Skip to content

Mathematics Grade 9 November EC 2014 Question Paper (Afr)

Question paperMathematicsGrade 9201416 pages

Grade 9 Mathematics question paper from the November EC 2014 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2014 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur *9WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en ʼn bylaag.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies sorgvuldig deur. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Skryf netjies en leesbaar. 4. Nommer die antwoorde presies soos die vrae genommer is. 5. Gee redes vir elke stelling in VRAAG 8. 6. Toon ALLE bewerkings. 7. Jy mag ’n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en niegrafies). Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) WISKUNDE 3 VRAAG 1 Skryf, vir hierdie vraag, slegs die korrekte letter (A-D) langs die ooreenstemmende nommer (1.1–1.10) neer, byvoorbeeld 1.11 A. 1.1 Watter EEN van die volgende getalle is rasionaal? A B √ C ̇ D √ (1) 1.2 √ = A 3 B C D (1) 1.3 Christian het ’n elektriese pomp, om water vanaf ’n boorgat in ’n 30 000 liter sementdam te pomp, geïnstalleer. As die water teen ’n tempo van 75 liters per minute gepomp word, hoe lank sal dit neem om die dam te vul? A 4h B 6 h 40 min C 6 h 20 min D 3 h 40 min (1) 1.4 Die volgende term in die ry is: A 10 B 12 C 16 D 14 (1) - 1.5 Hoeveel terme is daar in die uitdrukking: ? A 4 B 1 C 8 D 2 (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDE (NOVEMBER 2014) 1.6 Die volume van ’n kubus hieronder, waarvan die hoogte 4 is, is … A B C D (1) 1.7 In vierhoek hieronder, sny en mekaar by , sodat en dan is ’n … A reghoek B parallelogram C vlieër D rombus/ruit (1) 1.8 In ̂= ̂= . Wat is die grootte van ̂ ? A B C D (1) 1.9 Die 3-D voorwerp met 5 aansigte/vlakke, 5 hoekpunte en 8 rante is ’n ... A silinder. B driehoekige prisma. C vierkantige basis piramide. D driehoekige basis piramide. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) WISKUNDE 5 1.10 Die volgende stel toetspunte is uit 150 punte. 124 130 123 130 112 124 125 136 125. Die mediaan is ... A 123. B 122. C 125. D 112. (1) [10] VRAAG 2 2.1 Skryf die volgende term in die getalpatroon 4; 7; 10; ... neer. (1) 2.2 Skryf die algemene term, Tn, vir die getalpatroon in VRAAG 2.1 neer. (2) 2.3 Bereken die 20ste term. (1) [4] VRAAG 3 Vereenvoudig elk van die volgende uitdrukkings. 0 3.1 ( (1) 3.2 (2) 3.3 -( )2 + 4 (3) [6] VRAAG 4 Faktoriseer volledig: 4.1 (2) 4.2 (2) 4.3 (3) [7] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDE (NOVEMBER 2014) VRAAG 5 Los op vir x: 5.1 (2) 5.2 (3) 5.3 (2) [7] VRAAG 6 6.1 Skryf 17 triljoen in wetenskaplike notasie. (1) 6.2 Mnr. T kan ’n sekere afstand in 3 30 , teen ’n gemiddelde spoed van 90 , aflê. Teen watter gemiddelde spoed moet hy reis om die afstand in 3 uur af te lê? (3) 6.3 Bereken die enkelvoudige rente op R4 400 teen 4% per jaar vir 7 jaar. (3) 6.4 Gebruik die formule ( ) of ( om die saamgestelde rente teen 7% per jaar vir 4 jaar op ’n lening van R5 600 te bereken. Rond jou antwoord tot die naaste sent af. (2) 6.5 ’n Pa is driemaal so oud soos sy seun. Ses jaar gelede was hy vyf keer so oud soos sy seun. Hoe oud is hulle nou? (4) [13] VRAAG 7 7.1 X(-1;4) , Y(0;5) , Z(1;6) is punte op ’n reguitlyn XYZ. Bepaal die vergelyking van die lyn. (3) 7.2 Gebruik die aangehegte BYLAAG en teken die grafieke van die funksies wat deur en - gedefinieer word. Gee byskrif vir elke grafiek en merk die punte duidelik waar die grafieke die asse sny. (5) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) WISKUNDE 7 VRAAG 8 LW: GEE REDES VIR AL JOU STELLINGS IN HIERDIE VRAAG. 8.1 In die diagram hieronder is TR//PQ, ̂ = 28 , T ̂ S = en ̂ = 8.1.1 Bereken die waarde van x. (gee redes) (4) 8.1.2 Bereken die waarde van ̂ . (gee redes) (3) 8.1.3 Is ’n reghoekige driehoek? Ondersteun jou antwoord met behulp van berekeninge. (3) 8.2 In ̂ ̂ 8.2.1 Bewys, met redes, dat . (4) 8.2.2 Bepaal en . (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 WISKUNDE (NOVEMBER 2014) 8.3 Bestudeer die figuur hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 8.3.1 Bewys, met redes, dat . (4) 8.3.2 As AB = 4 eenhede, wat is die lengte van BC? (2) [23] VRAAG 9 9.1 P(-4 ; 1) , Q(-1 ; -3) , en R(4 ; -1) is die hoekpunte van PQR. Skryf die koördinate van P ; Q en R neer, na ’n refleksie in die x-as. (3) 9.2 Watter tipe transformasie word deur die vorms hieronder gedefinieer? (1) [4] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) WISKUNDE 9 VRAAG 10 10.1 Bepaal die volume van ’n silinder as 7 en 20 . N.B: Gebruik Rond jou antwoord af tot een desimale plek. (3) 10.2 In die figuur hieronder is en Bepaal die lengte van AD. (4) 10.3 Die volume van ’n reghoekige prisma met lengte = 5 cm, breedte = 3 cm en hoogte = 2 cm is 30 cm3, wat sal die volume wees as al die dimensies/afmetings verdubbel word? (2) [9] VRAAG 11 11.1 Die tabel hieronder toon die aantal leerders wat aan verskillende buite- muurse aktiwiteite deelneem. Teken ’n sirkelgrafiek om die data voor te stel. Aktiwiteit Tennis Rugby Krieket Swem Aantal leerders 12 18 6 12 (4) 11.2 Bereken die omvang van die volgende stel toetspunte. 143 128 132 128 116 145 128 136 141 (1) 11.3 ’n Muntstuk word twee maal opgegooi/opgeskiet: 11.3.1 Bepaal die steekproefruimte deur ’n tweerigtingtabel te teken. (2) 11.3.2 Bepaal die aantal uitkomste: n(S) (1) 11.3.3 Bepaal die waarskynlikheid om ten minste een “stert” te kry. (1) [9] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com 10 WISKUNDE (NOVEMBER 2014) BYLAAG NAAM: ……………………………………………….. GRAAD: …. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 9 Mathematics

View all