Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2014
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
*Iwgel1*
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers 





View all
_watermark--e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1/v1-a2afd0515b0210a580c1/card.webp)
_watermark--6d3d1a99-ee4e-4b35-9dfc-765595836d35/v1-176dbe300bc24abbbfc8/card.webp)



Mathematical Literacy Grade 11 P1 2014 QP (Afr)
Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2014 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 2.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 24
This exam
Eastern Cape November 2014
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (NOVEMBER 2014)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
VRAAG 5.1.3 moet beantwoord word op die ANTWOORDBLAD wat
voorsien is.
2. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die
vraestel gebruik is.
3. ʼn Nieprogrammeerbaar en niegrafiese sakrekenaar mag gebruik word nie,
tensy anders aangedui.
4. ALLE berekeninge en stappe moet duidelik getoon word.
5. Eenhede van meting moet aangedui word waar nodig.
6. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
7. Skryf netjies en leesbaar.
8. Rond ALLE FINALE antwoorde af na die gepaste vorm van ronding en/of
aantal desimale plekke vir ʼn gegewe konteks.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3
VRAAG 1
1.1 Johnson het in Londen gewerk vir dertien jaar en het teruggekom na Suid-
Afrika tydens die Desember-vakansie in 2013. Johnson wou ʼn
tuindiensbesigheid in Maart 2014 begin. Hy sou twee mans in diens neem
om hom te help. Op BYLAAG A is ʼn kwotasie wat hy van ‘Rio Hardware
Store’ gekry het. Bestudeer die bylaag en beantwoord die vrae hieronder:
1.1.1 Bereken sy totale koste, A, uitsluitende BTW wat hy vir die
toerusting sal betaal. (3)
1.1.2 Die hoë digtheid (H/D) plastiekvullissakke word verkoop in rolle van
20 sakke per rol. Bereken die prys van EEN plastiekvullissak. (2)
1.1.3 Skryf die maand neer wat Johnson hierdie kwotasie aangevra het. (2)
1.1.4 Skryf neer die BTW-nommer wat aan Johnson uitgereik was deur
SAID (Suid-Afrikaanse Inkomstediens). (2)
1.1.5 Bepaal watter item het ʼn SKU-nommer wat lees RBC-5622. (2)
1.1.6 Skryf neer die kwotasie-nommer wat Johnson moet gebruik indien
hy besluit om die toerusting te koop. (2)
1.1.7 Die tweeslagolie (two stroke oil) word in bottels van 200 mℓ
verkoop. Herlei hierdie volume na liter. (2)
1.1.8 Bereken hoeveel maande het Johnson in Londen gespandeer. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (NOVEMBER 2014)
1.2 Johnson stel ondersoek in oor skoolfooie wat by die verskillende primêre
skole gevra word om sodoende die beste keuse van ʼn skool vir sy kind te
maak. Die grafiek hieronder dui die jaarlikse skoolfooie aan wat deur
verskeie skole in die gebied gevra word.
FOOIE BETAALBAAR PER JAAR BY BAY SKOLE
R 16 000.00
R 14 000.00
R 12 000.00
R 10 000.00
R 8 000.00
R 6 000.00
R 4 000.00
R 2 000.00
R 0.00
Skool A Skool B Skool C Skool D Skool E
1.2.1 Identifiseer die skool met die laagste skoolfooie. (2)
1.2.2 Bereken die verskil in skoolfooie tussen Skool A en Skool B. (2)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5
VRAAG 2
2.1 Johnson moet ʼn bakkie koop om sy besigheid te kan doen. Hy koop sy
bakkie vir R 192 600, 00 insluitende Belasting op Toegevoegde Waarde
(BTW) by Sonny’s Motors. BTW = 14%.
2.1.1 Bereken die prys van die bakkie uitsluitende BTW. (3)
2.1.2 Johnson betaal R 478,20 vir 36 liter brandstof vir sy bakkie.
Bereken die prys van die brandstof per liter. (2)
2.2 Die volgende is ʼn opname van Johnson se eerste maand se inkomste en
uitgawes:
TABEL 1: Inkomste en uitgawes vir Johnson se eerste maand.
INKOMSTE: R7 200,00 UITGAWES
Salarisse: R2 700,00
Brandstof: R 610,20
Olie: R 28,94
TOTAAL: R3 339,14
2.2.1 Wys deur middel van berekeninge dat Johnson se wins vir sy
besigheid R3 860,86 is. Jy mag die volgende formule gebruik:
Wins = Inkomste – Uitgawes (2)
2.2.2 Bereken hoeveel ʼn assistent se maandelikse bydrae tot die
Werkloosheidversekeringsfonds sal wees, as hy R350,00 per
week verdien en die Werkloosheidversekeringsfonds 1% van sy
salaris aftrek. (3)
2.2.3 Hy verhoog sy prys van R360,00 per maand tot R380,00 per
maand vir die grassny. Bereken die persentasietoename. Jy
mag die volgende formule gebruik:
–
% toename = x 100
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (NOVEMBER 2014)
2.3 Luntu het ʼn goue kredietkaart wat hy tydens die Desember-vakansie
gebruik het om vir ontspanning te betaal. Sy totale skuld beloop
R4 529,96. Die bank belas hom met ʼn rentekoers van 27% per jaar
sowel as ʼn maandelikse subskripsiefooi van R21,00.
2.3.1 Bereken die daaglikse rentekoers wat deur die bank gevra word. (3)
2.3.2 Bereken die paaiement verskuldig op sy kaart vir Januarie 2014
deur die volgende formule te gebruik:
Bedrag verskuldig = + subskripsiefooi (3)
2.3.3 Die koste van ʼn vlug terug vanaf Londen na Johannesburg was
£379,83. Die koste vir vlug was teen sy kredietkaart belas en op
die staat was ʼn bedrag van R6 879,00 vir die vlug. Bereken die
wisselkoers wat van toepassing was op die datum wat hy sy vlug
bespreek het. (3)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7
VRAAG 3
3.1 Nadia Hoërskool nader die Winch-maatskappy om hulle te borg met materiaal
vir die omheining en die plant van gras vir hulle sportveld asook verf vir die
binnemure van ʼn klaskamer. Die binnemure van die klaskamer is 6,2 m by
5,1 m en 3 m hoog. Die opsigter dui aan dat hy die volgende materiaal nodig
sal hê vir die werk:
Omheiningspale, omheiningsdraad, sement en stene, verf en grassaad.
3.1.1 Om te bepaal hoeveel grassaad hulle nodig sal kry, moet die opsigter
die lengte en breedte van die sportveld meet. Hy meet die lengte as
162 m en die breedte as 160 m. Bereken die oppervlakte waar die
gras geplant gaan word.
Jy mag die volgende formule gebruik:
Oppervlakte van ʼn reghoek = lengte x breedte (2)
3.1.2 Bereken die omtrek van die sportveld in meter.
Jy mag die volgende formule gebruik:
Omtrek = 2(lengte + breedte) (2)
3.1.3 Bereken die aantal gate wat die mans oor die lengtes moet grawe,
indien daar een gat vir elke 2 m gegrawe moet word. Daar is ʼn hek
van 4 m wat aan twee pale aangeheg gaan word.
Jy mag die volgende formule gebruik:
Aantal gate = –1 (3)
3.1.4 Bereken die buite-oppervlakte van die klaskamer wat geverf moet
word. Die oppervlakte van die deur is 1,71 m2 en die oppervlakte van
die vensters is 4,875 m2.
Jy mag die volgende formule gebruik:
Buite-oppervlakte van klaskamer = 2(lengte x hoogte) +
2(breedte x hoogte) – (oppervlakte van deur en vensters) (3)
3.1.5 Die verf wat hulle gekies het, dui ʼn spreidingskoers van 6 m 2 vir elke
1 liter verf aan. Die verf word slegs in 5 liter-blikke verkoop. Bereken
hoeveel 5 liter-blikke verf moet aangekoop word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (NOVEMBER 2014)
3.2 Rondo, ʼn 15-jarige seun van Nadia Hoërskool gebruik ʼn badkamerskaal soos
hieronder aangedui om sy gewig in kilogram te meet.
3.2 Bepaal Rondo se Liggaamsmassa-indeks (LMI) indien hy 1 832 mm lank is.
Gebruik die formule:
BMI =
(4)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 9
VRAAG 4
4.1 In BYLAAG B is ʼn uittreksel van die oostelike gedeelte van Suid-Afrika.
Gebruik die kaart om die volgende vrae te beantwoord.
4.1.1 Skryf neer die ruitverwysing van Richardsbaai. (2)
4.1.2 Identifiseer die oseaan wat op die kaart gesien kan word. (2)
4.1.3 Twee buurlande kan noord van KwaZulu-Natal gevind word. Skryf
die name van hierdie lande neer. (2)
4.1.4 Die afstand op die kaart tussen Ladysmith (A2) en KwaDukuza (B2)
is 6,5 cm. Gebruik die kaartskaal en bereken die werklike afstand
in kilometer tussen die twee dorpe. (3)
4.1.5 Teken ʼn eenvoudige roete vanaf Phinda (C3) na Big Bend (B3). Dui
die dorpe aan wat op die roete verskyn. (3)
4.1.6 Bepaal watter provinsie verteenwoordig die grootste gedeelte van
die kaart. (2)
4.1.7 Identifiseer die twee plekke suid van Mount Ayliff op die kaart wat jy
sal verby gaan voordat jy Mount Ayliff (A1) kry. (2)
[16]
VRAAG 5
Die kraamafdeling van die Suid-Afrikaanse hospitale was ʼn byenes van
bedrywighede met ʼn aantal van 320 babas wat op Nuwejaarsdag gebore was.
(01/01/2014, 19:30 SAUK1 TV-nuus). Die data was opgeneem in die tabel
hieronder:
TABEL 2: Tabel verteenwoordig die aantal babas gebore op 1 Januarie 2014
Oos-Kaap Mpumalanga Noord-Kaap Wes-Kaap
KwaZulu-
Limpopo Gauteng
Provinsies
Natal
Aantal pasgebore
43 105 25 18 36 60 33
babas
5.1 5.1.1 Identifiseer die provinsie met die hoogste aantal pasgebore babas op
1 Januarie 2014. (2)
5.1.2 Druk die aantal babas gebore in Gauteng uit as ʼn verhouding
teenoor die aantal babas gebore op Nuwejaarsdag. Skryf die
verhouding in sy eenvoudigste vorm. (4)
5.1.3 Voltooi die balkgrafiek op die ANTWOORDBLAD deur gebruik te
maak van die inligting vir die ontbrekende provinsies. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (NOVEMBER 2014)
5.2 In April 2012 het die Departement van Vervoer die e-tolstelsel geïmplementeer op
sommige van Gauteng se hoofweë. Die volgende is die fooie wat by sommige
laaibrûe betaal word vir Klas A2 voertuie wanneer hulle daaronder deurgaan.
Gebruik TABEL 3 hieronder om die onderstaande vrae te beantwoord:
TABEL 3: Tabel wat e-tolfooie aandui vir sommige laaibrûe in Gauteng.
Plaza Naam en Plek Tarief vir geregistreerd Tarief vir
e-plaat Klas A2 nie-geregistreerde
gebruiker e-plaat Klas A2 gebruiker
Babet (N1-21) R3,00 R5,80
Indlazi ( N1-21) R2,91 R5,63
Flamango (N1-21) R2,76 R5,34
Mossie (N1-21) R3,00 R5,80
Tarentaal (N1-20) R2,58 R4,99
Owl (N1-20) R3,21 R6,21
Stork (N1-20) R2,52 R4,87
Kiewiet ( N3-12) R2,31 R4,47
Sunbird (N1-20) R3,36 R6,50
Pelican (N1-20) R3,21 R6,21
Starling (N3-12) R2,46 R4,76
Phakwe (N12-18) R2,22 R4,29
Thaha (N12-18) R3,15 R6,09
Hadeda (R21-1) R2,43 R4,70
Gull (N12-19) R3,30 R6,38
Bee-eater (N12-19) R2,43 R4,70
Ihobe (N1-21) R3,36 R6,50
Blouvalk (N1-20) R2,58 R4,99
Leeba (N3-12) R2,16 R4,18
Ivusi (N1-21) R3,36 R6,50
[Bron: Government Gazette Volume 562; Pretoria, 13 April 2012; Uitreikingsnommer 35263]
5.2.1 Bereken die gemiddelde tarief vir nie-geregistreerde e-plaat Klas A2
gebruikers. (3)
5.2.2 Bepaal die mediaan tarief vir geregistreerde e-plaat Klas A2 gebruikers. (3)
5.2.3 Bepaal die modale (modus) tarief vir nie-geregistreerde e-plaat Klas A2
gebruikers. (2)
5.2.4 Bereken die waarskynlikheid dat ʼn geregistreerde tarief wat lukraak
gekies word, ʼn bedrag van R3,21 sal wees. Skryf jou antwoord in die
eenvoudigste vorm. (2)
5.2.5 Bereken die omvang (reikwydte) vir geregistreerde e-plaat tarief bedrae. (2)
5.2.6 Identifiseer die tarief bedrag wat betaal moet word deur motorfietse.
Gebruik BYLAAG C. (2)
[24]
TOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 11
BYLAAG A
VRAAG 1.1
KWOTASIE
RIO
HARDWARE
STORES
Kliënt se inligting:
Naam: Johnson Louw
Industriële Kontrakteurs Marastraat 23
Missionville Collondale
Jacksonville Jacksonville
1112 1112
Reg No.: 2001/023115/10
BTW No.: 8754896368
Tel No.: (043) 741 2020
Faks No.: (043) 741 6665
E-pos: Info@riohardware.co.za
Geldig tot ………..…………. Kwotasie-no.: Q000002158
DATUM: 28/12/2013
SKU Beskrywing Hoeveelheid Eenheidsprys Totaal
uitsluitende uitsluitende
BTW BTW
FG00012 Hark 3 R 70,17 R 210,51
RBC-5622 Snymasjien
Ryobi 43cc 2 R2 367,54 R4 735,08
GRD1234 Plastiek
vullissakke 3 R 28,06 R 84,18
(H/D) 20*
HGF3457 L/Star
tweeslagolie 1 R 28,94 R 28,94
200 mℓ
TOTALE NET
WAARDE A
BTW
INGESLUIT IN R 708,22
KWOTASIE
Dankie vir u navrae.
Let Wel: Pryse is onderworpe aan verandering en beskikbaarheid en mag verander sonder
enige kennisgewing.
Aflewering is uitgesluit.
Standaard terme en voorwaardes geld.
BANKBESONDERHEDE:
LLT Bank
Tjekrekeningno.: 7501213633
Takkode: 217-213
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (NOVEMBER 2014)
BYLAAG B: KAART VA … PR VI IE I UID-AFRIKA
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 13
BYLAAG C
Beeld van ʼn e-tol kraanstellasie (gantry) op die N1-snelweg in Gauteng
Inligting oor die e-tol tariewe
Beeld van ʼn e-plaat
ʼn Kraanstellasie (gantry) is ʼn metaalraam wat geïnstalleer is met kameras wat die
voertuie opneem wat onderdeur verby ry.
ʼn E-plaat is ʼn toestel wat aan ʼn motor geïnstalleer is en word elektronies opgeneem
as ʼn motor onder die laaibrug deurry. Die koste word dan teen jou bankrekening
gehef wat gekoppel is aan die toestel.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
14 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (NOVEMBER 2014)
ANTWOORDBLAD 1
NAAM: GRAAD:
VRAAG 5.1.3
Oos-Kaap Mpumalanga Noord-Kaap Wes-Kaap
KwaZulu-
Limpopo Gauteng
Provinsies
Natal
Aantal
pasgebore 43 105 25 18 36 60 33
babas
Aantal geboortes op 1 Januarie 2014
80 Number of births
Aantal as on
geboortes 1 op 1
soos January 20142014
Januarie
80
70
70
60
60
50
50
Aantal geboortes
Number of births
40
40
Aantal geboortes
30
30
20
20
10
10
0
0 Eastern Cape Limpopo Mpumalanga Nothern Cape Western Cape Gauteng KwaZulu
Oos-Kaap Limpopo Mpumalanga Noord-Kaap Wes-Kaap Gauteng KwaZulu-Natal
Natal
Provinsies
Provinces
Provinsies
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2014 QP (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2014 Memo (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2014 Memo (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2014 QP (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2014 QP (Eng)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2022 QP (Eng)
More from Grade 11 Mathematical Literacy

Annual teaching plan
Gr 11 Maths Lit ATP 2023 24
_watermark--e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1/v1-a2afd0515b0210a580c1/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 11 2025 Addendum (Afr)
_watermark--6d3d1a99-ee4e-4b35-9dfc-765595836d35/v1-176dbe300bc24abbbfc8/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2025 Addendum (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2025 Memo (Eng)

Question paper and memo
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2025 QP & Memo

Memorandum