Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC June 2018 QP (Afr)

Question paperMathematical LiteracyGrade 12201810 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 'n addendum met 5 bylaes. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/2018 SSE INSTRUKSIES EN INLIGTING 1, 2. 10. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae. Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord: BYLAE A vir VRAAG 3.2 BYLAE B vir VRAAG 3.3.1 BYLAE C vir VRAAG 3.3.3 BYLAE D vir VRAAG 4.1 BYLAE E vir VRAAG 4.3 eeecee Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. Toon AL die berekeninge duidelik aan. Rond AL die finale antwoorde toepaslik tot die gegewe konteks af, tensy anders vermeld. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/2018 SSE VRAAG 1 1.1 In 'n nasionale wetenskap-olimpiade bepaal die reéls dat elke skool 'n maksimum van drie leerders (deelnemers) mag inskryf. TABEL 1 hieronder toon die verwantskap tussen die aantal skole wat inskryf en die maksimum aantal deelnemers. TABEL 1: AANTAL SKOLE EN MAKSIMUM AANTAL DEELNEMERS AAN DIE WETENSKAP-OLIMPIADE Aantal skole 367 900 B Aantal deelnemers A 2 700 15 726 Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.1.1 Bepaal die ontbrekende waardes A en B. (4) 1.1.2 Elke skool moet EEN onderwyser hé wat toesig hou terwyl die olimpiade geskryf word. Bereken die aantal skole wat vir die olimpiade ingeskryf het indien 'n totaal van 32 712 mense op die dag wat die olimpiade geskryf is, betrokke was. ; @) 1.2 Matuli, Bianca en Khotso het 'n paar oefentoetse by hulle skool geskryf. Hulle persentasiepunte word in die tabel hieronder gegee. TABEL 2: PERSENTASIEPUNTE VIR OEFENTOETSE Matuli 53 48 62 80 | 48 58 72 48 70 86 Bianca 36 | 42 48 58 60 | 61 62 76 86 Khotso | 30 47 Cc 55 60 60 68 68 70 90 | LET WEL: Bianca se mediaanpersentasiepunt is 60%. Matuli se gemiddelde persentasiepunt is 62,5%. Khotso se mediaanpersentasiepunt en omvang is albei 60% en dic punte is georden. Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 Kopiereg voorbehou Bereken Matuli se mediaanpersentasiepunt. (4) Bereken Bianca se gemiddelde persentasiepunt. (3) Die mond-en-snordiagram hieronder stel die verspreiding van Khotso se persentasiepunte voor. e———_ | +? | | | | | | | 30 40 50 60 7 80 9% Bepaal die ontbrekende waarde C, die onderste kwartielpunt, indien Khotso se interkwarticlomvang (IKO) 16 is. Die volgende formule kan gebruik word: IKO = Boonste kwartiel — Onderste kwartiel (3) Bianca beweer dat Matuli beter as sy in die oefentoetse gevaar het. Gee TWEE moontlike redes om Bianca se stelling te ondersteun. (4) Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/2018 SSE 13 45 honderd duisend studente van 25 verskillende lande het aan 'n internasionale wiskunde-olimpiade deelgeneem. Daar was 171 Indiese studente wat pryse ontvang het. Wenners het die volgende pryse ontvang: Rs50 000 en 'n goue medalje vir eerste plek Rs25 000 en 'n silwermedalje vir tweede plek Rs10 000 en 'n bronsmedalje vir derde plek xh vir, ig jf ga “Hr on | L/ is, LET WEL: Rs is die simbool vir Indiese roepees. Wisselkoerse: 1 Amerikaanse dollar ~ 63,41 Indiese roepees [Bron: https://yourstory.com/2017/06/indian-students-international-olympiad/] 1 Suid-Afrikaanse rand ~ 0,081 Amerikaanse dollar [Bron: x-rates.com/calculator, 2018/01/04] Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.3.1 Vijay het beweer dat die waarskynlikheid (as 'n persentasie) om willekeurig 'n Indiese student wat 'n prys ontvang het uit die totale aantal studente te kies, minder as 0,004% was. Bepaal, met ALLE berekeninge getoon, of sy stelling korrek is. 1.3.2 Bepaal die verskil (in Suid-Afrikaanse rand) tussen die bedrae wat vir die 1s rde plek en die 3°" plek ontvang is. 1.3.3 Banknote in Indié word tans in die volgende denominasies uitgegee: Rs10; Rs20; Rs50; Rs100; Rs200; Rs500; Rs2 000 Vijay het 'n tablet ter waarde van Rs2 440 gekoop. Hy het met TWEE Rs2 000-banknote daarvoor betaal. Hy het beweer dat hy 'n minimum van 6 banknote as kleingeld sou ontvang. Verifieer of sy stelling geldig is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (5) (5) 4) [35]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/2018 SSE VRAAG 2 2.1 DIAGRAM | hieronder toon 'n motorhuisvloerplan met 'n motorhuisdeur, 'n sydeur en 'n venster. DIAGRAM 1: Motorhuisvloerplan Foto van die Motorhuisdeur N Lenste, 6.000 mm an { : — So Co vat ion g oO | 2 a4) Sleutel: Sydeur =a Venster ] Motorhuisdeur Spesifikasies vir die motorhuis: Steenspesifikasies: e Buite-afmetings van die motorhuismure: * 68 stene word benodig om 'n Lengte = 6 000 mm 1 m?-muur te bou Breedte =3 500 mm e Stene word verpak en verkoop Hoogte = 2 600 mm per palet wat 500 stene bevat. e Openinge (gedeeltes sonder stene) Materiaalkoste: Sydeur = 2 000 mm x 800 mm « Stene @ R1 685 per palet Motorhuisdeur = 2 400 mm x 2 100 mm * Motorhuisdeur @ R1 575 Venster = 1 500 mm x 900 mm + Sydeur @ R629,95 ¢ Vensterraam met glas @R1 119,95 Die volgende formule kan gebruik word: Oppervlakte van 'n reghoek = lengte x breedte Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.1.1 Zanele gaan deur die sydeur in die motorhuis in. Bepaal aan watter kant van Zanele die motorhuisdeur sal wees. 2.1.2 Op 'n skaaltekening van die motorhuis is die breedte 140 mm. Bepaal: (a) Die skaal van die tekening (b) Die lengte (in cm) van die motorhuis op die skaaltekening 2.1.3 Bepaal die totale oppervlakte (in mm’) van die openinge (gedeeltes sonder stene) van die motorhuismure, Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (3) (3) (6)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/2018 Sse 2.1.4 Bereken die getal steenpalette wat nodig is om hierdie motorhuis te bou indien die totale oppervlakte van dic gedeelte van die motorhuis wat met stene beklee is 41 410 000 mm’ is. (6) 2.1.5 Japie beweer dat die stene, deure en venster hom ongeveer R12 500 sal kos. Verifieer (ALLE berekeninge getoon) of sy stelling geldig is. (4) 2.1.6 Japie het R35 000 by 'n oom geleen om die bouwerk van die motorhuis te voltooi. Die bepalings van die lening was om na 7 maande die volle bedrag terug te betaal saam met enkelvoudige rente teen 'n koers van 8% per jaar. Bereken hoeveel hy 7 maande nadat die lening toegestaan is, moet terugbetaal. Die volgende formule kan gebruik word: Enkelvoudige rente = hoofsom < rentekoers * tyd in jaar (3) 2.2 ‘n Geut sal aan die lengte van een kant van die motorhuisdak aangebring word om reénwater op te vang en te stoor, soos in DIAGRAM 2 en 3 getoon. DIAGRAM 2: Die punt van die dak DIAGRAM 3: Motorhuis met geut en waar die aflooppyp is aflooppyp P wat water na 'n watertenk lei if co Geut ® A “SS ae S74 “ % ee Afloop- | pyp i — “ee _ Watertenk Die volgende riglyn word gegee: Om te verseker dat die geut behoorlik dreineer, maak seker dat dit afloop (4 duim vir elke 10 voet) in die rigting van die aflooppyp. Herleidingstabel: 12 duim = 1 voet 1 duim = 25,4 mm 1 liter= 1 000 em? 2.2.1 Bereken hoeveel laer (in mm) dic geut sal wees op die punt waar die aflooppyp is, met ander woorde bereken D in DIAGRAM 2. (6) 2.2.2 Bereken die kapasiteit (in liter) van 'n silindriese watertenk met 'n middellyn van 80 cm en 'n hoogte van 1,2 m. Die volgende formule kan gebruik word: Volume van 'n silinder = 7 x (radius)* x hoogte gebruik m= 3,142 (5) [38] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/2018 SSE VRAAG 3 3.1. TABEL 3 hieronder toon die verdeling van inkomste vir die tydperk 2013/14 tot 2017/18 onder die verskillende regeringsektore in Suid-Afrika. Sommige waardes is uitgelaat. TABEL3: VERDELING VAN INKOMSTE VIR DIE TYDPERK 2013/14 TOT 2017/18 ONDER DIE VERSKILLENDE REGERINGSEKTORE Riniljard) 2013/14 | 2014/15 | 2015/16 | 2016/17 | 2017/18 ay Nasionaal 453,4 490,00 546,1 557,5 th o gk 'E = | Provinsiaal | 410,6 439,5 471,4 500,4 22 4 | Plaaslik wes 87,6 98,3 103,3 wee TOTAAL E 1017,1 1115,8 1 161,2 1 240,5 [Aangepas uit Treasury.gov.za 3.2 Kopiereg voorbehou Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.1.1 Toe die inkomste van die plaaslike regeringsektor in 2013/14 met dié van die provinsiale regeringsektor vergelyk is, is daar bevind dat dit 20,12% van die provinsiale sektor was. Bereken die ontbrekende waarde E, die totale inkomste vir die tydperk 2013/14. 3.1.2 Bepaal die persentasie waarmee die inkomste vir die nasionale regeringsektor in die tydperk 2014/15 tot 2015/16 verhoog het. 3.1.3 Verduidelik waarom die nasionale regeringsektor meer inkomste as die ander twee sektore ontvang het. 3.1.4 Bereken die inkomste wat vir die tydperk 2017/18 aan die plaaslike regeringsektor toegeken is indien die verdeling van inkomste onder die verskillende sektore in die volgende verhouding plaasgevind het: Plaaslik : Provinsiaal : Nasionaal = 1 : 4,784 : 5,246 Een van die hoofbronne van inkomste vir die regering is persoonlike inkomstebelasting. Die belastingtabel vir 2017/2018 word op BYLAE A gegee. Landy, 'n 57-jarige dame, het vir die 2017/2018-belastingjaar 'n gemiddelde maandelikse belasbare inkomste van R46 308,50 ontvang en sy is nie 'n lid van 'n mediese skema nie. Bepaal hoeveel belasting Landy elke maand moet betaal. Blaai om asseblief (4) (3) (2) (4) (7)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 8 DBE/2018 SSE 3.3 Landy het 'n kontrak om 2750 houtspeelgoedkaste sonder deksels te lewer. Die afmetings van 'n vel laaghout (‘plywood’) en 'n kas word hieronder getoon. Prent van 'n vel laaghout Houtspeelgoedkas Hoogte 279 mm s s York Timbers Dennelaaghout Bren a, < 2.440 mm x 1220 mm x 12 mm Jog le ry [Bron: www.yorktimber.com] BYLAE B toon die verskillende dele waaruit houtspeelgoedkaste van EEN vel laaghout gemaak word. Gebruik die inligting hierbo en BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.3.1 Bepaal hoeveel volledige kaste uit EEN vel laaghout gesny kan word. 3.3.2 Verifieer, met ALLE berekeninge getoon, of 687 velle laaghout genoeg sal wees om 2 750 kaste te maak. 3.3.3 Landy het 'n skrynwerker (‘n persoon wat met hout werk) in diens geneem om die 2 750 kaste vir haar te maak. Haar totale koste vir die maak van kaste het bestaan uit vaste koste (arbeid) plus veranderlike koste (laaghout, vernis, skroewe en gom). Sy het inkomste- en totalekoste-grafieke geteken, soos in BYLAE C getoon. BYLAE C toon die geprojekteerde inkomste en totale koste vir slegs 2 000 kaste. (a) Bereken die bedrag aan inkomste per kas. (b) Beraam die getal kaste wat benodig word om gelyk te breek. (c) Landy het geprojekteer dat die totale wins uit AL die kaste R367 500 sal wees. Verifieer of haar projeksie geldig is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (3) (3) (2) (8) [38]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/2018 SSE VRAAG 4 4.1 Die Nasionale Kruger-wildtuin is 'n gewilde toeristebestemming. Inligting oor die park word hieronder gegee. Die spoedbeperking binne die park is: e 50 km/h op teerpaaie e 40 km/h op gruis-(grond)paaie Hektye: e Ingangshekke maak om 05:30 oop e Kamphekke maak om 04:30 oop e Alle hekke sluit om 18:30 BYLAE D toon 'n gedeelte van die kaart van die Nasionale Kruger-wildtuin en TABEL 4 toon die afstande tussen die kampe en hekke. Gebruik die inligting hierbo en BYLAE D om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.1.1 Gee TWEE moontlike redes waarom daar spesifieke tye vir die hekke is om oop te maak en te sluit. 4.1.2 Ludwe gaan die Park binne deur die hek wat noordwes van Krokodilburg, waar daar geen kamp is nie, geleé is. Hy ry in 'n oostelike rigting totdat hy uiteindelik die eerste kamp bereik. Skryf Ludwe se finale bestemming neer. 4.1.3 Toon (deur berekening) dat die afstand wat op die afstandstabel van Orpen na Onder-Sabie aangedui word, die roete via Satara is. 4.1.4 Bepaal die verskil in die getal hoofkampe en ander kampe op hierdie gedeelte van die kaart. 4.1.5 Ludwe het om 17:03 uit Skukuza vertrek en moes voor 18:30 dieselfde dag deur die Malelane-hek wit die park gewees het. Die afstand op die gruispad is dieselfde as die afstand op die teerpad. Bereken hoe laat gaan hy die Malelane-hek sou bereik het indien hy die gruispad gebruik het. Die volgende formule kan gebruik word: Afstand = spoed * tyd 4.1.6 Gee 'n moontlike rede waarom die meeste mense wat die park besoek verkies om op die gruispaaie eerder as die teerpaaie te reis. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (4) Q) G3) (2) (6) 2)
Downloaded from hlayiso.com ‘Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/2018 SSE 4.2 TABEL 5 hieronder toon die aantal werknemers by die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANP), volgens ras en beroepsvlak. TABEL5: AANTAL SANP-WERKNEMERS VOLGENS' RAS_~ EN BEROEPSVLAK WERKNEMERS VOLGENS RAS Beroepsvlak Swart Kleurling | Indiér Wit TOTAAL Afrikaan A 1312 141 0 3 1 456 B 1 657 one 4 49 2111 Cc 342 80 2 90 514 TOTAAL 3311 622 6 142 4 081 [Bron: sanparks.co.za] Bepaal die waarskynlikheid om willekeurig die volgende te kies: 4.2.1 'n Indiér-werknemer uit die SANP-werknemers 4.2.2 ‘n Kleurling-werknemer uit die totale beroepsvlak B-werknemers 43 Bali is ‘n internasionale toeristebestemming wat uit verskillende streke bestaan. Die grafieke op BYLAE E toon die gemiddelde daaglikse tarief en die persentasie besetting. [Persentasie besetting is die persentasie van al die huureenhede wat op 'n gegewe tydstip verhuur word.] Gebruik BYLAE E om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.3.1 Bereken die verskil tussen die gemiddelde daaglikse tariewe gedurende 2010 in Jimbaran en Kula. 4.3.2 Die gemiddelde daaglikse tarief in Kula het van 2011 tot 2014 byna dieselfde gebly. Verduidelik jou waarnemings oor die persentasie besetting in Kula gedurende dieselfde tydperk. 4.3.3 Vergelyk die verwantskap tussen die gemiddelde daaglikse tarief en die persentasie besetting in Ubud vir die jaar tot datum (JTD) Sept. 2014 tot JTD Sept. 2015. 4.3.4 Verduidelik waarom beide grafieke 'n gaping tussen 2014 en JTD September 2014 het. TOTAAL: Kopiereg voorbehou (2) (3) (3) (4) (4) (4) 139] 150

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all