Downloaded from hlayiso.com
*Iwis2*
Skip to contentAll 2017 papers 
%20November%202017%20Answer%20Book_hlayiso.com_--b76d8c4b-9b1a-4580-a03a-7d0050e7ab92/v1-c5b6fb49287e2da37a15/card.webp)
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)



View all





Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 QP (Afr)
Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 1.8 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape November Exam 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 2 DBE/November 2017
KABV — Graad 11
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
i
2.
3.
Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om die
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
Rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en
nie-grafies) gebruik, tensy anders aangedui.
Skryf netjies en leesbaar.
ee ac
EASTERN CAPE
Wiskunde/V2
VRAAG 1
Downloaded from hlayiso.com
2
KABV - Graad 11
1 Mnr. Brown het 'n opname gedoen oor die hoeveelheid lugtyd (in rand) wat ELKE
student op sy of haar selfoon het. Hy het die data in die mond-en-snordiagram
hieronder opgesom.
(a a rn
DBE/November 2017
10 12 14 16 18 20 22 24 26 28 30 32 34 36 38 40 42 44 46 48 50 52 54 56 58 60 62 64 66
e)ial Skryf die vyfgetalopsomming van die data neer.
1.1.2 Bepaal die interkwartielomvang.
1.1.3 Lewer kommentaar op die skeefheid van die data.
1.2 'n Groep van 13 studente het aangedui hoe lank (in uur) dit geneem het voordat hulle
selfoonbatterye herlaai moes word. Die inligting word in die tabel hieronder gegee.
T
) 8 10 17 20 | 48 50 50 63 y 107
1.2.1 Bereken die waarde van y as die gemiddeld vir die datastel 41 is.
1.2.2 As y=94, bereken die standaardafwyking van die data.
1.2.3 Die gemiddelde tyd voordat 'n ander groep van 6 studente die batterye van
Kopiereg voorbehou
hulle selfone moes herlaai, was 18 uur. Kombineer hierdie groepe en
bereken die algehele gemiddelde tyd nodig vir hierdie twee groepe om
die batterye van hulle selfone te herlaai.
UN AAA Ste omassebic
(2)
@)
Q)
(2)
()
(3)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 4 DBE/November 2017
KABV - Graad 11
VRAAG 2
'n Student het 'n opname onder sy vriende en familie gedoen om die verhouding tussen die
ouderdom van 'n persoon en die getal bemarkingsoproepe wat hy of sy in een maand ontvang
het, te bepaal. Die inligting word in die tabel hieronder gegee.
OUDERDOM VAN FREKWENSIE KUMULATIEWE
PERSOON IN FREKWENSIE
OPNAME
pot 7 l
30<x<40 27
40 <x <50 25
50 <x <60 64
60<x<70 72
LhLUmUr 4
80<x<90 80
2.1 Voltooi die frekwensie- en kumulatiewefrekwensie-kolomme in die tabel wat in die
ANTWOORDEBOEK gegee word. (4)
2.2 Hoeveel mense het aan hierdie opname deelgeneem? qd)
2.3 Skryf die modale klas neer. qd)
2.4 Teken 'n ogief (kumulatiewefrekwensie-grafiek) om die data voor te stel op die
rooster wat in die ANTWOORDEBOEK gegee word. (3)
2.5 Bepaal die persentasie bemarkingsoproepe wat persone ouer as 54 jaar ontvang het. (3)
el A Ble omassebit
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 8) DBE/November 2017
KABV - Graad 11
VRAAG 3
A(-2 ; -5), B, C en D_ is die hoekpunte van vierhoek ABCD sodanig dat die hoeklyn
AC loodreg op hoeklyn BD by T is.
Die vergelyking van BTD word gegee deur 2y+x=18 en AB = 15 eenhede.
uy
c
B
it
15
oO x
A(-2 ;-5) D
3.1 Bepaal die gradiént van lyn AC. (2)
3.2 Bepaal die gradiént van AC indie vorm y=mx+c. (2)
3.3 Indien die vergelyking van AC y=2x~-1 is, bereken die kodrdinate van T. (3)
3.4 As ABCD 'n vlieér is met AB = BC:
3.4.1 Bepaal die koérdinate van C @
3.4.2 Bereken die lengte van BT (4)
3.4.3 Skryf die lengte van die radius van die sirkel wat deur punt B, C en T
gaan, neer (2)
[15]
Konireavoorehou UN Btesom aes
EASTERN CAPE
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 6 DBE/November 2017
KABV - Graad 11
VRAAG 4
C, 'n punt op die x-as, A(-5 ; -3) en B(4; 12) is die hoekpunte van 'n driehoek.
AB sny die x-as by E.
ABC=6 en BEC=a.
B (4:12)
0
A (-5;-3)
4.1 Bereken die gradiént van AB. (2)
4.2 Bepaal die kodrdinate van punt E. (3)
4.3 Bepaal die grotte van a. Rond tot die naaste heelgetal af. (2)
4.4 As @=76°, bepaal die vergelyking van die lyn deur A wat parallel aan BC is. (5)
[12]
Kviessosos ALTE,
*y
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 7 DBE/November 2017
KABV — Graad 11
VRAAG 5
5.1 Vereenvoudig volledig: sin(90°— x). cos(180° +x)+ tan x. cos x. sin (x—180°) (6)
52 Bewys, SONDER om'n sakrekenaar te gebruik, dat
sin 315°.tan210°.sin190° _ —2 6
cos 100°.sin 120° 3
53 In die diagram hieronder is R 'n punt in die eerste kwadrant sodanig dat TOR =a .
RO word verleng na P sodanig dat OP=2 RO en TOP=f.
Daar word gegee dat sina@= : :
Ay
R
(0 Df
ie) a x
P
Bepaal, SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar:
5.3.1 Die waarde van tana (3)
5.3.2 Die waarde van sinf (3)
5.3.3 Die koérdinate van P (4)
oF _ 2
5.4 Bewys die identiteit: sin@=tan@. cos @ = tané (4)
cos@-1+sin* 0
[26]
miaiaaiil NAA aaa
EASTERN CAPE
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 8 DBE/November 2017
KABV - Graad 11
VRAAG 6
6.1 Bepaal die algemene oplossing vir sin(x-30°) = cos2x
6.2 Beskou die funksies f(x) =sin(x-30°) en g(x)= cos2x
6.2.1 Skryf die periode van g neer.
6.2.2 Gee die waardeversameling van /.
_ Teken die grafiek f en g vir x €[—90°;180°] op die rooster wat in die
ANTWOORDEBOEK verskaf word.
Dui duidelik ALLE afsnitte met die asse, draaipunte en eindpunte aan.
6.2.4 Skryf die x-kodrdinate van die snypunte van f en g in die interval
x €[-90°;180°].
VRAAG 7
In APQR is QR=3 eenhede,PR = x eenhede, PQ = 2x eenhede en PQR = 0.
2x
3
P
7
R
7A Toon dat cos @ = “3
72 As x=2,4 eenhede:
7.21 Bereken 0
199) Bereken die oppervlakte van APQR
73 Bereken die waardes van x waarvoor die driehoek bestaan.
eins UNA A A A
Q
Blaai om asseblief
6)
Q)
(2)
6)
(3)
[16]
(G3)
G3)
(2)
(4)
[12]
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 9 DBE/November 2017
KABV - Graad 11
VRAAG 8
'n Piramide met 'n vierkantige basis met 'n sy-lengte van 16 cm is hieronder geskets. P 1é op die
vierkantige basis direk onder A.
Die volume van die piramide is 640 cm’.
>
Volume van piramide = yah
ee
°C]
16 cm
S11 Toon dat die loodregte hoogte van die piramide, AP, 7,5 cm is. (2)
8.2 Bepaal vervolgens die totale buite-oppervlakte van die piramide. (4)
[6]
iil UNA AM Btasom asset
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 10 DBE/November 2017
KABV — Graad 11
Gee redes vir jou bewerings en berekeninge in VRAAG 9, 10, 11 en 12.
VRAAG 9
9.1 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel en punt T 1é op
koord RS. Bewys die stelling wat beweer datas OT | RTS danis RT=TS.
fe)
142
R T S
(5)
9.2 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel ABD. F is 'n punt op koord AB
sodanig dat DOF | AB. AB=FD=8 cmen OF=xcm.
D
Bepaal die lengte van die radius van die sirkel. (5)
[10]
ad UNA AA Bteslom asset
EASTERN CAPE
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 11 DBE/November 2017
KABV - Graad 11
VRAAG 10
M is die middelpunt van die sirkel SVQR met gelyke koorde SV en QR.
RP en QP is raaklyne aan die sirkel by R en Q onderskeidelik sodanig dat RPQ = 70°.
ay
Ze Gi OS
ve Ve i ff2 ~~
/ y, / | J 1 A
/ i \
/ xX i// f ~
i J. 2/ / ~~
| 4 ay \
\ 7am | NS
\ h/ / aN
; - i 2 ” ia “Sp
R
10.1 Bereken die grootte van R,. (4)
10.2 Bereken die grootte van Oh: (2)
10.3 Bepaal die grootte van M,. (3)
[9]
a IMAM Bal om ass
EASTERN CAPE
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 12 DBE/November 2017
KABV — Graad 11
VRAAG 11
In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel. CDE is 'n raaklyn aan die sirkel
by D. DB halveer ABC. Laat B, =x
B
1.1 Bewys dat BC|| OD oO
11.2. Toondat € =90° (3)
[7]
Kopieres vorbehou UA A Blsiom asec
Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2 13 DBE/November 2017
KABV ~ Graad 11
VRAAG 12
In die diagram hieronder raak twee sirkels mekaar ekstern by punt P.
QPR is 'n gemene raaklyn aan beide sirkels by P. EDRC is 'n raaklyn aan die sirkel PBFC
by C. RCA=y en DAC=x. AD|| BC.
F
\
|
E
12.1 Noem, met redes, VIER ander hoeke gelyk aan x. (7)
12.2 Toon dat EPA=x+y (4)
12.3 Bepaal die numeriese waarde van x+y, as dit gegee word dat DCTP 'n
koordevierhoek is. (4)
{15]
TOTAAL: 150
see oss MN 0
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)
%20November%202017%20Answer%20Book_hlayiso.com_--b76d8c4b-9b1a-4580-a03a-7d0050e7ab92/v1-c5b6fb49287e2da37a15/card.webp)
Addendum
Mathematics Grade 11 P2 2017 Addendum (Afr)
_watermark--6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24/v1-597b2d50a403e6182085/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo

Addendum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Addendum

Addendum
Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 Addendum

Question paper
Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)
More from Grade 11 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 11 Paper 2 KZN November 2025 Paper & Memo

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 2 Eastern Cape November 2024 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 1 KZN June 2024 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 11 Paper 2 KZN June 2024 Memo

Addendum