Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
NOVEMBER 2012
FINALE MEMORANDUM
PUNTE: 150
Simbool Verduideliking
M Metode
M/A Metode met akkuraatheid
CA Deurlopende akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Herleiding
S Vereenvoudiging
RT/RG Lees vanaf 'n tabel/Lees vanaf 'n grafiek
SF Korrekte vervanging in 'n formule
O Opinie/Voorbeeld
P Penalisering, bv. geen eenhede, foutiewe afronding ens.
R Afronding
LET WEL:
1. Indien 'n kandidaat 'n oplossing vir 'n vraag deurhaal sonder om 'n ander oplossing aan te
bied,dan moet die deurhaalde oplossing gemerk word.
2. Indien 'n kandidaat meer as een oplossing vir 'n vraag aanbied, moet slegs die eerste
oplossing gemerk word en 'n lyn deur enige ander oplossings vir die vraag getrek word.
Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2012 Memo
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 320.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC November Exam 2012
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Penaliseer afronding slegs eenkeer in vraag 5
VRAAG 1 [34PUNTE] Slegs korrekte antwoord: Volpunte
Vrg Oplossing Verduideliking AS/L
12.1.1
1.1.1 1 441,62 – 8,7 2 −13,26 L1
= 1441,62 – 62,43 S 1S vereenvoudiging
= 1441,62 – 7,9012...
= 1 433,718734 1CA vereenvoudiging
≈ 1 433,72 CA (2)
12.1.1
A
1A skryf as 'n gewone L1
528 33 CA
1.1.2 0,0528 = = breuk
10 000 625 1CA vereenvoudiging
(2)
12.3.2
1.1.3 23,005 = 23,005 × 1 000 m M/A 1M /A vermenigvuldig L2
= 23 005 m CA met 1 000
1CA vereenvoudiging
indien vermenigvuldig
met mag van 10
(2)
12.1.1
1.1.4 R63,99/kg × 2,5 kg M/A 1M/A vermenigvuldiging L1
= R159,975
≈ R159,98 CA (aanvaar R159,97 - geen 1CA vereenvoudiging tot
penalisering vir afronding) die naaste sent
(2)
12.3.2
1.1.5 13h15 min – 1h18 min M/A 1M/A aftrekking 1h18 L2
= 11h57 min min
Shameeg arriveer11:57. CA OF 3 minute voor 12 1CA aankoms tyd
(2)
(Aanvaar 11H57)
12.1.3
1.1.6 3 850 M/A 1M/A deling L2
€
10,2584
= €375,30 CA 1CA vereenvoudiging
(2)
12.4.5
1.1.7 SEKER A 2A gevolgtrekking L2
(2)
12.4.3
1.1.8 R10,29 A 2A mediaan L1
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 3 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS/L
12.4.4
1.2 9 + 30 + 21 A 1A een korrekte aflesing L1 (1)
= 60 CA vanaf grafiek L2 (2)
1A korrekte aflesing van
die ander twee waardes
vanaf grafiek
1CA totaal vir die drie
(waardes binne die
omvang)
(3)
12.1.3
1.3.1 3 × R14,95 M/A 1M/A vermenigvuldiging L1
= R 44,85 CA 1CA vereenvoudiging
(CA slegs indien R14,95
gebruik of 3
vermenigvuldig met 'n
prys op die strokie)
OF OF
M/A
R167,45 – 24,95 – 97,65 1M/A trek waardes af van
totaal
= R44,85 CA 1CA die bedrag
(2)
12.1.3
1.3.2 97,65 M/A 1M/A deling L1
13,95
= 7 armbande CA 1CA vereenvoudiging
(2)
12.1.3
M/A
1.3.3 R24,95 – R21,89 OF 14% of R21,89 1M/A aftrekking/ L1
bereken persentasie
= R3,06 CA 1CA vereenvoudiging tot
die naaste sent
OF
OF
M/A
14 1 M/A vermenigvuldig
R24,95 × = R3,06 CA
114 1CA vereenvoudiging tot
die naaste sent
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS/L
12.1.3
1.3.4 R167,45 M A 1M deling L2
114% 1A korrekte waardes
= R 146,89 CA 1CA vereenvoudiging
OF OF
100 M A 1M deling
114
× R167,45
1A korrekte waardes
= R146,89 CA 1CA vereenvoudiging
OF OF
1M berekening BTW
14
BTW = R167,45 × = R20,56 A 1A korrekte waardes
114
Totaal sonder BTW = R167,45 – R20,56
= R146,89 CA 1CA vereenvoudiging
(indien 14 % bereken
word : 0 punte)
(3)
M/A 12.1.2
1.4.1 (1,948 + 4,874 + 3,755 + 4,793 + 2,264) miljoen 1 M/A optelling (1)
ton 12.4.4
= 17,634 miljoen ton CA OF 17 634 000 ton 1CA vereenvoudiging (1)
L1
(as verkeerde data gebruik
word: maks 1 punt)
(2)
12.4.4
1.4.2 Iran A 2A korrekte land L1
(ekstra land: 0 punte)
(2)
12.4.4
1.4.3 Saoedi-Arabië A 2A korrekte land L1
(2)
[34]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 5 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
VRAAG 2 [29PUNTE]
Vrg Oplossing Verduideliking AS/L
12.1.1
1 M 1M vermenigvuldiging L1
2.1.1 × 24 = 8 A
3 1A vereenvoudiging
Slegs korrekte antwoord:
volpunte
(2)
12.4.5
2.1.2 Gespikkeld sektor A 2A korrekte sektor L2
(aanvaar kolletjies
sektor, swart & wit
sektor)
(2)
12.3.1
2.1.3 Omtrek = 2 × 3,14 × 60 cm SF 1SF vervanging L1
(a)
= 376,8 cm CA 1CA vereenvoudiging
(Gebruik π; 376,99 cm)
(2)
12.3.1
2.1.3 3,14 × 60
2 1SF vervanging L1
(b) Opp van 'n sektor van die sirkel = cm² SF [verwys na radius in (a)
24
11 304 gebruik]
= cm²
24
= 471 cm² CA A
1CA vereenvoudiging
(Gebruik π; 471,24 cm²) 1A vierkante eenheid
enige plek in die
oplossing getoon
(3)
12.1.1
Verskil in tyd
2.2.1 Persentasie toename in tyd = × 100% L2
oorspronklike tyd 1SF verskil in tyd
1,56 − 1,2 SF 1SF vervanging van 1,2
= × 100%
1,2
SF
1CA vereenvoudiging
= 30 % CA (geen aftrekking geen
OF 0,3 CA)
(3)
12.2.1
2.2.2 Afstand = 27,95 × 1,36 SF 1SF vervanging L1
= 38,012 m A (enige een)
≈ 38,01 m 1A vereenvoudiging
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 6 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS/L
12.2.3
2.3.1 09:00 of 9 uur of 9 vm RG 1RG lees vanaf grafiek L1
(2)
12.2.3
2.3.2 Mnr. Nobi RG 1RG lees vanaf grafiek L2
(1)
12.2.3
2.3.3 2 uur of 3 uur RG 2RG lees vanaf grafiek L2
(2)
12.2.3
2.3.4 10:47 RG (aanvaar enige tye vanaf 10:45 tot 10:50) 2RG lees vanaf grafiek L2
(2)
12.2.3
2.3.5 09:00 of 9 uur of 9 vm RG 2RG lees vanaf grafiek L2
(2)
12.2.1
2.4.1 L1 (2)
Diensfooi (in rand)
L2 (1)
= 3,50 + 1,20% van die transaksiebedrag
= 3,50 + 1,20% × 344,50 SF
1SF vervanging van
= 3,50 + 4,134 A 344,50
1A vereenvoudiging
≈ 7,63 CA
1CA bedrag tot die naaste
sent
Slegs korrekte antwoord,
korrek afgerond: volpunte
(3)
12.2.3
2.4.2 Diensfooi − 3,50 L1
Bedrag (in rand) =
1,20%
11,85 − 3,50 SF
= 1SF vervanging van 11,85
1,20%
8,35 A 1A vereenvoudiging
=
0,012
CA
≈ 695,83 1CA bedrag tot die naaste
sent
(3)
[29]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 7 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
VRAAG 3 [16 PUNTE]
Vrg Oplossing Verduideliking AS/L
12.1.3
3.1.1 R19 900 deposito + R3 599,85 × 60 maande L1
= R19 900 + R215 991S 1S vereenvoudiging
= R235 891 CA 1CA vereenvoudiging
Slegs korrekte antwoord:
volpunte
(2)
12.1.3
3.1.2 A = P(1 − i ) n L2
= R51 600 (1 − 13,5% ) SF 1SF korrekte substitusie
2
= R38 608,41 CA 1CA vereenvoudiging
≈ R38 600 R
1R afronding tot die
naaste R100
Slegs korrekte antwoord:
volpunte
(3)
12.2.1
3.2.1 12,5 A 1A gevolgtrekking L1
(1)
3.2.2 Petrolverbruik (in liter per 100 km) 12.2.1
L2
afstand afgelê
= × 12,5
100
325 1SF vervanging
= ×12,5 SF
100
= 40,625
CA (enige een)
≈ 40,63 1CA vereenvoudiging
OF
Petrolverbruik (in liter per 100 km)
= 12,5 × 3.25 SF 1SF vervanging van
= 40,625 faktor 3,25
CA (enige een)
≈ 40,63 1CA vereenvoudiging
Slegs korrekte antwoord:
volpunte
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS/L
A A A A 12.3.4
3.3.1 C4 OF 4 C 1A C L2
1A 4
(2)
A A 12.3.4
3.3.2 Langstraat en Marshstraat (of Highstaat) 2A enige twee korrek L1
(Penaliseer met 1 indien
ander straatname gegee
word)
(2)
12.3.4
3.3.3 Regs A (Aanvaar Oostelike rigting) L2
2A gevolgtrekking
(2)
12.3.3
3.3.4 1 cm verteenwoordig 0,3 km L2
M A 1M vermenigvuldiging
∴ 8,9 cm verteenwoordig 0,3 km × 8,9 = 2,67 km met 8,9
1 A vereenvoudiging
OF
1 : 0,3 1M vermenigvuldiging
∴ 8,9: 0,3 × 8,9 M met 8,9
∴ 8,9 : 2,67 A 1 A vereenvoudiging
(Indien eenheid verkeerd
is: 1 punt)
(2)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 9 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
VRAAG 4 [24 PUNTE]
Vrg Oplossing Verduideliking AS/L
12.4.3
4.1.1 6 7 8 8 9 11 11 12 14 14 14 M A 1 M stygende volgorde L1
1 A alles korrek
( Dalende orde: 1 punt,
een getal uitgelaat: 1
punt.
Gebruik hond name: 1
punt)
(2)
12.1.1
4.1.2 Hond K A 2A gevolgtrekking (1)
(Hond G: gee 1 punt) 12.4.4
(1)
(2) L1
12.4.3
4.1.3 14 A 2A modus L1
OF CA vanaf 4.1.1
(2)
12.4.3
4.1.4 Variasiewydte = 9 – 1 M 1M identifisering 1 en 9 L2
= 8 CA 1CA variasiewydte
(2)
12.4.3
4.1.5 13 + 5 + 6 + 6 + 10 + 8 + 9 + 1 + 6 + 0 + 2M 1M optelling van L2
Gemiddeld = waardes
11 M
66 (geen penalisering vir
= uitlating van 0)
11
1M deling deur 11
= 6 CA
1CA gemiddeld
Slegs korrekte
antwoord: volpunte
(3)
12.1.1
4.1.6 10 : 4 A 1A korrekte waardes (1)
12.4.4
= 5 : 2 A 1A vereenvoudigde (1)
verhouding L1
(eenheid verhouding
1:0,4 of 2,5:1 gee 1
punt;
geskryf as 'n breuk: 0
punte;
Omgekeerde verhouding
1 punt)
Slegs korrekte
antwoord: volpunte
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 10 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS/L
12.4.2
4.1.7 DIE WERPSELGROOTTE VAN 11 HONDE L2
16
A A
14
A
A A
Getal kleintjies
12
10
A A
8 Mannetjies
6 Wyfies
4
2
0
A B C D E F G H I J K
Naam van hond
1A vir elke korrekte
staaf
(korrekte werpselgrootte alleenlik, maks 3 punte)
(7)
12.3.1
M 125 M 1M vermenigvuldiging L1
4.2.1 105 cm × 1,25 OF 105 cm ×
100
= 131,25 cm A = 131,25 cm A
1A lengte
Slegs korrekte
antwoord: volpunte
(2)
12.3.2
4.2.2 6 × 2,5 cm M 1M vermenigvuldiging L2
= 15 cm A 1A hoogte
Slegs korrekte
antwoord: volpunte
(2)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 11 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
VRAAG 5 [19 PUNTE] Eenmalige penalisering vir afronding
Vrg Oplossing Verduideliking AS/L
12.3.1
5.1.1 7 A 1A gevolgtrekking L1
(1)
12.3.1
5.1.2 70 mm : 7 000 mm M 1M verhouding L1
= 1: 100 A 1A vereenvoudiging
Die volgende is ook toelaatbaar:
70 mm : 9 514 mm OF 70 mm : 10 714 mm
= 1 : 135,91 = 1 : 153,06
≈ 1 : 136 ≈ 1 : 153
(2)
12.3.1
5.1.3 10 714 mm – 1 200 mm M/A 1M /A aftrekking L1
= 9 514 mm A 1A vereenvoudiging
OF OF
M CA
Omtrek = 7 000 + 9 514 + 7 000 + 9 514 = 33 028 mm 1M vind omtrek
1CA vereenvoudiging
(geen penalisering vir
eenhede nie)
(2)
12.3.1
2 M 1M % konsep
5.1.4 72% × 39,54 m L2
≈ 28,47 m2
1M konsep van
∴ Opp. van die kombuis = 39,54 m2– 28,47 m2 M
vermindering
= 11,07 m2 CA 1CA vereenvoudiging
OF OF
100% – 72% = 28% M 1M konsep van %
∴ Opp. van die kombuis = 28% × 39,54 m2 M vermindering
≈ 11,07 m2 CA 1M % konsep
1CA vereenvoudiging
(geen penalisering vir
eenhede nie)
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 12 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS/L
12.3.1
5.2.1 sement : klip = 1 : 4 L2
1,5 sakke sement = 1,5 kruiwaens sement
Vir 1 12 kruiwaens sement, M 1M konsep
M 1M vermenigvuldig
sal sy 4 × 1 12 kruiwaens klip
met 4
= 6 kruiwaens klip CA 1CA vereenvoudiging
Slegs korrekte
antwoord: volpunte
(3)
12.3.1
5.2.2 Volume van die trap L2
= Opp. van trapesium × hoogte van trap
= 2,52 m2 × 0,12 m SF 1SF vervanging
= 0,3024 m3
1A vereenvoudiging
≈ 0,30 m3 A of 0,3
(geen penalisering vir
eenhede nie)
(2)
12.3.1
2
5.2.3 Totale geteëlde oppervlak (in m ) L2
1SF vervanging twee
= A + (2s + f)× h SF korrek
= 2,52 + (2 ×1,6+1,3) × 0,12 1 SF vervanging van
= 3,06 CA ander twee korrek
≈ 3,1 R 1CA vereenvoudiging
1R afronding
(4)
12.2.1
5.2.4 Totale lengte van die strook = 1,3 m + 2 × 1,6 m SF 1SF vervanging L1
= 4,5 m CA 1CA vereenvoudiging
(2)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 13 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
VRAAG 6 [28 PUNTE]
Vrg Oplossing Verduideliking AS/L
12.1.1
6.1 In 4 minute lê sy 450 m af L1
450 M
∴ 1 minuut lê sy m = 112,5 m af 1M werk met verhouding
4
∴ in 9 minute lê sy 112,5 × 9 m
= 1 012,5 m af CA 1CA vereenvoudiging
OF
OF
4 minutes: 450 m M
450 × 9 1M werk met verhouding
9 minutes: m = 1012,5 m CA
4
1CA vereenvoudiging
(2)
A 12.1.1
6.2 Gramkoolhidrate = 2,27 × 65 M 1A gebruik 2,27 L2
= 147,55 CA 1M vermenigvuldiging
1CA vereenvoudiging
Slegs korrekte antwoord:
volpunte
(3)
12.2.3
6.3.1 165 minuteRT 1RT lees vanaf tabel L1
(1)
12.2.3
21 − 13 SF 1SF afstande L1
6.3.2 Gemiddelde tempo =
90 − 60 SF 1SF tye
8 4
= = S 1S vereenvoudiging
30 15
≈ 0,27 CA
1CA gemiddelde tempo
(indien omgekeerde orde,
maks 2 punte;
indien ander waardes vanaf
tabel gebruik word. maks 2
punte)
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 14 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS/L
12.2.2
6.3.3 L1
GRACIA SE WEDLOOPPLAN
50
45
40
M
35
A
Afstand (in km)
30
A
25
A
20
15 A
10
A
5 A
A
0
0 15 30 45 60 75 90 105 120 135 150 165 180
Tyd (in minutes)
Geen penalisering vir weglating (0;0) en verbinding
6A enige 6 punte korrek geplot
1A alle punte verbind
1M korrekte vorm (nie 'n reguitlyn nie)
Indien slegs 'n kolomgrafiek korrek geteken is - maks 4 punte
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V1 15 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS/L
12.4.2
6.4.1 ATLETIEKKLUB FREKWENSIE 4A een punt vir elke L1
Liberty 5 A korrekte frekwensie
Striders 5 A (net tellings of
Ramblers 4 A frekwensies as breuke:
Harmony 6 A maks 2 punte)
(4)
12.4.2
6.4.2 Striders Klub = 100% – (8 + 35 + 12 + 29)% M/A 1M/A aftrekking van L1
(a) = 16% CA 100%
1CA vereenvoudiging
Slegs korrekte
antwoord: volpunte
(2)
12.4.4
6.4.2 Liberty of klub E of E A 2A korrekte klub L1
(b) (2)
12.4.4
6.4.2 Getal Ramblers-atlete = 12% × 300 M/A 1M/A berekening van L1
(c) = 36 CA werklike getal
1CA vereenvoudiging
(2)
[28]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2012 Memo

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2022 Memo

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2022 QP (Eng)

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2021 Addendum

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 NSC November 2020 Addendum
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 QP

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper