Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
WISKUNDE V1
NOVEMBER 2014
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2014 papers 




_hlayiso.com_--577a9a8c-3710-46be-a57d-fee051196b05/v1-10900b0e4d98923765a5/card.webp)
View all

_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)



Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 QP (Afr)
Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2014 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 843.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape November 2014
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 2 DBE/November 2014
KABV – Graad 11
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWAALF vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om die
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
3. Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
4. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 3 DBE/November 2014
KABV – Graad 11
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
1.1.1 ( x 2)(3x 7) 0 (2)
1.1.2 x 2 5x 2 (Korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
1.1.3 x 3 4 5 (4)
1.1.4 2x 2 7 x 4 0 (4)
1.2 Los die volgende vergelykings gelyktydig op:
x 2y 1
x 2 2 y 3xy 6 (6)
[20]
VRAAG 2
3x 1 3x 1
2.1 Vereenvoudig die volgende volledig:
2.3x (3)
2.2 Los op vir x: ( x 2) 3 64
(4)
x x x x
2.3 Herskryf die volgende uitdrukking as 'n mag van x:
8
x7 (4)
[11]
VRAAG 3
ACDF is 'n reghoek met 'n oppervlakte van x 2 2 x 8 cm2. B is 'n punt op AC en E is 'n
punt op FD sodanig dat ABEF 'n vierkant met sylengtes van x 2 cm elk is.
A B C
x 2
F E D
Bereken die lengte van ED. [5]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 4 DBE/November 2014
KABV – Graad 11
VRAAG 4
Beskou die volgende kwadratiese getalpatroon: –7 ; 0 ; 9 ; 20 ; …
4.1 Dui aan dat die algemene term van die kwadratiese getalpatroon gegee word deur
Tn n2 4n 12 . (4)
4.2 Watter term van die kwadratiese getalpatroon is gelyk aan 128? (4)
4.3 Bepaal die algemene term van die eerste verskille. (3)
4.4 Tussen watter TWEE terme van die kwadratiese getalpatroon sal die eerste verskil
599 wees? (3)
[14]
VRAAG 5
Grys en wit vierkante word in patrone gepak, soos hieronder aangedui.
Patroon 1 Patroon 2 Patroon 3
Patroon 1 Patroon 2 Patroon 3
Getal grys vierkante 5 13 25
Die getal grys vierkante in die n de patroon word gegee deur Tn 2n 2 2n 1 .
5.1 Hoeveel wit vierkante sal daar in die VIERDE patroon wees? (2)
5.2 Bepaal die getal wit vierkante in die 157 ste patroon. (3)
5.3 Bereken die grootste waarde van n waarvoor die patroon minder as 613 grys
vierkante sal hȇ. (4)
5.4 Dui aan dat die TOTALE getal vierkante in die n de patroon altyd 'n onewe getal sal
wees. (3)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 5 DBE/November 2014
KABV – Graad 11
VRAAG 6
8
Gegee: f ( x) 3
x2
6.1 Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer. (2)
6.2 Bereken die x- en y-afsnit van f. (3)
6.3 Skets die grafiek van f. Dui die afsnitte met die asse sowel as die asimptote duidelik
aan. (3)
6.4 Indien y = x + k 'n vergelyking van die lyn van simmetrie van f is, bepaal die
waarde van k. (2)
[10]
VRAAG 7
Gegee: h( x) a.2 x 1 q . Die lyn y = – 6 is 'n asimptoot van die grafiek van h. P is die
y-afsnit van h en T is die x-afsnit van h.
y
h
T
x
P
-6
7.1 Skryf die waarde van q neer. (1)
1
7.2 Indien die grafiek van h deur die punt 1 ; 5 gaan, bereken die waarde van a. (4)
4
7.3 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen die x-afsnit en die y-afsnit van h. (5)
7.4 Bepaal die vergelyking van p indien p(x) = h(x – 2) in die vorm p( x) a.2 x1 q . (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 6 DBE/November 2014
KABV – Graad 11
VRAAG 8
Die grafiek van f ( x) x 2 bx c en die reguitlyn g is hieronder geskets. A en B is die
snypunte van f en g. A is ook die draaipunt van f. Die grafiek van f sny die x-as by
B(3 ; 0) en C. Die simmetrie-as van f is x = 1.
y
f g
T
C O B x
P
M
A
8.1 Skryf die koördinate van C neer. (1)
8.2 Bepaal die vergelyking van f in die vorm y x 2 bx c . (3)
8.3 Bepaal die waardeversameling van f. (2)
8.4 Bereken die vergelyking van g in die vorm y = mx + c. (3)
8.5 Vir watter waardes van x sal:
8.5.1 f ( x) 0 (2)
f ( x)
8.5.2 0 (2)
g ( x)
8.5.3 x. f ( x) 0 (2)
8.6 Vir watter waardes van p sal x 2 2 x p niereële wortels hȇ? (2)
8.7 T is 'n punt op die x-as en M is 'n punt op f sodanig dat TM x-as. TM sny g
by P. Bereken die maksimum lengte van PM. (4)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 7 DBE/November 2014
KABV – Graad 11
VRAAG 9
9.1 'n Trekker wat vir R120 000 gekoop is, se waarde neem na 12 jaar tot R11 090,41
af deur die verminderendesaldo-metode te gebruik. Bereken die jaarlikse
depresiasiekoers. (Die koers was onveranderd vir die 12 jaar.) (4)
9.2 Bereken die effektiewe rentekoers indien rente 9,8% p.j., maandeliks saamgestel, is. (3)
9.3 Mev. Pillay het R80 000 belê in 'n rekening wat die volgende bied:
7,5 % p.j., kwartaalliks saamgestel, vir die eerste 4 jaar en daarna
9,2% p.j., maandeliks saamgestel, vir die volgende 3 jaar
Bereken die totale bedrag geld wat aan die einde van 7 jaar in die rekening sal wees
indien geen ander transaksies op die rekening plaasvind nie. (4)
9.4 Presies 8 jaar gelede het Tashil R30 000 belê in 'n rekening wat 6,5% rente per jaar,
maandeliks saamgestel, verdien.
9.4.1 Hoeveel geld sal hy ontvang as hy sy geld vandag onttrek? (3)
9.4.2 Drie jaar nadat hy die oorspronklike deposito gemaak het, het Tashil
R10 000 onttrek en vyf jaar nadat hy die oorspronklike deposito gemaak
het, het hy R10 000 herbelê.
Bereken die verskil tussen die finale bedrag wat Tashil nou na 8 jaar
sal ontvang en die bedrag wat hy sou ontvang het indien daar geen
verdere transaksies na die aanvanklike deposito op die rekening
plaasgevind het nie. (7)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 8 DBE/November 2014
KABV – Graad 11
VRAAG 10
'n Opname is op 'n spesifieke dag met 240 kliënte wat kos by 'n kitskosrestaurant gekoop het,
gedoen. Die restaurant verkoop kaasburgers (C), spekburgers (B) en vegetariese burgers (V).
Die Venn-diagram hieronder dui die getal kliënte aan wat verskillende soorte burgers op die dag
gekoop het.
C S
B
84
17
52
12
9
3
58
5
V
10.1 Hoeveel kliënte het op die dag NIE burgers gekoop NIE? (1)
10.2 Is gebeurtenis B en C onderling uitsluitend? Gee 'n rede vir jou antwoord. (2)
10.3 Indien 'n kliënt ewekansig uit die groep gekies word, bepaal die waarskynlikheid dat
hy/sy:
10.3.1 Slegs 'n vegetariese burger gekoop het (1)
10.3.2 'n Kaasburger en 'n spekburger gekoop het (1)
10.3.3 Nie 'n kaasburger gekoop het nie (3)
10.3.4 'n Spekburger of 'n vegetariese burger gekoop het (4)
[12]
VRAAG 11
Gegee: P(A) = 0,12
P(B) = 0,35
P(A of B) = 0,428
Bepaal of gebeurtenis A en B onafhanklik is, of nie. Toon al die relevante berekeninge wat jy
gebruik het om die antwoord te bepaal. [4]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 9 DBE/November 2014
KABV – Graad 11
VRAAG 12
3
Paballo het 'n sak met 80 albasters wat elk groen, geel of rooi van kleur is. van die albasters is
5
groen en 10% van die albasters is geel. Paballo kies TWEE albasters uit die sak, een op 'n slag en
sonder om die eerste een terug te sit.
12.1 Hoeveel rooi albasters is daar in die sak? (2)
12.2 Teken 'n boomdiagram om die situasie hierbo voor te stel. (3)
12.3 Wat is die waarskynlikheid dat Paballo 'n GROEN en 'n GEEL alabaster sal kies? (3)
[8]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 QP (Eng)

Memorandum
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 Memo

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 National Exemplar November 2014 QP

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)
_hlayiso.com_--577a9a8c-3710-46be-a57d-fee051196b05/v1-10900b0e4d98923765a5/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 QP (Eng)
More from Grade 11 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 11 P1 November Mock 2026 Memo (English)

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 11 Paper 2 KZN November 2025 Paper & Memo

Addendum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Addendum

Memorandum