You're offline
Skip to content
Question paper

Mathematical Literacy P1 May June 2018 Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: Mathematical LiteracyGrade 12201814 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
basic education /~ME. \\ Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 2018 PUNTE:; 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 1 antwoordblad en 'n addendum met 3 bylaes. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/VI 2 DBE/2018 SSE INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. 2.1 Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord: e BYLAE A vir VRAAG 2.1 e BYLAE B vir VRAAG 4.1 e BYLAE C vir VRAAG 5.2 2.2 Beantwoord VRAAG 5.1.8 op die aangehegte ANTWOORDBLAD. 2.3 Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die spasies op die ANTWOORDBLAD. Lewer die ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDEBOEK in. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy. 5. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. 6. Toon ALLE bewerkings duidelik. 7. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders aangedui. 8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. 9. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/2018 SSE VRAAG 1 1.1 Die grafieke hieronder dui die watertariewe vir Kaapstad en Johannesburg aan. Bestudeer die grafieke hieronder en beantwoord die vrae wat volg. KAAPSTAD Kiloliter (k®) Verhoging gebruik permaand Prys (%) Gratis Stap 1 0-6 R456 Nuwe Gime R16,54 Stap 2 6-10,5 R175 1,3% Ge R23,54 Stap 3 10,520 jee R25.97 10,3% GS 40,96 Stap 4 20-35 em R43,69 6.6% Cs 266,41 Stap 5 35-50 eee R113,99 71,6% es R200,10 0 Stap 6 > 50 R302,24 51% JOHANNESBURG Kiloliter (k@) Verhoging gebruik per maand Prys (%) Stap 1 0-6 Cts 4 Nuwe Stap 2 610 es 6,2% GS R 1 2,07 Stap 3 10-15 ques 13,17 9.1% GEES R765 Stap 4 15-20 qu R 19,63 11,2% es R24,03 Stap 5 20-30 226,96 12,2% es R258 | 3 Stap 6 30-40 R29,22 13,2% ee 32.27 0 Stap7 40-50 es R37, 1 | 18% Nuut Stap 8 > 50 Gb = ae Saisie R38,72 20% Sleutel: 2016/17 MM 2017/18 [Aangepas uit www.grafieka24.co.za} 1.1.1 Noem die tipe grafiek wat gebruik is om die data voor te stel. 1.1.2 Rangskik Kaapstad se verhogingspersentasie in dalende volgorde. 1.1.3 Identifiseer die stap wat die grootste verhoging (in rand) van Kaapstad se watertarief vanaf 2016/17 tot 2017/18 aandui. 1.1.4 Bepaal in watter EEN van die twee stede water die duurste is. 1.1.5 Bereken die koste van 3,5 k£ water gedurende 2017/18 vir Johannesburg. 1.1.6 Is die data kategories of numeries gegee? Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (2) (2) (2) (2) (2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/2018 SSE 1.2 | Die pryslys hieronder toon die verkoopprys en die wins vir verskillende tipes horlosies. Bestudeer die pryslys en beantwoord die vrae wat volg. HORLOSIE A HORLOSIE B Verkoopprys: R3 350,00 Verkoopprys: R220,00 Wins: R914,00 Wins: R60,00 HORLOSIE C HORLOSIE D Verkoopprys: R2 100,00 Verkoopprys: R5 950,00 Wins: R573,00 Wins: R1 623,00 Alle pryse sluit 14% BTW uit. [Aangepas uit www.pricecheck.co.za] 1.2.1 Verduidelik die term kosprys. (2) 1.2.2 Bereken die kosprys van HORLOSIE A, BTW uitgesluit. (2) 1.2.3 Skryf die tyd wat HORLOSIE B aandui in die 24-uur-formaat neer, indien dit die tyd in die aand verteenwoordig. (2) 1.2.4 Bereken die totale wins wat gemaak sal word indien al vier die horlosies verkoop word. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/2018 SSE 1.3 Die foto hieronder toon 'n elektroniese kombuisskaal (in gram) met drie vrugte wat bo-op die skaal geplaas is. 394) Die massa van die peer is 128 g. Die massa van die pruim is die helfte van die massa van die peer. LET WEL: 1 kg = 1 000 g [Aangepas uit www.pricecheck.co.za] Gebruik die foto en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.3.1 Herlei die totale massa van die vrugte na kg. (2) 1.3.2 Die peer word van die kombuisskaal verwyder. Skryf die nuwe lesing (in gram) wat op die kombuisskaal getoon word, neer. (2) 1.3.3 Dui aan hoe die massa van 202 g vir die perske bereken is. (3) 1.3.4 Bepaal die waarskynlikheid om willekeurig 'n piesang uit die vrugte wat op die kombuisskaal geplaas is, te kies. (2) 1.3.5 Skryf die vereenvoudigde verhouding van die totale massa van die vrugte tot die totale massa van die peer neer. (2) [31] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1] 6 DBE/2018 SSE VRAAG 2 2.1 Mev. Chan, 'n onderwyseres van Brakpan, het 'n maandelikse staat vanaf GEMS (‘Government Employee Medical Scheme’) ontvang, soos in BYLAE A getoon. Mev. Chan het een afhanklike, haar seun Lee, op haar mediese fonds. Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.1.1 | Watter maand word deur hierdie staat gedek? (2) 2.1.2 Noem waarom die lid R445,10 aan die verskaffer moes betaal. (2) 2.1.3 Skryf die naam van die algemene praktisyn wat besoek is, neer. (2) 2.1.4 Bereken die nuwe prys van die akute medikasie (onder die tariefkode) indien die prys met 6,3% gestyg het. (3) 2.1.5 Bereken die totale belasting eisbaar in die vorige state indien die belasting eisbaar die bedrag is wat die lid direk aan die verskaffer moet betaal. (2) 2.1.6 Definieer die term debiet binne die konteks van die staat. (2) 2.1.7 Dui aan hoe die totale bedrag van R479,75 bereken is. (2) 2.2 John stel belang daarin om 'n klein internetwerkstasie in 'n koffiewinkel te bedryf. Hy soek op die internet en vind die volgende advertensie op ‘n webtuiste, www.wish.com. ALLE pryse sluit 14% BTW in. ‘Portable Pocket Hotspot (PPH)' $e Was: R988,00 ; Nou: R210,00 PPH ae 5 Nuwe Ultra-dun muis (UDM) Was: R223,00 Nou: R13,00 [Bron: www.wish.com] Bestudeer die advertensie hierbo en beantwoord die vrae wat volg. 2.2.1 Waarvoor staan die akroniem BTW? (2) 2.2.2 Bereken die bedrag BT W betaalbaar op die ou prys van die PPH. (6)) 2.2.3. Bereken die verskil tussen die nuwe prys en die ou prys van die UDM. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.3 Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 7 SSE DBE/2018 John het sy vriend Errol, wat in Botswana woon, vertel van die wins wat hy gemaak het toe hy die ultra-dun muis (UDM) verkoop het. Errol het besluit om by John as 'n besigheidsvennoot aan te sluit. John en Errol het toe besluit om hul wins in die verhouding 3 : 2 te deel. TABEL | hieronder dui die wisselkoersomrekeningsfaktore op 7 Januarie 2018 vir ‘n paar van die geldeenhede ten opsigte van die Suid-A frikaanse geldeenheid aan. TABEL 1: WISSELKOERSOMREKENINGSFAKTORE GELDEENHEID EENHEID PER ZAR | ZAR PER EENHEID Algeriese dinar 9,546785 0,104747 Botswana-pula (BWP) 0,797782 1,253475 Brasiliaanse real 0,262231 3,813432 _| Britse pond 0,059861 16,705357 Mauritaanse roepee 2,726789 0,366732 Japannese jen 9,111043 0,109757 [Bron: www.x-rates.com] Gebruik die tabel en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.3.1 2.3.2 2.3.3 2.3.4 2.3.5 Kopiereg voorbehou Skryf die wisselkoers tussen die Botswana-pula (BWP) en die Suid-A frikaanse rand (ZAR) neer. Noem die geldeenhede wat swakker as die ZAR is. Elke muis kos R13,00 en word vir BWP48 verkoop. (a) Herlei R13,00 na BWP. (b) —_ Bereken die totale aantal UDM's verkoop indien die totale wins wat gemaak is, BWP7526 was. Bereken die bedrag (in BWP) wat Errol sal ontvang indien 'n totale wins van BWP7526 gemaak is. Dui aan hoe die Algeriese dinar van 0,104747 ZAR per eenheid bekom is. Blaai om asseblief (2) (3) (2) (4) (3) (2) [38]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 & DBE/2018 SSE VRAAG 3 3.1 Olwethu wil 'n koffiewinkel oopmaak. Sy wil tafels gebruik wat van palethout gemaak Kopiereg voorbehou word, soos in die prente hieronder aangedui. Elke tafel sal twee palette hé wat aan pote met wieletjies geheg is. 'n Glasblad sal op die tafeloppervlak geplaas word. Die afmetings van elke palet is 1 200 mm = 1 050 mm x 145 mm. SYAANSIG VAN EEN PALET FOTO VAN PALETTAFEL GLASBLAD BOAANSIG VAN PALET 1200 mm | — S|) z Sal 7 ’ > = 4 * & : & ae 2 1200 mm [Aangepas uit www.pintrest.com] Gebruik die inligting en foto's hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.1.1 Bereken die getal palette wat nodig is om 12 tafels te produseer. 3.1.2 Bereken die totale hoogte van die tafel, sonder die glasblad, indien die poot saam met die wieletjie 200 mm hoog is. 3.1.3 Bereken die area/oppervlakte (in mm’) van die glasblad. Jy kan die volgende formule gebruik: Area/Oppervlakte = lengte x breedte 3.1.4 Vir veiligheidsredes sal 'n rubberstrook rondom die rand van die glasblad geplaas word. Bereken die totale lengte (in mm) van rubber wat vir hierdie doel nodig sal wees. Blaai om asseblief (2) GB) GB) (3)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 . DBE/2018 SSE 3.2 Olwethu het 'n silindriese houer gesien wat gebruik kan word om drupmatiies in te bére. 'n Drupmatiie is 'n klein skinkbordjie of matjie wat onder 'n glas geplaas word om die tafel teen vogtigheid te beskerm. Elke drupmatiie het 'n radius van 50 mm en 'n hoogte van 6 mm. Elke houer kan presies 8 drupmatjies akkommodeer, met geen ruimte aan die bokant nie. Die houer is van plastiek gemaak wat 5 mm dik is. SILINDRIESE DRUPMATJIE SILINDRIESE HOUER Dikte ~ Buite- (Rann 5 deursnee Lint 7. — t 6mm|/e Buitedeursnee = 110 mm e Die dikte van die houer moet 5 mm wees e Radius = 50 mm e Hoogte = 6 mm [Aangepas uit www.pintrest.com] Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.2.1 Daar sal 'n lint om die houer wees as versiering. Die lint sal 2 cm langer as die omtrek van die houer wees sodat daar 'n strik met die lint gemaak kan word. Bereken die totale lengte (in em) lint wat vir een houer benodig word. Jy kan die volgende formule gebruik: Totale lengte van lint = x x deursnee + oorvleueling, gebruik x= 3,142 3.2.2 (a) Skryf die binneradius (in mm) van die silindriese houer neer. (b) _ Bereken vervolgens die ruimte wat in die houer nodig is om presies 8 drupmatijies in te pas. Jy kan die volgende formule gebruik: Volume van silinder = x x radius” x hoogte; gebruik x = 3,142 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (4) (2) (4) [21]
Wiskundige Geletterdheid/V1 I VRAAG 4 Downloaded from hlayiso.com DBE/2018 SSE 4.1 Crazy Daisy Koffiewinkel is in die noordelike vleuel van 'n winkelsentrum geleé. Die uitlegplan (volgens skaal geteken) van die winkelsentrum is in BYLAE B gegee. Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord. Kopiereg voorbehou Skryf Crazy Daisy Koffiewinkel se winkelnommer neer. Noem die parkeerarea wat die naaste aan Speelgoedland is. Skryf die naam van die winkel neer wat die grootste vloerarea/ vloeroppervlakte het. Die bestuurder van winkel 18 het 'n koppie koffie en 'n sny koek by Crazy Daisy Koffiewinkel bestel om afgelewer te word. Gee die afleweringsman ‘n stel aanwysings vanaf Crazy Daisy Koffiewinkel tot by die ingang van winkel 18. Bereken die totale getal deure wat op hierdie uitlegplan getoon word. Skryf die waarskynlikheid neer om willekeurig 'n winkel te kics wat TWEE ingangsdeure het. Bereken die waarskynlikheid om willekeurig 'n winkel te kies wat NIE met 'n ewegetal-nommer gemerk is NIE. Blaai om asseblief 2) (2) (2) (4) (2) 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 I SSE DBE/2018 4.2 | Die vloerplan van Crazy Daisy Koffiewinkel word hicronder getoon. _VLOERPLAN VAN CRAZY DAISY KOFFIEWINKEL Sleutel: [D toiletbak {~J wasbak a) kombuiswasbak NJ deur [Aangepas uit www.shopkeep.com] Gebruik die vloerplan hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.2.1 Verduidelik die betekenis van die term vioerplan. 4.2.2 Identifiseer die vertrek gemerk A. 4.2.3 Gee die algemene rigting van die kombuis vanaf die voordeur. 4.2.4 pie gemete breedte van die koffiewinkel is 70 mm. Die werklike breedte is 15 m. Bepaal die skaal (afgerond tot die naaste heelgetal) van die vloerplan. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (2) (2) (3) [25]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V] 12 DBE/2018 VRAAG 5 SSE 5.1 Statistiek Suid-Afrika (STATSSA) versamel en stel jaarliks data beskikbaar wat op vervoer aan. passasiervervoer gebaseer is. TABEL 2 hieronder dui die 2016-data vir landpassasier- TABEL 2: 2016-DATA VIR LANDPASSASIERVERVOER LANDVERVOER SPOOR PAD TOTAAL LAND Passasiers- | Inkomste | Passasiers- | Inkomste | Passasiers- | Inkomste ritte in in ritte in in ritte in in duisende | miljoene | duisende | miljoene | duisende | miljoene (®) (R) (R) JAN. 30 526 238 24 279 748 54 805 986 FEB. 36 528 266 27 684 757 64 212 1023 MRT. 34 250 254 30 277 869 64 527 1123 APR. 32 940 238 24 268 743 57 208 981 MEI 32 372 233 25 940 7710 58 312 1 003 JUN. 32 741 216 25 308 790 58 049 1 006 JUL. 31792 247 23 609 768 55 401 1015 AUG. 33 550 251 24 835 769 58 385 1.020 SEP. 38 024 275 27 144 836 65 168 1111 OKT. 35 802 269 24 304 771 60 106 1040 NOV. 34 700 254 25 225 782 59 925 1036 DES. 23 592 198 22 313 801 45 905 999 TOTAAL | 396 817 se 305 186 9 404 702 003 12 343 [Aangepas uit www.statssa.co.za] Gebruik die tabel hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 5.1.1 5.1.2 5.1.8 Kopiereg voorbehou Skryf die maand met die hoogste inkomste vir spoorvervoer neer. Bereken die gemiddelde maandelikse inkomste vir spoorvervoer. Bereken die padvervoerinkomste vir April as 'n persentasie van die totale land-inkomste. Skryf die totale getal landpassasiersritte vir Desember neer. Skryf (in woorde) die totale getal passasiersritte vir September neer. Bereken die mediaan totale land-inkomste. Skryf die waarskynlikheid neer, as 'n desimaal, om willekeurig 'n maand te kies wanneer die spoorinkomste vir passasiervervoer minder as R200 000 000 was. ‘n Staafgrafiek wat die maandelikse inkomste vir padvervoer vir die laaste ses maande van die jaar aandui, is op ANTWOORDBLAD 1 geteken. Trek, op dieselfde assestelsel, 'n ander staafgrafiek wat die maandelikse inkomste vir spoorvervoer vir die laaste ses maande van die jaar voorstel. Blaai om asseblief (2) (3) (3) (2) (2) (3) (3) (6)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 1 SSE 5.2 Die sirkeldiagramme op BYLAE C toon die verskillende inkomstebronne in 2016 vir huishoudings in die Wes-Kaap en die Noord-Kaap. Gebruik BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord. 5.2.1 Indien die totale getal huishoudings in 2016 in die Wes-Kaap 2 768 000 was, bereken die getal huishoudings wat van toelaes as 'n bron van inkomste afhanklik is. 5.2.2 Identifiseer die DERDE HOOGSTE bron van inkomste in die Wes-Kaap. 5.2.3 Bereken die verskil tussen die getal huishoudings in die Wes-Kaap en die Noord-Kaap wat in 2016 op besigheid as 'n bron van inkomste staatgemaak het. 5.2.4 Bepaal die persentasie (tot TWEE desimale plekke) geldsendings in die Noord-Kaap indien daar 532 000 huishoudings was. TOTAAL: Kopiereg voorbehou DBE/2018 (3) (2) (3) Q) [35] 150
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/2018 SSE ANTWOORDBLAD 1 VRAAG 5.1.8 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: f a ene | VERGELYKING TUSSEN INKOMSTE VIR SPOORVERVOER EN PADVERVOER 900 850 | 800 - 750 700 > 650 — 600 | wn n So t Padinkomste Inkomste in rand (R miljoen) — wn So | 200 150 100 ; 50 Okt. Nov. Des. Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Mathematical Literacy

Explore more published documents in this catalogue.

View all