Skip to content

Geography Grade 12 North West Mock 2019 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12201913 pages

Grade 12 Geography memorandum from the North West Mock Exam 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

North West Mock Exam 2019

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 NASIENRIGLYNE SEPTEMBER 2019 PUNTE: 225 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 NW/September 2019 NSS Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1. 1.1.1. A 1.1.2. A 1.1.3. D 1.1.4. A 1.1.5. B 1.1.6. B 1.1.7. D (7 x 1) (7) 1.2. 1.2.1. stollings 1.2.2. dendrities 1.2.3. verskuiwing 1.2.4. radiale 1.2.5. dendrities 1.2.6. tralie 1.2.7. ontwrigte 1.2.8. reghoekige (8 x 1) (8) 1.3. 1.3.1. Kaartdatum is 29/01/2013 (2) Teenwoordigheid van tropiese sikloon Felleng (2) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.3.2. a) Lyndonderstorm / vogfront / troglyn (1) (1 x 2) (2) b) Dit ontwikkel wanneer die Suid Atlantiese hoogdruk die koel droë lug vanuit die suidweste oor die land in stoot (2) Dit ontmoet die warm vogtige lug vanaf die Suid-Indiese oseaan wat deur die Suid-Indiese hoogdruk ingedruk is (2) Koue lug lig die warm lug op en lyndonderstorms ontwikkel op die grens. (2) ‘n Vogfront ontwikkel in die somer as die landoppervlakte verhit en laagdrukselle ontwikkel in die binneland. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.3.3. Hewige reënval beskadig oeste. (2) Gronderosie wat lei tot ‘n verlies aan vrugbare bogrond.(2) Verlies aan inkomste a.g.v gewasse wat verlore gaan. (2) Stormsterk winde wat gewasse vernietig. (2) Damme word vol en water word gebruik vir landerye. (2) Veeverliese. (2) Vernietiging van landbougrond en oeste. (2) Toeslikking van damme wat baggerwerk nodig maak –dit is duur.(2) Sommige boere ontvang groot bedrae geld van versekeraars om verliese te dek. (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 1.4 1.4.1. ‘n Stedelike gebied met hoër temperature as die omliggende landelike gebied. (1) (Konsep) (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 NW/September 2019 NSS Nasienriglyne 1.4.2. 17.5 ºC [Speling 17ºC - 18ºC] (2) (1 x 2) (2) 1.4.3. Wolkekrabbers in die stad absorbeer hitte. (2) Lugsirkulasie word beinvloed deur gebouedigtheid. (2) Te min plantegroei in die stad. (2) In landelike gebiede veroorsaak lae gebouedigtheid normale lugvloei (2) In landelike gebiede is daar baie plantegroei wat ‘n afkoelingseffek het (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.4. Daktuine kan temperature afkoel (2) Plant meer bome/ontwikkel/ skep groen gordels (2) Eko- vriendelike geboue. / groengeboue (2) Die bou van damme sal lugtemperatuur verlaag (2) Verminder gebouedigtheid (2) Moedig die koop van elektriese en hybridmotors aan (2) Bevorder saamry klubs (2) Verminder die hoeveelheid motors in die stad (2) Bevorder die gebruik van openbare vervoer en fietsry (2) Stel parkeer-en ry-stelsels in plek (2) Desentralisasie van nywerheids en kommersiele aktiwiteite (2) Vermindering van lugbesoedeling (filters in skoorstene) wat hitte in die stad vasvang (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.5. Siektes en ongevalle geassosieer met hitte/ hitteuitputting (2) Toename in besoedeling lei tot asemhalings probleme (2) Rookmis ly tot swakker sig (motoriste) (2) Loodvergiftiging vanaf die vasgekeerde brandstofdampe (2) [ENIGE TWEE) (2 x 2) (4) 1.5. 1.5.1. Dit is ‘n dwarsdeursnit deur ‘n rivier wat strek van oewer na oewer (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 1.5.2 Wydte (1) Diepte (1) (2 x 1) (2) 1.5.3. Die rivier word gekenmerk deur watervalle en stroomversnellings. (2) Die rivier word gekenmerk deur ‘n rowwe konkawe profiel. (2) Die tempo van erosie is nie gelyk aan die tempo van afsetting. nie (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5.4. By die oorsprong is die vallei steil met ‘n smal valleivloer as gevolg van vertikale erosie. (2) Soos afstand toeneem vanaf oorsprong, word die valleivloer wyer en valleikante word laer - sandbanke ontstaan in die middelloop agv afsetting in ‘n vlakker riviervallei (2) Laterale erosie domineer (2) Oewerwalle ontstaan omdat stadige vloei afsetting veroorsaak (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 NW/September 2019 NSS Nasienriglyne 1.6. 1.6.1. Die kronkeling/draaie in die stoomkanaal van ‘n rivier (1 x 1) (1) 1.6.2 ‘n Hoefystermeer vorm wanneer ‘n rivierkronkel van die hoofstroom gesny word. (1) Erosie aan die buite-oewer en afsetting aan die binne oewer veroorsaak dat die nek van die kronkel vernou. (1) Die rivier breek deur die nek, gedurende vloede en ‘n hoefystermeer vorm word gevorm. (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.6.3. Dit word ‘n toeriste aantreklikheid agv die natuurskoon en ontspanningsgeleenthede. (2) Vorm ‘n ondersteunende omgewing vir die gebied se biodiversiteit (2) Dit vorm ‘n habitat vir verskeie fauna en flora spesies. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.6.4. ‘n Hoefystermeer sal vorm. (2) Die hoefystermeer sal mettertyd opdroog (2) Bekend as ‘n kronkelgroef (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.6.5 Aan die buite oewer word meeste van die water na die buitekant geforseer wat die spoed van die rivier vermeerder en erosie tot gevolg het. (2) Die binne-oewer veroorsaak afsetting van gesuspendeerde materiaal wat ‘n sagte glyhelling van sand en grond skep, dus vloei die rivier stadiger. (2) (2 x 2) (4) [75] VRAAG 2 2.1. 2.1.1. Warm Mosambiek 2.1.2. Kuslaag 2.1.3. Stabiele toestande 2.1.4. Inversielaag 2.1.5. Koue Benguela 2.1.6. Koud 2.1.7. Suid-Indiese hoogdruk 2.1.8. Sub-Tropiese hoogdruk (8 x 1) (8) 2.2. 2.2.1. C 2.2.2. H 2.2.3. E 2.2.4. G 2.2.5. B 2.2.6. D 2.2.7. F (7 x 1) (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 NW/September 2019 NSS Nasienriglyne 2.3. 2.3.1. Koue front is die skeidingsone tussen ‘n koue lugmassa en ‘n warm lugmassa. [Konsep] (1 x 1) (1) 2.3.2 Omdat die ITKS na noord skuif. (2) (1 x 2) (2) 2.3.3. Lugdruk gaan laag wees en dan vining toeneem. (2) Winde verander van westewinde na suid westewinde. (2) Wind snelhede neem toe tot 45 knope / rukwinde. (2) Neerslag sal swaar wees met gepaardgaande donderstorms. (2) Cumulus en cumulonimbus wolkbedekking. (2) Doupunt temperatuur gaan daal. (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.3.4. Intense laagdrukstelsel met gepaardgaande koue front (1 x 2) (2) 2.3.5. Ontruim gebied waar daar onmiddelike gevaar is.(2) Beveilig huise deur vensters te bedek (2) Maak dreineringsplekke / stormwaterpypopening skoon (2) Stel ‘n kaart beskikbaar van moontlike oorstromings en hoe mense moet ontruim (2) Sneeu en uiters koue toestande – mense moet binnenshuis bly (2) Sorg vir mediese en voedsel voorraad (2) Koop lampe/kerse vir ingeval kragonderbrekings voorkom (2) Gebruik/kry sandsakke om water uit huise te hou (2) Toeriste moet hul planne aanpas by toestande (2) Kanseleer buitemuurse aktiwiteite (2) Vissermanne moenie op die see uitgaan nie (2) Gevaar van rotsstortings neem gedurende hierdie tyd toe (2) Noodsaaklike voorrade moet vroegtydig opgegaar word (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 2.4. 2.4.1. Dit is ‘n helling afwaartse wind wat snags waai a.g.v. swaartekrag. (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 2.4.2. Gedurende die aand koel die aardoppervlak vining af - vinniger as die aangrensende luglae. (1) Die lug wat afkoel raak swaarder en daal na die valleivloer. (1) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.4.3 Grond- en eiendomswaarde is hoër op die warmer middelhang wat binne die termiese gordel lê.(2) Katabatiese winde keer swaar nywerhede se besoedeling binne-in die vallei vas. (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.4.4 Dit is ‘n sone waar kouelug versamel en die temperatuur daal tot onder vriespunt wat ‘n rypholte vorm. (2) (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 NW/September 2019 NSS Nasienriglyne 2.4.5. Radiasiemis vorm in die nag as dit wolkloos, geen winde en koue temperature is. (2) Ontstaan omdat die aarde in die nag vinnig van die hitte ontslae raak wat hy gedurende die dag opgeneem het. (2) Soos die aardoppervlak afkoel vorm ‘n vogtige luglaag naby die aardoppervlak. (2) Soos verdere afkoeling plaasvind sal kondensasie plaasvind en mis vorm. (2) Radiasiemis is redelik algemeen in valleie, en kan somtyds redelik lank teenwoordig wees, veral as dit windloos bly. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.4.6. Dit verminder sigbaarheid. (2) Situasie kan aanleiding gee tot ongelukke. (2) (2 x 2) (4) 2.5. 2.5.1. Verjonging is die proses waar ‘n rivier weer energie kry om vertikaal te erodeer. (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 2.5.2. Heffing van die land (1) Toename in volume water (1) Hoër reënval (1) Daling in die seevlak (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 2.5.3 Knakpunte (1 x 1) (1) 2.5.4 Ingekerfde meanders a.g.v vertikale erosie, omdat nuwe erosie plaasvind. (1 x 2) (2) 2.5.5. a) ‘n Rivierterras vorm as ‘n rivier verjonging ondergaan en inkerf in die vloedvlakte wat teenwoordig was (2) Wanneer ‘n rivier afwaarts erodeer, kerf die nuwe vlakte in die ou- vlakte in. (2) Terugkerwing vind plaas op die nuwe (wye) vallei a.g.v laterale erosie. (2) Soos wat rivierverjonging plaasvind herhaal die proses aanhoudend. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) b) Terrasse bied skuiling teen vloede in die benedeloop (2) Vorm natuurlike gelyk oppervlak vir die ontwikkeling van spoorlyne en padnetwerk (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.5.6. Te veel reën in bergagtige-omgewings wat vloede skadelik maak.(2) Enige ekonomiese aktiwiteit op terrasse is arbeidsintensief d.w.s duur arbeid. (2) Terrase is geneig tot loging wat die kwaliteit van grond verswak wat tot nadeel van boere is. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 NW/September 2019 NSS Nasienriglyne 2.6. 2.6.1. Wanneer ‘n rivier die bolope van ‘n ander rivier roof/onderskep en sodoende die grootte van die opvangsgebied verklein. (Konsep) (1 x 1) (1) 2.6.2 Steiler gradient: Die een rivier vloei vanaf ‘n steiler hang vanaf die waterkeiding, sodat dit vinniger erodeer en meer energiek sal wees (2) Hoër reënval: die rivier aan die kant van die waterskeiding wat meer reënval kry het ‘n groter snelheid en erosiekrag (2) Sagter gesteentes: die rivier aan die kant van die waterskeiding het sagte gesteentes so dit erodeer vinniger (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.6.3 Meer water beskikbaar vir beproeiing / landbou. (2) Vrugbare grond vir beter gehalte gewasse. (2) Vermeerder produksie. (2) Groter wins. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.6.4. Minder water beskikbaar vir besproeiing / landbou (2) Minder afsetting, dus neem grondvrugbaarheid af (2) Afname in voedselproduksie (2) Ekonomiese afname. (2) Minder water beskikbaar vir menslike, huishoudelike en nywerheids gebruik. (2) Waterlewe gaan agteruit omdat minder water teenwoordig is (2) Voedselkettings en voedselwebbe word ontwrig. (2) Ekosisteme word versteur. (2) Mense moet trek. (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] VRAAG 3 3.1. 3.1.1. A 3.1.2. B 3.1.3. D 3.1.4. D 3.1.5. A 3.1.6. B 3.1.7. C 3.1.8. B (8 x 1) (8) 3.2. 3.2.1. G 3.2.2. C 3.2.3. A 3.2.4. H 3.2.5. D 3.2.6. B 3.2.7. F (7 x 1) (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 NW/September 2019 NSS Nasienriglyne 3.3. 3.3.1. Dit is ‘n manier om wette van grondbesit te verander om die verdeling van grond en grondbesit meer regverdig te maak. (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 3.3.2. Wanneer grondhervorming geïmplementeer word/sal mense wat voorheen benadeel was ‘n geleentheid kry om grond te besit. (2) Werkers wat werkloos was sal ‘n geleentheid hê om op plase te werk. (2) Daar sal meer boere wees en voedselsekuriteit sal verbeter. (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3.3. Dit sal werksgeleenthede skep in landelike gebiede (2) Dit sal die fundamentele mensereg en toegang tot grondbesit aanspreek. (2) Daar sal voedselsekuriteit wees. (2) Dit sal die siklus van armoede in landelike gebiede breek. (2) Mense sal grond kan besit. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.3.4. Beskikbaarheid van grond. (2) Grondkwaliteit is goed. (2) Beskikbaarheid van water hulpbronne. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.3.5. Gewillige verkoper/ gewillige koper beginsel neem te lank. (2) Gapings in die huidige wetgewing keer effektiewe grondhervormings programme. (2) Tekort aan konsessus tussen politieke partye oor grondhervorming. (2) Lang proses om wettige eienaars/bevoorregtes te bepaal. (2) Tekort aan ‘n effektiewe monitering en evaluasie sisteem. (2) Eise neem ‘n lang tyd om afgehandel te word. (2) Hervestiging moelik sonder voldoende finansies. (2) Eise en restitusie is duur. (2) Korrupsie. (2) Swak administrasie. (2) Tekort aan besluitneming. [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.4. 3.4.1. Rooster. (1) (1 x 1) (1) 3.4.2. Geassosieer met verkeersopeenhoping. (2) Baie kruisings/robotte. (2) Tydrowend. (2) Verhoogde brandstofverbruik. (2) Padwoede/frustrasie. (2) Ongelukke. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.4.3. Geboue is hoog en groot. (2) Geboue is naby mekaar. (2) Gebou van kunsmatige materiaal bv. glas. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 NW/September 2019 NSS Nasienriglyne [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 3.4.4. Parkeer en ry. (2) Saamryklubs. (2) Moedig gebruik van openbare vervoer aan. (2) Verskaf beter openbare vervoer / brei openbare vervoer uit. (2) Skep /bou meer fietsrybane. (2) Beplande onreëlmatige straatpatroon en sirkels om vloei van verkeer te verbeter. (2) Skep fleksietyd/fleksie werksure. (2) Sirkelroetes om stad. (2) Eenrigtingstrate (2) Gesinkroniseerde verkeersligte. (2) Buslane/Snelbusdienste. Brûe en oorhoofse paaie. (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.4.5. Stedelike vernuwing deur restorasie. (2) Vernuwing van gemeenskapsdienste (revamping). (2) Wette om onbetrokke eienaars aanspreeklik te hou. (2) Stedelike verbeteringsdistrikte, waar ‘n deel van die stad in geheel vernuwe word om ‘n beter leefomgewing te skep. (2) Massiewe skoonmaak operasies/ projekte. (2) Ontwikkelaars koop vervalle eiendom op en omskep dit in studentewoon- eenhede en duur woonstelkomplekse. (2) Verander vervalle eiendom in kantore, restaurante, sypaadjie-eetplekke en winkels. (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 3.5. 3.5.1. Verwys na besighede wat nie geregistreer is nie. (1) [Konsep] (1 x 1) (1) 3.5.2 Daar is motorbande bo-op mekaar.(2) Daar is motorrande “rims”(2) Daar is ‘n masjien wat bande afhaal. (2) (ENIGE EEN) (1 x 2) (2) 3.5.3. Min vrouens het die vaardighede om in die formele sektor te werk. (2) Meer vrouens is werkloos. (2) Vrouens is nie geneig om geleenthede raak te sien om beginkapitaal te versamel nie. (2) Hulle het nie besittings wat as kolateraal gebruik kan word nie. (2) Hulle situasie keer hul betekenisvolle deelname aan die ekonomie. (2) Vroue neig om die armste groep te wees in die sektor. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.5.4. Hulle word aanhoudend geteister deur polisie en die munisipaliteite. (2) Hulle het nie genoegsame strukture om vanuit te verkoop en te kan sluit nie. (2) Tekort aan kapitaal om besigheid te laat groei. (2) Banke staan nie lenings aan hulle toe om hul besighede te versterk nie. (2) Groot kostes en streng regulasies verhoed hulle om tot die formele mark toe te tree. (2) Beperkte onderrig en opleidingsgeleenthede. (2) Toenemende vraag na lae koste van goedere en dienste. (2) Migrasie a.g.v ekonomiese swaarkry en armoede. (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 NW/September 2019 NSS Nasienriglyne 3.6 3.6.1 Trans Kgalagadi Hoofpad (1) (1 x 1) (1) 3.6.2 Hierdie roete verbind Rustenburg met die Maputo hawe. (2) Dit sal toerisme bevorder. (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.6.3 Die area is ryk in minerale en verskaf nuwe mynbougeleenthede. (2) Noord-Wes is in die middel geleë en daarom skep dit ‘n handelsgeleentheid vir die res van die kontinent. (2) Noord-Wes Provinsie het die potensiaal om een van Suid-Afrika se vernaamste toerisme bestemming te word. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.6.4 Dit verskaf ‘n skakel tussen twee hawens, die van Maputo in Mosambiek tot by Walvisbaai in Namibië. (2) Opgradering van Platinum Tolpad tussen Pretoria en Rustenburg. (2) Opgradering van die pad tussen Pretoria en Lobatse, wat die pad verkort vanaf Johannesburg en Windhoek met 400 – 500 km. (2) Huidiglik het Lobatse nie ‘n internasionale lughawe nie, maar indien dit opgegradeer word kan dit help met uitvoere, want dit is net 48 km vanaf Mafikeng Internasionale lughawe. (2) Die Platinum ROI sal sleutelinfrastruktuur verbeter bv. spoorweë en paaie tussen Mafikeng en Zeerust en Zeerust en die Lobatse Grenspos. (2) Ontwikkeling van die Walvisbaaihawe. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 3.6.5 Die pad tussen Pretoria en Lobatse (in Botswana) was geïdentfiseer as die hoof projek.(2) Die ontwikkeling van die Platinum ROI vereis hoë volumes tussen groeipunte. (2) Die Platinum ROI is gekenmerk deur die landbou- en mynbousektore waarin grootmaat vervoer nodig is om in-en uit te voer. (2) Die gebied is afgesny van hawens. (2) Benodig ‘n duidelike raamwerk. (2) Boukapasiteit en opleiding van beamptes rakende beleide is nog nie op standaard nie. (2) Kapasiteit van voorheen benadeelde entrepreneurs moet versterk word. (2) Platinum ROI het nie genoeg groot ankerprojekte nie. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [75] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 NW/September 2019 NSS Nasienriglyne VRAAG 4 4.1. 4.1.1. D 4.1.2. E 4.1.3. F 4.1.4. B 4.1.5. G 4.1.6. C 4.1.7. A 4.1.8. I (8 x 1) (8) 4.2. 4.2.1. A 4.2.2. C 4.2.3. A 4.2.4. C 4.2.5. D 4.2.6. C 4.2.7. B (7 x 1) (7) 4.3. 4.3.1. a) Kern. (1) (1 x 1) (1) b) Beperkte vrugbare grond. (2) Genoegsame reënval en standhoudende riviere. (2) Droëpunt nedersettings kom voor in gebiede met swak dreinering of geneig is tot vloede. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) c) Hoogliggende gebied. (2) Ver vanaf die rivier. (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.3.2. a) Tekort aan dienste. (2) Besluite word alleen geneem. (2) Sekuriteit is min. (2) Ver van enige mark. (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.3.3 Hellingsrigting/Hellingsaspek: Noordfrontende helling is warm in SH (2) Vloedlyn: Bou bo die vloedlyn (2) Toegang tot vervoerroetes met ander gebiede. (2) Termiese gordel: Warmste deel van die vallei. (2) Toegang tot water: Mense kan gewasse besproei. (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.3.4. Beskikbaarheid van vrugbare grond. (2) Beskikbaarheid van water. (2) Nabyheid aan stad veroorsaak dat hulle hul produkte kan verkoop. (2) Toegang tot paaie vir vervoer van goedere. (2) [ENIGE TWEE) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 12 NW/September 2019 NSS Nasienriglyne 4.4 4.4.1. Verstedelikingstempo: Verwys na die persentasie waarmee stedelike bevolking toeneem. (1) (Konsep) (1 x 1) (1) 4.4.2 Hoë werkloosheidskoers in landelike gebiede. (2) (1 x 2) (2) 4.4.3 Dubbelverdiepings of hoër geboue te bou vir akkommodasie. (2) Versterk die regering se HOP-projek. (2) Bou nog woonstelblokke om die groot bevolking te huisves. (2) Bou vennootskappe met die privaatsektor bv. finansiële ondersteuning. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.4.4 Verlaag die huur van geboue. (2) Skep werk deur eko-toerisme. (2) Desentralisasie van groot nywerhede skep werk. (2) Verbeter werkstoestande en salarisse. (2) Voorsiening van basiese dienste soos water, elektrisiteit, gesondheidsdienste, ens. (2) Grondhervorming moet verhaas word om arm mense te help. (2) Verbeter pad- en vervoerfasiliteite. (2) Verbeter toegang tot kapitaal vir boere. (2) Voorsien opleiding om vaardighede in boerdery te verbeter. (2) Wend geskikte boerderypraktyke aan bv plant droogtebestande gewasse (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 4.5. 4.5.1. Port Elizabeth – Uitenhage (1 x 1) (1) 4.5.2. Die gebied is ver van die verbruikers. (2) Arbeidskoste is baie hoër as in Asië en Europa vir motorvervaardiging. (2) Arbeidsonrus en stakings. (2) Geen beskikbare mineralebron in die gebied. (2) Vervoerkoste na binnelandse markte is duur. (2) Gebied geleë tussen die see en bergreekse/platorand. (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) 4.5.3. Moderne hawe met sentrale ligging. (2) Voldoende watervoorsiening in die gebied. (2) Daar is gelykmatige spoortariewe. (2) Daar is ‘n groot arbeidspoel. (2) Die area is naby die Coega nywerheids sone. (NOS) (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.5.4 Meer mense met werk veroorsaak beter koopkrag. (2) Inkomstebelasting en verkoopbelasting versterk die ekonomie. (2) Positiewe invloed op internasionale handel (toename in uitvoere en afname in invoere). (2) Toename in beskikbare goedere. (2) Plaaslike pryse vir goedere bly konstant. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 13 NW/September 2019 NSS Nasienriglyne Kwaliteit van goedere sal verbeter. (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.6 4.6.1. Beleggers het ‘n afname in dividende en markkapitaal ervaar. (1 x 1) (1) 4.6.2. Mynboumaatskappye het hulself geherposisioneer in die huidige lae prysomgewing (2) Hulle het begin met kostebesparende-inisiatiewe wat weerspieël word in laer bedryfsuitgawes (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 4.6.3. Stakings en betogings bring mynbou tot ‘n stilstand (2) Swak arbeidsverhoudinge en konflik met bestuur (2) Minimumloon het produksiekoste verhoog (2) Mynrampe bedreig die veiligheid van mynwerkers. [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 4.6.4. Verlies aan salarisse. (2) Fisiese beserings of sterftes gedurende geweldadige arbeids onrus/ stakings. (2) Ekonomiese verliese. (2) Verlies aan produksie. (2) Verlies aan profyt/ wins. (2) Skade aan masjinerie en gereedskap. (2) Negatiewe effek op die groei en ontwikkeling van besighede. (2) Verlies aan belasting (inkomste belasting, BTW, verkoopbelasting, ens). (2) Verlies aan struktuur en orde in gemeenskappe. (2) Styging in prys van goedere. (2) Sekere goedere word skaars/minder. (2) Slegte invloed op kwaliteit van goedere. (2) Negatiewe invloed op internasionale handel (2) Hindernisse in die ekonomiese ontwikkeling van die land. (2) Onsekerheid in die ekonomie. (2) Afname in buitelandse beleggings. (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [75] Totaal: 225 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all