Skip to content

Mathematical Literacy Grade 10 P1 2019 Memo (Afr)

MemorandumMathematical LiteracyGrade 1020196 pages

Grade 10 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2019 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 75 INSTRUKSIES EN INLIGTING VIR NASIEN Simbool Verduideliking M Metode MA Metode met akkuraatheid A Akkuraatheid CA Volgehoue akkuraatheid RT/RG/RM Lees vanaf tabel/grafiek/kaart SF Korrekte vervanging in formule P Penalisasie, bv. vir geen eenhedes; verkeerde afronding, ens. S Vereenvoudiging R Afronding NPR Geen penalisasie vir afronding of ontbreking van eenhede AO Slegs antwoorde, volpunte C Omskakeling/herleiding Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 1 Vraag Oplossing Verduideliking Vlak 1.1 R7 500,00 √√ 2A korrekte identifisering van waarde (2) V1 1.2 Diskrete √√ 2A korrekte antwoord (2) V1 1.3 Aantal mans = 120 × 45% √ 1MA = 120 × 0,45 vermenigvuldiging = 54 mans √ van korrekte waardes 1A (2) V1 1.4.1 23:55 – 18:30 √ 1M aftrek van tyd = 5 uur 25 min √ 1A korrekte tyd in uur en minute (2) V1 1.4.2 Totale koste = R7 500 + R900 √√ CA VAN 1.4.1 = R8 400 √ 1A R900 1MA voeg korrekte waardes by 1CA antwoord (3) V1 1.4.3 𝑅8 400 CA VAN 1.4.2 Gemiddelde koste = √ 120 1M = R70 √ 1CA (2) V1 1.5 Omtrek = 6 m × 4 √ 1SF korrekte = 24 m √ waardes in formule 1A antwoord in m (2) V1 [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3 VRAAG 2 Vraag Oplossing Verduideliking Vlak 2.1.1 R65,00 √√ 2RT lees korrekte waarde uit tabel (2) V1 2.1.2 R1 700 – R1 500 = R200 (meer as R1 500) √ 1M aftrek van waardes ∴ Koste = R12,00 + (R1,20 × 2) √ 1SF = R14,40 √ 1CA OF 1M verdeling van R200 ÷ 100 = 2 √ waardes (2 × R1,20) + R12,00 √ 1SF = R14,40 √ 1CA (3) V2 2.1.3 R0,00 √√ 2RT korrekte OF identifisering van Geen gelde √√ waarde vanaf tabel (2) V1 2.2 VAT = 15% × R90,80 √ 1MA = 0,15 × R90,80 vermenigvuldiging = R13,62 √ van korrekte waardes 1A antwoord (2) V1 2.3 Rente per jaar = R2 000 × 0,095 1MA berekening van = R190 √ rente vir een jaar Totale rente = R190 × 2 1M vermenigvuldig = R380 √ met twee jaar Totale bedrag = R2 000 + R380 1CA finale antwoord = R2 380 √ (3) V2 2.4.1 Veranderlike: kruideniersware, brandstof, elektrisiteit, 2RT een veranderlike klere, vermaak (Kies EEN) √ en een vaste Vaste: huur, kar paaiement, versekering (Kies EEN) √ (2) V1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2019) 2.4.2 Totaal = 1 + 4 1MA voeg dele by vir = 5 dele √ verhouding 1 ∴ Elektrisiteit = × 𝑅3 700 √ 1M berekening van 5 verhouding = R740 √ 1CA antwoord (3) V2 2 100 2.4.3 %= × 100 √ 1MA 11 750 vermenigvuldiging van korrekte waardes = 17,8723 … √ = 18% √ 1S vereenvoudig korrek 1R afronding tot naaste % (3) V2 [20] VRAAG 3 Vraag Oplossing Verduideliking Vlak 3.1 5 vensters √√ 2RM (2) V1 3.2 Wes √√ 2A (2) V1 3.3.1 Een eenheid op die vloerplan is in werklikheid gelyk aan 2 Verduideliking vyftig eenhede. √√ (2) V1 3.3.2 Werklike breedte: 4,8 cm × 50 = 240 cm 1MA gebruik skaal ≈ 2,4 m √ om lengte en breedte te bereken Werklike lengte: 9,3 cm × 50 = 465 cm ≈ 4,65 m √ 1MA omskakeling na meter ∴ Oppervlakte = 2,4 m × 4,65 m √ = 11,16 m2 √ 1SF korrekte waardes vervang 1CA antwoord (4) V3 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5 VRAAG 4 Vraag Oplossing Verduideliking Vlak 4.1 ¾ × 250 mℓ =187,5 mℓ √ 1MA vermenigvuldiging van korrekte waardes ∴ 187,5 mℓ × 3 √ = 562,5 mℓ √ 1S vereenvoudig deur vermenigvuldiging met 3 OF 1CA antwoord in mℓ 9 ¾×3=4√ 9 ∴ × 250 mℓ √ 4 = 562,5 mℓ √ (3) V2 4.2 75 mℓ ÷ 15 mℓ √ 1MA verdeling van = 5 eetlepels √ korrekte waardes 1A antwoord (2) V1 4.3 0,23 kg × 1 000 √ 1MA vermenigvuldiging = 230 g √ van korrekte waardes 1A antwoord (2) V1 4.4.1 Radius = 32 cm ÷ 2 √ 2A korrekte radius = 16 cm √ AO aanvaarbaar OF Aanvaar antwoord in mm Radius = 320 mm ÷ 2 √ of cm = 160 mm √ (2) V1 4.4.2 Volume = 3,142 × (160 mm)2 × 12 mm √√ CA VANAF 4.4.1 = 965 222,4 mm3 √ (64 cm of 640 mm) 1C omskakeling/herlei OF 1SF korrekte vervanging Volume = 3,142 × (16 cm) × 1,2 cm √ 2 = 965, 2224 cm3 √ 1CA antwoord in mm3 ≈ 965 222,4 mm3 √ (3) V2 [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 5 Vraag Oplossing Verduideliking Vlak 5.1.1 Die mediaan is die middelwaarde van ‘n datastel, 2A korrekte definisie nadat dit in stygende of dalende volgorde georden word. √√ (2) V1 5.1.2 R5 √ 2A korrekte R29 √ identifisering van R5 en R29 (2) V1 5.1.3 383 1MA voeg korrek by Gemiddelde = √√ 16 1M deel deur 16 = 23,9375 √ 1CA (3) V2 5.1.4 √ 1MA gebruik korrekte Omvang = 110 – 5 √ waardes = 105 1M aftrek (2) V1 5.1.5 5 1A korrekte teller Waarskynlikheid (R29) = √√ 16 1A korrekte noemer = 0,3125 ≈ 0,313 √ 1R afronding (3) V2 5.2.1 Sirkelgrafiek √√ 2A identifisering van korrekte grafiek (2) V1 5.2.2 Adidas, Nike, Puma √√ 2RG korrekte OF identifisering van top 3 A, C, D √√ (2) V1 5.2.3 32% × 300 √ 1MA vermenigvuldiging = 96 leerders √ van korrekte waardes 1A (2) V2 [18] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 10 Mathematical Literacy

View all