—=atve basic education
WZ
& ; y Department:
(GO) Basic Education
WY REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
Po ee ee
Py WISKUNDE V1 :
nu iil
iy ri
i NOVEMBER 2017 u
Peer ere rrr rrrerrrrererrrrrrrerrerrrererrrrerrT sf
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en 1 inligtingsblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 



_hlayiso.com_--4514fd2c-500a-446e-b426-86d1c8831b01/v1-be7ee335301b7f9075f2/card.webp)

View all





Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2017 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 272.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
NSC November Exam 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Wiskunde/V1
Downloaded from hlayiso.com
NSS
DBE/November 2017
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1.
2.
10.
Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.
Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 DBE/November 2017
NSS
VRAAG 1
11 Los op vir x:
LL x? +9x+14=0 (3)
1.1.2 4x°+9x-3=0 (korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
1.13 Vx? —5 =2Vx (4)
1.2 Los op vir x en y indien:
3x-y=4 en x? 4+2xy-y? =-2 (6)
13 Gegee: f(x) =x? +8x+16
1.3.1 Los op vir x indien f(x) >0. (3)
1.3.2 Vir watter waardes van p sal /'| (x) = p TWEE ongelyke negatiewe
wortels hé? (4)
[24]
VRAAG 2
2.1 Gegee die volgende kwadratiese getalpatroon: 5 ; -4 ; -19 ; 40; ...
2.1.1 Bepaal die konstante tweede verskil van die ry. (2)
2.1.2 Bepaal die n term (T,) van die patroon. (4)
2.1.3 Watter term van die patroon sal aan —25 939 gelyk wees? (3)
2.2 Die eerste drie terme van 'n rekenkundige ry is 2k-7 ; k+8 en 2k-1.
2.2.1 Bereken die waarde van die 15“ term van die ry. (5)
2.2.2 Bereken die som van die eerste 30 ewe terme van die ry. (4)
[18]
VRAAG 3
'n Konvergente meetkundige reeks wat slegs uit positiewe terme bestaan, het eerste term a,
= 1
konstante verhouding ren n® term, T,,, sodat ST, “7
n=3
3.1 Indien T,+T, =2, skryf'n uitdrukking vir a in terme van r neer. (2)
3.2 Bereken die waardes van a en r. (6)
8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
NSS
Wiskunde/V1 DBE/November 2017
VRAAG 4
Gegee: f(x)= - ax? +bx+6
41 Die gradiént van die raaklyn aan die grafiek van f by die punt (-1 ; 2) is 3.
Toon dat a= > en b=2, (5)
4.2 Bereken die x-afsnitte van f (3)
43 Bereken die kodrdinate van die draaipunt van f- (3)
44 Skets die grafiek van f. Dui ALLE afsnitte met die asse en die draaipunt duidelik
aan. (4)
4.5 Gebruik die grafiek om die waardes van x te bepaal waarvoor (x) >6. (3)
46 Skets die grafiek van g(x)=-x-1 op dieselfde assestelsel as f. Dui ALLE
afsnitte met die asse duidelik aan. (2)
4.7 Skryf die waardes van x neer waarvoor f(x).g(x) <0. (3)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 DBE/November 2017
NSS
VRAAG 5
Die diagram hieronder toon die grafieke van g(x) = 2. +q en ft (x) =log,x.
x+p
e y= — is die horisontale asimptoot van g.
e BC; 0)is die x-afsnit van f.
e A(t; 1)is'nsnypunt tussen f en g.
e Die vertikale asimptoot van g sny die x-as by E en die horisontale asimptoot by D.
e OB=BE.
5.1 Skryf die waardeversameling van g neer. (2)
52 Bepaal die vergelyking van g. (2)
53 Bereken die waarde van ¢. GB)
3.4 Skryf neer die vergelyking van f', die inverse van f, indie vorm y=... (2)
5.5 Vir watter waardes van x sal f7'(x)<3? (2)
5.6 Bepaal die snypunt van die grafiek van f en die simmetrie-as van g wat 'n negatiewe
gradiént het. (3)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 DBE/November 2017
NSS
VRAAG 6
6.1 Mbali het R10 000 vir 3 jaar belé teen 'n rentekoers van r % p.j., maandeliks
saamgestel. Aan die cinde van hierdie tydperk het sy R12 146,72 ontvang. Bereken r,
korrek tot EEN desimale plek. (5)
6.2 Piet neem 'n lening by 'n bank uit om 'n motor vir R235 000 te koop. Hy stem in
om die lening oor 'n tydperk van 54 maande terug te betaal. Die eerste paaiement sal
betaal word een maand nadat die lening toegestaan is. Die bank hef rente teen
11% p,j., maandeliks saamgestel.
6.2.1 Bereken Piet se maandelikse paaiement. (4)
6.2.2 Bereken die totale bedrag rente wat Piet in die eerste jaar van die
terugbetaling van die lening sal betaal. (6)
[15]
VRAAG 7
7A Gegee: f(x)=2x"-—x
Bepaal f'(x) vanuit eerste beginsels. (6)
72 Bepaal:
721 D[(e+DGx-7)] (2)
dy _ fs 5 1
7.2.2 ax” yavx -2 450 (4)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
NSS
Wiskunde/V1 DBE/November 2017
VRAAG 8
Gegee: f(x)=x(x-3) met f/(1)= f’B)=0 en f(I)=4
8.1 Toon dat f'n buigpunt by x=2 het. (5)
8.2 Skets die grafiek van f en dui dic afsnitte met die asse en die draaipunte duidelik aan. (4)
8.3 Vir watter waardes van x sal _y =—f(x) konkaaf na onder wees? (2)
8.4 Gebruik jou grafiek om die volgende vrae te beantwoord:
8.4.1 Bepaal die kodrdinate van die lokale maksimum van h indien
A(x) = f(x-2)+3. (2)
8.4.2 Claire beweer dat f'(2)=1.
Stem jy met Claire saam? Motiveer jou antwoord. (2)
[15]
VRAAG 9
'n Lugaansig van 'n stuk pad word in die diagram hieronder getoon. Die pad kan deur die
funksic y=x?+2, x20 beskryf word indien die koérdinaat-asse (stippellyne) gekies word
soos in die diagram getoon.
Benny sit by 'n uitkykpunt B(O ; 3) en neem 'n motor, P, waar wat op die pad ry.
x
>
i
Bereken die afstand tussen Benny en die motor, wanneer die motor die naaste aan Benny is. [7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V1
Downloaded from hlayiso.com
NSS
VRAAG 10
‘n Opname is onder 100 graad 12-leerders oor hulle gebruik van Instagram (I), Twitter (T) en
WhatsApp (W) op hulle selfone gedoen. Die opname het die volgende onthul:
8 gebruik al drie.
12 gebruik Instagram en Twitter.
5 gebruik Twitter en WhatsApp, maar nie Instagram nie.
x gebruik Instagram en WhatsApp, maar nie Twitter nie.
61 gebruik Instagram.
19 gebruik Twitter.
73 gebruik WhatsApp.
14 gebruik geeneen van hierdie toepassings nie.
10.1 Teken 'n Venn-diagram om die inligting hierbo te illustreer.
10.2 Bereken die waarde van x.
10.3 Bereken die waarskynlikheid dat 'n leerder, wat willekeurig gekies is, slegs EEN van
hierdie toepassings gebruik.
VRAAG 11
‘n Maatskappy gebruik 'n koderingstelsel om sy kliénte te identifiseer. Elke kode bestaan uit
twee letters en 'n ry syfers, byvoorbeeld AD108 of RR 45789.
Die letters word gekies uit A; D; R; S en U. Letters kan in die kode herhaal word.
Die syfers 0 tot 9 word gebruik, maar GEEN syfer kan in die kode herhaal word NIE.
11.1
11.2
Hoeveel verskillende kliénte kan geidentifiseer word met 'n koderingstelsel wat uit
TWEE letters en TWEE syfers bestaan?
Bepaal die kleinste getal syfers wat 'n maatskappy nodig het om 700 000 kliénte op
unieke wyse met hulle koderingstelsel te identifiseer.
TOTAAL:
Kopiereg voorbehou
DBE/November 2017
(4)
(2)
(2)
[8]
(3)
(3)
[6]
150
Wiskunde/V1
Downloaded from hlayiso.com
DBE/November 2017
NSS
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
ee b tb? ~4ae
2a
A=P(l+ni) A= P(\-ni) A=P(l-i)" A=P(1+i)"
T, =a+(n—Nd S, = ba + nd]
T, =ar"" Ss _ alr" ~1) ;r#l S.=7_,37I<r<l
"pel -r
pass =I] paal-a+)"")
i ~ i
: h)- f(x)
(x) = lim Lf +h)-~f@)
Fe) h>0 h
_ | nn ae OD xX, +X. y +
d=\(x,-x)? +02 -y,) my “La
_ _ v2 7% =
yomx+e yy, =mM(x-Xx,) mat m=tand
x2 7%
(x-a) +(y-by =r?
InAABC: 4. sé
sinA
sinB~ sinC
a? =b? +¢7 —2he.cosA
opperviakte AABC = ; ab.sinC
sin(a + Bp) =sina.cosf + cosa.sinB sin(a - B) = sina.cos# —cosa.sinB
cofa+ B) =cosa@.cosf—sina.sing
cos? a@—sin’? a
cofa— f)=cosa.cosf +sina.sinB
cos 2a = 41-2sin’ @
sin2a@ = 2sina.cosa
2cos? @—1
n 2
x XG, -x)
yee of? = et ___
n n
P(A) = "18 P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)
nl
. _Xe-%)0-»)
peat bx b= Ye-H
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2023 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2016 QP (Eng)
_hlayiso.com_--4514fd2c-500a-446e-b426-86d1c8831b01/v1-be7ee335301b7f9075f2/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2014 QP (Eng)

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 1 NSC November 2020 Memo
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum