Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
SIMBOOL VERDUIDELIKING
M Metode
MA Metode met akkuraatheid
CA Volgehoue akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Herleiding
S Vereenvoudiging
RT/RG/RP Aflees van tabel/Aflees van grafiek/Aflees van plan
SF Vervanging in 'n formule
O Opinie/Voorbeeld/Definisie/Verduideliking
R Afronding
NPR Geen penalisering vir afronding ofweglaat van eenhede nie
AO Slegs antwoord, indien korrek, volpunte
LET WEL: Indien daar 'n addisionele verkeerde antwoord is, merk as volg:
Indien die oplossing die woord “OF” bevat, penalisering van 1
punt.
Indien die oplossing die woord “EN” bevat, word slegs die
eerste oplossing gemerkmet 'n penalisering van 1 punt.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 




%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--b82b5337-d583-4576-8235-f8c6a3fe1432/v1-e0fc9a9293c5b8d6ade2/card.webp)
View all





Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 466.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 1 [31 PUNTE]AO - Volpunte
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
O D
1.1.1 Horisontale / dubbel / saamgestelde / meervoudige 1O korrekte tipe staafgrafiek V1
staafgrafiek O 1O staafgrafiek
(2)
RT D
1.1.2 71,6%; 51%; 10,3%; 7,3%; 6,6% A 1RT aflees van al die korrekte V1
waardes
1A dalende volgorde
Indien JHB gebruik word maks 1
punt
(2)
F
1.1.3 Stap 6 A 2A identifiseer korrekte stap V1
Aanvaar enige identifiseering in
stap 6 vir Kaapstad
(2)
F
1.1.4 Kaapstad A 2A benoem Kaapstad V1
Aanvaar:JHB Stap 1 volpunte
(2)
F
1.1.5 RT 1RT aflees van R7,14 V1
Koste = 3,5 kℓ × R7,14 = R24,99 A 1A vereenvoudiging
CA slegs as R4,56 gebruik is
Aanvaar R25,00 - volpunte
(2)
D
1.1.6 Numeriese A 2A benoem numeriese V1
Aanvaar:
Numeries
(2)
F
1.2.1 Verkoopprys minus wins A 2A korrekte definisie V1
OF Aanvaar:
Bedrag wat jy betaal vir voor-
Die bedrag geld benodig (vir grondstowwe, raad/horlosie aangekoop
arbeid, ens.) om 'n item te produseer. A Geld ontvang sonder wins
Prys voor wins marge bygevoeg
word
(2)
RT F
1.2.2 Kosprys = R3 350 – R914 1RTkorrekte waardes V1
= R2 436 A 1A vereenvoudiging
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
A M
1.2.3 22:08 A 1A korrekte uur V1
1A korrekte minute
(2)
MA F
1.2.4 Totale wins = R914 + R60 + R573 + R1 623 1MAoptel van alle korrekte V1
= R3 170,00 CA waardes
1CA vereenvoudiging
(2)
M
1.3.1 Herlei skaal lesing 1M deel deur 1 000 V1
M 1A vereenvoudiging
394 g ÷ 1 000 = 0,394 kg A (2)
M
1.3.2 Nuwe lesing = 394 – 128 M 1M aftrek van korrekte waardes V1
= 266g A 1A vereenvoudiging
(2)
M M A M
1.3.3 Perske = 394 – 128 – (128 ÷2) = 394 g – 192 g 1M aftrekking van 394 V1
= 202 g 1M deel 128 deur 2
OF 1A 192
OF
Pruim = 128 g ÷ 2 M 1Mdeel perske deur 2
= 64 g A 1A vereenvoudiging
Perske = 266 g – 64 g M 1Maftrek van twee waardes
= 202 g (3)
P
1.3.4 0 2A oplossing V1
0% OF 0 OF A
3 Aanvaar:
Onmoontlik - volpunte
(2)
M
1.3.5 394g : 128g M 1M konsep van verhouding V1
1A verhouding sonder eenhede
197 : 64 A Aanvaar:
Omgekeerde volgorde met
vereenvoudiging 1 punt
Eenheidsvorm 1: 0,325 OF
3,08 : 1 een punt
Aanvaar korrekte breuk formaat -
volpunte
(2)
[31]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 2 [38PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
F
2.1.1 Desember A 2A korrekte maand V1
Aanvaar:
OF Middel November
tot Middel Desember Vol-
Die twaalfde maand van die jaar A Nov / Des punte
12
OF
8/9/15 Desember maks 1 punt
Die laaste maand van die jaar A
(2)
F
2.1.2 Diealgehelelimiet oorskry A 2A korrekte kodebeskrywing V1
Aanvaar:
Skuld die verskaffer
Volpunte
Fondse uitgeput
Kode (870) alleenlik maks 1 punt
(2)
F
2.1.3 Dr Dhlamini RT 2RT naam V1
(2)
F
2.1.4 6,3 MA V2
Verhoogde waarde = R736,90 × = R46,42 1MA bereken 6,3%
100
Nuwe prys = R46,42 + R736,90 MCA 1MCA optel van waardes
1CA vereenvoudiging
=R783,32 CA
OF
OF
MA
Verhoogde persentasie = 100% + 6,3% = 106,3%
1MA bereken 106,3%
106,3
Nuwe prys = R736,90 × MCA 1MCA vermenigvuldig
100 1CA vereenvoudiging
= R783,32 CA
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 5 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
RT AO F
2.1.5 Belasting eisbaar = R5 326,66 – R445,10 1RT aflees van korrekte waardes V2
= R4 881,56 A 1A vereenvoudiging
(2)
F
2.1.6 Geld wat die lid aan die verskaffers moet betaal. 2O korrekte definisie V1
O Aanvaar volpunte:
Bedrag geld nie deur die mediese
fonds betaal nie.
Bedrag geskuld aan die mediese
fonds.
(2)
RT F
2.1.7 Totale bedrag = R173,03 + R117,44 + R61,50 1RT al die korrekte waardes V1
+R80,98 + R46,80 M 1M optel van waardes
= R479,75
OF OF
RT M
Totale bedrag = R1 661,75 – R736,90 – R445,10 1RT al die korrekte waardes
= R479,75 1M aftrek van waardes
(2)
F
2.2.1 Belasting op Toegevoegde Waarde A 2A akroniem uitgeskryf V1
(2)
F
RT
2.2.2 14% 1RT gebruik korrekte waarde V2
BTW = R988,00 × M 14%
114% 1M vermenigvuldig met
= R121,333333 114%
≈ R121,33 A 1A vereenvoudiging
OF OF
RT
BTW = R988,00 ÷1,14 × 0,14 M 1RT gebruik korrekte waarde
1M deel deur 1,14 vermenigvuldig
= R121,333333 met 0,14
≈ R121,33 A 1A vereenvoudiging
OF OF
RT
988
BTW = R988,00– M 1RT gebruik korrekte waarde
1,14 1M deel deur 1,14 and aftrek
= R988,00 – R866,666….
= R121,33 A 1A vereenvoudiging
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
AO F
2.2.3 Verskil = R223 – R13 M 1M aftrek van korrekte waardes V1
= R210 A 1A vereenvoudiging
Aanvaar:
-R210 volpunte
(2)
F
2.3.1 Wisselkoers 2RT korrekte wisselkoers V1
R1 = 0,797782 Botswana-pula RT
OF
1BWP = R1,253475 RT
(2)
2.3.2 F
Roepee A 1A roepee V1
Dinar A 1A dinar
Jen A 1A jen
Aanvaar:
Wisselkoers waardes of slegs
land se naam - maks 2 punte
(3)
M AO F
2.3.3a Kosprys = ZAR 13 × 0,797782 CA vanaf V2.3.1 indien V2
verhouding neergeskryf is
= BWP 10,37 A 1M vermenigvuldig met korrekte
Waardes
OF 1A vereenvoudiging
M OF
Kosprys = 13 ZAR÷ 1,253475
= BWP 10,37 A 1M deel met korrekte waardes
1A vereenvoudiging
Geen penalisering as eenheid
uitgelos word nie
(2)
F
2.3.3 b Wins = (VP – KP) × aantal verkoop CA vanaf V2.3.3 a V3
SF
7 526 = (48 – 10,37) × aantal verkoop 1SF vervang
Aantal verkoop × 37,63 = 7 526 CA 1CA vereenvoudig
7 526
Aantal verkoop = MCA
37,63 1MCA deling
= 200 CA 1CA vereenvoudig
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 7 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
AO F
2.3.4 Aantal aandele = 3 + 2 = 5 A 1A vir berekening van 5 V2
Errol se deel van die wins
1M vermenigvuldig met korrekte
2 waardes
= × BWP 7 526 M 1CA Errol se wins deel
5
= BWP 3 010,40 CA
Geen penalisering vir eenhede
(3)
F
2.3.5 1 A 1A teller V2
Algeriese dinar = 1A noemer
9,546785 A
= 0,104747
(2)
[38]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 3 [21 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
AO M
3.1.1 Aantal palette = 12 × 2 MA 1MA vermenigvuldig 12 met 2 V1
= 24 A 1A vereenvoudiging
(2)
M
3.1.2 Hoogte van die tafel: 1RT gebruik korrekte waardes V1
RT 1M optel van korrekte waardes
= 145 mm + 145 mm + 200 mm M 1CA vereenvoudiging
= 490 mm CA
Aanvaar:
Tel 145 en 200 op maks 2 punte
(3)
M
3.1.3 Area = lengte × breedte V2
RT
= 1 200 mm × 1050 mm SF 1RT aflees van korrekte waardes
1SF vervanging van korrekte
= 1 260 000 mm2 CA waardes
1CA vereenvoudiging
(3)
AO M
3.1.4 Omtrek van glasblad 1RT aflees van al die korrekte V1
RT M waardes
= 1200 mm + 1050 mm +1200 mm + 1050 mm 1M optel van korrekte waardes
1CA vereenvoudig
= 4 500 mm CA
OF
OF
M
Omtrek = 2 × (lengte + breedte) 1M korrekte formule
= 2 × ( 1 200 mm + 1 050 mm) SF (Omtrek = 2L + 2B)
= 2 × 2 250 mm 1SF vervanging
= 4 500 mm CA 1CA vereenvoudig
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 9 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
M
3.2.1 Lengte van lint V2
= π × deursnee + oorvleuling
C 1C herlei deursnee na 11 cm
= 3,142 × 11cm + 2cm SF 1SF vervang in formule
= 36,562 cm CA 2CA vereenvoudiging
OF OF
Lengte van lint
= π × deursnee + oorvleuling
= 3,142 × 110 mm + 20 mm SF 1SF vervang in formule
= 365,62 mm CA 2CA vereenvoudiging in mm
= 36,562 cm C 1C herlei na cm
Aanvaar 37 cm - volpunte
(4)
AO M
3.2.2 a Binnedeursnee = 110 – 5 – 5 1MA aftrek van 5 twee keer V1
MA
Binneradius = 100 mm ÷ 2 en deel deur 2
= 50 mm CA 1CA vereenvoudiging
OF OF
Binneradius = 55 mm – 5 mm MA 1MA trek 5 van die radius af
= 50 mm CA 1CA vereenvoudiging
(2)
M
3.2.2b Volume van silinder CA van V3.2.2 a V2
= π × radius2 × hoogte
SF A 1A bereken van 48
= 3,142 × (50 mm)2 × 48 mm 1SF vervang radius vanV3.2.2a
CA 1CA vereenvoudiging
= 377 040mm3 A 1A korrekte eenheid
(4)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 10 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 4 [25PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
KP
4.1.1 7 RP 2RP korrekte winkelnommer L1
Aanvaar:
Winkel nomer 9 - volpunte
(2)
KP
4.1.2 Parkering 2 RP 2RP korrekte parkeringnommer V1
Aanvaar 2 - volpunte
(2)
KP
4.1.3 Woolworths RP 2RP korrekte winkelnaam V1
Aanvaar:
Woolworths en 'n addisionele
winkel maks 1 punt
(2)
KP
4.1.4 Draai regs as jy by die Crazy Daisy Koffiewinkel V2
uitgaan A 1A draai regs
Draai regs na Ingang 1
Draai links na Ingang 2 A 1A draai links
Gaan verby twee winkels en draai regs A 1A draai regs
Winkel nommer 18 sal aan jou regterkant wees A 1A aan jou regterkant
OF OF
Draai regs as jy by die Crazy Daisy Koffiewinkel 1A draai regs
uitgaan A
Draai regs na Ingang 1
Loop reguit aan na Ingang 1 A 1A hou reguit aan
Draai links verby Checkers na Ingang 4 A 1A draai links
Draai links na winkel 18 A 1A draai links
Aanvaar:
Gebruik winkels as landmerke
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 11 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
KP
4.1.5 27 deure A 2A korrekte aantal deure V2
(2)
A P
4.1.6 2 1A teller V2
P (2 ingange) = / 0,087 / 8,7 % 1A noemer
23
A
Aanvaar:
3
Volpunte
23
3
Maks 1 punt
21
(2)
P
4.1.7 12 A 1A teller V2
P (nie 'n gelyke getal nie) = 1CA noemer CA van V4.1.6
23 CA
Aanvaar as 'n CA van V4.1.6
11
volpunte
21
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 12 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
KP
4.2.1 Boaansig van die koffiewinkel A 2A verduideliking V1
OF Aanvaar:
Vanuit die lug sonder 'n dak
Boaansig van die koffiewinkel sonder 'n dak A Uitleg van 'n huis van bo
(2)
KP
4.2.2 Badkamer OF Waskamer OF Ruskamer RP 2RP aflees vanaf plan V1
Aanvaar:
Toilet, Kleedkamer, amblusie,
Loo, “Ladies room”, “Gents”.
(2)
KP
4.2.3 Suidoos / SO RP 2RP aflees vanaf plan V1
(2)
KP
4.2.4 70 mm : 15 m V3
70 : 15 000 C 1C herlei na mm
1 : 214,2857143 S 1S vereenvoudiging
1 : 214 CA 1CA antwoord
Aanvaar 1 : 215
(3)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 13 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 5 [35 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
D
5.1.1 September RT 2RT aflees vanaf die tabel V1
Aanvaar Sep/Sept, 9de
maand – volpunte
September en nog 'n maand
maks 1 punt
(2)
D
5.1.2 Gemiddelde inkomste 1RT korrekte waardes V2
RT 1M konsep van
(238 + 266 + 254 + 238 + 233 + 216 + 247 + 251 + 275 + 269 + 254 + 198 ) miljoen gemiddeld
=
12 1CA antwoord in
miljoen
2 939 miljoen Miljoene uitgelos
= M
12 maks 2 punte
= R244,9166667 miljoen / R244 916 666,7 CA Penaliseer vir ronding
(3)
RT D
5.1.3 743 100 1RT korrekte waardes V1
× % M 1M vermenigvuldig met 100
12 343 1
1CA vereenvoudig
= 6,02% CA
(3)
D
5.1.4 45 905 000 RT 2RT korrekte waarde vanaf V1
OR tabel
Slegs 45 905 maks 1 punt
45 905 duisend RT (2)
RT D
5.1.5 Ses en vyftig miljoen een honderd agt en sestig 1RT aflees vanaf tabel V1
duisend. A 1A korrekte bewoording
(2)
5.1.6 MA AO D
1 015 + 1 020 M 1MAidentifiseer korrekte V2
Mediaan =
2 middel waardes
= 1 017, 5 miljoen CA 1M konsep van mediaan
1CA vereenvoudiging
Penaliseer met 1 punt
indien miljoen uitgelos
word
(3)
AO P
5.1.7 1 A 1A teller V2
P (minder as 200 000 000) = 1A noemer
12 A
= 0,08333333 CA 1CA desimale formaat
NPR
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 14 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
D
5.1.8 V2
VERGELYKING TUSSEN INKOMSTE VAN
SPOORVERVOER EN PADVERVOER
900
850
800
750
700
650
600
550
Inkomste in rand
500
450 Spoorinkomste
(R miljoen)
Padinkomste
400
350
300
A A
A A A
250
200 A
247 251 275 269 254 198
150
100
50
0
Jul Aug Sep Okt Nov Des
1A vir elke korrekte staaf geplot × 6
Indien grafiek bo op ander een geteken word – volpunte
Perfekte lyngrafiek (3/6)
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 15 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
Vraag Oplossing Verduideliking O/V
D
5.2.1 Totale aantal huishoudings vir maatskaplike toelaag: V1
M MA 1M aftrekking van 2 768
= [2768 – (1404+216+123+180+7+117+7)] duisend 1MA optel van waardes
= 714 000 huishoudings CA 1CA vereenvoudiging
OF OF
M MA
(2768 – 1404 – 216 – 123 – 180 7 – 117 - 7) duisend 1M aftrekking van 2 768
= 714 000 huishoudings CA 1MA voortdurende
aftrekking
1CA vereenvoudiging
(3)
D
5.2.2 Besigheid RG 2RG korrekte bron V1
(2)
RT AO D
5.2.3 Verskil = 216 000 – 28 000 M 1RT korrekte waardes V1
= 188 000 CA 1M aftrek
1A vereenvoudiging
Penalisering: 1 punt vir
duisende uitgelos
(3)
5.2.4 1RT korrekte waardes D
Geldsendings 1M persentasie V2
RT 1CA vereenvoudiging
64 000 100
× % M
532 000 1 64 100
× % = 0,012
532 000 1
= 12,03% CA Maks 2 punte
(3)
[35]
TOTAAL: 150 PUNTE
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC June 2018 QP (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC June 2015 Memo (Eng)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 EC June 2018 QP (Eng)

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Addendum
%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--b82b5337-d583-4576-8235-f8c6a3fe1432/v1-e0fc9a9293c5b8d6ade2/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Addendum
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 QP

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper