Skip to content

Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2022 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 12202214 pages

Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
_ Downloaded from hlayiso.com basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 i WISKUNDE V2 ; i a ti a i NOVEMBER 2022 of Ng 3!’ RPeTCLE TT See CCTCOCCCCTOCCTCCTCTCCT TTT Tee PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 1 inligtingsblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 2 DBE/November 2022 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vraestel beantwoord word. 1. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy in die beantwoording van die vrae gebruik, duidelik aan. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE. Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en niegrafies), tensy anders vermeld. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 3 DBE/November 2022 NSS VRAAG 1 Die matriekklas van 'n sekere hoérskool moes vir die voorsitter van die WVRL (verteenwoordigende raad van leerders) stem. Die spreidiagram hieronder toon die IK (intelligensiekwosiént) van die 10 leerders wat die meeste stemme gekry het en die getal stemme wat hulle gekry het. SPREIDIAGRAM 25 7 : 2 + => | 20 =e $s | * + 3 © 5 10 o = 5 5 Se ee = 98 103 108 113 118 123 Intelligensiekwosiént (IK) Voor die verkiesing is die gewildheid van elk van hierdie tien leerders bepaal en ‘n gewildheidspunt (uit 100) is aan elkeen toegeken. Die gewildheidspunt en die getal stemme van dieselfde 10 leerders wat die meeste stemme gekry het, word in die tabel hieronder getoon. Gewildheidspunt (x) | 32 | 89 | 35 | 82 | 50 | 59 | 81 | 40 | 79 | 65 Getal stemme (y) 9 22 10 21 11 15 20 12 19 16 1d Bereken die: 1.1.1 Gemiddelde getal stemme wat hierdie 10 leerders gekry het (2) 1.1.2 Standaardafwyking van die getal stemme wat hierdie 10 leerders gekry het (1) 1.2 Die leerders wat minder stemme as een standaardafwyking onder die gemiddelde gekry het, is nie vir 'n onderhoud genooi nie. Hoeveel leerders is genooi? (2) 1.3 Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn vir die data wat in die tabel gegee is. m¢)) 1.4 Voorspel die aantal stemme wat 'n leerder met 'n gewildheidspunt van 72 sal ontvang. (2) 1.5 Gebruik die spreidiagram en tabel hierbo om 'n rede te verskaf waarom: 1.5.1 IK nie 'n goeie aanduider is van die aantal stemme wat 'n leerder kan ontvang nie qd) 1.5.2 Die voorspelling in VRAAG 1.4 betroubaar is qd) (12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 . 4 DBE/November 2022 NSS VRAAG 2 ‘n Maatskappy het navorsing onder al hulle werknemers gedoen oor watter persentasie van hulle maandelikse salaris in 'n sekere maand aan brandstof spandeer is. Die data word in die ogief (kumulatiewe frekwensiegrafiek) hieronder voorgestel. 2.1 2.2 2.3 2.4 2.5 OGIEF 70 60 F 50 40 30 20 Kumulatiewe frekwensie 10 UN 10 5 20 25 30 35 Persentasie van salaris op brandstof spandeer Hoeveel mense werk by hierdie maatskappy? Skryf die modale klas van die data neer. Hoeveel werknemers het meer as 22,5% van hulle maandelikse salaris aan brandstof spandeer? ‘n Werknemer het R2 400 van sy salaris aan brandstof in hierdie spesifieke maand spandeer. Bepaal die maandelikse salaris van hierdie werknemer indien hy 7% van sy salaris aan brandstof spandeer. Die maandelikse salarisse van hierdie werknemers bly konstant en die getal liter brandstof gebruik in elke maand bly ook konstant. Indien die brandstofprys aan die begin van die volgende maand van R21,43 per liter na R22,79 per liter styg, hoe sal die ogief hierbo verander? Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (1) (1) 2) 2) (2) [3]
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 5 DBE/Novernber 2022 NSS VRAAG 3 In die diagram is A(4; 2), B(6;-4) en C(-2;-3) hoekpunte van AABC. T is die middelpunt van CB. Die vergelyking van lyn AC is 5x—6y=8. Die inklinasiehoek van AB is a. ADCT word getrek sodanig dat CD || BA. Die lyne AC en DT sny mekaar by S, die y-afsnit van AC. P, F en R is onderskeidelik die x-afsnitte van DC, AC en AB. D y A(4 ; 2) a ? x C(2 ; -3) BO ; +4) 3.1 Bereken die: 3.1.1 Gradiént van AB (2) 3.1.2 Grootte van a (2) 3.1.3. Koérdinate van T (2) 3.1.4 Koérdinate van S (2) 3.2 Bepaal die vergelyking van CD indie vorm y=mx+e. @) 3.3 Bereken die: 3.3.1 Grootte van DCA (4) 3.3.2 Oppervlakte van POSC (5) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 . 6 DBE/November 2022 NSS VRAAG 4 In die diagram is M(3 ; -5) die middelpunt van die sirkel met middellyn PN. KL is 'n raaklyn aan die sirkel by N(7 ; -2). y K x P 4.1 Bereken die koérdinate van P. (2) 4.2 Bepaal die vergelyking van: 4.2.1 Die sirkel in die vorm (x—a)? +(y—b) =r? (3) 4.2.2 KL indie vorm y=mx+c (5) 4.3 Vir watter waardes van. k sal y = ~3s +k ‘nsnylyn van die sirkel wees? (4) 4.4 Punte A(t; /) en B word nie op die diagram getoon nie. Vanaf punt A word 'n ander raaklyn aan die sirkel met middelpunt M getrek om by B te raak. 4.4.1 Toon dat die lengte van raaklyn AB gegee word deur V2t?+4t+9. (2) 4.4.2 Bepaal die minimum lengte van AB. (4) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 7 . DBE/November 2022 NSS VRAAG 5 5.1 Gegee dat V13sinx+3=0, waar x €(90° ; 270°). Sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, bepaal die waarde van: 5.1.1 sin(360° +x) (2) 5.1.2 tanx (3) 5.1.3 cos(180°+ x) (2) 5.2 Bepaal die waarde van die volgende uitdrukking, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar: ——_ et) __ (5) sin(@ —180°) +3 sin(—@) 5.3 Bepaal die algemene oplossing van die volgende vergelyking: (cosx + 2sinx)(3sin2x—1)=0 (6) 5.4 Gegee die identiteit: cos(x + y).cos(x — y) =1—sin? x—sin” y 5.4.1 Bewys die identiteit. (4) 5.4.2 Bepaal vervolgens die waarde van 1—sin’45°-sin?15°, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar. (3) 5.5 Beskou die trigonometriese uitdrukking: 16sin x.cos’ x —8sin x.cosx 5.5.1 Herskryf die uitdrukking as 'n enkele trigonometriese verhouding. (4) 5.5.2 Vir watter waarde van x in die interval x €[0°; 90°] sal 16sinx.cos* x —8sinx.cosx ‘'n minimum waarde hé? Oy Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 8 DBE/November 2022 NSS VRAAG 6 In die diagram hieronder is die grafieke van f(x)=tanx en g(x)=2sin2x vir die interval x €[-180° ; 180°] geskets. A(60°;k) en B is twee snypunte van f en g. y f g (A(60%: b =180° -90 0° go * 6.1 Skryf die periode van g neer. (1) 6.2 Bereken die: 6.2.1 Waarde van k (dd) 6.2.2 Kodrdinate van B qd) 63 Skryf die waardeversameling van 2g(x) neer. (2) 6.4 Vir watter waardes van x sal g(x+5°)—f(x+5°)<0 in die interval x €[-90° ; 0°]? Q) 6.5 Bepaal die waardes van p waarvoor sinx.cosx=p _presies twee reéle wortels in die interval x @[—180° ; 180°] sal hé. QB) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 9 DBE/November 2022 NSS VRAAG 7 AB is 'n vertikale vlagpaal wat V5, p meter lank is. AC en AD is twee kabels wat die vlagpaal anker. B, C en D is in dieselfde horisontale vlak. BD = 2p meter, ACD=x en ADC=45°. A 7A Bepaal die lengte van AD in terme van p. (2) . 3p(sinx + cos x) 7.2 Toon dat die lengte van CD = —“——————. (5) V2 sinx 73 Indien dit verder gegee word dat p = 10 en x = 110°, bereken die oppervlakte van AADC. @) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 10 DBE/November 2022 NSS VRAAG 8 8.1 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. MNPR is 'n koordevierhoek en SN is 'n middellyn van die sirkel. Koord MS en radius OR is getrek. M, = 64°. Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke: 81.1 8 2) 8.1.2 M, Q) 8.13 0, (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 11 DBE/November 2022 NSS 8.2 In die diagram is AABG geskets. D en E is middelpunte van AB en AG onderskeidelik. AG en BG wordna C en H onderskeidelik verleng. F is 'n punt op BC sodanig dat FG || CH. 8.2.1 Gee 'n rede waarom DE || BH. qd) : : FC 1 8.2.2 Indien dit verder gegee word dat BF =a DE=3x-—1 en GH=x+1, bereken, met redes, die waarde van x. (6) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 . 12 DBE/November 2022 NSS VRAAG 9 9.1 In die diagram is O die middelpunt van 'n sirkel. OD halveer koord AB. Bewys die stelling wat beweer dat die lyn wat vanaf die middelpunt van 'n sirkel getrek word en 'n koord halveer, loodreg op die koord is, met ander woorde OD 1 AB. (5) 92 In die diagram is E, B, F, S en P punte op die sirkel met middelpunt O. GB is 'n raaklyn aan die sirkel by B. FE word verleng om die raaklyn by G_ te ontmoet. OT is getrek sodanig dat T die middelpunt van EF is. GO en BO is getrek. BS is deur T getrek. PS || GF. B Bewys, met redes, dat: 9.2.1 OTBG 'n koordevierhoek is (5) 9.2.2 GOB=§ (4) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde/V2 Downloaded from hlayiso.com VRAAG 10 13 NSS DBE/November 2022 In die diagram is PQRS ‘n koordevierhoek. KP is 'n raaklyn aan die sirkel by P. C en D is punte op koorde PQ en PS onderskeidelik en CD verleng, ontmoet RS verleng by A. CA || QS. RC is getrek. P, =R,. Bewys, met redes, dat: 1 §=7 102 AD_AS AR AC 10.3 AC x SD=AR x TC Kopiereg voorbehou TOTAAL: 4) 6) (4) [13] 150
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V2 DBE/November 2022 NSS INLIGTINGSBLAD xe ~b+ vb’ -4ac 2a A= P(1+ni) A= P(1—ni) A=P(1-i)” A=P(1+i)" T, =a+(n-Nd 8, = 5 fa+ (n—Dd] a T, =ar"" Ss _ alr” -1) jrv#l S,=—43-1er«l ” n x{(l+i)"” -1 pa sld+i -1) ul r-1 l-r i _ f(xth)- f(x) (x) = lim LEDS) PO) ek x, +X yy +y. d= (-x) +02-») M| 733s 2 2 y=mxte y-y, =m(x-x,) m= m=tan@ % ~%y (x-a) +(y-by =r? In Aapc: 2 => _=_£ sind sinB sinC a? =b* +c? -2be.cos A 1 : area AABC = ab.sin€ sin(a+ p) =sin a.cos $+cosa.sin# cos (a+ f) =cosa@.cos #—sina.sinf cos’ asin’ @ cos2a =41—2sin’ a 2cos? a@—1 Kopiereg voorbehou sin(a—f) =sina@.cos B—cosa.sinB cos (e-£) =cosa.cos §+sina.sinB sin 2a = 2sina.cosa YG, -D? 2_ i=l = n P(A of B) = P(A) + P(B)~ P(A en B) pa X09) YG-%

Study this subject

More from Grade 12 Mathematics

View all