Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2017 QP (Afr)

Question paperMathematical LiteracyGrade 12201713 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
ey basic education ~NZ. PD y Department: (GO) Basic Education YZ REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 . a " ry 1 " mn a % 1 NOVEMBER 2017 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n addendum met 3 bylaes (4 bladsye). Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief — -—— ne
Wiskundige Geletterdheid/V1 Downloaded from hlayiso.com DBE/November 2017 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord: e BYLAE A vir VRAAG 2.2 BYLAE B vir VRAAG 4.1 BYLAE C vir VRAAG 5.1 3. Nommer dic antwoorde korrck volgens dic nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 5. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. 6. Toon ALLE bewerkings duidelik. 7. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders aangedui. 8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. 9. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/November 2017 NSS VRAAG 1 1. Definisies van enkele wiskundige konsepte word in TABEL 1 hieronder gegee. TABEL 1: DEFINISIES VAN ENKELE WISKUNDIGE KONSEPTE LETTER DEFINISIES Middelwaarde in 'n geordende datastel Verskil tussen die maksimum en minimum waardes in 'n datastel Afstand vanaf die middelpunt van 'n sirkel tot by die omtrek van die sirkel Positiewe verskil tussen die inkomste- en uitgawebedrae Maksimum afstand tussen twee punte op die omtrek van 'n sirkel Bedrag ontvang uit die verkoop van goedere of dienste Som van die datawaardes gedeel deur die aantal datawaardes Qa 0) aw > Gebruik TABEL 1 om die definisie vir ELK van die volgende konsepte te kies. LET WEL: Skryf slegs die letter (A—G) van die korrekte definisie neer. LL. Wins (2) 1.1.2 Gemiddeld (2) 1.1.3 Radiuslengte (2) 1.2 ‘n Goudmuntstuk-winkel koop en verkoop goue Krugerrand-muntstukke. Die winkel het om 10:15 'n een-ons-goudmuntstuk vir R14 960 gekoop en dit 5 uur en 50 minute later vir R18 700 verkoop. 1.2.1 Bereken die wins wat die winkel op hierdie een-ons-goudmuntstuk gemaak het. (2) 1.2.2 Skryf die presiese tyd neer toe die munt verkoop is. (2) 1.2.3 Die middellyn van 'n een-ons-goudmuntstuk is 32,8 mm. 'n Goudmuntstuk word in die middel van 'n vierkantige boksic, met 'n sy-lengte van 71,8 mm, soos hieronder getoon, geplaas. FOTO VAN GOUDMUNTSTUK IN VIERKANTIGE BOKSIE DIAGRAM (a) Bereken die lengte van die radius van die muntstuk. (2) (b) Bepaal die kortste afstand (D) tussen die rand van die muntstuk en die kant van die vierkantige boksie. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 4 DBE/November 2017 NSS 1.3 Naomi koop 'n 2 £-bottel gekonsentreerde sap. Sy voeg water by om 14 € verdunde sap teen 'n totale koste van R44,95 te maak. Sy wil die verdunde sap in glase bedien. Elke glas sal 0,175 £ verdunde sap bevat. [Aangepas uit graphics24.co.za] 1.3.1 Bereken die koste per liter van die verdunde sap. 1.3.2 Bepaal, in vereenvoudigde vorm, die verhouding van: volume gekonsentreerde sap : volume water 1.3.3 Bepaal die presiese getal glase verdunde sap wat bedien kan word. 1.4 TABEL 2 hieronder toon die gemiddelde maandelikse reénval (in mm) en die gemiddelde getal reéndae per maand vir twee Suid-Afrikaanse stede. TABEL 2: GEMIDDELDE MAANDELIKSE REENVAL EN GEMIDDELDE GETAL REENDAE VIR KIMBERLEY EN DURBAN GEMIDDELDE MAANDELIKSE | GEMIDDELDE GETAL MAAND REENVAL (mm) REENDAE DURBAN KIMBERLEY DURBAN | KIMBERLEY Januarie 126 93 10 7 Februarie 142 81 9 7 Maart 120 88 9 7 April 60 68 6 6 Mei 39 6 4 2. | Junie 35 6 3 1 Julie 39 3 3 1 Augustus 63 9 5 1 September 84 18 7 2 Oktober 107 27 10 4 November 117 39 12 5 Desember 93 86 10 6 [Bron: www.myweather2.com] Gebruik TABEL 2 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.4.1 1.4.2 1.4.3 1.4.4 1.4.5 Kopiereg voorbehou Rangskik die gemiddelde maandelikse reénval vir Durban in stygende volgorde. In watter maand ontvang Kimberley die laagste gemiddelde maandelikse reénval? Skryf die modale getal reéndae vir die eerste ses maande van die jaar vir Durban neer. Tn watter maand het Kimberley 'n hoér gemiddelde maandelikse reénval as Durban? Gedurende watter maand(e) is die gemiddelde maandelikse reénval in Durban dieselfde? Blaai om asseblief (2) (2) (2) (2) Q) Q) (2) Q) [30]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V 1 5 DBE/November 2017 NSS VRAAG 2 2.1 TABEL 3 hieronder toon die busgeld (in rand), 14% BTW ingesluit, vir 'n enkelrit. TABEL 3: BUSGELD IN RAND VIR 'N ENKELRIT 5 é = 2 =f 3 s Z2/2/2]¢|]2 4 g Gu = S Pa g 1 E|/e!]2/2)]¢2] & & ic) i oOo} < mi S Port Elizabeth 305 320 395 410 | 435 515 Grahamstad 305 305 385 410 | 435 515 King William's Town 320 305 350 | 410 | 435 | 465 | Queenstown 395 385 350 365 410 455 Aliwal-Noord 410 | 410 410 365 410 | 435 Bloemfontein 435 435 435 410 | 410 335 Welkom 515 515 465 455 435 335 [Bron: www.greyhound.co.za] Gebruik TABEL 3 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.1.1 Skryf die TWEEDE hoogste busgeld vir 'n enkelrit tussen twee stede neer. (2) 2.1.2 Tussen watter twee stede is die busgeld vir 'n enkelrit R350,00? (2) 2.1.3 '‘n Persoon reis vanaf Port Elizabeth na Bloemfontein via 'n ander stad, Stad X, en gebruik twee verskillende busse. Die totale koste vir hierdie eenrigtingrit is R755. (a) _Bereken die koste vanaf Port Elizabeth na Stad X. Q) (b) — Identifiseer gevolglik Stad X. (2) 2.1.4 Bepaal die koste, 14% BTW uitgesluit, van die busgeld van R365,00 vir 'n enkelrit. (3) 2.1.5 Lindiwe reis een keer per maand vanaf Queenstown na Bloemfontein en terug. Bereken haar totale retoerreiskoste vir EEN jaar. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/November 2017 NSS 2.2 BYLAE A toon 'n aangepaste munisipale rekeningstaat (eiendomsbelasting- en diensterekening) van mnr. Fortune. Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.2.1 2.2.2 2.2.3 2.2.4 2.2.5 2.2.6 2.2.7 2.2.8 2.2.9 Skryf die waardasiedatum (maand en jaar) van mnr. Fortune se eiendom necr. Noem die munisipale dienste waarvoor mnr. Fortune moet betaal. Bepaal die einddatum van die lesingtydperk van hierdie staat. . Toon hoe die daaglikse gemiddelde waterverbruik van 0,522 k£ bereken is. Noem en verduidelik watter diens op hierdie staat 'n veranderlike uitgawe is. Bepaal die ontbrekende waarde: (a) A () B Bereken die maandelikse rioolkoers (14% BTW _ uitgesluit) per vierkante meter vir hierdie eiendom. Skryf die onbetaalde bedrag vir Desember 2016 neer. Mnr. Fortune het R1 800 op 15 Januarie 2017 betaal. Noem die tipe afronding wat hy gebruik het om hierdie bedrag te verkry. 2.3 Rajesh het 'n geskenk van £360,00 vir Suid-Afrikaanse rand by 'n bank gewissel. Die wisselkoers was R1,00 = £0,05773. Die bank het kommissie van 1,95% op die bedrag wat gewissel is, gehef. Rajesh het daarna R5 000 van sy geskenk vir 1} jaar teen 'n saamgestelde rentekoers van 6,3% per jaar, in 'n vastedepositorekening belé. [Aangepas uit http://;www.xe.com en www.fnb.co.za] 2.3.1 2.3.2 2.3.3 Kopiereg voorbehou Bereken (in pond) die bedrag kommissie wat Rajesh betaal het. Herlei £360,00 tot rand. Bereken (sonder die gebruik van 'n formule) die waarde van die vaste deposito aan die einde van 1} jaar. Toon ALLE stappe van die berekening. Blaai om asseblief Q) (2) (2) 2) (3) (2) @) (2) (2) (2) (2) (3) 6) [46]
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2017 Nss VRAAG 3 3.1 Happy Life Hoérskool maak tafelversierings, wat elk bestaan uit vier ballonne in 'n blompot wat met sand gevul is, vir die 2017-bal. Die skool verwag 240 mense by die bal. Elke tafel sal 'n maksimum van 8 mense akkommodeer en EEN tafelversiering sal op elke tafel geplaas word. Die diagramme hieronder toon die twee tipes tafelversiering wat gebruik sal word. REGHOEKIGE BLOMPOT SILINDRIESE BLOMPOT ao blompot vlak van sand Afmetings van reghoekige blompot: Afimetings van silindriese blompot: Lengte = 10cm Middellyn = 12 cm Breedte = 6cm Hoogte =28cm Hoogte =28 cm [Aangepas uit google.com] Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.1.1 Bereken die minimum getal ballonne wat vir al die tafelversierings nodig is. 3.1.2 Elke blompot sal 'n dekoratiewe lint om hé. Die lint sal 1 cm oormekaar vou. Bereken die minimum lengte dekoratiewe lint wat nodig is om EEN reghoekige blompot te versier. Jy kan die volgende formule gebruik: Lengte van dekoratiewe lint (in cm) = 2 x (lengte + breedte) + 1 3.1.3 Bereken (in cm’) die volume van die silindriese blompot. Jy kan die volgende formule gebruik: Volume van 'n silinder = x x (radius)” x hoogte, gebruik x= 3,142 3.1.4 Die volume van die reghoekige blompot is 1 680 cm’. e 45% van die blompot sal met sand gevul word. ¢ Die massa van 1 cm? sand is 1,53 g. Bereken (in kg, tot TWEE desimale plekke afgerond) die massa sand wat vir EEN reghoekige blompot nodig is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief @) (3) GB) (4)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2017 NSS 3.2 Die dames wat die bal bywoon, sal elk 'n drichoekvormige geskenkboksie ontvang. Die boksie bestaan uit drie identiese reghoekige buitevlakke en twee identiese driehoekige vlakke, soos in die diagramme hieronder getoon. Elke boksie sal met goue foelie bedek word. Net van die drichoekvormige Prent van driehoekvormige geskenkboksie geskenkboksie ( «————_ driehoekige vlakke hh = 3,464 cm w w=4cem i 7=6cm b=4cem reghoekige vlakke Afimetings van reghoekige vlakke: e Lengte() =6cm e = Breedte (w) = 4 cm Afmetings van driehoekige vlakke: e = =6Basis(6) = 4cem © Hoogte (k) =3,464 cm 3.2.1 Bereken (in cm’) die oppervlakte van EEN driehoekige vlak van die geskenkboksie. Jy kan die volgende formule gebruik: Oppervlakte van 'n driehoek = 5 x basis x hoogte GB) 3.2.2 Bepaal gevolglik die totale buite-oppervlakte (in cm”) van die boksie. Jy kan die volgende formule gebruik: Totale buite-oppervlakte van 'n driehoekige prisma =2 (oppervlakte van driehoekige vlak) + 3 x lengte x breedte (4) 3.2.3 Dit neem 30 minute om 20 boksies met foelie te bedek. Bereken (in sekondes) die gemiddelde tyd wat dit sal neem om EEN boksie met foelie te bedek. (2) [21] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
VRAAG 4 Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 9 NSS DBE/November 2017 4.1 | BYLAE B toon 'n roetekaart en inligting oor die 42,2 km 2017-Kaapstad-marathon. —_| Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.1.1 4.1.2 Kopiereg voorbehou Noem die tipe skaal wat vir die roetekaart gebruik is. Watter tipe aansig word op hierdie roetekaart voorgestel? Noem die algemene rigting van dic Groote Schuur-hospitaal (Toeristebesienswaardigheid 10) vanaf die marathon se beginpunt. Bepaal die presiese getal mediese hulppunte wat op die roete geplaas is. Identifiseer die voorstede in die omgewing van die halfpadmerk. Identifiseer die toeristebesienswaardighede wat op die kaart tussen die 15 km-merk en die 20 km-merk aangedui is. Blaai om asseblief (2) (2) (2) (2) (2) (3)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2017 NSS 4.2 Die diagramme hieronder toon 'n stel benoemde saamstel-instruksies (nie in volgorde van samestelling nie) om 'n speelgoedkarretjie met Lego-blokkies te bou. A [Bron: www.lego.com] Bestudeer die diagramme hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.2.1 Skryf die korrekte volgorde van die saamstel-instruksies neer om die speelgoedkarretjie te bou deur die letters A, B, C, D en E te gebruik. 4.2.2 Watter letter (A, B, C, D of E) pas by die instruksie, 'Draai die gedeeltelik voltooide samestelling om'? 4.2.3 ‘n Blik met Lego-blokkies bevat 20 rooi blokkies, 25 blou blokkies, 28 groen blokkies, 30 swart blokkies en 27 wit blokkies. ‘n Blokkie word willekeurig uit die blik gekies. Bepaal die waarskynlikheid dat die blok die volgende sal wees: (a) Geel (b) Blou Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (2) (2) (3)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 11 DBE/November 2017 NSS 4.2.4 Die boublokkies word in klein silindriese blikke verpak wat dan weer in 'n groot reghoekige boks verpak word, soos in die diagramme hieronder getoon word. SILINDRIESE BLIK REGHOEKIGE BOKS 12.6 cm> Hierdie kant bo Afmetings van klein silindriese Afmetings van groot reghoekige blik: boks: Middellyn = 12,6 cm Lengte = 56 cm Hoogte =16,5 cm Breedte = 41 cm Hoogte = 35 cm Die silindriese blikke word regop in die boks geplaas. (a) Bepaal die getal lae blikke wat in 'n regop posisie in die boks geplaas kan word. (2) (b) Bepaal gevolglik die maksimum getal blikke wat in EEN boks gepak kan word. (6) [27] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 12 DBE/November 2017 NSS VRAAG 5 5.1 BYLAE C toon data met betrekking tot die 2015/2016-toelatings vir voltydse NSS-kandidate vir die 11 algemeenste vakke. Alle voltydse kandidate moet ten minste sewe vakke neem. Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid is verpligtend. Bestudeer die inligting in BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord. 5.1.1 Noem 'n ander tipe grafiese voorstelling wat gebruik kan word om hierdie data voor te stel. 5.1.2 Bepaal die maksimum getal kandidate wat in 2016 as voltydse kandidate toegelaat is. 5.1.3 Bepaal die waarskynlikheid om willekeurig 'n kandidaat te kies wat in 2015 toegelaat is en wat Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid geneem het. 5.1.4 Noem AL die vakke wat 'n afname getoon het in die getal voltydse kandidate wat van 2015 tot 2016 toegelaat is. 5.1.5 Noem die vak wat die grootste toename getoon het in die getal kandidate wat in 2016 toegelaat is. 5.1.6 Verduidelik waarom dit kategoriese data genoem word. 5.1.7 Identifiseer watter vak in 2016 meer as tweehonderd drie-en- twintigduisend, maar minder as tweehonderd vier-en-sewentigduisend kandidate gehad het. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (2) (2) GB) @) 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 13 DBE/November 2017 NSS 5.2 Die twee sirkeldiagramme, A en B, hieronder stel die inkomste en uitgawes van alle Suid-A frikaanse tersiére instellings voor. SIRKELDIAGRAM A SIRKELDIAGRAM B INKOMSTE (IN MILJARD RAND) TIPES UITGAWES Donasies Klasgeld 27,09 Rente 0.7% Ander bi fs Ander _ . . re) a TOTAAL TOTAAL 63 RS4,1 miljard ° Ue i Goedere en Salarisse Staatsubsidies Dieuste 58% 21,02 35,5% [Bron: www.grafika24.co.za] $.2.1 Gee EEN voorbeeld van 'n 'Ander' tipe uitgawe wat op tersiére instellings van toepassing is. (2) 5.2.2 Watter persentasie inkomste kom van donasies? (3) 5.2.3 Bereken die bedrag (in rand) rente wat deur tersiére instellings betaal is. (3) 5.2.4 Bepaal die verskil (in miljoene rand) tussen die inkomste en uitgawes van die tersiére instellings. (3) [26] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all