Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2011
WISKUNDE
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitende bylaes.
Skip to contentAll 2011 papers 





View all





Mathematics Grade 9 November EC 2011 Question Paper (Afr)
Grade 9 Mathematics question paper from the November EC 2011 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 9 · November EC · 2011. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Question paper
- Year
- 2011
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 397.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
November EC 2011
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE (NOVEMBER 2011)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord al die vrae.
2. Skryf netjies en leesbaar.
3. Moet nie die nommers van die vrae verander nie.
4. Toon al jou berekeninge, korrek tot TWEE plekke waar benodig.
5. ʼn Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) WISKUNDE 3
VRAAG 1
In VRAAG 1 is daar meervoudigekeuse-vrae. Vier moontlike antwoorde word
gegee vir elke vraag. Slegs een antwoord is korrek. Kies die korrekte antwoord
en gebruik die antwoordblad in BYLAAG 1 om ʼn kruisie te maak op die
ooreenstemmende letter vir die korrekte antwoord.
Voorbeeld:
1.11 √8 is ...
A 24
B 2
C 2,7
D 512
Die korrekte antwoord is 2 wat letter B is.
1.11 A B C D
1.1 .
= ...
A 6x10
B 6x10
C 0,6x10
D 0,6x10 (1)
1.2 Die vergelyking van die lyngrafiek AB hieronder is:
Y
A 3- B
2-
1-
| | | | | | | | | | X
-5 -4 -3 -2 -1 0 1 2 3 4 5
-1-
-2-
A x=3
B y=3
C x=y+3
D y=x+3 (1)
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE (NOVEMBER 2011)
1.3 Die ry 11; 14; 17; 20; ..., 101 bestaan uit...
A 30 terme
B 31 terme
C 33 terme
D 34 terme (1)
1.4 Die uitdrukking (x + 3)( x – 2) + 2x2 is ...
A 3x2 + x – 6
B 3x2 – x – 6
C 3x2 + 2x – 6
D 3x2 + 5x – 6 (1)
1.5 Oom Zondi koop 4 dosies potlode vir sy niggie. Hy plaas dit in ʼn
potloodsakkie sodat dit nie kan verloor nie. Daar is alreeds 7 potlode in die
potloodsakkie. Die totale aantal potlode in die potloodsakkie is 27. Hoeveel
potlode is daar in elke dosie?
A 38
B 35
C 5
D 10 (1)
1.6 In die reëlmatige agthoek halveer MN vir QNP. Die grootte van elke hoek
van ʼn reëlmatige agthoek is 135°. Daarom is MNR …
R
M P
N
Q
A 60°
B 67,5°
C 45°
D 75° (1)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) WISKUNDE 5
1.7 50 cm
15 cm
10 cm
Die oppervlakte van die figuur hierbo gegee is …
A 528 cm²
B 150 cm²
C 825 cm²
D 750 cm² (1)
1.8 Zelha het haar moeder se verjaarsdagspresent voorberei met ʼn lint soos
aangedui. Die strik se knope en eindpunte gebruik 47 cm lint.
Strikknope
eindpunte
10 cm
20 cm 15 cm
Die totale lengte, in meter wat gebruik word is …
A 30,47 m.
B 0,45 m.
C 0,92 m.
D 1,57 m. (1)
1.9 Tommy , Andile en Temba grawe ʼn gat in 6 dae. As hulle deur 6 vriende
gehelp word, hoe lank sal hulle neem as hulle teen dieselfde tempo werk
om ʼn gat met dieselfde grootte te grawe?
A 9 dae
B 2 dae
C 4 dae
D 18 dae (1)
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE (NOVEMBER 2011)
1.10 Twee munte word gegooi. Die waarskynlikheid om dieselfde uitkomste twee
keer te kry is …
2
A
3
3
B
4
1
C
4
1
D
2 (1)
[10]
VRAAG 2
2.1 Mnr. Ceolo benodig R12 000 om sy huis op te knap. Die finansiële instelling
het ooreengestem om hom ʼn lening teen die volgende koerse aan te bied:
8,8% saamgestelde rente jaarliks saamgestel, of
9% enkelvoudige rente jaarliks saamgestel
2.1.1 As Mnr. Ceolo oor 2 jaar wil betaal, toon deur berekening watter
een is ʼn beter opsie. Saamgestelde Rente of Enkelvoudige Rente. (4)
2.1.2 Hoeveel VS dollars moet sy vriend in die VSA vir hom stuur vir
opknappings? WENK: wisselkoers $ 1 = R 7,12 (1)
2.2 Water word in ʼn tenk teen ʼn tempo van 150 liters per minuut gepomp. Hoe
lank sal dit neem om ʼn tenk met ʼn volume van 81 000 liters te vul?
Gee jou antwoord in ure. (2)
[7]
VRAAG 3
3.1 Vereenvoudig:
3.1.1 4 10
(3)
3.1.2 4 3 3 2 7 1 2 (4)
3.2 Ontbind in faktore:
3.2.1 36 16 4 (2)
3.2.2 25 49 (2)
3.3 Evalueer 5 3 deur faktorisering. (Moet nie ʼn sakrekenaar gebruik nie.) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) WISKUNDE 7
3.4 Los op vir :
3.4.1 1
5 (2)
125
3.4.2 3 2 4
4 8 16 (4)
3.5 Beskou die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg:
1 2 3 4 5 17 B N
0 3 8 15 24 A 528 ?
3.5.1 Wat is die algemene reël vir die patroon? (2)
3.5.2 Vind die waarde van A, d.w.s. wanneer = 17. (1)
3.5.3 Vind die waarde van B, d.w.s. wanneer = 528. (2)
3.6 3.6.1 Gebruik BYLAAG 2 om die grafieke van
2 + 3 = 6 en = + 2 vir R op dieselfde assestelsel te
teken. Benoem die grafieke. (6)
3.6.2 Bepaal die snypunt van die twee grafieke. (1)
[31]
VRAAG 4
4.1 P
45°
80° 10 cm
20 cm 9 cm
80° S
45° R
p
Q
In die figuur hierbo; ΔPQR||| ΔSPR.
4.1.1 Werk uit die lengte van p. (2)
4.1.2 Gebruik die antwoord in VRAAG 4.1.1 en gee redes vir
PQR||| SPR (1)
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE (NOVEMBER 2011)
4.2 In die diagram hieronder is LO = MQ = 6 cm; OM = 3 cm; O P̂ Q = 30°;
PQ = LN; PO LQ en MN LQ.
L
P O
M N
Q
4.2.1 Toon aan met redes dat LM = QO. (2)
4.2.2 Bewys dat ΔPOQ ΔNML. (3)
4.3 Hieronder aangedui is XYZ met X(1;2) , Y(0;4) en Z(3;2)
5_
4 _ Y(0;4)
3_
2_
X(1;2) Z(3;2)
1_
| | | | | | | | X
1 2 3 4 5 6 7 8
4.3.1 As ΔXYZ vergroot word met ʼn faktor van 2 (d.w.s. verdubbel),
teken die beeld van ΔXYZ op BYLAAG 3. (2)
4.3.2 Op dieselfde Kartesiese-vlak in BYLAAG 3, reflekteer die beeld
van ΔXYZ (die vergrote driehoek) in die -as. (2)
4.3.3 Skryf die koördinate neer van die gereflekteerde driehoek. (2)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) WISKUNDE 9
4.4 Die figuur hieronder toon dat LK // MN; LKˆ M = 3 ; KMˆ L = 2
en NMˆ Q = .
K
3
N
2
P L M Q
4.4.1 Bereken met redes die waarde van x. (3)
4.4.2 Wat is die grootte van LKˆ M ? (1)
4.4.3 Watter tipe driehoek is ΔMKL? (1)
[19]
VRAAG 5
5.1 Die omtrek van reghoek HIJK is 48 m. Die lengte is gelyk aan een
derde (d.w.s. ) die lengte van die omtrek.
H K
1
b b
2
3
l
4
I l J
5.1.1 Bereken die lengte en die breedte van reghoek HIJK. (2)
5.1.2 3
As die lengte van die ongeskakeerde reghoek is van IJ en die
4
1
breedte van HI, werk uit die omtrek van die ongeskakeerde
2
gedeelte. (2)
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE (NOVEMBER 2011)
5.2 In die gegewe keel hieronder is die vertikale hoogte VO 12 cm en die radius
van die sirkel op die basis OA is 5 cm.
Bereken die lengte van VA (skuinshoogte). (2)
V
12 cm
O A
5 cm
[6]
VRAAG 6
6.1 Die sirkelgrafiek hieronder toon hoe R94 000 toegestaan was aan 4 skole in
‘n skool distrik-voedingsprogram.
Skool B
Skool A (22%)
(44%)
º
Skool C
(12%)
Skool D
(22%)
6.1.1 Hoeveel het skool A ontvang? (1)
6.1.2 Bepaal die waarde van º. (2)
6.1.3 Skool A besluit om ʼn bedrag van R 5 300 aan Skool C te skenk.
Hoeveel geld gaan skool C nou het? (2)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) WISKUNDE 11
6.2 Die stingel- en blaardiagram hieronder verteenwoordig die ouderdomme van
50 ouers wat ʼn ouervergadering in Aktiewe Kinders J.S.S. bygewoon het.
Stingel Blaar
7 1 2 3
6 1 2 2 3 5 9
5 1 2 3 4 5 6 7 7 9 9
4 1 1 2 2 3 4 4 5 6 6 9
3 2 2 3 4 5 6 7 8 8 9
2 1 2 3 4 8 9
1 7 8 8 9
6.2.1 Bepaal die gebied (variasiewydte) van die data. (1)
6.2.2 Wat is die mediaan? (1)
6.2.3 Teken ʼn frekwensietabel om die data voor te stel. (BYLAAG 4) (3)
6.3 Die liggaamsmassa in kilogram van die eerste 5 ouers in die
ouervergadering is 51; 56; 54; 59 en 53. As die sesde ouer opdaag is die
gemiddelde liggaamsmassa is 56 kg.
Bereken die liggaamsmassa van die sesde ouer. (3)
6.4 Die tabel hieronder toon die persentasie van punte behaal deur Aliva in 6
Wiskunde-toetse in die tweede kwartaal.
Toetsnommer 1 2 3 4 5 6
Punte as ʼn Persentasie 13 17 20 22 16 4
6.4.1 Teken ʼn gebroke lyngrafiek om Aliva se vordering te toon. (4)
6.4.2 Bepaal die gemiddelde persentasie van die toetspunte. (6)
6.5 ʼn Graad R-klas het sakke waar telkaarte gebêre word. In een sak is daar
twee groen, een wit en een swart telkaart. Een telkaart word ewekansig
uitgehaal, die kleur aangeteken en terug geplaas in die sak. Die sak word
geskud en ʼn tweede word ewekansig uitgehaal.
Teken ʼn boomdiagram en gebruik dit om die moontlike uitkomste te lys. (4)
6.6 Wat is die moontlikheid van ʼn ewekansige keuse om …
6.6.1 wit kleur twee keer te kies? (1)
6.6.2 ʼn wit en swart kleur te kies? (1)
6.6.3 ten minste een swart telkaart te kies? (2)
[27]
TOTAAL: 100
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE (NOVEMBER 2011)
BYLAAG 1
VAN
NAAM
DATUM
ANTWOORDEBLAD VIR MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
VRAAG 1
Voorbeeld:
1.11 √8 is ...
A 24
B 2
C 2,7
D 512
Die korrekte antwoord is 2 wat letter B is.
1.11 A B C D
1.1 A B C D
1.2 A B C D
1.3 A B C D
1.4 A B C D
1.5 A B C D
1.6 A B C D
1.7 A B C D
1.8 A B C D
1.9 A B C D
1.10 A B C D
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) WISKUNDE 13
BYLAAG 2
VAN
NAAM
DATUM
VRAAG 3.6.1
8
7
6
5
4
3
2
1
1 2 3 4 5 6 7
0 x
-6 -5 -4 -3 -2 -1
-1
-2
-3
Downloaded from hlayiso.com
14 WISKUNDE (NOVEMBER 2011)
BYLAAG 3
VAN
NAAM
DATUM
VRAAG 4.3.2
y
10
9
8
7
6
5
4 Y(0;4)
3
2
X(1;2) Z(3;2)
1
1 2 3 4 5 6 7
0 x
-6 -5 -4 -3 -2 -1
-1
-2
-3
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 9 ANA 2011 Question Paper (English)

Question paper
Mathematics Grade 9 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 9 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 9 June Common 2011 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 9 June Common 2011 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 9 June Common 2011 Question Paper (Eng)
More from Grade 9 Mathematics

CAPS document
CAPS SP MATHEMATICS GR 7 9

Memorandum
Mathematics Grade 9 P2 November Mock 2026 Memo (English)

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 P2 Free State November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 KZN March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 9 NSC June 2025 Paper & Memo

Memorandum