Skip to content

Mathematics Grade 2 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)

Question paperMathematicsGrade 2201211 pages

Grade 2 Mathematics question paper from the ANA 2012 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com *2WISK*
Downloaded from hlayiso.com Notas aan die onderwyser: Lees elke instruksie stadig en hoorbaar, ten minste twee keer aan die leerders voor terwyl hulle in hul vraestelle volg. Gee hulle genoeg tyd om die antwoorde onafhanklik in die gegewe spasies te skryf. Sedra hulle klaar geskryf het, lees u die volgende vraag. Doen cit totdat al die vrae beantwoord is. Leerders mag nie sakrekencars gebruik nie. Toegelate tyd vir die toets is 60 minute. Graad 2 Wiskunde 1
Downloaded from hlayiso.com 1, Vul die ontbrekende getalle van die patroon in. 95 105 110 2. Voltooi die onderstaande tabel. Vorms Aantal Getal in woorde vorms alLesaam OTEAOTLAOTEAD TEA OTEAO TEA OHS AOXEAOXEAOXEA OL AO 3. Skryf die antwoorde in die blokkies. Qa. 384+13= b. 80-30= c. 8x 4= Graad 2 Wiskunde 2
Downloaded from hlayiso.com 4. Voltooi die vlosidiagram. 33 ——~» —> a -10 maa ——> b. 5. Merk (“) die vorm met die korrekte lyn van simmetrie. 6. Beantwoord die volgende vrae. a. Verdubbel 45 = b. Die helfte van 74 = Graad 2 Wiskunde 3
Downloaded from hlayiso.com 7. Skryf die woorde “agter" of "voor" om elke sin te voltooi. a. Die boom is die motor. b. Die bal is die motor. 8. Merk die voorwerp wat, kan rol met ‘n "X". Graad 2 Wiskunde 4
Downloaded from hlayiso.com 9. Kyk na die almanak en beant-woord dan die vrae hieronder. Oktober Son. | Maan. | Dins. |Woens. | Don. Very. Sat. ] 2 3 4 5 6 7 8 9 10 7 12 13 14 15 16 7 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 3] a. Wat is die datum 2 dae na 7 Oktober? b. Busi se ver jaarsdag was 3 dae voor 30 Oktober. Graad 2 Wiskunde Op watter dag was haar ver jaarsdag?
Downloaded from hlayiso.com 10. Merk die houer wat die meeste water kan hou met 'n'X” . VW. Merk die vorm waarvan een kwart ingekleur is met 'n “X. 12. Kyk na die prente van die munte en beantwoord dan die vraag wat volg. Die bostaande munte is in totaal. Graad 2 Wiskunde 6
Downloaded from hlayiso.com 13. Hoe laat is dit op die wyserplaat, van die horlosie? arr iL 1 16 L 2 9 8 ? 8. Die tyd is uur. 14, Skruf die waarde van die onderstreepte syfer in elk van die gegewe getalle. $3 36 Graad 2 Wiskunde 7
Downloaded from hlayiso.com 15. Omkring die ligste voorwerp. 16. Kyk na die prent van die appels. Beantwoord dan die vraag wat volg. SSeS OOe eegcecrve eeueceees SeeBen Verdeel 36 appels tussen 5 mense sodat elke persoon @@'@ dieself'de hoeveelheid kry, Hoeveel appels bly oor? Elke persoon kry appels en ——___ bly oor. Graad 2 Wiskunde 8
Downloaded from hlayiso.com V7. Kyk na die prent en beantwoord die vraag wat volg, Twee koppies meel word benodig om 1 koek te bak. Hoeveel koppies meel is nodig om 5 sulke koeke te bak? 5 koeke sal koppies meel benodig, 18. Mary stap om half 8 by die huis weg om 8 uur by die skool te wees. Hoe lank neem dit. haar om skool toe te stap? Graad 2 Wiskunde 9
Downloaded from hlayiso.com 19. Senzo koop vrugte by die mark. Hy koop: 3 appels 10 piesangs 7 lemoene 4 aarbeie Kleur die onderstaande grafiek in om te wys hoeveel van elke vrugtesoort Senzo gekoop het. Aantal vrugte S mh) &) BG] oO!) NE! OO) SO appels piesangs lemoene aarbeie Soorte vrugte Graad 2 Wiskunde 10 TOTAAL: 30

Study this subject

More from Grade 2 Mathematics

View all