 8 bottels (4) 3.2.3 Spuithouers aan mans kleedkamers geallokeer CA from 3.2.2 M2 = 25  1A teller 1A noemer = 10 spuithouers  1M vermenigvuldig met 25 1A korrekte antwoord (4) [36] 8
Downloaded from hlayiso.com 10602/21 VRAAG 4 V Antwoord Verduideliking Vlak 4.1.1 Spasie binne die kamers 2A korrekte antwoord M1 (2) 4.1.2 Omtrek 1A vir elke 2 korrekte M2 = 6 m + 8 m + 3 m + 5 m + 6,5 m + waardes 5 m + 3,5 m + 8 m 1A korrekte waarde = 45 m (6) 4.1.3 b = 200 cm = 2 m 1C herleiding na 2 m M2 Oppervlak van kaste 2SF korrekte waardes = (6 m 2 m) + (3 m 2 m)  1CA antwoord = 12 m2 + 6 m2 = 18 m2 (4) 4.1.4 Oppervlak van kamer A = 8 m 6 m CA van 4.1.3 M3 = 48 m2 1MA korrekte waardes 1A korrekte waardes Oppervlak om te teël = 48 m2 – 18 m2 = 30 m2 1M trek van korrekte waardes af 1CA antwoord (4) 4.1.5 Oppervlak van ʼn teël = 0,6 m 0,6 m CA van 4.1.4 M4 . = 0,36 m2 1MA korrekte waardes 1A korrekte antwoord Aantal teëls =  1M deel met oppervlak van = 83,3 teël = 84 teëls  1MA antwoord 1R rond op Die bewering is waar  1O regverdiging (6) 4.1.6 Koste van teëls = 30 R180 CA van 4.1.5. M2 = R5 400 1RT waarde van R180 1M vermenigvuldig met korrekte waarde 1A korrekte antwoord (3) 4.1.7 Aantal bokse =  CA van 4.1.5. M2 1A noemer = 14 bokse 1A teller 1A korrekte antwoord (3) 9
Downloaded from hlayiso.com 10602/21 V Antwoord Verduideliking Vlak 4.2.1 Aantal bokse in kamer B wat opsie 1 2A korrekte waardes MP2 gebruik =   2A korrekte antwoorde 1CA antwoord = 4  9 = 36 bokse (5) 4.2.2 Aantal bokse in kamer B wat opsie 2 2A korrekte waardes MP4 gebruik =   2A korrekte antwoorde = 7  5 1CA antwoord = 35 boxes Met opsie 1 sal meer bokse verpak kan 1J regverdiging word.  1O opinie Die bewering is onwaar  (7) 4.3.1 18 maande oud  2RT korrekte waarde M1 (2) 4.3.2 Gewig = 12,6 kg 1RT waarde van gewig M3 Lengte = 97 cm 1RT waarde van lengte LMI =  1SF korrekte waardes LMI = 0,00133914kg/cm2 1CA antwoord (4) [46] TOTAAL: 150 10

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all