Vertroulik
Paes - basic education
{Ga y)) Department:
LSE Basic Educat
| LO y REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
aw”
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
eS GS Se SS Sie a iia 5. baipdayt genital oaietitraaiidint SS
" WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 i
u
oy 1"
mn NOVEMBER 2024 q
Sees sees ee eset
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n addendum met 3 bylaes.
Blaai om asseblief
Kopiereg voorbehou
Skip to contentAll 2024 papers 





View all


%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)


Mathematical Literacy Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 772.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.
2.
10.
Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord:
e BYLAE A vir VRAAG 2.1
e BYLAEB vir VRAAG 2.2
« BYLAEC vir VRAAG 5
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
Toon AL die berekeninge duidelik.
Rond AL die finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
aangedui.
Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.
Kaarte en diagramme is NIE volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(2)
(2)
Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 1
1.1 TABEL 1 hieronder bevat 'n Lys met verduidelikings en definisies van konsepte wat in
Wiskundige Geletterdheid gebruik word. .
TABEL 1: VERDUIDELIKINGS EN DEFENISIES VAN KONSEPTE
A__| 'n Meetstelsel wat meter, liter en kilogram gebruik
B__| Die hoeveelheid ruimte wat 'n voorwerp beslaan
C__| 'nStelsel wat in duim, gelling en pond meet
D_| Die hoeveelheid ruimte beskikbaar om iets te hou
E __| Die kant van 'n gebou wat jy sien as jy suidwaarts kyk
F __| Die kant van 'n gebou wat jy sien as jy noordwaarts kyk
G_| Die hoeveelheid spasie wat omring word deur die omtrek van 'n voorwerp
Gebruik TABEL 1 hierbo en pas 'n verduideliking of 'n definisie by ELK van
die konsepte hieronder. Skryf slegs die letter (A-G) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.4) neer, bv. 1.1.5 H.
1.1.1 Kapasiteit
1.1.2 Noordelike aansig
1.1.3 Imperiale stelsel
1.1.4 Oppervlakte
1.2 Plaveistene is in verskillende vorms en groottes beskikbaar. Heksagonale plaveistene
word uit 6 gelyke drichoeke saamgestel en sal gebruik word om 'n reghoekige
grondoppervlak te bedek.
es AFMETINGS VAN DIE | DRIESTENEIN
HERSACONALE PLAVEISTEEN 'N RY
PLAVEISTEEN
B L Gelyke sylengtes (L) = 90 mm
Sw Hoogte (H) = 50 mm Pane
i} H | Breedte (B) = 220 mm
Y=
[Bron: enonbrick.co.za]
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
1.2.1 Herlei 220 mm na meter.
1.2.2 Kies, uit die opsies (A, B of C) hieronder, die korrekte een wat gebruik
kan word om die volume van die heksagonale plaveisteen te bereken.
A Volume = 6 x oppervlakte van drichoek = hoogte
B Volume = sylengte + hoogte + breedte
Cc Volume = 6 x omtrek x hoogte
1.2.3 Bereken die getal stene benodig vir 'n enkel ry oor 'n lengte van
2 860 mm.
Kopiereg voorbehou
(3)
Blaai om asseblief
(2)
(2)
2)
Q)
Wiskundige Geletterdheid/V2 4
NSS Vertroulik
1.3
DBE/November 2024
Die opvoustoel is 'n strandstoel wat inmekaar vou. 'n 3D-skets, 'n syaansig,
‘n materiaallys, die gemonteerde stoel en 'n opgevoude stoel word hieronder getoon.
3D-SKETS VAN OPVOUSTOEL
SYAANSIG VAN OPVOUSTOEL
© Dwarsstut
oe rn
‘yy —
RUGLEUNING.
Yee 1,27 em opening
STOELSITPLEK
\ Dwarsstut
|
Rugleuningbalk
GEMONTEERDE STOEL EN
puta cam aad OPGEVOUDE STOEL
# Hout-item Afmetings (in cm)
4 | Rugleuningbalke
1,9 * 3,8 x 66
13 | Dwarsstutte
1,9 x 3,8 x 36
1 | Sitplekrug,
onderste dwarsstut
1,9 x 3,8 x 32
LET WEL:
e Die dikte van die hout is die kleinste
afmeting.
e # is die aantal item(s).
[Aangepas uit instructables.com|
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
1.3.1
te monteer.
1.3.2
word.
1.3.3
1.3.4
verteenwoordig.
1.3.5
Kopiereg voorbehou
Skryf die totale getal houtitems neer wat benodig word om hierdie stoel
Bepaal die getal dwarsstutte wat op die sitplekke van DRIE stoele gevind sal
Noem die item in die materiaallys met die langste afmeting.
Identifiseer watter afmeting van die rugleuningbalk die dikte van die hout sal
Skryf, in millimeter, die lengte van die spasiéring tussen die dwarsstutte van
die rugleuning van die stoel neer.
Blaai om asseblief
(2)
(3)
(2)
(2)
(2)
[26]
Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 2
2.1 John en nog vyf familielede het besluit om aan die Baviaanskloof Leopard-
veldwedloop deel te neem. Hulle besluit om by die Baviaanskloof Uitspan-kampplek
te kamp.
BYLAE A toon 'n lugaansig van Baviaanskloof Uitspan met kampplekke en die getal
kampeerders toegelaat. Sommige kampplekke het een hut en ander het meer as een hut,
wat A, B en C gemerk is.
Gebruik BYLAE A en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
2.1.1
2.1.2
2.1.3
2.1.4
2.1.5
Kopiereg voorbehou
Verduidelik wat met /ugaansig bedoel word.
Bereken die maksimum getal kampeerders wat by Baviaanskloof Uitspan-
kampplek gehuisves kan word.
Bepaal die algemene rigting van die dam vanaf kampplek 8.
Die beskrywing hieronder word op hul webtuiste gevind:
'Hierdie kampplek is naby die dam geleé en kan 'n maksimum van
19 kampeerders huisves.’
Skryf neer watter kampplek beskryf word. Skryf slegs die nommer van die
kampplek neer.
Bereken, as 'n persentasie, die waarskynlikheid dat John en sy familie
willekeurig 'n hut sal kies wat presies die hele familie kan huisves.
Die uitlegplan hieronder toon die ablusiegeriewe (toilette en storte) in die
middel van kampplekke 3, 4, 5 en 6.
Die werklike lengte van die ablusiegeriewe is 8,2 meter.
UITLEGPLAN VAN DIE ABLUSIEGERIEWE
8.2m ———— se
BPRS UTP | | SLEUTEL
Stort mR
Toilet i
. Q
Bankie
g
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
(a) Skryf die totale getal storte neer.
(b) Bepaal, afgerond tot die naaste heelgetal, die skaal van die plan.
(c) | Gee EEN geskikte rede waarom bankies in die ablusiegeriewe gevind
word,
Blaai om asseblief
2)
(3)
(2)
2)
@Q)
(2)
(4)
(2)
Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
2.2 Die Leopard-veldwedloop is 'n tweedag-wedloop wat aan die rand van die kamp
gehardloop word en by die Cedar Falls Tuisbasis begin en eindig.
BYLAE B toon die kaart asook die hoogtekaart van die Leopard-veldwedloop wat in
die Baviaanskloof naby Willowmore geleé is.
Besoekers aan die Baviaanskloof kan ook 'n vierdag-staptog, wat by Cedar Falls
Tuisbasis begin, doen.
LET WEL:
e Dag 1 van die veldwedloop is Dag 3 en 4 van die staptog.
e Dag 2 van die veldwedloop is Dag 1 en 2 van die staptog.
¢ Voetslaanpad (paadjie deur die natuurlike landskap)
[Aangepas uit gobaviaans.co.za]
Gebruik BYLAE B en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
2.2.1
2.2.2
2.2.3
2.2.4
2.2.5
Kopiereg voorbehou
Skryf die dag gedurende die wedloop neer waarop jy verby Gabriel's Pools
sal gaan.
Die beskrywings van 'n gedeelte van die roete op die pamflet is soos volg:
Hardloop vir 5,5 km al langs Rhebok Valley.
Gaan aan die ander kant af na die Reflection Pools om te swem en water
te drink.
e Keer dan terug na die tuisbasis.
Kies die roete wat hierbo beskryf word en pas dit by A, B, C of D. Skryf
slegs die letter langs die vraagnommer (2.2.2) neer.
A Leopard-veldwedloop — Dag 1 (Deel 1)
B__ Leopard-veldwedloop — Dag 1 (Deel 2)
C Leopard-veldwedloop — Dag 2 (Deel 1)
D_ Leopard-veldwedloop — Dag 2 (Deel 2)
Bepaal die getal kilometer wat John gehardloop het toe hy op Dag 2 die
hoogste punt bo seevlak bereik het.
John se beste gemiddelde spoed (in km/h) vir die wedloop was sy
gemiddelde spoed vanaf die 8 km-punt tot by die 18 km-punt op Dag 1.
Gebruik die hoogtekaart om te verduidelik waarom dit die geval was.
John het beweer dat hy op Dag 2, terwyl hy vanaf die 17,5 km-punt na die
einde van die voetslaanpad gehardloop het, meer as 100 meter nader aan
seevlak beweeg het.
Toon, deur middel van berekeninge, of hy korrek is of nie.
Blaai om asseblief
(2)
(2)
2)
(2)
G)
34]
Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 3
3.1 Mev. Kgomo is 'n graad 2-onderwyser by Happy Valley Primére Skool.
Sy het 'n leeshoekie agter in haar klas. Leerders wat na skool vir hulle vervoer wag,
sit gewoonlik daar en lees 'n boek.
Mev. Kgomo bére kussings in sakke (sien prente hieronder). Leerders sit nd skool op
hierdie kussings.
KUSSINGS IN DIE SAK AFMETINGS VAN DIE SAK
I aaa aay
LET WEL: Omboorsel: dun koord wat met materiaal oorgetrek is om die sak te
versier en om some te versterk
[Aangepas uit www.shein.com]
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.1.1 Die skooldag eindig om 12:55.
Tendani se pa was laat en het hom eers om 14:13 kom haal.
Bepaal hoe lank Tendani in die leeshoekie gesit het. (2)
3.1.2 Die hoogte van een kussing is 11 cm.
Bepaal die verskil tussen die totale hoogte van die kussings in EEN sak en
die hoogte van die sak. (4)
3.1.3 Die omboorsel om die onderste rand van sommige van die sakke vir die
kussings moet vervang word. Die winkel verkoop die omboorsel in
halfmeter-lengtes.
Bereken dic totale lengte omboorsel wat sy sal moet koop om die omboorsel
om die onderste rande van VIER sakke te vervang.
Jy mag die volgende formule gebruik:
Omtrek = 2 (lengte + breedte) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 8 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
3.2 Mev. Kgomo het 'n verjaarsdagalmanak vir haar 2024-klas gemaak om teen die muur
te hang.
Sy gaan elke leerder se naam en verjaarsdag op 'n klein sirkelvormige houtplaatjie skryf
en die plaatjie by die korrekte maand hang.
Die sirkelvormige houtplaatjie het 'n sirkelvormige gaatjie vir 'n ring wat gebruik word
om die houtplaatjie te hang. Die oppervlakte van die sirkelvormige gaatjie is
0,3142 cm?.
Elke jaar verf sy die voorkant van die sirkelvormige houtplaatjies.
Die spreidingskoers van dic verf is 6 m?/L.
PRENT EN DIAGRAM VAN 'N SIRKELVORMIGE HOUTPLAATJIE
Sirkelvormige
=” gaatjie
Annette FI
6 April =
—____——_—_—_—_
8cem
{Aangepas uit www.amazon.com)
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.2.1 Bepaal, in cm, die omtrek van die sirkelvormige houtplaatjie.
Jy mag die volgende formule gebruik:
Omtrek van 'n sirkel = 3,142 x deursnee (2)
3.2.2 Bepaal, in cm, die radius van EEN sirkelvormige houtplaatjie. (2)
3.2.3 Die hardewarewinkel verkoop verf in 50 m€-, 1 liter-, 5 liter- en 20 liter-
houers.
Mev. Kgomo beweer dat 'n 50 m€-blik verf genoeg sal wees om EEN kant
van 36 sirkelvormige houtplaatjies te verf.
Verifieer haar bewering. Toon ALLE berckeninge.
Gebruik die volgende formule:
Oppervlakte van 'n sirkel = 3,142 x radius” (9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
3.3 Op elke leerder se verjaarsdag ontvang die leerder 'n kubusvormige pakkie
tuisgemaakte lekkers, soos in die diagram en prent hieronder getoon.
DIAGRAM EN PRENT VAN 'N KUBUS EN 'N KUBUSVORMIGE PAKKIE
[Aangepas uit www.pinterest.com]
Gebruik die diagram hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.3.1 Die volume van die kubusvormige pakkie is 2 744 cm}.
Bereken die sylengte van die kubusvormige pakkie.
Jy mag die volgende formule gebruik:
Volume van 'n kubus = sy * sy x sy (4)
3.3.2 Daar is 35 verskillende gekleurde lekkers in elke pakkie.
TABEL 2 hieronder toon die getal lekkers per kleur.
TABEL 2: GETAL LEKKERS PER KLEUR
KLEUR VAN LEKKERS GETAL LEKKERS
Blou 4
Pers 5
Pienk _8
Oranje 11
Geel 7
Bepaal die waarskynlikheid, as 'n desimaal, om willekeurig 'n pienk of
'n geel lekker uit die pakkie te kies. (3)
[31]
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 10 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 4
4.1 | Ru-olie word in 'n vertikale, silindriese toring verhit om produkte soos petroleumgas,
brandstof (petrol), keroseen (lampolie), diesel, industriéle olie en paraffienwas, wat teen
verskillende temperature kook, te skei en te verwyder (ekstraksie).
SILINDRIESE TORING WAT DIAGRAM VAN 'N
VERSKILLENDE PRODUKTE EN VERTIKALE, SILINDRIESE
HULLE KOOKTEMPERATURE TOON TORING
(2° Petroleumgas (a
wore) fete *
Ekstraksie-
“> EEE Brandstof (petrol)
pype
200 °C
=k Keroseen (lampolie)
300 °C
i ee eed
370 °C
Ce me
B 54m
~ Diesel
=~ Industriéle olie
400 °C
wee nn ene »
CC Nay,
Smeltoond Paraffienwas Le Gm >
{Aangepas uit http://derivfx.com
LET WEL:
e Ekstraksie vind plaas omdat verskillende vloeistowwe verskillende kookpunte het.
e Ekstraksie vind plaas in 'n groot, vertikale, silindriese toring met 'n deursnee
van 6 m.
e Die totale buite-oppervlakte van dele (A + C) = 150,816 m’.
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
4.1.1 Identifiseer die ru-olieproduk wat derde sal kook. (2)
4.1.2 Skryf die produk neer wat teen 150 °C verwyder (ekstraksie) sal word. (2)
4.1.3 Herlei die kookpunt van diesel na grade Fahrenheit.
Gebruik die formule: °c = 7 @
414 Die pype wat in en uit die vertikale, silindriese toring lei, beslaan 2,5%
van die buite-oppervlakte van deel B van die silindriese toring.
Bereken die totale buite-oppervlakte van die vertikale, silindriese toring,
uitgesluit die oppervlakte wat deur die pype in beslag geneem word.
Gebruik die formule:
Buite-oppervlakte van 'n oop silinder = 3,142 x deursnee x hoogte (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 ll DBE/November 2024
NSS Vertroulik
4.2 ‘no Werker by die olicraffinadery beoog om haar dubbeldeurmotorhuis in 'n groter
leefkamer te verander deur dubbelsteenmure te bou om beide deure te vervang.
PRENT VAN TWEE DEURE WAT STENE OP 'N
VERVANG MOET WORD HOUTSTAPELBORD ('PALLET')
a
= —
ONVOLTOOIDE DIAGRAM WAT DIE PATROON
TOON VAN HOE DIE STENE GELE SS UEEESTGER, TE
MOET WORD, MET DIE MUUR
EERSTE TWEE VOLTOOIDE RYE
LET WEL:
525 stene per stapelbord (‘pallet’) teen 'n prys van R6,45 per steen.
stapelbord (‘pallet’) verkoop.
Halwe stene word weggegooi (nie hergebruik nie).
Stene word per
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
4
4.
4.
Kopiereg voorbehou
geplaas moet word.
2.1 Bepaal die totale getal stapelborde (‘pallets') met stene benodig om beide
motorhuisdeure te vervang. (5)
2.2 Die opening van 'n motorhuisdeur het afmetings van 2,13 m x 3 m.
Ander koste om die dubbelsteenmuur te bou:
e Materiaal, behalwe stene, kos R2 000,00
e Arbeid is R500,00 per vierkante meter
Die eienaar beweer dat die totale koste om beide motorhuisdeure met
mure te vervang, R15 200,00 sal wees.
Verifieer haar stelling deur middel van berekeninge.
Jy mag die volgende formule gebruik: Oppervlakte = lengte x breedte (7)
2.3 Gee EEN geskikte rede waarom die stene op 'n houtstapelbord (‘pallet’)
@)
[29}
Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 12 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 5
5.1
5.2
Chris en Boipelo beplan 'n jaar lange reis, meesal op die Al-snelweg, oor die hele
Australié. Dit is die wéreld se langste aaneenlopende pad van 14 655 km wat deur elke
staat gaan en sewe van die agt hoofstede verbind.
BYLAE C is 'n kaart van Australié en die afstande en bestuurtye tussen die groot stede
en die state of gebiede. Langs dit is die plan van hulle reis.
Gebruik BYLAE C en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
5.1.1 Skryf die name van die stede neer waar die afstand tussen hulle 738 km is.
5.1.2 Noem die VIER maande wanneer Chris en Boipelo in Wes-Australié sal
wees,
5.1.3 Bepaal die afstand vanaf Perth na Adelaide.
5.1.4 Noem die staat waar hulle beplan om in Februarie te wees.
5.1.5 Bereken die gemiddelde spoed, in km/h, vanaf Brisbane na Cairns.
Jy mag die volgende formule gebruik: Afstand = spoed x tyd
Chris en Boipelo beplan om Uluru te besoek. Prent van Uluru
Hierdie ovaalvormige root rots styg :
1 142 voet bo die omliggende woestynvlakte
uit. 'n Prent van Uluru word langsaan getoon.
Die diagram hieronder toon 'n vergelyking tussen die hoogte van Uluru en sommige ander
toeriste-aantreklikhede oral in die wéreld.
348 m
Sydney ULURU Die Die Groot Big Ben
Hawebrug Eiffeltoring Piramide van Giza
[Bronne: Pinterest.com.au en Britannica.com]
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
5.2.1 Bepaal, tot DRIE desimale plekke afgerond, die herleidingsfaktor van voet
na meter wat in hierdie diagram gebruik word, in die vorm
1 voet =... m.
5.2.2 Skryf, as 'n vereenvoudigde verhouding, die hoogtes van
Uluru : Eiffeltoring : Big Ben neer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(2)
(3)
(3)
(2)
(4)
(3)
(4)
Wiskundige Geletterdheid/V2 13 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
5.3 Behalwe vir die vasteland word Australié deur duisende klein eilandjies omring. Boipelo
het TABEL 3 op 'n webwerf gevind wat die oppervlaktes van die vasteland, eilande en
totaal vir elke staat of gebied aandui. Sommige waardes is weggelaat.
TABEL 3: OPPERVLAKGROOTTES VAN DIE VASTELAND, EILANDE EN
TOTAAL VIR ELKE STAAT OF GEBIED
VASTELAND- | EILAND- | TOTALE |PERSENTASIE
OPPER- | OPPER- | OPPER- | VAN TOTALE
STAAT/GEBIED | VLAKTE | VLAKTE | VLAKTE| — OPPER-
kam? km? km? VLAKTE
Wes-Ausiralié 2 526 924 3.089 | 2527013 32,9
Queensland 1723 030 6712 | 1729742 22,5
Noordelike Gebied | 1334404 13387 _| 1347791 175
Suid-Australié 979 651 4670 | 984321 12,8
Nieu-Suid-Wallis 801 137 1B 801 150 10,4
(‘NewSouth Wales’)
Victoria 227 038 406 227 444 3,0
Tasmanié 64.519 3 882 68 401 0.9
Australian Capital 2 358 - 2 358 -
Territory
TOTAAL 7 656 061 32159 | 7688220
(AUSTRALIE)
LET WEL: Gebied/Territory — 'n groot gebied wat met 'n landstreek of provinsie
vergelyk kan word
[Bron: ga.gov.au
Gebruik TABEL 3 en verwys na BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord.
5.3.1 'n Meteoriet (rots uit die hemelruim) het iewers in Australié geval.
Skryf die waarskynlikheid neer dat dit willekeurig in Queensland geval het. (2)
5.3.2 Toon, met berekeninge, waarom daar beweer kan word dat die totale
oppervlakte van die eilande van Australié ongeveer die helfte van die
vastelandoppervlakte van Tasmanié is. (3)
5.3.3 Die Australian Capital Territory het 'n bevolking van 454 499.
(a) __ Bepaal, tot die naaste heelgetal afgerond, die bevolkingsdigtheid
van die Australian Capital Territory as mense per vierkante km. (3)
(b) Gee 'n geskikte rede, met berekeninge, hoekom hierdie oppervlakte
uit die persentasieberekening in die tabel weggelaat is. (4)
[33]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 November 2024 NSC Addendum

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

Errata
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2024 Errata

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2024 Memo (Eng)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2024 QP (Eng)
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2025 Memo (Afr)

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Memo
%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)
Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Memorandum