D ed from hlayiso.com
wy .
“=e basic education
WE, \
ara \y Department:
UG) f Basic Education
SS REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
(Oo le — ey ee i ae See eC,
: WISKUNDE V1 i
ty u
Ty u
iH NOVEMBER 2018 iH
eta a latatetatetatatatatatatatatatatatatate state atevatetatatatatatatatatatatetatetetetatate ”
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 

%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378/v1-7951e468821e2fd2e054/card.webp)



View all

_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)



Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)
Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2018 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2018. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 261.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape November Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 2 DBE/November 2018
KABV - Graad 11
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1.
2.
Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.
Beantwoord AL die vrae.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om die
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.
Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui.
Rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V 1 3 DBE/November 2018
KABV - Graad 11
VRAAG 1
1.1 Los op vir x in elk van die volgende:
Ll x(2x+1)=0 (2)
1.1.2 5x? +2x-6 =0 (korrek tot TWEE desimale plekke) (3)
1.1.3 2x? -2> 3x (4)
3
114 \2xt5 ps =-2 ©
1.2 Los gelyktydig op vir x en y:
ytx=2 en x7+3xy+8=0 (6)
1.3 Die wortels van die vergelyking f(x)=0 is x= 4% Vl6—4m(=m + 5) ionic)
Bepaal die waardes van m waarvoor die wortels nie-reéel sal wees. 4)
1.4 Toon dat die maksimum waarde van V—x? +4x+12, 4 is. (4)
[29]
VRAAG 2
2.1 Vereenvoudig volledig, SONDER om 'n sakrekenaar te gebruik: a i (4)
2.2 Los op vir x:
2.21 2-16x? =0 @)
2.2.2 47° +8=9.2" 4)
2.2.3 V9 =243 (3)
2.3 Vereenvoudig volledig:
ra 3
; ee “ees (3)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 4 DBE/November 2018
KABV — Graad 11
VRAAG 3
3.1 Gegee die liniére patroon: 7 ;2;-3;...
3.1.1 Bepaal die algemene term, T,, van die liniére patroon. (2)
3.1.2 Bereken die waarde van Ty, . (2)
3.1.3 Watter term in die patroon het 'n waarde van -138? (2)
3.2 6; 2x+1 en 3x—3 is die eerste drie terme van 'n liniére patroon.
Bereken die waarde van x. 3)
19]
VRAAG 4
Die kwadratiese syferpatroon: 4; p;11;q;22;... het 'n konstante tweede verskil van 1.
41 Toon dat p=7 en g=16. (3)
4.2 Bepaal die algemene term, T,, van die kwadratiese patroon. (4)
4.3 Bepaal die waarde van n as T, =232. (4)
4.4 Indien die som van twee opeenvolgende terme in die patroon 1227 is, bereken die
verskil tussen hierdie twee terme. (5)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V 1 5 DBE/November 2018
KABV - Graad 11
VRAAG 5
Gegee: fe)=A+2 en g(x)=x+2
5.1 Skryf die vergelykings van die asimptote van /f neer. (2)
5.2 Bepaal die x-afsnit van (3)
5.3 Bepaal die y-afsnit van f (2)
5.4 Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel. Toon duidelik AL die afsnitte
met die asse en enige asimptote. (5)
5.5 Bereken die x-kodrdinate van die snypunte van f en g. (4)
5.6 Indien x <3, bepaal die waardes van x waarvoor 4 +2<x4+2. (2)
x-
5.7 Die lyn y=x-1 sny f by P(1;0) en Q. Skryf die kodrdinate van Q neer. (3)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 6 DBE/November 2018
KABV — Graad 11
VRAAG 6
xed
Die diagram hieronder toon die graficke van f(x)=—(x—3) +25 en g(x)= (5) -4.
Grafick f sny die x-as by A en C, die y-as by E en het'n draaipunt by D.
Grafiek g sny die x-as by A endie y-as by B.
ly
6.1 Skryf die vergelyking van die asimptoot van g neer. qd)
6.2 Skryf die kodrdinate van D neer. (2)
6.3 Skryf die waardeversameling van f neer. qd)
6.4 Bereken die lengte van EB. (4)
6.5 Bepaal die waardes van x waarvoor f afneem. (2)
6.6 Bereken die gemiddelde gradiént tussen punt A en B. (5)
6.7 Grafiek f word verkry deur g om die x-as te reflekteer. Skryf die waardeversameling
van ¢ neer. (2)
6.8 Indien p(x) = f(x)+2, skryf die kodrdinate van die draaipunt van p neer. (2)
6.9 Bepaal die waarde van & waarvoor die reguitlyn y=2x+k 'n raaklyn aan f
sal wees. (4)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V 1 7 DBE/November 2018
KABV — Graad 11
VRAAG 7
7A
72
73
Bereken die effektiewe rentekoers per jaar indien 'n belegging rente verdien teen
'n koers van 11,5% p.j., maandeliks saamgestel.
Karabo het 'n rekenaar vir R4 700 gekoop. Die waarde van die rekenaar het teen
'n koers van 18% p.j. verminder. Gebruik die verminderdesaldo-metode en bereken
die boekwaarde van die rekenaar 4 jaar nadat dit gekoop is.
Nhlanhla het 'n aanvanklike deposito van R20 000 in 'n beleggingsrekening gemaak
wat rente betaal het teen 'n koers van 7,2% p.j., kwartaalliks saamgestel. Die
rentekoers het na 2 jaar verander na 7,8% p.j., maandeliks saamgestel. Nhlanhla het
4 jaar na sy aanvanklike deposito R2 500 uit sy belegging onttrek.
73.1 Bereken hoeveel Nhlanhla in hierdie beleggingsrekening gehad het 2 jaar
nadat die aanvanklike deposito gemaak is.
7.3.2 Hoeveel sal die belegging werd wees 7 jaar nadat die aanvanklike
deposito gemaak is?
VRAAG 8
‘n Sak bevat 6 rooi balle, 8 grocn balle en 'n onbekende aantal geel balle. Die waarskynlikheid
dat ‘n groen bal willekeurig uit die sak gekies sal word, is 25%.
8.1
8.2
8.3
Toon dat daar 32 balle in die sak is.
‘n Bal word uit die sak gehaal, die kleur word aangeteken en dit word nie in die sak
teruggesit nie. Daarna word nog 'n bal uit die sak gehaal, die kleur word aangeteken
en dit word ook nie in die sak teruggesit nie.
Teken 'n boomdiagram om AL die moontlike maniere waarop die twee balle uit die
sak gehaal kon word, voor te stel. Toon die waarskynlikhede wat met ELKE tak,
asook die uitkomste, geassosieer word.
Bereken die waarskynlikheid dat die twee balle wat uit die sak gehaal is, dieselfde
kleur sal hé.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
G)
GB)
(3)
(4)
[13]
(1)
(4)
(4)
[9]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 8 DBE/November 2018
KABV — Graad 11
VRAAG 9
91 Passasiers kon op '‘n viug tussen ‘'n vegetariese peuselhappie en ‘'n
hoenderpeuselhappie kies. Die peuselhappies wat die passasiers gekies het, is
aangeteken. Die resultate word in die tabel hieronder getoon.
PEUSELHAPPIE | MANLIK | VROULIK | TOTAAL
Vegetaries 12 20 32
Hoender 55 63 118
TOTAAL 67 83 150
Was die keuse van peuselhappie op hierdie vilug onafhanklik van geslag? Motiveer
jou antwoord met die nodige berekeninge. (5)
9.2 Vir enige twee gebeurtenisse, A en B, word gegee dat P(A en B) = 0,12,
P(A of B) = 0,83 en P(B)= 4 P(A).
9.2.1 Is gebeurtenisse A en B onderling uitsluitend? Regverdig jou antwoord. (2)
9.2.2 Bereken P(B). (4)
9.2.3 Bereken P(nie A). (2)
{13]
TOTAAL: — 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Eng)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b933e467-3a29-4cbf-8117-6b05a4fc5378/v1-7951e468821e2fd2e054/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Gauteng June 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 North West June 2018 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Eng)
More from Grade 11 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 11 P1 November Mock 2026 Memo (English)

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 11 Paper 2 KZN November 2025 Paper & Memo

Addendum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Addendum

Memorandum