Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2020 QP (Afr)

Question paperMathematical LiteracyGrade 12202014 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso basic education Department: Basic Education | REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIOR SERTIFIKAAT/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT -GRAAD 12 — WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2020 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 1 antwoordblad en 'n addendum met 4 bylaes. MIDDAGSESSIE Kopiereg voorbehou - San eee Blaai om asseblief ee Sean
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November 2020 SS/NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. 2.1 Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord: BYLAE A vir VRAAG 2.1 BYLAE B vir VRAAG 2.3.4 BYLAE C vir VRAAG 3.2 BYLAE D vir VRAAG 4.1 2.2, Beantwoord VRAAG 5.2.4 op die aangehegte ANTWOORDBLAD. 2.3 Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die ANTWOORDBLAD voorsien is. Lewer die ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDEBOEK in. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik is. 4. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 5. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. 6. Toon ALLE bewerkings duidelik. 7. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders vermeld. 8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. 9. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders vermeld. 10. Skryf netjies en leesbaar. Koren eros A sm tt AN CAPE
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/November 2020 SS/NSS VRAAG 1 1.1 Die inligting hieronder verteenwoordig drie maaltyd-opsies vir dieselfde maaltyd. e Mr Delivery e Uber Eats e Restaurant-spyskaart GRAFIEKE WAT DIE TOTALE PRYSE VAN DIESELFDE MAALTYD VERGELYK R126 Ril R126 R136 iio A Ril i a i \ esl as -_— es -| Prys Aflewerings- Totaal | Prys Aflewerings-Totaal, Prys Fooitjie Totaal fooi | fooi | (‘tip’) RESTAURANT- MR DELIVERY UBER EATS SPYSKAART [Aangepas uit www.graphics24.co.za] Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. sale Identifiseer die tipe grafiek wat gebruik is. (2) 1.1.2 Bereken A, die totaal vir die restaurantspyskaart. (2) 1.1.3 Bereken B, die afleweringsfooi vir Mr Delivery. (2) 1.1.4 Skryf die verskil neer tussen die hoogste prys en die laagste prys van die maaltyd, die aflewering/fooitjie uitgesluit. (2) 1.1.5 Indien die afleweringsfooi vir Uber Eats met 6,32% styg, bereken (in rand) die verhoging van die afleweringsfooi. (2) Kopiereg voorbehou INO Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/November 2020 SS/NSS 1.2 Die twee lyngrafieke hieronder stel die gemiddelde petrol- en dieselpryse per liter vir die periode 2003 tot 2013 voor. GEMIDDELDE PETROL- EN DIESELPRYSE PER LITER VIR DIE PERIODE 2003 TOT 2013 2013 R13,55 2012 ? R11,04 / ¢ é R6,55 R7,52 2006 OT Fro zo, 9,30 \. ” x005 592 \ R5,62 2004 y sho R4,31 2006 2007 2009 R7,24 4 R651 R6,52 R4,00 R6,5 SLEUTEL: R400 -@= Petrol we. . , —®& Diesel [Aangepas uit www.cars.co.za] Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 12.1 Skryf die jaar neer toe die dieselprys hoér as die petrolprys was. (2) 12.2 Bereken die verskil tussen die prys van petrol in 2012 en in 2004. (3) 1.2.3 Bepaal, tot TWEE desimale plekke, die eenheidsverhouding van die dieselprys in 2005 tot die dieselprys in 2013. (3) 1.2.4 Bereken die totale koste van 13,45 liter petrol in 2003. (2) 1.2.5 Skryf die jaar neer toe die verskil tussen die petrolprys en die dieselprys minder as vyf sent was. (2) Kopiereg voorbehou INNA Biaai om asseblie? WESTERN CaP
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 B) DBE/November 2020 SS/NSS 1.3 Devashni gaan vanaf Kaapstad na Port Elizabeth reis om by haar ouma te kuier. Sy sal die kaart hieronder gebruik om haar reis te beplan. KAART VIR 'N REIS VANAF KAAPSTAD NA PORT ELIZABETH jo 59 R75 Graaff-Reinet 24° ow ROETE: Kaapstad- 22 $1. Francis Bay _....._ Port Elizabeth a Tsitsikamma NP Beaufort West Kaapstad 2 [Bron:www.southafrica-travel.net Gebruik die kaart hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.3.1 Identifiseer die tipe kaart wat hierbo gebruik is. (2) 132 Bepaal, in meter, die werklike afstand tussen Kaapstad en Port Elizabeth. (2) 1.3.3 Devashni sal op die roete by haar vriend in Oudtshoorn kuier. Sy sal by Riversdale 'n ompad via die R323 na Oudshoorn neem. (a) Noem die dorpe waar sy sal verbyry wanneer sy vanaf Riversdale na Oudshoorn reis. (2) (b) Bereken die totale afstand wat sy vanaf Riversdale na Oudshoorn sal reis. (2) [30] Kopiereg voorbehou Ml Ii HAA Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 6 DBE/November 2020 SS/NSS VRAAG 2 2.1 Dean Petersen het 'n klererekening by Markham-klerewinkel. By Markham kan 'n klant of 'n 6-maande- 6f 'n 12-maande-wentel(deurlopende)-betalingsopsie kies. BYLAE A toon Dean se klerewinkelrekeningstaat van Markham vir 'n sekere tydperk van die jaar. Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.1.1 Skryf die totale saldo wat op Dean se rekening verskuldig is, neer. 2.1.2 Gee die volledige datum waarop die huidige paaiement betaalbaar is. 2.1.3 Noem die openingsaldo van die 12 maande-wentelrekening-opsie. 2.1.4 Skryf die prys neer van die item wat teruggegee is. 2.1.5 Bepaal die totale bedrag wat betaal is deur FNB se elektroniese betalings te gebruik. 2.1.6 Die verkoopprys van 'n item sluit 15% BTW in. Bereken die prys van die item wat op 19 Desember 2018 gekoop is, BTW uitgesluit. Kopiereg voorbehou HAN IAA A Blaai om asseblief (2) Q) (2) (2) @G) (3)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 7 SS/NSS DBE/November 2020 2.2 Dean, 'n 25-jarige man, verdien 'n belasbare inkomste van R305 174,44. Hy het op 1 Maart 2019 by sy eerste werkplek begin. Belasting betaalbaar deur 'n individu vir die belastingsjaar 1 Maart 2019 tot 29 Februarie 2020 word in TABEL 1 hieronder aangedui. TABEL 1: INKOMSTEBELASTINGKOERSE VIR INDIVIDUE 2019/2020-BELASTINGSJAAR (1 MAART 2019 TOT 29 FEBRUARIE 2020) BELASTING- BELASBARE KATEGORIE | INKOMSTE (R) BELSSTINGKOERSE (R) L 0-195 850 18% van belasbare inkomste 195 851-305 850 35 253 + 26% van belasbare inkomste bo 195 850 305 851-423 300 63 853 + 31% van belasbare inkomste bo 305 850 423 301-555 600 100 263 + 36% van belasbare inkomste bo 423 300 550 601-708 310 147 891 + 39% van belasbare inkomste bo 555 600 708 311-1 500 000 207 448 + 41% van belasbare inkomste bo 708 310 NDA; B]w}ro 1 500 001 en hoér 532 041 + 45% van belasbare inkomste bo 1.500 000 [Aangepas uit www.treasury.gov.za/Rapport] LET WEL: Dean is nie 'n lid van 'n mediese fonds nie. Gebruik TABEL 1 om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.2.1 insamel van belastingsvorms. 2.2.2 betaalbare belasting te bereken. 2.2.3 afgetrek word. 2.2.4 belastingjare aan. TABEL 2: KORTINGS VIR 2018/2019- EN 2019/2020- Gee die naam van die regeringsinstansie wat verantwoordelik is vir die Skryf die belastingkategorie neer wat gebruik sal word om Dean se Bereken Dean se maandelikse betaalbare belasting voordat enige kortings TABEL 2 hieronder dui die kortings vir die 2018/2019- en 2019/2020- BELASTINGJARE BELASTING- BELASTINGJAAR | BELASTINGJAAR KORTINGS 2019/2020 2018/2019 Primér (ouderdom onder 65) aU ieee Sekondér (ouderdom 65 en ouer) RUS Ee Tersiér (ouderdom 75 en ouer) Pied R601 (a) (b) Kopiereg voorbehou [Aangepas uit www.treasury.gov.za/Rapport] Identifiseer die belastingkorting(s) waarvoor Dean in die 2019/2020- belastingjaar kwalifiseer. Noem die aantal belastingkortings waarvoor 'n 75-jarige man in enige belastingjaar sal kwalifiseer. N04 Blaai om asseblief (2) (2) G) (2) (2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/November 2020 SS/NSS 2.3 Dean se ma, Ella, het haar eie kitsfotografiebesigheid begin deur foto's op die strand te neem. Sy het 'n kamera, maar sy moet 'n drukker, fotopapier en inkhouers vir drukwerk koop. Canon Selphy CP100-fotodrukker Canon-fotopapier + 3 inkhouers | Prys= Ri 125 [Aangepas uit www.takealot.com en www.amazon.com] TABEL 3 toon Ella se inkomste en uitgawes vir die lewering en verkoop van tot 200 foto's. TABEL 3: INKOMSTE EN UITGAWES VAN ELLA SE FOTOGRAFIE- BESIGHEID _GETAL FOTO'S 0 25 | 50 | 80 | 100 | 125 | 150 | 170 | 200 Inkomste (rand) 0 500 | 1000 | 1600 | 2.000 | 2500 | 3 000 a 4 000 Uitgawes (rand) 1125 | 1250 | 1375 | A | 1625 | 1750 | 1875 | 1975 | 2125 [Aangepas uit www.computermania.co.za] Gebruik TABEL 3 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.3.1 2.3.4 Kopiereg voorbehou Bepaal die verkoopprys van EEN foto. Skryf die formule neer wat gebruik kan word om die totale inkomste ontvang, te bereken. Die totale uitgawes kan bereken word deur die volgende formule te gebruik: Uitgawes (in rand) = 1 125 + aantal foto's x 5 (a) Skryf die veranderlike koste om EEN foto te neem, neer. (b) Bereken ontbrekende waarde A. BYLAE B toon twee grafieke, X en Y, wat gebruik kan word om die besigheid voor te stel. Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord. (a) Gee 'n geskikte opskrif vir die grafieke wat geteken is. (b) Noem watter grafiek (X of Y) die inkomste wat deur die besigheid ontvang is, verteenwoordig. (c) Bepaal hoeveel foto's verkoop moet word om gelyk te breek. 0 Di om adie (2) (2) (2) (3) (2) 2) (2) [42]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V | 9 DBE/November 2020 SS/NSS VRAAG 3 3.1 John het tien jaar gelede 'n reghoekige, prismavormige ottoman en twee bypassende kubusvormige ottomans' gekoop. Hy wil elkeen weer opknap deur die sykante se oppervlakke (die bokant en onderkant uitgesluit) oor te verf. Hy sal ook 'n stoffeerder® aanstel om die bokant van elke ottoman weer oor te trek en om silindries gevormde pote aan die basis van elke ottoman vas te sit. Elke kubusvormige ottoman sal 4 pote hé, terwyl die reghoekige, prismavormige ottoman 6 pote sal hé. REGHOEKIGE EN KUBUSVORMIGE INLIGTING PRISMAVORMIGE OTTOMANS 0 120 cm AFMETINGS: Reghoekige ottoman Lengte = 120 cm Breedte = 50 cm Hoogte = 50 cm 0 cm 50c — Kubusvormige ottomans 50cm Sy =50cm PRENT VAN 'N POOT_| DIAGRAM VAN'N POOT | AFMETINGS VAN 'N POOT : Deursnee/Middellyn = 75 mm 120 mm Totale hoogte = 120 mm ' 75 mm [Bron: www.takealot.com ‘Ottoman: 'n meubelstuk, soos 'n groot houer met 'n sagte bokant, wat as 'n sitplek gebruik word 2Stoffeerder: iemand wie se werk dit is om meubels met materiaal oor te trek Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.1.1 Bepaal die totale aantal pote vir die ottomans wat John moet aankoop. 3.1.2 Bereken die radius van die ottoman se poot. 3.1.3 Bereken, in sentimeter, die totale hoogte (die pote ingesluit) van EEN kubusvormige ottoman. 3.1.4 Bereken, in cm’, die totale buiteoppervlakte van die sykante se oppervlakke van al drie ottomans wat geverf moet word. Jy kan die volgende formules gebruik: Oppervlakte van 'n reghoek = lengte x breedte Oppervlakte van 'n vierkant = sy x sy Kopiereg voorbehou CANO Biaai om asseblief oe (3) (2) (2) 6)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 10 DBE/November 2020 SS/NSS 3.1.5 John het 'n een liter-blik ‘luxurious silk'-verf 1 liter-blik verf 3.2 3.3 gekoop om die sykante se oppervlakke te verf. Die verf het 'n spreidingskoers van 8 m per liter. Bereken, in milliliter, die hoeveelheid verf wat nodig is om AL die ottomans met TWEE lae as . te verf. [Bron: www. farmcity.co.za 3.1.6 Die blik het 'n binneradius van 6,5 cm. Bereken die hoogte (in cm) van die verf in die blik, as 1 liter = 1 000 em? Jy kan die volgende formule gebruik: Volume Hoogte = —_—_—______ 3,142 x (radius) Die stoffeerder kan die volgende materiaal gebruik om die bokante van AL die ottomans oor te trek: sintetiese leer (S), egte leer (E) of seildoek (D). Die materiaal is beskikbaar in die volgende kleure: rooi (R), bruin (B) en wit (W). BYLAE C toon 'n boomdiagram wat die keuse en kleur van die materiaal wat gebruik gaan word om die ottomans oor te trek, voorstel. Gebruik BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.2.1 Skryf ontbrekende items (a) en (b) neer. 3:22 Bepaal (as 'n breuk in die eenvoudigste vorm) die waarskynlikheid om NIE rooi materiaal te kies NIE. John het die stoffeerder gevra om sintetiese leer te gebruik om elk van die ottomans oor te trek. Die stoffeerder gebruik groot velle sintetiese leer, wat hy dan in kleiner stukke sny sodat dit die bokant van elke ottoman pas. Alibaba.com is 'n aanlyn winkel wat die velle sintetiese leer verkoop met 'n breedte (B) van 60 duim en 'n lengte (L) van 5 m. Diagram van een vel sintetiese leer Velle sintetiese leer 5 3 be A mn = i] L=5m a [Bron: www.hangzhougeyi.en Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.3.1 Gegee dat 60 duim = 153,6 cm, voltooi: 1 duim =... cm 3.3.2 Bereken, in cm, die omtrek van een groot vel sintetiese leer. Jy kan die volgende formule gebruik: Omtrek = 2 x (lengte + breedte) Keone ore Na gH Disiomabie (4) (3) (4) (3) (2) 3) Bi
Wiskundige Geletterdheid/V1 11 DBE/November 2020 SS/NSS VRAAG 4 4.1 Peet en sy vriend, Roland, beplan 'n kampeertoer deur met hulle motorfietse op Kopiereg voorbehou Downloaded from hlayiso.com Kaapse Roete 62 te ry. Dit is 'n gewilde toeriste-roete wat deur die Wes-Kaap- en Oos-Kaap-provinsies gaan. Die kaart op BYLAE D toon Kaapse Roete 62. Gebruik BYLAE D om die vrae wat volg, te beantwoord. Identifiseer die pad waarop tussen Tulbagh en Ceres gereis moet word. Noem die tipe skaal wat op die kaart getoon word. Skryf die algemene rigting vanaf Knysna na Mosselbaai neer. Die totale afstand vanaf Kaapstad na Worcester, via Tulbagh, is 210 km. TABEL 4 dui die werklike afstande tussen sommige van die dorpe op Kaapse Roete 62 aan. TABEL 4: WERKLIKE AFSTANDE TUSSEN DORPE Kaapstad na Paarl 62 km Paarl na Wellington 13 km Wellington na Tulbagh A Tulbagh na Worcester 82 km [Aangepas uit www.route62.co.za] Bepaal ontbrekende waarde A. Peet wil vir sy niggie, wat langs Roete 62 woon, gaan kuier. Hy gebruik die volgende aanwysings na sy niggie se huis: e Peet neem die R60 vanaf Worcester na Montagu. Vanaf Montagu reis hy verder na Barrydale. e Vanaf Barrydale neem by die R62 na die volgende dorp waar sy niggie woon. Bestudeer die aanwysings en skryf dan die naam van die dorp neer waar sy niggie woon. LOA Biaai om asseblief ERN CAPE (2) (2) 2) (2) 2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 12 DBE/November 2020 SS/NSS 4.2 Nog vier vriende gaan by Peet en Roland aansluit. Hulle sal per motor reis en 'n sleepwa gebruik om hulle motorfietse te vervoer. Hulle het 'n 20 cm-spasie om al vier kante van die motorfietse nodig om die motorfietse teen skade te beskerm. Die afmetings van 'n enkele motorfiets word hieronder gegee. Lengte (L) = 229 cm, hoogte (H) = 125 cm en breedte (B) = 86 cm Hieronder is die uitlegplan van die vier motorfietse wat op die sleepwa geplaas is. UITLEGPLAN VAN DIE VIER MOTORFIETSE OP DIE SLEEPWA t 20 cm r I I I I I I I l I I I I I I L p a ee SLEUTEL: === Buite-afmetings van die sleepwa met 'n lengte van 550 cm en 'n breedte van 260 cm. [Aangepas uit www.covercraft.com Gebruik die sketse hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.2.1 Bereken die minimum lengte wat benodig word om twee motorfietse, die een agter die ander een, op die sleepwa te plaas, deur die voorsorgmaatreéls hierbo in ag te neem. 4.2.2 Indien die twee motorfietse in die middel van die sleepwa geplaas word, sal D die gelyke afstand aan elke kant van die breedte van die sleepwa wees, soos in die diagram getoon. Bereken (in cm) die waarde van D. Kop vor 00 Bi om abe (3) (4) [17]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 13 DBE/November 2020 SS/NSS VRAAG 5 5.1 TABEL 5 hieronder toon die uitslae van 'n onlangse gimnastiekkompetisie wat by 'n skool gehou is. Die tabel toon die gimnaste se name, spanne, afdelings en verskillende items met totale punte wat tot drie desimale plekke gegee word. TABEL 5: UITSLAE VAN 'N GIMNASTIEKKOMPETISIE ITEMS oe az ce GIMNAS SPAN AFD. id) we S| 4 ie) = < z2/zi|2/¢|6 a i) a > zm G Gilliland GTC Senior A | 9,550 | 9,100 | 9,400 | 9,625 | 37,675 H Radebe Olympus | Junior B | 9,450 | 9,250 | 8,900 | 9,400 | 37,000 L Gumede Olympus | Junior A | 9,475 | 9,300 | 8,700 | 9,500 | 36,975 S Rigby TGA Senior A | 9,500 | 8,650 | 8,925 | 9,350 | 36,425 H Khumalo GTC Senior A | 9,300 | 9,100 A 9,225 | 36,425 C Maile Olympus | Junior A | 8,950 | 9,050 | 9,025 | 9,375 | 36,400 M Stolp GTC Senior A | 9,400 | 8,750 | 8,725 | 9,500 | 36,375 M McBride GTC Junior A | 9,475 | 9,050 | 8,700 | 9,050 | 36,275 A Boom TGA Senior A | 9,650 | 8,300 | 8,700 | 9,500 | 36,150 B Makhatini | Olympus | Junior B | 9,350 | 9,200 | 9,150 | 9,350 | 37,050 [Aangepas uit www.meetscoresonline.com] Gebruik TABEL 5 om die vrae wat volg, te beantwoord. 5.1.1 Identifiseer die span wat die hoogste punte vir die springitem behaal het. 5.1.2 Bepaal die omvang van G Gilliland se punte. 5.1.3 Bereken die gemiddelde punt vir die brug-item. 5.1.4 Bepaal ontbrekende waarde A. 5.1.5 Skryf die modale punt neer vir die totale punte wat verwerf is. 5.1.6 Bepaal, as 'n persentasie, die waarskynlikheid om 'n gimnas in die Junior- afdeling met 'n totale punt van meer as 36,970 te kies. 5.1.7 Bereken die waarde van kwartiel 2 vir die vloer-item. Kopiereg voorbehou 0000 0 Blaai om asseblief Q) (2) (3) (3) (2) (3) (3)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 14 DBE/November 2020 SS/NSS 5.2 Die grafiek hieronder toon die geskatte totale bevolking van Suid-Afrika en die jaarlikse bevolkingsgroei van 2013 tot 2017. GESKATTE TOTALE BEVOLKING EN JAARLIKSE GROEI VAN 2013 TOT 2017 58 000 000 ; 4.0 57 000 000 +— 3.5 2 56 000 000 - 30% E oe - Z ‘3 55.000 000; 25 8 2 g 2 ~ 3947998 — = 54.000 000 pS 20 «8 E et z = & 53 000 000 + {15 $ - | = = a 52 000 000; = : = 1,0 51 000 000+ 0,5 50 000 000 |e | — et 7 — 2013-2014 2015 2016 2017 Jare [Bron: South Africa — State of Waste Report, First Draft| 5.2.1 Skryf in woorde en sonder die gebruik van syfers, die bevolking van Suid-Afrika in 2013 neer. 5.2.2 Bepaal, tot die naaste 10 000 afgerond, die bevolkingstoename van 2015 tot 2016. 5.2.3 Bereken die jaarlikse bevolkingsgroei (JBG) vir 2015. Gebruik die volgende formule: JBG = huidige bevolking - vorige bevolking «100% vorige bevolking 5.2.4 Die ANTWOORDBLAD toon die staafgrafiek vir die geskatte totale Kopiereg voorbehou bevolking en jaarlikse groei van 2013 tot 2017. Indien die 2018-bevolking 57 725 606 was en die bevolkingsgroei 2,13% was, voltooi die grafiek vir 2018 op die ANTWOORDBLAD. TOTAAL: II i] WESTERN CAPE (2) (3) 6) (4) [30] 150

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all