Skip to content

Mathematics Grade 9 November EC 2019 Question Paper

Question paperMathematicsGrade 9201924 pages

Grade 9 Mathematics question paper from the November EC 2019, 24 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2019 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur *9WISK* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, wat 2 bylae insluit.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2019) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN (10) vrae en ʼn diagramvel vir VRAAG 5.2.1 en VRAAG 7.1.1. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare en niegrafies), gebruik tensy anders vermeld. 5. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou antwoord te bepaal, duidelik aan. 6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal getrek NIE. 7. Skryf netjies en leesbaar. 8. Antwoorde alleenlik sal nie noodwendig volpunte verdien nie. 9. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) WISKUNDE 3 VRAAG 1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en gee slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer, byvoorbeeld indien die korrekte antwoord vir 1.1 A is, skryf jou antwoord slegs as 1.1 A. 1.1 Watter van die volgende getalle is ʼn rasionale getal? A √3 B √16 C √ 9 D √13 (1) 1.2 Daar is 120 leerders in graad 8 by Greenview-hoërskool. Indien die verhouding van meisies tot seuns 3 : 5 is, hoeveel seuns is daar in graad 8? A 75 B 55 C 15 D 8 (1) 1.3 Herlei die volgende getal na wetenskaplike notasie: 0,00000000089123. A 0,00000000089123 10 B 8,9123 10 C 8,9123 10 D 89,123 10 (1) 1.4 As 1 2 0 dan is … A 1 or 0 B 1 of 2 C 1 D 2 (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2019) 1.5 Wat is die volume van ʼn kubus met sylengte van 7 ? 7 A 49 B 28 C 343 D 14 (1) 1.6 Die transformasie van ∆ na ∆ word … genoem. A ʼn refleksie B ʼn vermindering C ʼn vergroting D ʼn translasie (1) 1.7 Die volgende getal in die getalpatroon 1 ; 9 ; 25 ; … is: A 33 B 36 C 49 D 50 (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) WISKUNDE 5 1.8 Watter 3-D figuur het 5 gesigte, 5 hoekpunte en 8 kante? A Silinder B Dodecaëder (‘Dodecahedron’) C Vierkantige piramiede D Driehoekige piramiede (1) 1.9 Waarom is ∆ ≡∆ ? A , , B 90°, hyp, S (R,H,S) C , , D , , (1) 1.10 Wat sal die waarskynlikheid wees indien ʼn onewe getal van die getalle 1–13 geneem word? A B C D (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 2 2.1 Vereenvoudig die volgende: 2.1.1 4 10 (3) 2.1.2 3 6 2 (2) 2.2 Vind die produk van die volgende: 2.2.1 3 2 5 4 (2) 2.2.2 3 4 (2) 2.2.3 5 5 5 10 (4) 2.3 Faktoriseer die volgende volledig: 2.3.1 3 12 (3) 2.3.2 3 10 (2) 2.3.3 4 3 (3) 2.4 Los op vir : 3 1 2 2 (3) 2 3 [24] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) WISKUNDE 7 VRAAG 3 3.1 Philani sien die volgende advertensie: BROMPONIE TE KOOP R15 000 KONTANT HUURKOOP-OOREENKOMS BESKIKBAAR Omdat hy nie die bromponie kontant kan koop nie, besluit hy om dit volgens die huurkoop-ooreenkoms te koop met die volgende voorwaardes: 15% deposito 24 maandelikse betalings Rentekoers: 10% per jaar 3.1.1 Hoeveel sal sy deposito wees? (1) 3.1.2 Bereken die totale bedrag wat hy nog moet betaal. (3) 3.1.3 Bereken sy maandelikse paaiemente. (2) 3.2 Bongiwe belê ʼn sekere bedrag geld in ʼn spaarrekening teen 6,5% saamgestelde rente per jaar. Indien die finale bedrag R15 300 is na 5 jaar, watter bedrag geld het sy aanvanklik belê? (3) [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 4: 4.1 Skryf neer wat die volgende getal is in die onderstaande getalpatroon: 3 ; 8 ; 13 ; … (1) 4.2 Beskryf die getalpatroon in VRAAG 4.1 in woorde. (1) 4.3 Skryf neer die algemene term van die getalpatroon in die vorm ____. (2) 4.4 Watter term sal ʼn waarde van 38 hê? (3) [7] VRAAG 5 Bestudeer die onderstaande grafiek. y 3 P y=x x 5.1 Wat is die koördinaat van P is (die snypunt van die twee grafieke)? (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) WISKUNDE 9 5.2 Op die Kartesiese vlak hieronder word die grafiek van 2 4 is aangedui. A B 5.2.1 Skets die reguitlyngrafiek van 2 4 op die BYLAAG wat verskaf is. (Dui aan die afsnitte met die asse en noem die grafiek CD.) (3) 5.2.2 Wat kan ons aflei van die twee grafieke, AB en CD? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 6 6.1 In die figuur hieronder is, ʼn reguitlyn met 2 75° en 3 55°. E D 75° 1 2 3 55° A B C Bepaal met redes, die waarde van . (2) 6.2 In die diagram hieronder is ǁ , 70°, en . C A S 70° 1 2 1 2 H E W N 6.2.1 Gee ʼn rede waarom 2 . (1) 6.2.2 Bepaal vervolgens die waarde van . (3) 6.3 is ʼn parallelogram. Bereken die waarde van . (4) A B 50° 2 20° D C Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) WISKUNDE 11 6.4 In die diagram hieronder is en . A 1 2 1 2 D B C 6.4.1 Bewys dat ∆ ≡∆ . (4) 6.4.2 Vervolgens, bewys dat vir halveer. (1) 6.5 In ∆ en ∆ , is ǁ , 10 , 3 en 6 . P 10 Q 1 R 2 T 6 3 cm S 6.5.1 Toon aan dat ∆ ⦀∆ . (4) 6.5.2 Bereken die lengte van PQ. (3) [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 7 7.1 Bestudeer die onderstaande diagram. A B C 7.1.1 Reflekteer die bostaande diagram om die y-as deur van die bylae aan die einde van die vraestel gebruik te maak. (2) 7.1.2 Skryf neer die reël wat jy gebruik het in VRAAG 7.1.1 in die vorm , → …;… (1) [3] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) WISKUNDE 13 VRAAG 8 8.1 ∆ is ʼn ingeskrewe sirkel hieronder. 5 , 4 . is die middellyn van die sirkel. A B C 8.1.1 Bereken die lengte van . (2) 8.1.2 Bereken die oppervlakte van ∆ en die oppervlakte van die sirkel. (3) LET WEL: Gebruik 3,14. Rond alle antwoorde af tot 1 desimale plek. 8.1.3 Vervolgens, bereken die oppervlakte van die geskakeerde gedeelte. (1) 8.2 Bereken die volume van ʼn silinder met die volgende dimensies: 7 en 20 . LET WEL: Gebruik 3,14. Rond jou antwoord af tot 1 desimale plek. (3) [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 9 Die dubbelle staafgrafiek hieronder dui die wiskunde toetspunte van drie graad-9 klasse aan. 26 25 24 23 22 21 20 19 18 17 16 15 14 13 SLAAG 12 11 DRUIP 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1 0 9A 9B 9C 9.1 Watter klas het die meeste leerlinge wat die toets geslaag het? (1) 9.2 Wat is die gemiddelde punt van die leerlinge wat die toets gedruip het (die gemiddelde punt vir al 3 klasse)? (2) 9.3 Gebruik jou antwoord in VRAAG 9.2 en lewer kommentaar in terme van of die onderwyser gelukkig sal wees met die punte van die 3 klasse. Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2) [5] VRAAG 10 ʼn Munstuk word gegooi en ʼn dobbelsteen word gerol. 10.1 Stel die scenario as ʼn boomdiagram voor. (2) 10.2 Hoeveel verskillende moontlike uitkomste is daar? (1) 10.3 Wat is die waarskynlikheid om ʼn stert en ʼn priemgetal te kry? (2) [5] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) WISKUNDE 15 BYLAE VRAAG 5.2.1 NAAM: VAN: A B (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com 16 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2019) BYLAE VRAAG 7.1.1 NAAM: VAN: A B C (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com  
Downloaded from hlayiso.com   
Downloaded from hlayiso.com 

Study this subject

More from Grade 9 Mathematics

View all