Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
NOVEMBER 2014
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Simbool Verduideliking
M Metode
M/A Metode met akkuraatheid
CA Deurlopende akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Herleiding
S Vereenvoudiging
RT/RG Aflees van ʼn tabel/Aflees van ʼn grafiek
SF Korrekte vervanging in ʼn formule
O Opinie/Voorbeeld
P Penalisasie, bv. Vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens.
R Afronding
NPR Geen penalisering vir afronding
Hierdie memorandum bestaan uit 20 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 

%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--48d5582a-947d-4054-847b-d7bac4525b7d/v1-e67cb11e40db49b9008f/card.webp)






View all





Mathematical Literacy P2 Nov 2014 Memo Afr hlayiso.com
Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 20
- File size
- 394.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 20
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
VRAAG 1 [38 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking
A O V4
1.1.1 Die data is diskreet, omdat die voorvalle van geweld 1A korrekte tipe
getel /heelgetalle / heeltalige waardes /kategoriaal is. 1O rede
(2)
* V3
1.1.2 Totale aantal voorvalle waar seuns betrokke is
= 13 + 12 + 18 + 11 + 10 + 16
= 80 S 1S totale aantal seuns
Totale aantal voorvalle waar dogters betrokke is
= 7 + 3 + 4 + 7 + 5 + 19 RG 1RG aflees vanaf grafiek
= 45 CA 1CA totale aantal dogters
Verskil = 80 – 45
= 35 CA 1CA verskil
OF OF
Totale aantal seuns en dogters
= 20+15+22+18+15+35
= 125 S 1S totale aantal seuns en
dogters
Totale aantal seuns
= 13 + 12 + 18 + 11 + 10 + 16
= 80 S 1S totale getal seuns
Aantal dogters = 125 – 80
= 45 CA 1CA getal dogters
Verskil = 80 – 45
= 35 CA 1CA Verskil
OF OF
Die totale verskille tussen seuns en dogters
A A A 2A positiewe verskille
= 6 + 9 + 14 + 4 + 5 – 3 1A vir negatief 3
= 35 CA 1CA vir die verskille
Maks 2 punte as gedeelte
van data gebruik is
Slegs antwoord volpunte
(4)
* Hierdie vraag moet nie in Limpopo gemerk word nie. Die vraestel sal uit 143 gemerk en
geskaal word en sal die kandidate se totale punt sal opgeskaal word na 150 punte.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking
* V3(1)
1.1.3 Kuberafknouery A 1A/RG aflees van grafiek V4(2)
Dogters vermy fisiese geweld. O
OF 2O Verduideliking
Dogters is bang vir konfrontasie en baklei O
OF O
Makliker om hulle emosies/gevoelens op sosiale media
te toon.
(3)
1.2.1 V2
Omvang = Hoogste waarde – Laagste waarde
5 = 18 – A M 1M omvangkonsep
1CA waarde van A
A = 13 CA
OF
M OF 1M omvangskonsep deur
A = 18 – 5 = 13 CA van 5 gebruik te maak.
1CA waarde van A
Slegs antwoord volpunte
(2)
NB: Antwoord van V2
1.2.2 Gemiddeld M V 1.2.1
13 + 14 × 4 + 15 × 5 + 16 × 10 + 17 × 13 + 18 × 7 1M optelling van alle 40
=
40 waardes
A 1A deling deur 40
651
= 1CA vereenvoudiging
40 CA
= 16,275
NPR
Slegs antwoord volpunte
(3)
* Hierdie vraag moet nie in Limpopo gemerk word nie. Die vraestel sal uit 143 gemerk en
geskaal word en dan sal die kandidate se totale punt opgeskaal word na 150 punte.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 4 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking
A V2
1.2.3 15 + 16 1A identifiseer die korrekte
B= = 15,5 CA
2 waardes
1 CA waarde van B
[Indien slegs B = 15 dan een
punt
en
Indien slegs antwoord B=23
M dan een punt]
16 + 17
C= = 16,5 CA 1 M mediaankonsep
2
1 CA waarde van C
D = 17 CA 1 CA waarde van D
Slegs antwoord vol punte
(5)
V2
A
1.2.4 30 1A 30 graad 9 seuns
P=
40 A 1A aantal seuns 40
1CA desimaal
= 0,75 CA
Slegs antwoord vol punte
(3)
V4
1.2.5 Die graad 9 seuns is te oud vir hulle graad. J 2J redes
OF
Sosiaal: J
Nodig erkenning / lae selfbeeld / identiteitskrisis.
OF
Ekonomies:
Om gunste te wen van ander. J
OF
Opvoedkundig: J
Hulle is gefrustreerd deur hul gebrek aan vordering.
OF
Omgewingsfaktore / emosionele faktore J
OF J
Kontekstuele faktore / geen ouer beheer/portuur druk
OF
J
Gewelddadige gemeenskap / kind aan die hoof van ʼn
familie / bende verwant
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking
1.3.1 Totale koste (in Rand) 1A konstante koste
A A A 1A 15 persone
= 300 vir die eerste 15 passasiers + 50 × die getal 1A getal persone meer as 15
persone meer as 15 A 1A vermenigvuldig met die
koers R50
OF OF
1A konstante koste
Totale koste (in Rand)
1A gebruik 15 persone
A A A
A 1A gebruik ʼn onbekende met
= 300 + (die aantal persone – 15 ) × 50
verduideliking
1A vermenigvuldiging met die
koers R50
OF OF
Totale koste (in Rand) 1A konstante koste
A A A 1A gebruik 15 persone
= 300 + (n – 15 persone) × 50 1A gebruik ʼn onbekende met
A verduideliking
Waar n die getal persone meer as 15 is 1A vermenigvuldiging met die
koers R50
OF OF
Totale koste (in Rand) 2A – 450
A A 1A aantal persone
= (aantal persone)× 50 – 450 A 1A vermenigvuldiging met die
koers R50
(4)
V3
1.3.2 SF
(a) 900 = 300 + (n – 15 persone) × 50 1SF vervanging in formule
(n – 15 persone) × 50 = 600
n – 15 persone = 12
n = 27 A 1A maksimum aantal
OF OF
2 RT maks. getal passasiers
RT [Beide 25 en 27 een punt en
27
25 alleenlik, geen punte]
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking
1.3.2 NB: gebruik CA van V 1.3.2(a) V3
(b) 10 leerders + 1 onderwyser
10 leerders + 1 onderwyser MA 2MA bewerking met verhouding
4 leerders + 1 onderwyser
∴ 24 leerders en 3 onderwysers
A 1A getal onderwysers
24 : 3 CA 1CA verhouding in korrekte orde
= 8: 1 CA 1CA vereenvoudigde verhouding
OF OF
1 onderwyser vir elke 10 leerders MA
1MA bewerking met verhouding
1
∴ × 27 = 2,454545... onderwysers CA 1CA getal onderwysers
11
∴ 3 onderwysers R 1R afronding na bo
en 24 leerders
24 : 3 CA 1CA verhouding in korrekte orde
8: 1 CA 1CA vereenvoudigde verhouding
(5)
V4
1.3.3 Daar is slegs een dubbelses. A 1A waarskynlikheid van dubbel
Daar is 6 kombinasies van sewe. A ses
∴ Mnr Boitumelo het ʼn hoër waarskynlikheid 1A waarskynlikheid van sewe
as mej. Ansie om die leerders te vergesel. O
1O Verduideliking
OF
OF
A
1
P (dubbelses) = ≈ 2,8% 1A waarskynlikheid van dubbelses
36
6 1 A
P (sewe) = = ≈ 16,7% 1A waarskynlikheid van sewe
36 6
∴ Mnr Boitumelo het ʼn hoër waarskynlikheid 1O Verduideliking
as mej. Ansie om die leerders te vergesel. O (3)
[38]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
VRAAG 2 [33PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking
V3
R500
2.1.1 Volume brandstof = liter 1M deling met
R14,04 M R14,04/ ℓ
= 35,61253561 liter A 1A volume
Afstand wat elke model met 35,613 ℓ brandstof kan aflê:
Sonic 1.6 :
35,613
×100 km ≈ 531,54 km CA 1CA afstand
6,7
35,613 CA 1CA afstand
Aveo 1.6 : ×100 km ≈ 487,85 km
7,3
∴ Sonic 1.6 sal ʼn groter afstand reis. O 2O gevolgtrekking
OF OF
M
R500 1M deling met
Volume brandstof = = 35,613 ℓ A R14,04/ ℓ
R14,04/
1A volume
Bepaling van afstand deur verbruikskoers vir elke voertuig te
gebruik:
100 km
Sonic koers = = 14,925 km/ℓ
6,7
Afstand = 14,925 km/ℓ × 35,613 ≈ 531,5 km CA 1CA afstand
100 km
Aveo koers = = 13,70 km/ℓ
7,3
Afstand = 13,70 km/ℓ × 35,613 ≈ 487,9 km CA 1CA Afstand
∴ Sonic 1.6 sal ʼn groter afstand reis. O 2O gevolgtrekking
[Slegs korrekte
gevolgtrekking 2 punte]
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 8 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking
V4
2.1.2 Die aantal stoppe en die lengte van die stoppe terwyl die
voertuig luier. O 1O vir enige EERSTE
geldige faktor
OF
Die bestuurpatroon van die bestuurder byvoorbeeld vinnige
versnelling en sterk rem. O
1O vir enige TWEEDE
OF geldige faktor
Bestuur teen hoë spoed met oop vensters. O
OF
Gebruik van die lugversorger. O
OF
Die toestand van die voertuig ten opsigte van die banddruk,
lading ens. O
OF O
Toestand van die padoppervlakte en die helling van die
pad.
O OF
Meganiese fout / toestand / Elektroniese skade
OF
Lading en aantal passasiers in die voertuig. O
OF
Verkeersopeenhoping. O
(2)
2.1.3 Sonic 1M deling met 12
Maandelikse brandstofkoste (in Rand) 1Avermenigvuldiging met
M A MA brandstofprys
35 000 6,7 1MA vermenigvuldiging met
= ×14,04 × = 2 743,65 CA
12 100 verbruikskoers
1 CA brandstofkoste Sonic
Totale verbruikers koste (in Rand) = 2 743,65 + 2 657,00
= 5 400,65 CA 1CA totale loopkoste vir die
Aveo Sonic
Maandelikse brandstofkoste (in Rand)
35 000 7,3
= ×14,04 × = 2 989,35 CA 1 CA Aveo brandstofkoste
12 100
1CA totale loopkoste vir die
Totale loopkoste (in Rand) = 2 989,35 + 1 942,00 Aveo
= 4 931,35 CA
∴ Die Aveo 1.6 is meer ekonomies. O 1O gevolgtrekking
[3 uit 8 punte as brandstof-
OF koste geïgnoreer is.]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking
V4
2.1.3 Sonic 1.6 M 1M vermenigvuldiging
Vervolg Paaiement koste per jaar = 12 × R 2 657 met 12
= R 31 884
MA A
6,7 1MA vermenigvuldiging
Brandstofkoste per jaar = 35 000 km × × R14,04/ ℓ
100 km met verbruikerskoers
= 2 345 × R14,04 1A vermenigvuldiging
= R 32 923,80 CA met brandstofprys
1CA brandstofkoste Sonic
Totale loop koste vir die jaar
= maandelikse paaiemente vir12 maande + brandstofkoste per jaar
= R 31 884 + R 32 923,80 1CA totale loopkoste vir
=R 64 807,80 CA die Sonic
Aveo 1.6
Paaiement koste per jaar = 12 × R 1 942
= R 23 304
7,3
Brandstofkoste per jaar = 35 000 km × × R14,04/ ℓ
100 km
= 2 555 × R14,04 1 CA brandstofkoste
= R 35 872,20 CA Aveo
Totale loopkoste per jaar
=maandelikse paaiemente vir 12 maande + brandstofkoste per jaar
= R 23 304 + R 35 871,20
=R 59 176,20 CA 1CA totale loopkoste vir
die Aveo
O 1O gevolgtrekking
∴ Die Aveo 1.6 is meer ekonomies.
A MA OF OF
R14,04 / ℓ × 6,7 = R94,068 1MA vermenigvuldiging
met verbruikerskoers
Sonic: R94,068 : 100 1A vermenigvuldig
x : 35 000 brandstofprys
∴x = R32 923,80 CA 1 CA brandstofkoste
M Sonic
Totale loopkoste = R32 923,80 + 12 × R2 657 1M vermenigvuldig met
= R64 807,80 CA 12
1CA totale lopendekoste
Aveo : R14,04 / ℓ × 7,3 = R102,492
vir die Sonic
R102,492 : 100
y : 35 000
∴y = R35 872,20 CA 1 CA brandstofkoste
Totale loopkoste = R35 872,2 + 12 × R1 942 Aveo
= R59 176,20 CA 1CA totale loopkoste vir
die Aveo
∴ Die Aveo 1.6 is meer ekonomies. O 1O gevolgtrekking
. (8)
Vraag Oplossing Verduideliking
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 10 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
V2
2.2.1 Ouderdom 6 tot 7 jaar. RG 2RG die ouderdom
[6 of 7 een punt]
[Ander snypunte ingesluit
SLEGS een punt]
(2)
V4
2.2.2 Groei is ʼn deurlopende verskynsel O 1O enige EERSTE
korrekte rede
OF
Groei word deur baie faktore soos voeding en gesondheid O 1O enige TWEEDE
beïnvloed. korrekte rede
OF
O
Dit is beinvloed deur genetiese faktore vanaf ouers oorgeërf.
OF
Hierdie grafiek is vir gemiddelde hoogtes. O
OF
Fisiese liggaamsgebrek sal hoogte beïnvloed. O
(2)
V2
RG
2.2.3 Tussen 4 en 6 jaar 1RG aflees vanaf grafiek
Tussen 11 en 14 jaar RG 1RG aflees vanaf grafiek
[5 en 13 slegs een punt]
(2)
V4
2.2.4 Seuns bly langer as dogters in kinderjare. RG 2RG vergelyking van
kinderjare
RG
Beide dogters en seuns bly dieselfde tyd in pre-adolessensie. 1RG vergelyking van pre-
adolessensiefase
Dogters bly langer in adolessensiefase. RG 2RG vergelyking van
adolessensiefase
OF OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 11 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking
2.2.4
Vervolg Kindertyd
Dogters bly in kinderjare fase: 7 jaar RG 2RG getal jare in
Seuns bly in kinderjare fase : 9 jaar kinderjare.
Pre-adolessensie
Dogters bly in pre-adolessensiefase: 2 jaar
Seuns bly in pre-adolessensiefase : 2 jaar RG 1RG getal jare in pre-
adolessensie
Adolessensie
Dogters bly in adolessensiefase: 6 jaar
Seuns bly in adolessensiefase : 4 jaar RG 2RG getal jare in
adolessensie
(5)
V4
2.2.5 Die dogters se lengte groei stadiger/stabiliseer/word plat 2O neiging
OF O
O
Die dogters se groeitempo ten opsigte van lengte neem af. [0 punte of 2 punte]
[Neiging slegs ten
opsigte van dogters]
(2)
V3
2.2.6 Hoogte in duim 1C herleiding
= 165 × 0,3937 C 1A akkuraatheid
= 64,9605 A
CA 2CA gevolgtrekking
Die seun se hoogte is bo die gemiddelde hoogte vir seuns [Omvang 62 tot 65]
OF
OF
Hoogte in cm
63 C 1C herleiding
=
0,3937
= 160,02 A 1A akkuraatheid
CA
Die seun se hoogte is bo die gemiddelde hoogte vir seuns 2CA gevolgtrekking
[Omvang 157 tot 165]
(4)
[33]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 12 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
VRAAG 3 [34 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking
Let Wel: Engelse skrifte word verskillend nagesien. V3
3.1.1 1MA jaarlikse salaris
MA
Jaarlikse salaris = R 20 416,76 × 12 = R 245 001,12
Pensioen = R 245 001,12 × 6 % = R 14 700 ,07 CA 1CA pensioen
Belasbare bedrag sonder bonus
CA 1CA aftrekking van pensioen
= R 245 001,12 – R 14 700,07 = R 230 301, 05
Belasbare jaarlikse inkomste CA 1 CA belasbare jaarlikse
= R230 301,05 + R20 416,76 = R250 717,81 inkomste
OF OF
MA
Maandelikse pensioen = R20 416,76 × 6% = R1 225,01 1MA pensioen
Maandelikse belasbare salaris = R20 416,76 – R1 225,01
= R19 191,75 CA 1CA pensioen aftrekking
MA 1MA jaarlikse salaris
Belasbare jaarlikse inkomste= R19 191,75 × 12 + R20 416,76
= R250 717,76 CA 1 CA belasbare jaarlikse
inkomste
OF OF
Belasbare jaarlikse inkomste
1MA vermenigvuldig met 13
MA MA 1MA berekening van
= (13 × R 20 416,76) – (12 × R 20 416,76 × 6%)
pensioen
= R 265 417,88 – R14 700,07 CA 1CA pensioen aftrekking
= R250 717,81 CA 1 CA belasbare jaarlikse
inkomste
[Pensioen uitgelaat verloor 2
punte]
[Bonus uitgelaat verloor 1
punt]
(4)
NB: bedrag van V3.1.1 V3
3.1.2 Belastingskoers A SF 1A vir korrekte belasting
= R 29 808 + 25% × (R250 717,81 – R 165 600) groep
= R 29 808 + R 85 117,81 × 25% 1SF vervang in formule
= R 29 808 + R 21 279 , 45 S 1S vereenvoudiging
= R 51 087,45 CA 1CA vir belastingwaarde
Jaarlikse belasting na korting
= R 51 087,45 – R 12 080,00 1CA vir belastingwaarde na
= R 39 007,45 CA korting
NPR
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 13 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking
V3
3.1.3 CA 1CA vir belastings
Maandelikse Belasting = R 39 007,45 ÷ 12 = R 3 250,62 waarde per maand
Netto maandelikse salaris
= Maandelikse salaris – pensioen – maandelikse belasting
M 1M aftrekking van beide
= R 20 416,76 – R 1 225,01 – R 3 250,62 waardes
= R 15 941,13 CA 1CA netto salaris
[CA as ʼn maandelikse
salaris gebruik is]
OF
OF
Jaarlikse salaris na belasting
= jaarlikse salaris – pensioen – jaarlikse belasting
M 1M aftrekking van beide
= R245 001,12 – R 14 700,07 – 39 007,45 waardes
= R 191 293,60 CA 1CA jaarlikse salaris
R191 293,60
∴ Netto maandelikse salaris =
12
= R15 941 ,13 CA 1CA maandelikse
salaris
[deling met 12]
(3)
3.2.1 Bedrag indien inflasiekoers gebruik is vir verhoging 1A korrekte bedrag van V3(4)
A M tabel V4(1)
= R44,8 biljoen × 105,77% 1M persentasie toename
= R47,38496 biljoen CA 1CA verhoogde bedrag
M 1M gelykstelling
Die bedrag is minder as die bedrag wat toegestaan was, daarom is
1O bewering dat sy
haar bewering geldig. O korrek is
OF OF
Bedrag indien inflasiekoers gebruik is vir verhoging
1A korrekte bedrag van
A M tabel
= R44 800 000 000 × 105,77%
1M persentasie toename
= R47 384 960 000 CA
1CA verhoogde bedrag
M
Die bedrag is minder as die bedrag wat toegestaan was, daarom 1M gelykstelling
is haar bewering geldig. O 1O bewering dat sy
korrek is
OF OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 14 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking
3.2.1
Vervolg Verskil = R47,9 biljoen – R44,8 biljoen A 1A korrekte bedrag vanaf
= R3,1 biljoen M tabel
1M aftrekking van korrekte
Persentasie toename waardes
R3,1 biljoen
= × 100% MA 1MA berekening van die
R44,8 biljoen persentasie toename
= 6,919642857 % ≈ 6,9 % CA 1CA afronding
Haar bewering is geldig. O
1O bewering dat sy korrek
Let wel is
[Die woord biljoen moet daar wees as afgetrek word en nie
vir % nie.]
(5)
* CA van Q3.2.1 V3(3)
3.2.2 Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se groeipersentasie V4(2)
vanaf 2013/14 tot 2014/15 is 6,9% CA 1CA korrekte persentasie
Suid-Afrikaanse nasionale begroting se groeipersentasie
vanaf 2013/14 tot 2014/15
1M/A gebruik van korrekte
M/A waardes
R1,25 triljoen − R1,15 triljoen
= × 100% M 1M berekening van groei
R1,15 triljoen
= 8,69565174 % CA 1CA berekening van
gemiddelde %
Dr Khoza se bewering is korrek.O 1O beweer dat die
verhoging groter is
(5)
V3
3.2.3 Bedrag 2013/14 = 8,1% × R 41,6 biljoen + R41,6 biljoen M 1M vir verhoging met 8,1%
= R3,3639 biljoen + 41,6 biljoen
= R44,9696 biljoen CA 1CA die bedrag
Bedrag 2014/15 = 5,9% × R 44,9696 biljoen + R44,9696 biljoen
= R2,6532064 biljoen + 44,9696 biljoen M 1M vir verhogig met 5,9%
= R 47,6228064 biljoen CA 1CA die bedrag
OF OF
M
Werklike bedrag = R 41,6 biljoen × 108,1% 1M verhoog met 8,1%
CA 1CA die bedrag
= = R 44,9696 biljoen
M CA 1M vir verhoging met 5,9%
R 44,969 6 biljoen × 105,9% = R 47,622 806 4 biljoen 1CA die bedrag
of R47 622 806 400
NPR
[Penaliseer 1 punt vir die
weglating van biljoene]
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 15 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking
V4
3.2.4 Verskil = R48 biljoen – R47,9 biljoen = R 0,1 biljoen. O 1O om die verskil
Die werklike verskil is nie 0,1 nie maar ʼn bedrag van van 0,1 te
R100 000 000 (een honderd miljoen) identifiseer
Voorbeeld: O 1O weet dat 0,1
R 47,9 biljoen afgerond tot R48 biljoen beteken dat daar ʼn biljoen
O
R100 miljoen oor die geallokeer bedrag gegee is. 100 000 000 is
1O ʼn geskikte
voorbeeld gekies
(3)
V4
3.3.1 ʼn Visuele voorstelling is meer verstaanbaar (sinvol) vir die algemene 2O rede
publiek as ʼn tabel met slegs syfers. O
OF
ʼn Visuele voorstelling is makliker om te lees as teks of ʼn tabel
bestaande uit syfers. O
OF
Baie persone vind dit moeilik om die werklike getalle wat miljoene en
biljoene is te verstaan, maar in hierdie grafieke word persentasies
getoon wat makliker verstaanbaar is. O
(2)
O V4
3.3.2 ʼn Staafgrafiek (veelvuldige / saamgestelde) is meer paslik om hierdie 1O identifiseer die
data voor te stel tipe grafiek
ʼn Staafgrafiek sal ʼn meer in diepte analise van die neiging van die 2O verduideliking
insameling van belasting tussen die verskillende kategorieë oor ʼn van die voordele
tydperk toelaat. O van ʼn staafgrafiek
OF
OF
1O identifisering
Lyn of gebroke lyn grafiek O van die tipe grafiek
Die twee lyne van ʼn gebrokelyn-grafiek sal ʼn meer in diepte analise 2O vir die
van die neiging, van die insameling van belasting tussen die verduideliking van
verskillende kategorieë oor ʼn tydperk toelaat. O die voordele van ʼn
gebrokelyn-grafiek
(3)
[34]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 16 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
VRAAG 4 [45 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking
V2
4.1.1(a) A A CA 1A korrekte rynommer
M15 en M16 1A sitpleknommer
1CA tweede sitplek
nommer
[15 en 16 twee punte]
(3)
A A V2
4.1.1(b) 24 × 2 = 48 sitplekke 1A 24 sitplekke
1A totale aantal sitplekke
(2)
RT MA RT * sitplekke van V 4.1.1 (b) V3
4.1.1(c) Totale inkomste in OR = (72×78) + ( 388 × 48) +( 83 × 42) 1MA optelling van
+ (81 × 28) + (112 × 15) + (82 × 10) waardes
S RT 1RT koste vir sone A en B
= 5 616 +18 624 + 3 486 +2 268 +1 680 + 820 1RT koste vir sone C en D
1RT koste vir sone E en F
= 32 494 CA 1S vereenvoudiging
1CA antwoord
[Een punt vir elke 2 sones]
(6)
V4
4.1.2(a) Koste vir 1 sone B kaartjie = 48 OR A 1A koste van kaartjie
= R27, 2183 × 48
= R 1 306,48 C 1C herlei OR na Rand
Koste in Euro vir een vliegkaartjie = 492, 29
492,29
Koste in OR vir een vliegkaartjie = M 1M herlei Euro na OR
1,87126
= 263,08
Koste in Rand vir een vliegkaartjie = 263,08 × R 27, 2183 M 1M herlei OR na Rand
= 7 160, 59 CA 1CA koste van kaartjie
Totale koste per persoon = R 1 306,48 + R 7 160, 59
= R 8 467,07 CA 1CA berekening van totale
koste per persoon
Totale koste vir twee = R 8 467,07 × 2
= R 16 934,14 CA 1CA berekening van die
totale koste vir twee
persone
OF
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 17 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking
A
4.1.2(a) Koste van 2 sone B kaartjies = 2 × 48 OR = 96 OR 1A koste van 1 kaartjie
Vervolg = R27, 2183 × 96
= R2 612, 96 C 1C herleiding
Koste vir 2 vliegkaartjies = 2 × €492, 29
= €984, 58 A 1A 2 vliegkaartjies
R27,2183× 984,58 M 2M herlei Euro na rand
€984, 58 =
1,87126 1CA koste van 2
= R14 321, 15 CA kaartjies in rand
Totale koste = R2 612, 96 + R14 321, 15
= R16 934, 11 CA 1CA totale koste
OF OF
A
Koste vir Sone B kaartjies: 2 × 48 OR = 96 OR A 1A koste vir 1 kaartjie
1A koste van 2
2× 492,29 C kaartjies
Vliegkaartjies in OR =
1,87126 1C herlei na OR
= 526,1588448 CA 1CA kaartjie prys
Totale koste: 526,1588448 + 96 = 622,1588448 CA 1CA totale koste
Koste in Rand = 622,1588448 × 27,2183C 1C herlei OR na Rand
= 16 934,11 CA 1CA koste in rand
(7)
V2
4.1.2(b) Vertrek tyd vanaf Johannesburg + vlieg tyd 1A optelling
= 20h30 +11h25 = 31h55
A CA 1CA korrekte tyd
Tyd in Suid Afrika wanneer hulle land: 07:55 of 7.55 vm. of [as geskryf word as
Vyf minute voor agt in die oggend 07h55 een punt
alleenlik]
Slegs antwoord vol
punte
(2)
4.2.1
Suid-westelike ( SW) A 2A korrekte rigting V2
OF
Suid-suid-westerlik (SSW) A
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 18 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking
4.2.2 V4
O
Die kaart wys slegs afstande vanaf Muscat.
OF
O
Hulle lê nie in dieselfde rigting nie.
OF
Dit is nie ʼn kaart / strook kaart nie. 2O opinie
(2)
4.2.3 RT M 1RT korrekte V2
Muscat na Sydney ≈ 3 349km × 3,5 waarde
1M vermenigvuldig
≈ 10 716,8 tot 11 721, 5km CA met 3 349
1CA korrekte
afstand
[aanvaar waardes
van 3,2 tot 3,5]
[3 of 4 dan ʼn
maksimum van 2
punte]
(3)
V4
4.3.1 TBO = O × H + K
A SF 1A totale
= 8 × 110 mm × 250 mm + 58 423 mm2 oppervlakte van
= 220 000 mm2 + 58 423 mm2 panele
= 278 423mm2 S 1SF vervang in
= 0,278 423 m2 C formule
Vir 0,07 m2 benodig 100mℓ verf 1S vereenvoudiging
100 1C herleiding na m2
∴ 1 m2 benodig mℓM 1M metode
0,07
= 1 428,57 mℓ
∴ 0,278423 m2 benodig = 1428,571429 × 0,278423
= 397,7471429 mℓ
≈ 397,75 mℓ 1CA verf benodig
CA
Twee verflae = 2 × 397, 75mℓ vir 1 verflaag
= 795, 49 mℓ CA
1CA verf benodig
vir 2 verflae
795,49 m
Getal spuitkanne =
250 m
= 3,18184 1CA afronding na
≈4 CA bo
OF OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 19 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
4.3.1 1A totale area van V4
Vervolg TBO = O × H + K panele
A C SF 1C herleiding na m2
= 8 × 0,110 m× 0,250m + 0,058 423 m2 1SF vervang in
formule
= 0,22 m2+ 0,058 423 m2 1S vereenvoudiging
= 0,278 423 m2 S
Vir 0,07 m2 benodig 100mℓ verf
100 1M metode
∴ 1 m2 benodig mℓM
0,07
= 1 428,57 mℓ
∴ 0,278423 m2 benodig = 1428,571429 × 0,278423
= 397,7471429 mℓ
≈ 397,75 mℓ 1CA verf benodig
CA
Twee verflae = 2 × 397, 75mℓ vir 1 deklaag
= 795, 49 mℓ CA 1CA verf benodig
vir 2 verflae
795,49 m
Getal spuitkanne = = 3,1819
250 m 1CA afronding na
≈ 4 CA bo
OF OF
TBO = O × H + K
A C SF 1A totale area van
= 8 × 0,110 m× 0,250m + 0,058 423 m2 panele
1C herleiding na m2
= 0,22 m2+ 0,058 423 m2 1SF vervang in
formule
= 0,278 423 m2 S 1S vereenvoudig
A 1A spuit tempo per
1 spuitkan dek = 0,07 × 2,5m2 kan
= 0,175 CA 1CA vereenvoudig
0,2784823 1M vir 2 verflae
Getal spuitkanne = ×2 M
0,175
= 3,1819
≈ 4 CA 1CA afronding na
bo
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Mathematical Literacy/P2 20 DBE/November 2014
NSC – Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking
4.3.1 OF OF
Vervolg TBO = O × H + K 1A totale area van panele
A SF 1SF vervanging in formule
= 8 × 110mm × 250mm + 0,058423m2 1C herlei na m2
= 8 × 0,11m × 0, 25m + 0,05423m2 C
= 0,22 m2 + 0,058423m2
= 0,278423m2 S 1S vereenvoudiging
100 ml dek 0,07 m2
100 × 0,278423
∴ 0,28m2 benodig = mℓ M 1M metode
0,07
= 397,7471429mℓ
= 397,75mℓ CA 1CA verf benodig vir 1
verflaag
Twee verflae = 2 × 397, 75mℓ = 795, 49 mℓ CA 1CA verf benodig vir 2 verflae
795,49 m
Aantal spuitkanne = =3,181 ≈ 4 CA 1CA afronding na bo
250 m (8)
4.3.2 MA V2
Hoogte = 240 mm × 164 1MA korrekte hoogte
= 39 360 mm CA 1CA korrekte antwoord in mm
= 39, 36 meters C 1C herleiding
∴ Die hoogte van die werklike toring is ongeveer 39, 4m
OF OF
MA C 1MA korrekte hoogte
Hoogte = 25cm – 1cm = 24 cm = 0,24 m 1C herleiding
1CA korrekte antwoord in m
Werklike hoogte = 0,24 × 164 = 39,36 m CA
NPR
(3)
4.4 A V2
1. Monteer die vertikale pale aan die basis en draai 1A vir die vertikale pale
vas met die skroewe. A 1A vir die skroewe
A
2. Skyf die drie glaspanele in die vertikale pale. 1A glaspanele
Aen draai met
3. Plaas die aluminiumraam bo-op 1A vir bo op die raam
skroewe vas. A 1A Skroewe
A
4. Skroef die binnestawe op die aluminiumraam vas 1A Binnestawe
en plaas die klampe in. A 1A Klampe
[Enkel woord antwoorde
word nie aanvaar nie.]
(7)
[45]
TOTAAL: 150
Copyright reserved
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL

Memorandum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State
%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)
Memorandum
Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers

Memorandum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo

Memorandum
MATHS LIT P2 GR12 MEMO JUNE 2024 English hlayiso.com
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--48d5582a-947d-4054-847b-d7bac4525b7d/v1-e67cb11e40db49b9008f/card.webp)
Memorandum
Gr 12 Mathematical Literacy P1 (English) June 2024 Possible Answers hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
Mathematical Literacy P2 Nov 2017 Memo Afr hlayiso.com

Question paper
Maths Lit P2 June 2014 QP hlayiso.com

Question paper
Mathematical Literacy P2 Feb March 2014 Eng hlayiso.com

Addendum
Mathematical Literacy P2 Nov 2021 Addendum Eng hlayiso.com

Addendum
Mathematical Literacy P2 Nov 2020 Addendum Afr hlayiso.com

Addendum
Mathematical Literacy P2 Nov 2016 Addendum Afr hlayiso.com
More from Grade 12 Mathematical Literacy
Explore more published documents in this catalogue.

Addendum
MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State

Addendum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo

Question paper