Downloaded from hlayiso.com
NSC – Final Memorandum
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
NOVEMBER 2012
FINALE MEMORANDUM
PUNTE: 150
Simbool Verduideliking
M Metode
M/A Metode met akkuraatheid
DA Deurlopende akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Herleiding
S Vereenvoudiging
RT/RG Lees vanaf 'n tabel/Lees vanaf 'n grafiek
SF Korrekte vervanging in 'n formule
O Opinie/Voorbeeld
P Penalisering vir bv. geen eenhede, foutiewe afronding, ens.
R Afronding
J Verduideliking /
LET WEL:
1. Indien 'n kandidaat 'n oplossing vir 'n vraag deurhaal sonder om 'n ander oplossing aan te
bied,dan moet die deurhaalde oplossing gemerk word.
2. Indien 'n kandidaat meer as een oplossing vir 'n vraag aanbied, moet slegs die eerste
oplossing gemerk word en 'n lyn deur enige ander oplossings vir die vraag getrek word.
Hierdie memorandum bestaan uit 19 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 

%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--48d5582a-947d-4054-847b-d7bac4525b7d/v1-e67cb11e40db49b9008f/card.webp)






View all





Mathematical Literacy P2 Nov 2012 Memo Afr hlayiso.com
Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 19
- File size
- 359.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 19
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
VRAAG 1 [26 PUNTE]
Vrg Oplossing Verduideliking AS
1.1.1 Suidwestelik A 2A korrekte rigting 12.3.4
1A Suidelik L3
(aanvaar afkortings vir kompas rigtings) 1A Westelik
(2)
1.1.2 N5 OF N17 A 2A korrekte 12.3.4
nasionale pad L3
N17 word aanvaar
as gevolg van
onduidelike
provinsiale grense
(2)
12.3.4
1.1.3 Een moontlike roete: A 1A N1 L2
Vanaf Bloemfontein draai op die N1 en reis suid tot by Beaufort
Wes. Draai dan op die N12 tot by George. A 1A N12 en
Beaufort Wes
OF
'n Tweede moontlike roete: A 1A N1
Van Bloemfontein draai op die N1 en reis suid tot by die kruising 1A N9
met die N9. Volg die N9 tot by George. A
OF
'n Derde moontlike roete:
Van Bloemfontein draai op die N1 en reis suid tot by die kruising 1A N1
met die N10. Volg die N10 in 'n suidoostelike rigting tot by die 1A N10, N2
N2. Volg dan die N2 in 'n westelike rigting tot by George. A
OF
'n Vierde moontlike roete: A
1A (N1)N6 en Oos-
Van Bloemfontein draai op die N1 en later op die N6 na Oos
Londen
Londen. Volg dan die N2 in 'n westelike rigting tot by George. A
1A N2
'n Vyfde moontlike roete: A OF
Van Bloemfontein draai noord op die N1, draai regs op die N5,
1A N1; N5
draai regs op die N3 verby Pietermaritzburg tot by Durban. A
1 A N3 Durban;
Draai daar suid op die N2, verby Oos Londen, Port Elizabeth tot
N2
by George.
(4)
LET WEL: Volg die kandidaat se roete, maar nie terug
Kimberley toe nie. (Geen N8 roete nie)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vra Oplossing Verduideliking AS
12.1.3
1.2.1 Totale bedrag vir verblyf = R1 050 × 6 A 1M koers × 6 L2
= R6 300 CA 1CA vereenvoudiging
OF (as gevolg van taal interpretasie)
Slegs korrekte antwoord
Totale bedrag vir verblyf = R1 050 × 7 A – volpunte
= R7 350 CA
(2)
12.2.3
Let wel: Vergelyking
1.2.2 Totale koste (in rand) = (60 × 4 × Getal ontbyte) L3
M + (90 × 4 × Getal middagetes) M moet 'n veranderlike hê
(a)
+ (120 × 4 × Getal aandetes) M 1M optelling
1M vermenigvuldiging
van koste
1M vermenigvuldiging
met 4 of getal persone
OF OF
M M M M
Totale koste (in rand) = (60 × x + 90 × y + 129 × z) × 4 1M optelling
Waar x = Getal ontbyte 1M vermenigvuldiging
y = Getal middagetes met koste
en z = Getal aandetes 1M verduideliking van
veranderlike
OF OF
M
Totale koste (in rand) = (aantal dae × n × 60) + M 1M optelling
(aantal dae × n × 90) + 1M vermenigvuldiging
M met koste
(aantal dae × n × 120)
1M verduideliking van
Waar n = aantal persone M
veranderlike
OR OF
M
Totale koste (in rand) M 1M optelling
= (Sat + Son + Ma + Di + Wo + Do + Vr) koste 1M koste in terme van
= 120n + 270n + 180n + 210n + 270n + 150 n + 60n) dae
= 1 260 n M 1M verduideliking van
Waar n = aantal persone M veranderlike
270 × aantal persone /
ete – 1 punt
(3)
VERWYS NA ANDIDAAT 12.2.3
1.2.2 Totale koste (in rand) S S SE FORMULE L3
(b) = (60 × 4 × 5) + (90 × 4 × 4) + (120 × 4 × 5) Slegs korrekte antwoord
= 1 200 + 1 440 + 2 400 CA – volpunte
= 5 040 CA 1S korrekte substitusie
van getal persone
1S korrekte vervanging
OF van getal etes
1CA vereenvoudiging
1CA totaal
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 4 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vra Oplossing Verduideliking AS
OF
Totale koste (in rand) 1S korrekte subst. aantal
= (60 × x + 90 × y + 120 × z) × 4 S S persone
= (60 × 5 + 90 × 4 + 120 × 5) × 4 1S korrekte sust aantal
etes
= 1 260 × 4 CA 1CA vereenvoudiging
= 5 040 CA 1CA totaal
OF OF
(gebruik vergelyking van 1.2.2 (a) werk met daaglikse koste) 2S substi van getal
Totale koste (in rand) = 1 260 × 4 S S persone
= 5 040CA CA 2CA totaal
OF (bereken totale daaglikse kostes) OF
Koste vir etes:
Saterdag = R120 × 4 = R480 2S korrekte subst. vir
Sondag = (R60 + R90 + R120) × 4 = R1 080 daaglikse koste
Maandag = (R60 + R120) × 4 = R720 S
Dinsdag = (R90 + R120) × 4 = R840
Woensdag = (R60 + R90 + R120) × 4 = R1 080 S
Donderdag = (R60 + R90) × 4 = R600
Vrydag = R60 × 4 = R240
Totale koste (in rand) CA 1CA vereenvoudiging
= 480 +1 080 +720 +840 + 1 080 + 600 + 240 1CA totaal
= 5 040 CA
OF
OF (berekening van totale koste van etes)
2S korrekte subst. vir
Totale koste vir ontbyt = R60 × 5 × 4 = R1 200 S daaglikse koste
Totale koste vir middagete = R90 × 4 × 4 = R1 440S
Totale koste vir aandetes = R120 × 5 × 4 = R2 400
Totale koste (in rand) = 1 200 + 1 440 + 2 400CA
= 5 040 CA 1CA vereenvoudiging
1CA totaal
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vra Oplossing Verduideliking AS
12.1.3
1.2.3 Koste vir natuurstappie = (R120 × 2) +(R100 ×2) M/A 1M/A uitdrukking vir L4
= R440 CA koste
1CA vereenvoudiging
Koste vir wildspark = R200 × 4
= R800 A 1A koste vir Wildspark
M/A 1M/A formule
Koste vir bootrit = (R200 × 2) + (R150 × 2)
= R700 CA 1CA vereenvoudiging
Totale vermaaklikheidkoste = R440 + R800 + R700 + R2 000
= R3 940 CA 1CA totale koste
Ses dae opsie:
Totale koste van die vakansie
(akkom. + etes + lang afst. reis + plaaslik + vermaak)
1M/A optelling van alle
M/A
=R6 300 + R5 040 + R1 602,86 + R513,60 + R3 940 koste
= R17 396,46 CA 1CA totale koste
OF
Sewe dae opsie:
Totale koste van die vakansie
(akkom. + etes + lang afst. reis + plaaslik + vermaak)
1M/A optelling van alle
M/A
=R7 350 + R5 040 + R1 602,86 + R513,60 + R3 940 koste
= R18 446,46 CA 1CA totale koste
∴ Mnr Nel se bewering was KORREK.J 1J verifikasie
(9)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
VRAAG 2 [34 PUNTE]
Vrg Oplossing Verduideliking AS
12.4.3
2.1.1(a) A = 37 + 15 M A – 15 = 37 M 1M konsep van omvang L3
= 52 A OF 1A vereenvoudiging
A = 52 A
Korrekte antwoord
alleenlik – volpunte
(2)
Verwys na A se
2.1.1(b) Die gemiddeld vir 16 kliente is 34 minute waarde in 2.1.1(a) 12.4.3
1M totale wagtyd L3
∴ totale wagtyd = 16 × 34 = 544 M
Totaal van bekende wagtye
= 30 + 15 + 45 + 36 + 52 + 40 + 34 + 42 + 26 + 32 + 38 + 35 + 41 + 28 1M totaal bekende
= 494 M tye
Verskil is 544 – 494 = 50 S
∴ 2 kliente het 'n totale wagtyd van 50 minute 1S verskil in totale
50
∴B= = 25 CA 1CA waarde van B
2
OF
OF
Gemiddeld M
30 + 15 + 45 + 36 + 52 + 40 + 34 + B + B + 42 + 26 + 32 + 38 + 35 + 41 + 28 1M optelling
= 1M deling deur 16
16 M
= 34
494 + 2B
= 34
16
2B = (34 × 16) – 494 S OF (34 × 16) − 494 S 1S
= 50 B= vereenvoudiging
2
∴ B = 25 CA = 25 CA
1CA waarde van B
Korrekte antwoord
alleenlik – volpunte
(4)
12.4.3
2.1.1 Wagtye: M/A (Gebruik A en B waardes L3
(c) 15; 25; 25; 26; 28; 30; 32; 34; 35; 36; 38; 40; 41; 42; 45; 52 soos hierbo bereken)
1M/A rangskik 16 terme in
34 + 35 M stygende orde
Mediaan =
2 1M konsep van mediaan
= 34,5 CA (ewe aantal terme)
1CA vereenvoudiging
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS
2.1.2 4 CA 2CA korrekte antwoord
Let op indien B meer as 27
is kan die antwoord 2
wees
(2)
2.1.3 Die gemiddelde, mediaan en variasiewydte vir 7 Februarie is 2O vergelyking 12.4.4
minder as dié van 14 Februarie. O Aanvaar 'n tabel met L4
Dit beteken dat sy kliënte vir 'n korter tyd gewag het op 7 korrekte waardes
Februarie as op 14 Februarie. O
Aanvaar twee van die volgende redes:
• Dit kon wees dat meer mense by sy eetplek kom eet het
op die 14de Februarie, want dis Valentynsdag. J 2J afleiding
• Hy het minder personeel op die 14 gehad, J
de
• Hy het dieselfde getal personeel gehad maar het nie die
toename in kliënte verwag nie. J
• Sy toerusting was foutief op die 14de – mense moes
langer wag om bedien te word J
• Die elektrisiteit was vir 'n rukkie af J
OF
Die gemiddelde, mediaan en variasiewydte vir 14 Februarie
is minder as dié van 7 Februarie.O
Dit beteken dat sy kliënte vir 'n korter tyd gewag het op 14
Februarie as op 7 Februarie. O
Aanvaar twee van die volgende redes:
• Dit kon wees dat minder mense by sy eetplek kom eet
het op die 7de Februarie. J
• Hy het meer personeel op die 7 gehad,
de
• Hy het dieselfde getal personeel gehad maar het nie die
verskil in kliënte verwag nie. J
• Sy toerusting het goed gewerk op die 7de – mense het
nie lank gewag om bedien te word nie J
• Geen elektrisiteit probleme op die 7de
OF
Enige ander geldige, weldeurdagte rede. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 8 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS
12.1.1 (2)
2.2.1 Persentasie wat hoender bestel = 15%A 1A Persentasie wat 12.4.4 (2)
hoender bestel L2 (2)
As 20% van die totaal = 40 L3 (2)
40 1M vind 1%
∴ 1% van die totaal = =2 M 1A vermenigvuldiging
20
∴ 15% van die totaal = 15 × 2 A met 15
= 30 CA 1CA vereenvoudiging
OF OF
M
20% : 40 = 15% : x A 1M gebruik verhouding
15% 1A persentasie wat
x= × 40 S hoender bestel
20%
1S uitdrukking vir x
1CA vereenvoudiging
= 30 CA
OF
OF
1M bepaal totale getal
20% van die totaal = 40
kliënte
40
Totaal = M 1A totale getal
20% kliënte
= 200 A 1A persentasie
A hoender bestel
∴ 15% of 200 = 30 CA 1CA vereenvoudiging
Korrekte antwoord
alleenlik – volpunte
(4)
12.4.5
M A 3
2.2.2 P(nie lamvleis) = 1 – 25% = 75% OF 0,75 OF 1M aftrekking vanaf 1 L3
4 1A korrekte
OF waarskynlikheid
Persentasie wat nie lamvleis bestel = 10 + 15 + 20 + 30 =M
75
A 3
P(nie lamvleis) = 75% OF 0,75 OF 1M optelling
4 1A korrekte
OF waarskynlikheid
Getal persone wat nie lamvleis bestel nie
= 20 + 30 + 40 + 60 = 150 1M optelling van
werklike getalle
150 3
P(nie lamvleis) = = OR 0,75 OR 75%A 1A vereenvoudiging
200 4
Korrekte antwoord
alleenlik – volpunte
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS
2.3.1 Twee van die volgende moontlike redes: 12.3.1
• Om die basis van die drom te beskerm teen brand. L4
• Om die kole nader aan die rooster te bring.
• Om die kole eweredig te versprei/ om die braai te
vervolmaak.
• Om minder kole te gebruik
• Om die drom te stabiliseer.
• Om die hitte van die kole te behou 2O opinie
• Die sand kan gebruik word om die vuur te blus.
2O opinie
Aanvaar enige twee geldige redes O O
(4)
12.3.1
2.3.2 Volume van die braaidrom = 108 ℓ L4
= 108 × 1 000 000 mm 3
= 108 000 000 mm 3 C 1C volume in mm 3
572 mm
Radius van die braaidrom = = 286 mmA 1A waarde van radius
2
M 1M gebruik 12 silinder
Volume van die braaidrom = 12 × π × (radius) 2 × (hoogte)
SF
108 000 000 mm 3 = 12 × 3,14 × (286 mm) 2 × (hoogte) 1SF vervanging in
formule
2 × 108 000 000 mm 3
Hoogte = M 1M vind 'n uitdrukking
3,14 × (286 mm) 2 vir hoogte
= 840,99 mm CA (840,56... mm gebruik π) 1CA slegs vir hoogte
≈ 841 mm
Maar lengte van rooster = 1% meer as hoogte van drom
M 1M % berekening
1% van 840,99 mm = 8,4099 1M vermeerdering met
M CA 1%
∴ Lengte van rooster = 840,99 mm + 8,4099 = 849,41 mm 1CA lengte van rooster
OF OF
11M vermeerdering met
M M CA
1%
∴ Lengte van rooster = 101% of 840,99 mm = 849,40 mm
1M % berekening
1CA lengte van rooster
Geen penalisering indien
antwoord afgerond is na
850 mm
(9)
[34]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 10 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
VRAAG 3 [26 PUNTE]
Vrg Oplossing Verduideliking AS
12.2.1
3 500 A
3.1.1 Getal R2,00 kaartjies per verkoper = 1A gebruik 3 500 L3
getal verkopers A 1A deling deur getal
verkopers
OF OF
A
7 200 1A 7 200 ÷ 2
Getal R2,00 kaartjies per verkoper = 1A deling met getal
2 × getal verkopers A
verkopers
OF
7 000 3 500
Getal R2,00 kaartjies per verkoper = =
2n n
waar n = getal verkopers (2)
12.1.1
3.1.2 Omgekeerde/Inverse eweredigheid A 1A korrekte tipe L2
(a) eweredigheid
Twee antwoorde; geen
punte
(1)
12.2.1
3.1.2 3 500 A A 1A vind die getal kaartjies L2
P= OF P : 70 = 50 : 250
(b) 250 A
1M deling deur 250
CA
70
P = 14 CA P = 50 × = 14
250 M
1CA waarde van P
3 500
Q=
125
Q = 28 CA 1CA waarde van Q
Korrekte antwoord
alleenlik – volpunte
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 11 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
12.2.2
3.1.2 VERKOPE VAN LOTERYKAARTJIES L2
(c)
280
R2-kaartjies
240
Getal kaartjies verkoop per verkoper
200
A
160
120
A
80
CA
40 A
0
0 40 80 120 160
Getal kaartjieverkopers
1A korrek gestipte punt (20;175)
1A korrek gestipte punt (140;25)
1A enige ander korrek getekende punt
1CA verbind die gestipte punte tot 'n "gladde" kurwe (gedeelte van 20 kaartjieverkopers
tot 100 kaartjieverkopers) (4)
12.1.2 (1)
3.2.1 Minder kaartjies hoef verkoop te word. J 2J rede vir besluit 12.2.3 (1)
OF (2) L4
Om die kaartjieverkopers te verminder J
OF
Om die geld vinniger in te samel (in 'n korter tyd) J
OF
Om meer geld in te samel / meer rekenaars te koop J
12.1.2 (1)
3.2.2 Minder mense kan die R5,00-kaartjies bekostig (te duur). 2J nadeel 12.2.3 (1)
OF (2) L4
Minder verkopers nodig om die kaartjies te verkoop.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 12 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS
12.2.1 (3)
R 7 000,00 1M deling deur R5 12.2.2 (5)
3.2.3 Getal kaartjies om te verkoop = M
R5 L3 (4)
= 1 400 A 1A Getal kaartjies om te L4 (4)
verkoop
1 400 CA
Getal kaartjies per persoon = 1CA formule
getal verkopers OF
Toon waardes in tabel
vorm/ koordinate – 3 punte
Die moontlike punte wat leerders kan gebruik: (ander punt-waardes kan gebruik
word solank beide heelgetalle is)
10 20 35 50 100 140
140 70 40 28 14 10
VERKOPE VAN LOTERYKAARTJIES
R2-kaartjies
240
Getal kaartjies deur elke verkoper verkoop
200
160
A
120
80 A
CA
40
A
A
R5-kaartjies
0
0 40 80 120 160
Getal kaartjieverkopers
4CA enige 4 punte korrek gestip
1CA verbind punte met 'n gladde kurwe
(8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 13 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS
12.1.1 (1)
3.2.4 Teen R2 per kaartjie moet 50 kaartjies verkoop RG 1RG lees vanaf grafiek 12.2.3 (2)
Teen R5 per kaartjie moet 20 kaartjies verkoop RG 1RG lees vanaf grafiek L3
Verskil = 50 – 20
= 30 kaartjies CA 1 CA antwoord
OF OF
3 500
Getal R2,00 kaartjies per persoon = 1M bereken die getal R2,00
70
= 50 M kaartjies
1 400
Getal R5,00 kaartjies per persoon = M 1M bereken die getal R5,00
70 kaartjies
= 20
Verskil = 50 – 20 kaartjies
= 30 kaartjies CA 1CA verskil in kaartjies
Korrekte antwoord
alleenlik – Volpunte
Aanvaar antwoorde tussen
29 en 32.
(verwys na die kandidaat se
grafiek)
(3)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 14 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
VRAAG 4 [27 PUNTE]
Vrg Oplossing Verduideliking AS
12.4.4
4.1.1 Avro A 1A korrekte vliegtuig L4
J
Dit is die enigste een wat MEER as 37 passasiers neem 2J verduideliking
(homself plus 37 ander) (3)
12.3.2
4.1.2 Skaal is 9,9 cm tot 19,25 m 1M skaal konsep (1)
of 9,9 cm tot 1 925 cm OF 0,099 m : 19,25 m 1C herleiding na dieselfde 12.3.3
eenheid (3)
CA
1925 OF 19,25 L3
Skaal = 1: CA 1: 1CA deel met eenheid-
9,9 0,099 verhouding
= 1 : 194,44
= 1 : 190 CA 1CA afronding
Omgekeerde verhouding
maks 2 punte
Geen herleiding maks 2
punte
Korrekte antwoord alleenlik –
Volpunte
(4)
12.3.2
4.1.3 Maksimum werkhoogte = 25 000 voet RT 1RT lees vanaf tabel L3
25 000 M 1M deling met 6 076 vt
=
6 076
= 4,1145… seemyl 1CA afronding tot naaste
≈ 4 seemyl CA seemyl
(3)
12.2.1
4.1.4 Afstand = gemiddelde vliegspoed × tyd L3 (2)
510 km = gemiddelde vliegspoed × 39 minute SF 1SF vervanging
L4 (2)
510 km
Gemiddelde vliegspoed =
39 minute
510 km 1C herlei na uur
=
0,65 h C
= 784,62 km/h CA 1CA spoed
Me Bobe het in die SUKHOI gereis J 1J identifikasie van
vliegtuig
OF SF
OF
39
Afstand (Jetstream) = (500 × )km = 325 km
60 C 1SF vervanging
39
Afstand (Sukhoi) = (800 × )km = 520 km CA 1C herleiding na uur
60
39 1CA afstand gereis
Afstand (Avro) = (780 × )km = 507 km
60
1J identifikasie van
Me Bobe het in die SUKHOI gereis vliegtuig
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 15 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS
OF
4.1.4 Vergelyking van tyd
Ver
volg afstand
Tyd =
tyd
510SF
1SF vervanging
CA C
Tyd (Jetstream) = h = 1,02 uur = 61,2 minute
500 1CA tyd geneem
510
Tyd (Sukhoi) = h = 0,6375 uur = 38,25 minute
800 1C herleiding na minute
510
Tyd (Avro) = h = 0,6538... uur = 39,23 minute
780
Me Bobe het in die SUKHOI gereis J 1J identifikasie van
vliegtuig
(4)
brandstofkapasiteit (in kg) 12.3.2
4.1.5 Brandstofkapasiteit (in liter) = L2 (2)
820 g L3 (1)
9 362 kg SF
= 1SF vervanging
820 g
9 362 000 g C
=
820 g 1C herlei na gram
= 11 417,07317
≈ 11 417 CA 1CA naaste liter
OF
brandstofkapasiteit (in kg)
Brandstofkapasiteit (in liter) =
820 g
9 362 kg SF
= 1SF vervanging
820 g
9 362 kg C
=
0,820 kg 1C herlei na gram
= 11 417,07317
≈ 11 417 CA 1CA naaste liter
Geen herleiding –
maksimum 2 punte
(3)
12.4.4
4.2.1 Johannesburg na Polokwane : SA 8809 A 2A korrekte vlug L3
Polokwane na Johannesburg : SA 8816 A 1A korrekte vlug
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 16 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing AS
12.4.2
GETAL VLUGTE DAAGLIKS BESKIKBAAR
4.2.2 L3
(a)
6
Getal vlugte
A
4
JHB -
NEL
A
CA JHB -
2 A POL
0
Maandag Saterdag
Woensdag
Dinsdag
Donderdag
Vrydag Sondag
Dag
1A horisontale lyn geteken by 4
1A (Saterdag; 2) gestip
1A (Sondag; 3) gestip
1CA verbind die gestipte punte
(4)
12.4.4
4.2.2 Saterdag A 1A korrekte dag L4
(b) Nie baie mense reis op 'n Saterdag nie, aangesien die meeste
sakevergaderings gedurende die week plaasvind. O
OF 2O eie opinie
(verwys na kandidaat se
Indien mense weggaan vir 'n naweek, reis hulle die Vrydag grafiek)
en keer terug op die Sondag. O (3)
OF
Moontlike geloofsredes. O
OF
Enige ander geldige rede O
[27]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 17 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
VRAAG 5 [37 PUNTE]
Vrg Oplossing Verduideliking AS
12.2.2
5.1.1 Vir 30 artikels: RG L3
Koste = R5 500 1RG Uitgawe
Inkomste = R3 600 RG 1RG Inkomste
Verlies = R5 500 – R3 600
= R1 400
∴ 30 artikels A 1A getal artikels
Korrekte antwoord
alleenlik – Volpunte
(3)
12.2.2
5.1.2 Koste van 40 artikels = R5 500 RG 1RG/A koste of L4
Koste = Inkomste
Inkomste van 40 artikels = R137,50 × 40 M 1M bepaal totale
= R5 500 A inkomste
1A vereenvoudig
By 40 artikels, Inkomste = Uitgawe
∴ Mnr. Stanford is KORREK. CA
1CA verifieer
(4)
12.1.1
5.2.1 N is die totale verkope. L2 (4)
16 % of N = 800 M 1M konsep L3 (3)
100 M 1M vind 'n
N = 800 × uitdrukking vir N
16
= 5 000 A 1A totale verkope
OF OF
16% van die verkope = 800
800 M
1% van die verkope = 1M vind eenheid
16
800 waarde
∴ 100 % van die verkope = × 100 M 1M vind 100%
16
∴ N = 5 000 A 1A totale verkope
OF OF
21 % van totale verkope = 1 050 M 1M konsep
100
Totale verkope = 1 050 × M
21 1M vind 'n
∴ N = 5 000 A uitdrukking vir N
1A totale verkope
K=
750
× 100 M
1M konsep
5 000
= 15 CA 1CA antwoord
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 18 DBE/November 2012
NSS – Finale Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS
L = 17% van totale verkope
1M konsep
17 M
L= × 5 000
100 1CA antwoord
= 850 CA
OF
16% van die totaal is 800
800 1M eweredigheids-
1% van die totaal is M konsep
16
800
∴ 17% van die totaal is × 17
16
∴ L = 850 CA 1CA antwoord
Let wel Korrekte antwoord
Indien L eerste uitgewerk is: alleenlik – Volpunte
M CA Die waardes hoef nie
N = 350 + 750 + 1 050 + 850 + 800 + 900 + 200 + 100 in dieselfde volgorde
= 5 000 bereken word as die
memo nie
(7)
12.1.1
5.2.2 Vivesh's % (value of M) L4
M
900 000 M 1M uitdrukking vir %
= × 100% OF 900
5 000 000 ×100%
5 000
= 18% CA CA
= 18% 1CA vereenvoudiging
OF
100% – (7 + 15 + 21 +17 + 4 +2 + 16)% M
= 18% CA
M 1M berekening van
Vivesh's bonus = 18% of R300 000 persentasie
1CA vereenvoudiging
= R54 000 CA
1CA afleiding
∴ Die beswaar is NIE GELDIG NIE nie. CA (5)
12.1.1
5.2.3 R50 000 A 2A korrekte basies L3
(a) bonus
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 19 DBE/November 2012
NSS – Memorandum
Vrg Oplossing Verduideliking AS
Totale bonusbedrag = 6,5% ×R5 500 000 12.1.1
5.2.3 L4
(b) = R357 500 A
Verkope tot en met 10% : 3 persone 1A totale bonus
Verkope meer as 10% tot en met 20% : 4 persone
Verkope meer as 20% : 1 persoon
Oorblywende bonusbedrag M M
= R357 500 – (3 × R10 000 + 4 × R50 000 + R100 000) 1M vind die totale
= R357 500 – R330 000 basiese bonus
= R27 500 CA 1M bepaal die verskil
1CA vereenvoudiging
R 27 500
Bedrag wat elkeen ontvang = M
8 1M deling met 8
= R3 437,50 CA
1CA vereenvoudiging
Mabel se totale bonus = R100 000 + R3 437,50
= R103 437,50 CA 1CA Mabel se bonus
(moet R100 000 insluit)
∴ Mabel se bonus is NIE MEER AS as R104 000.O 1O afleiding
(8)
5.3.1 Vivesh se verkope in 2012 was meer as dubbel sy verkope 12.4.6
in 2011. Vivesh was die top verkoopspersoon in 2012. O 2O opinie L4
OF
Daar is 'n verhoging in persentasie verkope van 12 % tot 28 %.
OF
Enige ander numeriese vergelyking. (2)
5.3.2 Hy lees Mabel en Henry se gekombineerde verkope van 2O foute 12.4.6
2011 en 2012 as verkope vir 2012. O L4
J
Henry se verkope vir 2012 was slegs 25%, Mabel se verkope 1J Henry & Mabel
was 21% en die persoon met die hoogste verkope was 1J vermeld Vivesh as
Vivesh met 28% J hoogste
(4)
5.3.3 Enige TWO van die volgende 12.4.6
L2
• verskillende tipe staafgrafieke
• Lyngrafieke. O O 1O staafgrafieke
• Sirkeldiagramme.
1O lyngrafieke
OF
1O sirkeldiagramme
(2)
[37]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL

Memorandum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State
%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)
Memorandum
Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers

Memorandum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo

Memorandum
MATHS LIT P2 GR12 MEMO JUNE 2024 English hlayiso.com
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--48d5582a-947d-4054-847b-d7bac4525b7d/v1-e67cb11e40db49b9008f/card.webp)
Memorandum
Gr 12 Mathematical Literacy P1 (English) June 2024 Possible Answers hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
Mathematical Literacy P1 Nov 2012 Memo Afr hlayiso.com

Memorandum
MLIT P2 S12 MEMO Afr hlayiso.com

Memorandum
Mathematical Literacy P2 Nov 2017 Memo Afr hlayiso.com

Question paper
MLIT P2 S12 QP Eng hlayiso.com

Addendum
Mathematical Literacy P2 Nov 2021 Addendum Eng hlayiso.com

Addendum
Mathematical Literacy P2 Nov 2020 Addendum Afr hlayiso.com
More from Grade 12 Mathematical Literacy
Explore more published documents in this catalogue.

Addendum
MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State

Addendum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo

Question paper