From blayviso com
“=e basic education
4 5 Department:
EMRE Basic Education
WF REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
o
H WISKUNDE V1
i FEBRUARIE/MAART 2018
vy
eee erPCeCCCCCOCCeererr ey eee ee eee eee ee ee ee ee
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 inligtingsblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)




View all





Mathematics Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 295.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC Supplementary Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 2 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1.
2.
10.
Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 3 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS
VRAAG 1
11 Los op vir x:
Ll x’ -6x-16=0 (3)
1.1.2 2x? +7x—-1=0 (korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
12 Maak 'n lys van al die heelgetalle wat oplossings is vir x” -25<0. (4)
13 Los op vir x en y:
—2y+x=-1 en x°-7-y?=-y (6)
2018 2016
14 Evalueer: ria (2)
15 Gegee: 1(x)= 255
x-3
15.1 Vir watter waardes van x sal 3x—5 reéel wees? GB)
x-
1.5.2 Los op vir x indien ¢(x)=1. (4)
[26]
VRAAG 2
: . 10
24 Gegee die volgende meetkundige ry: 30 ; 10 ; z Jee
sa eae . : 10
21.1 Bepaal » indien die n® term van die ry gelyk is aan 79" (4)
10
2.4.2 Bereken: 30+10+- "+... (2)
2.2 Lei 'n formule af vir die som van die eerste m terme van 'n rekenkundige ry indien
die eerste term van die ry a en die gemene verskil d is. (4)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 4 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS
VRAAG 3
Die eerste drie terme van 'n rekenkundige ry is -1 ; 2 en 5.
3.1
3.2
3.3
3.4
Bepaal die n* term, T,, van die ry.
Bereken 7,,.
n
Evalueer }°7, in terme van n.
k=l
'n Kwadratiese ry, met algemene term T,, het die volgende eienskappe:
e 7, =125
e 6 7,-T,. = 30-4
Bepaal die eerste term van die ry.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(2)
(2)
(3)
(6)
[13]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V 1 5 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS
VRAAG 4
Hieronder is die grafieke van {(x) = (x- 4y -9 en'nreguitlyn g.
e Aen B is die x-afsnitte van f en E is die draaipunt van f.
e Cis die y-afsnit van beide f en g.
° Die x-afsnit van g is D. DE is parallel aan die y-as.
x
0 A Di "
E
41 Skryf die kodrdinate van E neer. (2)
4.2 Bereken die kodrdinate van A. @)
4.3 M is die refleksie van C in f se simmetrie-as. Skryf die kodrdinate van M neer. (3)
44 Bepaal die vergelyking van g indie vorm y=mx+c. (3)
4.5 Skryf die vergelyking van g™ neer indie vorm y=... (3)
4.6 Vir watter waardes van x sal x( tf (x)) <0? (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 6
NSS
VRAAG 5
DBE/Feb.—Mrt. 2018
Die grafiek van g(x)=a is in die skets hieronder geteken. Die punt S(2 ; 9) 1é op g. T is
die y-afsnit van g.
ty
S(2 ; 9)
g
T
| x
7) >
5.1 Skryf die kodrdinate van T neer.
5.2 Bereken die waarde van a.
53 Die grafiek hk word verkry deur g in die y-as te reflekteer. Skryf die vergelyking
van hh neer.
5.4 Skryf die waardes van x neer waarvoor 0 <log,x <1.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(2)
(2)
(2)
(2)
[8]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 7 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS
VRAAG 6
Die funksie f, gedefinieer deur f (x) =o 4 q, het die volgende eienskappe:
xtp
e Die waardeversameling van fis ye R, y¥l.
° Die grafiek / gaan deur die oorsprong.
. P(V2 +2;v2 +1) 1é op die grafiek f-
6.1 Skryf die waarde van g neer. qd)
6.2 Bereken die waardes van a en p. (5)
6.3 Skets 'n netjiese grafiek van hierdie funksie. Jou grafiek moet die asimptote insluit,
indien enige. (4)
[10]
VRAAG 7
TA Asif deponeer op 30 Junie 2013 en aan die einde van elke daaropvolgende maand
R2 500 in 'n bankrekening wat 6% rente per jaar, maandeliks saamgestel, verdien.
Hy wil aanhou om hierdie bedrag tot 31 Mei 2018 te deponeer.
Bereken hoeveel geld Asif in hierdie rekening sal hé onmiddellik nadat hy R2 500 op
31 Mei 2018 gedeponeer het. (3)
7.2 Genevieve neem op 1 Februarie 2018 'n lening van R82 000 by die bank uit
om vir haar studies te betaal. Sy sal haar eerste terugbetaling van R3200 op
1 Februarie 2019 maak en dan voortgaan om op die eerste dag van elke maand daarna
R3 200 te betaal totdat sy haar lening vereffen het. Die bank vra rente teen 15% per
jaar, maandeliks saamgestel.
7.21 Bereken hoeveel Genevieve die bank op 1 Januarie 2019 sal skuld. (3)
7.22 Hoeveel paaiemente van R3 200 moet sy betaal? (5)
7.23 Bereken die laaste paaiement, tot die naaste rand, wat Genevieve moet
betaal om die lening te vereffen. (5)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 8 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS
VRAAG 8
8.1 Bepaal '(x) vanuit eerste beginsels as f(x) = 4x”. (5)
8.2 Bepaal:
go. 223 (3)
“ “xt
8.2.2 f(x) as f(x)avx 3)
[11]
VRAAG 9
Die skets hieronder stel die kurwe van f(x) =x’ +x’ +cex+d voor. Die oplossings van die
vergelyking f (x) =0 is 2; len 4.
y
B
ft
x
[eo
9.1 Bereken die waardes van 6, c en d. (4)
9.2 Bereken die x-kodrdinaat van B, die maksimum draaipunt van f- (4)
9.3 Bepaal 'n vergelyking vir die raaklyn aan die grafiek van f by x=-1. (4)
9.4 Skets die grafiek van f(x) in die ANTWOORDEBOEK. Toon die
x-en y-afsnitte duidelik op jou skets aan. GB)
95 Vir watter waarde(s) van x is f(x) konkaafna bo? (2)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 9 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS
VRAAG 10
Gegee: f(x)=-3x' +x.
Bereken die waarde van q waarvoor /| (x) +q 'nmaksimum waarde van : sal hé.
VRAAG 11
11.1 Veli en Bongi is leerders by dieselfde skool. Hulle kom party dae laat by die skool
aan. Die waarskynlikheid dat ndg Veli nog Bongi op 'n spesifieke dag laat sal kom,
is 0,7.
11.1.1 Bereken die waarskynlikheid dat ten minste een van die twee leerders op
'n dag wat willekeurig gekies is, laat by die skool sal aankom.
11.1.2 Die waarskynlikheid dat Veli op 'n dag wat willekeurig gekies is, laat by
die skool sal aankom, is 0,25, terwyl die waarskynlikheid dat hulle albei
op daardie dag laat sal wees, 0,15 is. Bereken die waarskynlikheid dat
Bongi op daardie dag laat by die skool sal aankom.
11.1.3 Die skoolhoof vermoed dat daar 'n verband tussen die twee leerders se
laatkommery is. Die skoolhoof vra jou om te bepaal of die gebeure van
Veli wat laat by die skool kom en Bongi wat laat by die skool kom,
statisties onafhanklik is, of nie. Wat sal jou antwoord aan hom wees?
Toon ALLE berekeninge.
11.2 Die kaarte hieronder word van links na regs in 'n ry geplaas.
z+ | Bye] kee] dee] Bow] fee
vel | foo ive | | ote
aa | | of | | °
+ 3] aad] | @ o2] | was] wad] | 0% es
11.2.1 Op hoeveel verskillende maniere kan hierdie 6 kaarte willekeurig in 'n ry
geplaas word?
11.2.2 Op hoeveel verskillende maniere kan hierdie kaarte in 'n ry geplaas word
indien die diamante en harte afwisselend geplaas word?
11.2.3 Indien hierdie kaarte willekeurig in 'n ry geplaas word, bereken die
waarskynlikheid dat AL die harte langs mekaar sal wees.
TOTAAL:
Kopiereg voorbehou
[6]
0)
(3)
G3)
(2)
@)
(3)
[15]
150
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
_ =b+Vb? -4ae
2a
A=P(+ni) A=P(1-ni) A= P(l-i)" A=P(i+i)"
T, =a+(n-l)d 8, =F Ba+(n—Nd]
T, =ar"™ Ss _alr"-1) sr#l S,= os _terel
. r-1 l-r
pos) -1 pal-G+i"
i i
~ f(x+h)—f()
(x) = lim +
PO
X, +X yy ty.
d=\(%—%Y +0,-») M12, 2
2 2
y=mxte y-y, =m(x-x,) m=22 7 m=tan@
%2 ~%
(x-al +(y-bfP =r?
In aaBc: 4 =—§ = £
sind sinB sinc
a =b? +c’ —2be.cos A
opperviakte AABC = jabsin€
sin(a + B) = sina.cosf +cosa@.sin # sin(a— B) =sina.cosB —cosa.sinB
cos(a + B) =cosa@.cos # -sina.sin B cos(a ~ B)= cos@.cos# +sina.sin
cos’ a—sin? a
cos2@ = 41-2sin’ a sin 2a = 2sina.cosa
2cos’ a1
DG, - x)”
7-4 oa
n n
n(A) -
P(A) = AS) P(A of B) = P(A) + P(B)— P(A en B)
n
x-x\y-y
Jeatbx p= =D)
Sie- xy
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2018 Memo
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Free State Mock 2018 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2018 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 North West Mock 2018 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum