You're offline
Skip to content
Memorandum

Mathematical Literacy P1 Nov 2014 Memo Afr hlayiso.com

Subject: Mathematical LiteracyGrade 12201422 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE: 150 SIMBOOL VERDUIDELIKING M Metode MA Metode met akkuraatheid CA Volgehoue akkuraatheid A Akkuraatheid C Herleiding S Vereenvoudiging RT/RG/RD Aflees van tabel/Aflees van grafiek/Aflees van diagram SF Vervanging in 'n formule RO Afronding NPR Geen penalisering vir afronding J Regverdiging / Rede GEEN PENALISERING VIR EENHEDE UITGELAAT TENSY ANDERS AANGEDUI Hierdie memorandum bestaan uit 22 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November 2014 NSC – Memorandum SLEUTEL VIR ONDERWERPSIMBOLE: F = Finansies; M = Meting; MP = Kaarte, Planne en ander voorstellings; DH = Datahantering; P = Waarskynlikheid VRAAG 1 [38] Vrg Oplossing Verduideliking Ondw F 1.1.1 17 % RD 2 RD lees vanaf L1 diagram OF 0,17 RD Maks 1 punt vir 17 17 OF RD 100 (2) F 1.1.2 R2 443,49 ÷ 24M/A 1M/A deel deur 24 L1 (a) = R101,81CA 1CA slegs as R2 100 gebruik word Aanvaar slegs korrekte antwoord NPR (2) F 1.1.2 Oorspronlike Verkoopsprys = R1 989 + R210 M/A 1M/A optel L1 (b) = R2 199 A 1A vereenvoudig Aanvaar slegs korrekte antwoord (2) F 15 L1 1.1.2 15% × R2 100 OF × R2 100 M/A 1M/A (c) 100 vermenigvuldiging OF 0,15 × R2 100 = R315 CA 1CA vereenvoudig Aanvaar slegs korrekte antwoord (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw RD F 1.1.2 Totale paaiement = R88 × 30 maande 1RD lees waardes L1(2) (d) = R2 640 M/A vanaf advertensie L2(2) 1MA M vermenigvuldiging Totale koste = R199 + R2640 1M optel van R199 = R2 839 CA 1CA vereenvoudig Aanvaar slegs korrekte antwoord Aanvaar R2 839,25 as die formule vir Enkelvoudige rente gebruik is (4) F 1.2.1 Clover melk A 2A korrekte item L2 Volpunte as antwoord gegee word as l 𝑙 (liter) OF slegs melk (2) F 1.2.2 Koste van 1 blik kondensmelk L1 = R16,95 – R1,00 = R15,95 M/A 1M/A aftrek Aantal blikke kondensmelk M 1M deling = R159,50 ÷ R15,95 = 10 CA 1CA aantal blikke OF OF Koste van 1 blik kondensmelk = R159,50 ÷ R16,95 M/A 1M deling deur = 9,4 R16,95 Aantal blikke kondensmelk ≈10 RO 2 RO na 10 Aanvaar slegs korrekte antwoord Maks 1 punt vir 9,4 met berekeninge Maks 2 punte vir 9 met berekeninge (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw M A F 1.2.3 A = R289,52 + R29,07 = R318,59 1M optel L1 1A vereenvoudig OF M A = 14,99 + 21,95 + R159,50 + R9,95 + R19,95 + 1M optel R14,99 + R14,99 + R46,99 + R8,29 + R6,99 = R318,59 A 1A vereenvoudig Aanvaar slegs korrekte antwoord 1 punt as een waarde uitgelaat is (2) F 1.2.4 12/10/2013 tot 12/12/2013 RD 1RD lees van strokie L1 1A vereenvoudig = 2 maande A OF 61 dae OF 62 dae OF 60 dae Aanvaar 2 of 3 dae Maks 1 punt vir tot Aanvaar slegs korrekte antwoord (of tot en met) 12/12/2013 (2) F 1.2.5 135 g ÷ 1000 = 0,135kg C 1C herlei na kg L1 R19,95 ÷ 0,135 kg M 1M deling = R147,78 CA 1CA koste per kg OF OF R19,95 ÷ 135 g = R0,1477… per gram M 1M deling C 1C herlei na kg R0,14777… × 1 000 g = R147,78 1CA koste per kg OF OF C 1C herlei na g 135 g : 1 000 g 1M vermenigvuldig R19,95 : x en deel M CA x = R19,95 × 1 000 ÷ 135 = R147,78 1CA koste per kg Aanvaar slegs korrekte antwoord (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 5 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw M F 1.2.6 R14,99 + R9,95 + R19,95 + R14,99 + R14,99 1M optel van waardes L1 + R6,99 = R81,86 A 1A vereenvoudig OF OF M R318,59 – (R21,95 + R8,29 + R46,99 + R159,50) 1M optel van waardes = R318,59 – R236,73 = R81,86 A 1A vereenvoudig 1 punt indien een Aanvaar slegs korrekte antwoord waarde weggelaat is (2) F 1.2.7 B = R318,59 rond afwaarts af CA 1CA identifiseer L1 (a) =R318,55 CA korrekte waarde vir afronding 1CA rond afwaarts af vanaf Vr. 1.2.3 OF OF B = R318,59 rond opwaarts af CA 1CA identifiseer =R318,60 CA korrekte waarde vir afronding Aanvaar slegs korrekte antwoord 1CA rond opwaarts af vanaf Vr. 1.2.3 (2) F 1.2.7 C = R200 + ( 2 × R100) = R400M/A 1M/A optel van geld L1 (b) M D = R400 – R318,55 1M aftrekking = R81,45CA 1CA vanaf Vr. 1.2.7(a) OF OF M D = R400 – R318,60 1M aftrekking = R81,40 CA 1CA vanaf Vr. 1.2.7(a) Aanvaar slegs korrekte antwoord (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw M F 1.2.8 Wins per sakkie = R14,99 – R12,00 = R2,99 A 1M wins bereken per L1 (a) sakkie A 1A wins Wins per dosyn = 12 × R2,99 1A vermenigvuldig = R35,88 CA met 12 1CA wins van 1 dosyn OF OF Kosprys per dosyn = 12 × R12,00 = R144 A 1A kosprys per dosyn Verkoopsprys per dosyn = 12 × R14,99 1A verkoopsprys per = R179,88 A dosyn Wins per dosyn = R179,88 – R144 M 1M bereken wins per = R35,88 CA dosyn 1CA wins (4) F 1.2.8 verkoopsprys − kosprys L2 (b) Winspersentasie = × 100% kosprys R14,99 − R12,00 = × 100 % SF 1 SF vervanging in R12,00 formule = 24,916 % A 1A vereenvoudig ≈ 25 % RO 1RO afronding tot heel persentasie OF OF Wins = R14,99 – R12,00 = R2,99 M 1M wins R 2,99 Winspersentasie = × 100 % R12,00 = 24,916 % M 1M % wins ≈ 25 % RO vereenvoudig 1RO afronding tot heel persentasie Aanvaar slegs korrekte antwoord (3) [38] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 7 DBE/November 2014 NSC – Memorandum VRAAG 2 [26] Vrg Oplossing Verduideliking Ondw M 2.1.1 7 A 2A aantal lande L1 Aanvaar 2 as antwoord (2) M M 2.1.2 Lengte van heining = 33 m + 33 m 1M optel L1 (a) = 66 m A 1A lengte Totale lengte om te koop = 70 m RO 1RO afronding tot naaste 5 OF 14 rolle OF OF M Lengte van heining = 33 m × 2 1M vemenigvuldig met 2 = 66 m A 1A lengte Totale lengte om te koop = 70 m RO 1RO afronding tot naaste 5 OF 14 rolle Maks 2 punte vir 165m Aanvaar slegs korrekte antwoord of 33 rolle (3) M M CA M 2.1.2 Aantal pale = 66 m ÷ 1,5 m = 44 pale 1M gebruik 66 m L1 (b) 1M deel deur 1,5 1CA aantal pale as heelgetal vanaf Vr. 2.1.2 (a) OF OF M M CA 1M deel deur 1,5 Aantal pale = (33 ÷ 1,5) × 2 = 44 pale 1M vermenigvuldig met 2 1CA aantal pale as heelgetal vanaf Vr. 2.1.2 (a) (3) M 2.1.3 Nuwe lengte = 125 m + 33 m L2 = 158 m A 1A lengte Lengte van ou land : Lengte van verlengde land 125 : 158 M 1M skryf as verhouding deur ten minste 125 te Aanvaar slegs korrekte antwoord gebruik (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw M 2.1.4 Oppervlakte = 158 m × 95 m SF 1SF vervanging L1(1)  CA 1CA oppervlakte L2(2) = 15 010 m 2 A 1A eenheid van m 2 (3) RT M 2.2.1 Middellyn = 2 200 mm ÷ 1 000 = 2,2 m A 1RT 2200 mm L1 1A middellyn in m Aanvaar slegs korrekte antwoord (2) M 2.2.2 Radius = 1,1 m CA 1CA radius vanaf L2 2 Volume = 3,142 × (1,1) × 3 SF Vr. 2.2.1 1SF vervanging = 11,40546 m 3 CA 1CA volume = 11,40546 m3 × 1 000 ℓ/m³ C 1C vermenigvuldig = 11 405,46 liter CA met1 000 1CA liter OF OF Radius = 1,1 m CA 1CA radius vanaf Vr. 2.2.1 2 C Volume = 3,142 × (1,1) × 3000 SF 1C vermenigvuldig = 11 405,46 liter CA met1 000 1SF vervanging 2CA liter Maks 3 punte as berekeninge vereenvoudig is (sonder kwadrering) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 9 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw M 2.3.1 Tyd = 11:56 RD 1RD lees van tyd L1(2) M L2(1) Aanskakeltyd = 11h56 – 2h45 1M aftrek van tyd = 09h11 Aanskakeltyd = 09:11 A 1A vereenvoudig OF 9.11 vm OF 11 minute oor nege soggens 09h11 slegs 2 punte OF OF Tyd = 11:56 RD 1RD lees van tyd Trek 2 ure af = 9h56 Trek 45 minute af = 9h11 M 1M aftrek van tyd Aanskakeltyd = 09:11 A 1A vereenvoudig OF 9.11 vm OF 11 minute oor nege soggens Volpunte as tyd gelees is as 11:55 met antwoord 09:10 of 9.10 vm of 10 minute oor nege soggens (3) M 2.3.2 Temperatuur in °F = (1,8× 25° ) + 32° SF 1SF vervanging L2 A = 45° + 32° 1A vereenvoudig = 77° CA 1CA grade Fahrenheit Aanvaar slegs korrekte antwoord (3) [26] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 10 DBE/November 2014 NSC – Memorandum VRAAG 3 [25] Vrg Oplossing Verduideliking Ondw A A MP 3.1.1 Die werklike grootte van die hemp is 18 keer groter 1A werklike grootte L1 in werklikheid as die hemp getoon in die diagram. 1A 18 keer groter OF A A OF * Elke eenheid in die diagram stel 18 eenhede in die 1A eenheid op diagram werklikheid voor. 1A 18 eenhede in werklikheid OF A A OF * Elke mm/cm op diagram = 18 mm/cm in werklikheid 1A mm/cm diagram 1A 18 mm/cm OF werklikheid A A 1 Die diagram is 18 van die werklike grootte van die hemp. OF 𝟏 1A 𝟏𝟖 OF 1A werklike grootte A A van hemp Die diagram is 18 keer kleiner as die werklike grootte van die hemp. OF 1A 18 keer kleiner 1A werklike grootte van hemp * Albei eenhede moet dieselfde (2) M MP 3.1.2 486 mm ÷ 18 = 27 mm A 1M deel deur 18 L2 1A geskaalde lengte OF 1 : 18 = s : 486 M 1M verhouding 18s = 486 486 s= mm 18 = 27 mm A 1A geskaalde lengte Aanvaar slegs korrekte antwoord (2) MP 3.1.3 10 knope (soos gesien op diagram) A 2A aantal knope L1 OF 11 knope indien aanvaar word dat kraag ‘n knoop het. 2A aantal knope A (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 11 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw A MP 3.1.4 Lengte van strook = 21,5 mm A 1A lengte in mm L1(1) 21mm OF 22mm L2(2) Werklike lengte = 21,5 mm × 18 M 1M vermenigvuldig = 387 mm CA met 18 1CA vereenvoudig OF Alternatiewe moontlike mates: Aanvaar: 378 mm to 396 mm (3) MP 3.1.5 Regterkant A 2A interpreteer diagram L1 (2) M/A MP 3.2.1 K = 60 cm + 90 cm + 60 cm 1M/A optel L1 = 210 cm A 1A vereenvoudig Aanvaar slegs korrekte antwoord (2) M/A MP 3.2.2 Maksimum aantal persone = 9 × 4 1M/A L1 = 36 A vermenigvuldiging 1A aantal persone Aanvaar slegs korrekte antwoord (2) RD CA M MP 3.2.3 T = 900 cm – 150 cm – (3 × 210 cm) – (2 × 50 cm) 1RD lengte van L2 = 20 cm CA 900 cm 1 CA tafels × 3 1M aftrek van waardes 1CA vereenvoudig OF OF CA M M 1M lengte van 210 cm T = (900 – 210 – 50 – 210 –50 –210 – 150) cm 1M aftrek = 20 cm CA 1M korrekte waardes 1CA lengte OF OF M M M 1M lengte van 6 stoele T = 900 – (60 × 6) – (90 × 3) – (50 × 2) – 150 1M lengte van 3 tafels = 900 – 880 1M spasies tussen = 20 cm CA tafels 1CA vereenvoudig Aanvaar slegs korrekte antwoord (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 12 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw MP 3.2.4 L2 TAFEL TAFEL TAFEL 7 6 1  Y TAFEL TAFEL TAFEL 8 5 2  TAFEL TAFEL TAFEL 9 4 3 X 1A lyn in noordelike rigting geteken (op), wat tussen 2 paar tafels verby gaan 1A lyn in westelike rigting geteken (links) tot by punt Y Dit hoef nie ‘n horisontale of vertikale reguitlyn te wees nie. Aanvaar enige aanduiding van die roete. (2) MP 3.2.5 Suidwes A 2A kompasrigting L1 Aanvaar spesifieke rigting alleenlik 1 punt vir Noordoos Aanvaar SSW of WSW of NNO of ONO (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 13 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw MP 3.2.6 Twee tafels langs mekaar benodig 6 stoele L1 M A Aantal tafels = 24 ÷ 6 = 4 pare OF 8 1M metode 1A aantal tafels OF 2 tafels benodig 6 stoele Verhouding van tafels tot stoele = 2 : 6 = 1 : 3 M 1M metode (verhouding) A 2 Aantal tafels = 24 ÷ 3 = 8 OF 24 × 6 1A aantal tafels Aanvaar slegs korrekte antwoord (2) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 14 DBE/November 2014 NSC – Memorandum VRAAG 4 [37] Vrg Oplossing Verduideliking Ondw DH 4.1.1 R13,78 RD 2 RD Klas C koste L1 (2) A A DH 4.1.2 Ihobhe en Sunbird 1A Ihobhe L1 1A Sunbird Slegs 1 punt as twee verkeerde name bygevoeg is. Geen punt as meer as twee name bygevoeg word. (2) DH 4.1.3 Gemiddeld = L2 (a) RT 1RT korrekte 7,50 + 7,50 + 7,28 + 7,28 + 6,90 + 6,90 + 8,40 + 8,40 + 6,45 waardes 17 6,45 + 8,03 + 8,03 + 7,13 + 7,13 + 6,30 + 6,30 + 1,50 + 17 A 1A deling deur 17 117,48 M = 1M som van 17 waardes = R6,91 CA 1CA gemiddeld Aanvaar slegs korrekte antwoord (4) DH 4.1.3 Rangskikking: M/A L2 (b) 1,50; 6,30; 6,30; 6,45; 6,45; 6,90; 6,90; 7,13; 7,13; 2M/A rangskikking 7,28; 7,28; 7,50; 7,50; 8,03; 8,03; 8,40; 8,40 van waardes Mediaan = R7,13 CA 1CA mediaan Aanvaar slegs korrekte antwoord (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 15 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw DH 4.1.3 Mediaan is die beste voorstelling A 1A Identifiseer die L3 (c) J korrekte sentrale Die gemiddeld word beïnvloed deur die R1,50 wat 'n neiging (met ‘n buite-syfer is. moontlike rede) 2J Korrekte rede OF OF A 1A beide mediaan en Beide die gemiddeld en mediaan is gepaste gemiddeld (met ‘n voorstellings omdat die verskil tussen hulle R0,22 is moontlike rede) wat weglaatbaar klein is. J 2J Korrekte rede (3) RT DH 4.1.4 Verskil = R6,50 – R4,87 M/A 1RT lees waardes L1 = R 1,63 CA vanaf tabel 1M/A aftrek (een waarde korrek) 1CA verskil (3) DH 4.1.5 M CA 1M verhouding L1 3,21 : 8,03 = 321 : 803 OF 1 : 2,5 1CA verhouding vereenvoudig (2) M/A DH 4.1.6 Bedrag bespaar = R5,63 – R2,91 1M/A trek korrekte L1 = R2,72 CA waardes van Pikoko af 1CA waarde (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 16 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw 4.1.7 DH E-tol tariewe vir vyf geselekteerde e-tol oorhoofse tolhekke L2 20 16 A 12 A A A A Tarief in rand 8 4 0 Barbet Sunbird Tarentaal Fiscal Flamingo Naam van oorhoofse tolhek 5A korrekte teken van 5 (vyf) stawe/punte korrek geteken. LW: Sunbird mag NIE op die roosterlyn geteken word NIE. MOET tussen 16 en 16,50 lê. Maks 3 punte as waardes van ander kolomme gebruik is op die voorwaarde dat al 5 stawe van dieselfde kolom van waardes gebruik is. (5) DH 4.2.1 Eksterne Lenings A OF E A 2A lees van data L1 (2) M CA DH 4.2.2 100% – (11%+2%+12%+3%+14%) = 58% 1M som van alle gegewe % L1 1CA verwagte % OF OF 11%+2%+12%+3%+14% = 42% M 1M som van alle gegewe % 100% – 42% = 58% CA 1CA verwagte % Aanvaar slegs korrekte antwoord 1 punt as 1 waarde uitgelaat is (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 17 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw RG DH 4.2.3 14 M 1RG korrekte % L1 Waarde van Eksterne lenings = × R587 646 376 1M vermenigvuldig 100 = R82 270 492,64 CA met R587 646 376 1CA leningsbedrag OF OF RG 100% – 14% = 86% 1RG korrekte % Waarde van Eksterne Lenings M 1M aftrek van 86 % = R587 646 376 – 86% of R587 646 376 van bedrag = R82 270 492,64 CA 1CA leningsbedrag Aanvaar slegs korrekte antwoord Penalisering vir verkeerde afronding (3) DH 4.2.4 Ontspanningsfasiliteite RG OF L RG 2RG aflees van data L1 (2)  DH 4.2.5 Agt en twintig miljoen, vier honderd en een duisend, 1A miljoene L1 sewe honderd en ses en dertig rand. A 1A woord formaat van getal Geen penalisering vir eenhede (2) [37] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 18 DBE/November 2014 NSC – Memorandum VRAAG 5 [24] Vrg Oplossing Verduideliking Ondw F 5.1.1 Koste (R) = 50 + 12 × (aantal kilometers – 3) 1A R50 L2 uitroepfooi 1A R12 × aantal km 1A aantal km – 3 A A OF A OF Koste (R) = 50 + 12 × (aantal kilometers) – 36 1A R50 uitroepfooi 1A R12 × aantal km 1A aantal km – 36 OF OF A A Koste (R) = 14 + 12 × aantal kilometers 2A R14 1A R12 × no km OF OF A A A 1A 50 uitroepfooi Koste (R) = 50 + 12 × (k – 3) 1A 12 1A k – 3 (met Waar k = aantal kilometers verduideliking van k) OF OF A A A 1A 50 – 36 Koste (R) = 14 + 12 × k 1A 12 1A k (met Waar k = aantal kilometers verduideliking) Maks 2 punte as veranderlike gebruik en nie korrek verduidelik is nie (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 19 DBE/November 2014 NSC – Memorandum F 5.1.2 Totale koste van 'n enkelrit L2 400 300 Totale koste in rand A 200 A A 100 A A 0 10 0 20 30 Reisafstand in kilometer 1A y-as by R50 en moet ‘n oop sirkel wees 1A horisontale lyn van 1 – 3 km; 2A enige ander 2 punte korrek 1A stygende lyn wat deur die korrekte gestipte punte loop. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 20 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw M/A F 5.1.3 Koste (sonder uitroepfooi) = R1 214 – R50 = R 1 164 1M/A aftrek van R50 L2 M Kilometers gehef = R1 164 ÷ 12 = 97 km 1M deling deur 12 M 1M tel 3 km by Afstand afgelê = 97 + 3 = 100 km A 1A afstand OF OF M/A M M Afstand = [( R1 214 – R50) ÷ R12] + 3 km 1M/A aftrek van R50 = (R1 164 ÷ R12) + 3 km 1M deling deur R12 = 97 km + 3 km 1M tel 3 km by = 100 kmA 1A afstand in km OF OF Indien aantal kilometers = n SF 1SF vervanging 1 214 = 50 + [12 × (n – 3)] 1 214 = 50 + 12n – 36 12n = 1 214 – 50 + 36 S 1S vereenvoudig 1214 − 50 + 36 n= M 1M deling deur 12 12 = 100 A 1A afstand in km OF OF Tabel gebruik: km 40 50 60 70 80 90 100 Koste 494 614 734 854 974 1094 1214 Afstand = 100 km  A 4A afstand in km OF OF M R1214 − R14 1M waarde van 14 Afstand afgelê = km R12 M 1M deling deur 12 = 100 km A 2A afstand Aanvaar slegs korrekte antwoord (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 21 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw F 5.1.4 Totale huurmotorfooi 1M/A R50 uitroepfooi L1 (2) = R50 + (2 × R12) + R100 + (5 × R12) 1M tel R100 by L2 (3) S S 1S koste van R24 = R50 + R24 + R100 + R60 1S koste van R60 = R234,00 CA 1CA koste van rit OF OF M A 1M vermenigvuldig Afstand terug vanaf vergadering = 5km × 2 = 10 km 1A 10 km Aflees vanaf tabel : R134 vir 10 km RT 1RT R134 Huurmotorfooi = R134 + R100 M 1M tel R100 by = R234 CA 1CA koste van rit OF OF M/A M 1M/A R50 uitroepfooi Totale huurmotorfooi = 50 + [12 × (10 – 3)] + 100 1M trek 3 km af = 50 + (12 × 7) + 100 M 1M tel R100 by S 1S 84 = 50 + 84 + 100 = R234 CA 1CA koste van rit OF OF Lees vanaf grafiek M 1M vermenigvuldig 5km × 2 = 10 km A 1A 10 km 10 km kos R134 RG 1RG R134 Totale huurmotorfooi = R134 + R100 M 1M tel R100 by = R234 CA 1CA koste van rit Maks drie punte as antwoord R174 of R248 is (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskundige Geletterdheid/V1 22 DBE/November 2014 NSC – Memorandum Vrg Oplossing Verduideliking Ondw P 5.2.1 WW L3 W WEN (W) G A WG V WV W GW GELYKOP (G) G GG V GV W VW A VERLOOR(V) G V G A V VV LET WEL: Aanvaar antwoorde indien in woorde beskryf (3) P 5.2.2 C A 2A bewering L1 (2) 5.2.3 5 CA 1CA teller P 9 CA 1CA noemer L3 OF OF ≈55,56%CA 2CA in % vorm OF OF ≈0,56CA 2CA in desimaal vorm (2) [24] Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Mathematical Literacy

Explore more published documents in this catalogue.

View all