Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitend 2 antwoordblaaie en 2 bylaes.
Hosted by www.ecexams.co.za.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--862f41ea-86b5-468a-bac9-0f1c76be2e36/v1-a54d8cafac2ad8824bc1/card.webp)


%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3/v1-7d01bb76199b3362da1d/card.webp)


View all


MATH LITERACY P1 GR12 QP SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Mathematical Literacy · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 16
- File size
- 1.3 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 16
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Die vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM wat in die VRAESTEL ingesluit is om die
volgende vrae te beantwoord:
BYLAE A vir VRAAG 1.1
BYLAE B vir VRAAG 2.1
3. Beantwoord VRAE 3.2.3 en 4.1.2 op die ANTWOORDBLAAIE wat verskaf word.
Skryf jou naam en van in die spasies wat op die ANTWOORDBLAAIE verskaf word
en handig die ANTWOORDBLAAIE met jou ANTWOORDEBOEK in.
4. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
6. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
8. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge aan.
9. Rond ALLE finale antwoorde volgens die konteks wat gebruik word af, tensy anders
vermeld.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE GELETTERDHEID V1 3
VRAAG 1
1.1 Gebruik BYLAE A om die volgende vrae, te beantwoord.
1.1.1 Bereken die waarde van A. (2)
1.1.2 Definieer die term openingsaldo. (2)
1.1.3 Toon hoe die inkomste van R6 602,70 bereken is. (2)
1.1.4 Bereken die waarde van B. (2)
1.1.5 Skryf die totale uitgawe in woorde. (2)
1.1.6 Bepaal die verskil tussen die maksimum en minimum Oktober-uitgawe. (3)
1.2 Die Matriekdans-fondsinsamelingskomitee het 4 bokse penne gekoop en elke pen teen
R5,00 elk verkoop.
BIC oranje fyn balpuntpen –
Swart (Boks van 60)
R249,00
1.2.1 Bereken die koste van een swart pen. (2)
1.2.2 Bepaal die wins wat op een swart pen gemaak word. (2)
1.2.3 Bereken die aantal penne wat tydens die fondsinsameling verkoop is. (2)
1.2.4 Bepaal die persentasie wins uit die verkoop van een swart pen. (2)
1.2.5 Bepaal die waarskynlikheid om ʼn rooi pen lukraak in een van die bokse wat
gekoop is, te kies. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
1.3 Me. Jones het ʼn kort toeritsbaadjie op 24 November 2023, op Swart Vrydag, gekoop.
Die koste van die kort toeritsbaadjie word hieronder getoon.
SEUNS KORT TOERITSBAADJIE
Was: R499,00 (BTW ingesluit)
Nou: R336,75
1.3.1 Watter dag van die week is Swart Vrydag? (2)
1.3.2 Bepaal die persentasie afslag wat op die kort toeritsbaadjie aangebied is. (3)
1.3.3 Bepaal wat die BTW-eksklusiewe prys van die kort toeritsbaadjie was. (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE GELETTERDHEID V1 5
VRAAG 2
2.1 Pie Sese het haar werknemersinkomstebelastingsertifikaat inligting vir die finansiële jaar
geëindig 2023/02 ontvang.
Hierdie inligting is op BYLAE B. Sommige inligting is weggelaat.
Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord.
2.1.1 Skryf die jaarlikse belasbare betalingsbedrag neer wat Pie Sese ontvang het. (2)
2.1.2 Bereken die maandelikse mediese hulpfonds belastingkredietfooie. (2)
2.1.3 Pie het vanaf 1 Maart 2023 tot 30 September 2023 36,5% tot haar pensioenfonds
bygedra. Bepaal die gemiddelde maandelikse bydrae vir die res van die finansiële
jaar. (5)
2.2 Joy benodig ʼn skootrekenaar wat R5 999,00 kos. Sy het die geld by haar suster wat in die
Verenigde State van Amerika woon gevra. Die wisselkoers was soos volg:
R1 = 0,05 VS-dollar.
2.2.1 Verduidelik die term wisselkoers. (2)
2.2.2 Was die ZAR sterker of swakker teenoor die VS-dollar? (2)
2.2.3 Joy se suster het haar 300 VS-dollar gegee om ʼn nuwe skootrekenaar te koop. Sy
het gesê dat die geld genoeg sou wees om die skootrekenaar te koop.
Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, dat Joy se suster korrek is. (3)
2.3 Me. Teddy het die uitkeerwaarde vir haar uittree-annuïteit gaan kontroleer, aangesien sy oor
4 maande, 55 sal word. Sy verwag om haar enkelbedrag te ontvang wanneer sy 55 word.
Die verkoopsdame het haar meegedeel dat die uitkeerwaarde R334 159 is, en sy sal 1/3 van
hierdie enkelbedrag ontvang. Dit is omdat die Suid-Afrikaanse Wet vanaf 2017 bepaal het
dat indien ʼn enkelbedrag R247 500 oorskry, ʼn persoon 1/3 van die totale enkelbedrag sal
ontvang en sal daarna gelyke paaiemente ontvang.
Me. Teddy het besluit om die 1/3 van haar enkelbedrag teen 9% p.j. halfjaarliks saamgestel
vir 2 jaar te belê.
2.3.1 Bereken die bedrag wat me. Teddy sal ontvang wanneer sy 55 jaar oud word. (3)
2.3.2 Me. Teddy sê dat die rente wat sy na 2 jaar sal ontvang R24 500 is. Verifieer, deur
ALLE berekeninge te toon, of haar verklaring geldig is. (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
2.4 Mnr. Walker, die eienaar van Ray Restaurant, wil Wi-fi as deel van die uitbreiding van die
besigheid installeer. Hy het twee opsies gekry om van te kies. Die opsies word in die tabel
hieronder getoon:
TABEL 1: BESIGHEIDS-INTERNET OPSIES
BESIGHEID INTERNET LTE 24 MAANDE KONTRAK BESPARING
10 Mbps R299 pm Spaar R3 600
20 Mbps R399 pm Spaar R6 000
BESIGHEIDS-INTERNET 24 MAANDE KONTRAK BESPARING
VESEL-OPTIES
20 Mbps R549 pm Spaar R2 400
50 Mbps R749 pm Spaar R2 400
Mbps – Megabits per sekonde
Mnr. Walker wil 40 Mbps koop. Die verkoopsverteenwoordiger het hom die volgende
opsies aangebied:
• Koop VIER 10 Mbps LTE
• Koop TWEE 20 Mbps LTE
Hy het uitgevind dat dit goedkoper is om 50 Mbps vesel-opties te koop as om 40 Mbps
LTE te koop.
Verifieer, deur middel van berekeninge, of mnr. Walker se stelling geldig is. (8)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE GELETTERDHEID V1 7
VRAAG 3
3.1 Die Minister van Basiese Onderwys het in haar toespraak gesê dat daar ʼn aansienlike
verbetering in die prestasie van alle vakke, BEHALWE ʼn paar, was.
TABEL 2 hieronder verteenwoordig die vakke met ʼn hoë inskrywing. Verbetering is in alle
vakke opgemerk, BEHALWE Geskiedenis en Wiskundige Geletterdheid.
TABEL 2: VERGELYKING VAN PRESTASIE IN VAKKE 2022 EN 2023
VAKBESKRYWING 2022 2023 VERSKIL IN PERSENTASIE
VAN 2022 TOT 2023
Rekeningkunde 75,4% 76,9% 1,5%
Landbouwetenskappe 75,8% 80,5% 4,7%
Besigheidstudies 76,7% 81,8% 5,1%
Ekonomie 71,5% B 3,0%
Geografie 81,3% 86,2% 4,9%
Geskiedenis 88,2% 87,7% ‒0,5%
Lewenswetenskappe 71,5% 75,6% 4,1%
Wiskundige Geletterdheid 85,7% 82,3% A
Wiskunde 55,0% 63,5% 8,5%
Fisiese Wetenskappe 74,6% 76,2% 1,6%
Gebruik die tabel hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.1.1 Bereken die waarde van A. (2)
3.1.2 Watter vak het die grootste persentasie afname tussen 2022 en 2023? (2)
3.1.3 Bereken die omvang van die verskille in persentasies. (4)
3.1.4 Die gemiddelde persentasie van die 2023-prestasie in al die vakke is 78,52%.
Bepaal die waarde van B deur al 10 vakke te gebruik. (4)
3.1.5 Skryf die waarskynlikheid om lukraak ʼn vak(ke) met ʼn afname in persentasie as ʼn
desimaal te kies. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
3.2 Die tabel hieronder verteenwoordig die tellings vir die 2023 Rugby Wêreldbeker-
kwarteindronde, halfeindronde en finaal.
TABEL 3: 2023 RUGBY WÊRELDBEKER-KWARTEINDSTRYD, SEMI-FINAAL
EN EINDTELLING
KWARTEINDRONDE HALFEINDRONDE FINAAL
WEDSTRYDE SPANNE TELLING SPANNE TELLING SPANNE TELLING
ste
1 wedstryd Wallis 17 Argentinië 6
vs. Nieu-
Argentinië 29 vs. Seeland 11
2de wedstryd Ierland 24 Nieu-Seeland 44 vs.
vs.
Nieu- 28
Seeland
A 12
3de wedstryd Engeland 30 Engeland 15
vs.
Fiji 24 vs.
4de wedstryd Frankryk 28 Suid-Afrika 16
vs.
Suid-Afrika 29
Gebruik die tabel hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.2.1 Watter span word deur A in die FINALE wedstryd verteenwoordig? (2)
3.2.2 Identifiseer die span met die hoogste telling in die halfeindstryde. (2)
3.2.3 Teken ʼn dubbelstaafgrafiek vir die tellings in die kwarteindronde op
ANTWOORDBLAD 1 wat verskaf word. (6)
3.2.4 Identifiseer die modale telling in die halfeindronde. (2)
[27]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE GELETTERDHEID V1 9
VRAAG 4
4.1 Me. Shield wil ʼn internetkafee as ʼn klein besigheid begin. Sy wil begin deur skooltydskrifte
te druk wat kleurdruk sal benodig vir foto’s van skoolgeleenthede. Sy wil die
fotostaatmasjien huur, en het twee winkels genader wat kantoortoerusting verkoop.
By Umlazi Kantoortoerusting het sy ʼn groot, Olivetti d-MF2555-fotostaatmasjien gesien. By
Queens Winkel het sy die Canon MG 2500-reeks-drukker gesien.
Die aanbiedinge vir die huur van die masjiene word hieronder gegee:
HUUR-AANBIEDING 1: Umlazi HUUR-AANBIEDING 2: Queens
Kantoortoerusting Winkel
HUUR: R450,00 per maand HUUR: R350,00 per maand
➢ R0,12c BTW uitgesluit, per swart druk ➢ R0,20 per swart druk
➢ R0,70c BTW ingesluit per kleurdruk ➢ R0,90 per kleurdruk
Sluit in: Drukstof (Toners), diens, Sluit in: Diens van die masjien,
onderdele, vervoer en arbeid. drukstof (toner), onderdele, vervoer en
arbeid
4.1.1 Definieer die term veranderlike koste in die gegewe konteks. (2)
4.1.2 Skryf die vergelykings vir kleurdruk vir beide maatskappye neer. (4)
4.1.3 Voltooi die tabel en TEKEN ʼn lyngrafiek vir beide opsies op ANTWOORDBLAD
2, deur die kostevergelyking in VRAAG 4.1.2 te gebruik. (9)
4.1.4 Hoeveel kopieë moet gedruk word vir die twee maatskappye om dieselfde koste te
hê? (2)
4.1.5 By watter maatskappy moet me. Shield die fotostaatmasjien huur? (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
4.2 TABEL 4 hieronder verteenwoordig die uitslae van Primêre Skool Veldbyeenkomste.
Primêre Skole het aan die 2024-streekskompetisie deelgeneem.
TABEL 4: VELDBYEENKOMSTE-UITSLAE VIR PRIMÊRE SKOLE
GESLAG SEUNS MEISIES
ITEMS 10 jaar 11 jaar 12 jaar 13 jaar 10 jaar 11 jaar 12 jaar
13 jaar
GEWIGSTOOT 11,30
9,00 m 11,00 m 11,50 m 8,00 m 9,70 m 9,60 m 10,20 m
m
HOOGSPRING 1,24 m 1,34 m 1,48 m 1,54 m 1,18 m 1,30 m 1,40 m 1,48 m
VERSPRING 4,10 m 4,50 m 4,80 m 5,20 m 3,80 m 4,10 m 4,40 m 4,60 m
4.2.1 Verduidelik, met regverdiging, of die data diskreet of kontinue is? (3)
4.2.2 Watter ouderdomsgroep het die hoogste resultate? (2)
4.2.3 Verduidelik hoekom die resultate vir die hoogspringitem laer is as die resultate van
die gewigstoot en verspringitems? (3)
4.2.4 Die omvang vir alle ouderdomme in die verspringitems dui daarop dat die resultate
nader aan die mediaan gegroepeer is. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon,
of die stelling korrek is. (6)
[33]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE GELETTERDHEID V1 11
VRAAG 5
5.1 Die waterrekening wat me. Wallis van die Ndondo-munisipaliteit ontvang het, word
hieronder verskaf.
TABEL 5: ME. WALLIS SE WATERREKENING
Die Ndondo-Munisipaliteit Privaatsak X1937
Tel: (011) 2328910
Straatadres Kliënt se naam Faktuurnommer
6 Edenvale Me. L Wales AVE-40103652
Flat
Datum Verbruik Koste BTW Groottotaal
Besonderhede (in Rand) (15%) verskuldig
15/12/2023 32 kℓ …
Tarief (per kℓ)
Kiloliter
(BTW uitgesluit)
0–6 kℓ R18,12/kℓ
7–15 kℓ R29,26/kℓ
16–30 kℓ R36,58/kℓ
31 + kℓ R45,52/kℓ
Sanitasie R59,96
(BTW uitgesluit)
Vorige verbruikstatistieke:
SEP. OKT. NOV.
30 kℓ 34 kℓ 36 kℓ
5.1.1 Bereken die bedrag vir water gehef, BTW ingesluit, wat me. Wallis in Desember
gebruik het. (8)
5.1.2 Bereken die mediaantariewe per kiloliter. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
5.2
Watter tariefgroep het ʼn hoër persentasie verhoging gehad toe Nowa-munisipaliteit die
watertariewe van 2022/2023 tot 2023/2024 verhoog het? (7)
5.3 Die gekonsolideerde staatsuitgawes volgens funksie vir 2023/2024 en 2024/2025 word in
die tabel hieronder geïllustreer. Sommige inligting is weggelaat.
TABEL 6: GEKONSOLIDEERDE STAATSUITGAWES PER FUNKSIE
2023/2024 2024/2025
R miljard HERSIENE-SKATTING MEDIUMTERMYN-
SKATTING
Opvoeding en kultuur 468,4 480,6
Gesondheid 267,3 271,9
Sosiale ontwikkeling 368,5 387,3
Gemeenskapsontwikkeling 251,5 265,3
Ekonomiese ontwikkeling 239,8 255,4
Vrede en veiligheid 236,8 244,0
Algemene staatsdiens 76,9 74,7
Betalings vir finansiële bates 3,5 2,6
Bereken die interkwartielomvang vir 2024/2025 mediumtermynskatting. (7)
[25]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE GELETTERDHEID V1 13
ANTWOORDBLAD 1
VRAAG 3.2.3
NAAM EN VAN: ______________________________________________________
1ste wedstryd 2de wedstryd 3de wedstryd 4de wedstryd
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
14 WISKUNDE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
ANTWOORDBLAD 2
VRAAG 4.1.2
NAAM EN VAN: ___________________________________________________________
AANTAL KOPIEË 0 100 300 500 700 900
AANBOD 1: Koste (R) 450
AANBOD 2: Koste (R) 620
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE GELETTERDHEID V1 15
BYLAE A
VRAAG 1.1
4de Kwartaal Inkomste en Uitgawes (Okt.–Des. 2023)
INKOMSTE
Openingsaldo = R612,20
Beskrywing Oktober November Desember Totale
Bedrae Bedrae Bedrae Bedrae
(R duisend) (R duisend) (R duisend) (R duisend)
Coca R4 102,70 R3 654,50 R540,00 R8 297,00
Fondsinsameling R500,00 R6 000,00 R6 500
Skenkings R1 000,00 R2 000,00 R3 000
Arm fonds R1 000,00 R790,00 R600,00 R2 390
TOTALE R6 602,70 R12 444,50 R1 140,00 R20 187,00
Totale inkomste + Openingsaldo = A
UITGAWES
Beskrywing Oktober November Desember Totale
Bedrae Bedrae Bedrae Bedrae
(R duisend) (R duisend) (R duisend) (R duisend)
Elektrisiteit R400,00 R300,00 R300,00 R1 000,00
Lone R3 000,00 R3 000,00 R3 000,00 R9 000,00
Koeverte R288,00 R288,00
Skoonmaak-
materiaal R350,00 R350,00
Tekens R5 500,00 B
Sendingwerk R1 500 R790,00 R600,00 R2 890
Onderhoud 0
TOTALE R5 538,00 R9 590,00 R3 900 R19 028,00
Totale uitgawes = R19 028,00
Eindsaldo = R20 187,00 – R19 028,00 = R1 159,00
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
16 WISKUNDE GELETTERDHEID V1 (ADDENDUM) (EC/SEPTEMBER 2024)
BYLAE B
VRAAG 2.1
WERKNEMER INKOMSTEBELASTING-SERTIFIKAAT INLIGTING
Transaksiejaar: 2023 Jaar van assessering: 2023 Tydperk van versoening: 2023/02
TIPE SERTIFIKAAT: IRP5
WERKNEMER INLIGTING
Van: Sese Geboortedatum: 20030719
Naam: Pie Inkomstebelasting: 0609781234
WERKGEWER INLIGTING
Handels- of ander naam: Departement van Onderwys
INKOMSTE ONTVANG INKOMSTE ONTVANG BELASTINGKREDIETE, BYDRAES
BEDRAG BRONKODE BEDRAG BRONKODE BEDRAG BRONKODE
R363 721 3601 BRUTO AFTREEFONDS-INKOMSTE LBS
R30 533 3605 R363 721 3697 R87 959,49 4102
R102 853 3713 BRUTO NIE-AFTREDE TOTALE BELASTING EN WVF
R12 168 3810 FINANSIERINGSINKOMSTE R87 959,49 4149
R145 554 3698 MEDIESE SKEMA-FOOIE BELASTINGKREDIET
AFTREKKINGS/BYDRAES/INLIGTING R4 164,00 4116
R86 238 4001
R47 403 4005
R12 168 4474
TOTALE AFTREKKINGS/BYDRAES/INLIGTING
RA 4497
SOMMIGE BRONKODES: 3603 – INKOMSTE BELASBAAR; 3605 ‒ JAARLIKSE BETALING – BELASBAAR; 3713 ‒ ANDER TOELAAG –
BELASBAAR; 3810 ‒ MEDIESE HULPBYDRAE VAN WERKNEMER
4001 ‒ HUIDIGE FONDSBYDRAE; 4005 ‒ MEDIESE HULPBYDRAE; 4474 ‒ WERKNEMER SE MEDIESE BYDRAES; 4497 ‒ TOTALE
AFTREKKINGS/BYDRAES
Kopiereg voorbehou
Hosted by www.ecexams.co.za.
Verified matching documents
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Maths-LIT-Grade-12-NSC-P1-QP-September-2025-Free-State.pdf
Question paper
Mathematical Literacy P2 (Afrikaans) June 2025 Question Paper.pdf
Question paper
Mathematical-Literacy-Maths-LIT-Grade-12-NSC-QP-March-2025-Limpopo.pdf
Question paper
Maths-LIT-Grade-12-NSC-P2-QP-September-2025-Free-State.pdf
Question paper
Maths-LIT-Grade-12-NSC-P1-QP-September-2025-Limpopo.pdf
Question paper
Maths-LIT-Grade-12-NSC-P1-QP-September-2025-North-West.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--862f41ea-86b5-468a-bac9-0f1c76be2e36/v1-a54d8cafac2ad8824bc1/card.webp)
Question paper
Gr 12 Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf

Question paper
MATHS LIT P1 GR12 QP JUNE 2023_Afrikaans.pdf

Question paper
MATHS LIT P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3/v1-7d01bb76199b3362da1d/card.webp)
Question paper
Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Mathematical Literacy P1 Nov 2024 Afr.pdf

Memorandum
MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025_AFRIKAANS FINAL_watermark.pdf
More from Grade 12 Mathematical Literacy
Explore more published documents in this catalogue.

Addendum
MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR_watermark.pdf
Memorandum
MATHS LIT GRADE 12 SEPT 2025 MEMO ENG_watermark.pdf

Memorandum
Maths-LIT-Grade-12-NSC-P1-MEMO-September-2025-Free-State.pdf
Addendum
Maths-LIT-Grade-12-NSC-P1-ANSWER-BOOK-September-2025-KZN.pdf
Addendum
Maths-LIT-Grade-12-NSC-P2-ANSWER-BOOK-September-2025-Limpopo.pdf

Question paper