Skip to content
Memorandum

Agricultural Sciences Grade 12 North West Mock 2019 Memo

Grade 12 Agricultural Sciences memorandum from the North West Mock Exam 2019, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Agricultural SciencesGrade 1220199 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 SEPTEMBER 2019 NASIENRIGLYNE TOTAAL: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 2 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A üü 1.1.2 D üü 1.1.3 B üü 1.1.4 C üü 1.1.5 B üü 1.1.6 D üü 1.1.7 C üü 1.1.8 A üü 1.1.9 C üü 1.1.10 B üü (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 D üü 1.2.2 F üü 1.2.3 A üü 1.2.4 E üü 1.2.5 B üü (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Prosessering/Waardetoevoeging üü 1.3.2 Seleksie üü 1.3.3 Monohibriede üü 1.3.4 Korttermyn krediet üü 1.3.5 Atavisme üü (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Chromosome ü 1.4.2 Opgraderingü 1.4.3 Allelesü 1.4.4 Bestuur ü 1.4.5 Verspreiding/distribusie/plasing ü (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 3 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING 2.1 Verskillende tipes landboubemarking 2.1.1 Identifikasie van die tipe bemarking A - Koöperatiewe bemarking ü B - Vrye bemarking ü C - Beheerde bemarking ü (3) 2.1.2 Verduideliking van TWEE voordele van bemarking B · Geen vervoerkostes ü · Verkope is gewoonlik kontant en meer gerieflik ü · Produsent kan inisiatief en dryfkrag aan die dag lê ü · Goedkoper aangesien daar geen middelman/bemarkingskostes is nie ü · Boere beheer die winsgrense deur die vraag te analiseer ü · Dit motiveer produsente om harder te werk ü · Boere/Produsente ontvang kontant tydens verkope ü · Produsente verkoop waar hulle wil ü · Verkoop teen hul eie prys ü (Enige 2) (2) 2.2 Onderskeid tussen plaashekverkope en internet bemarking Plaashekverkope · Bemarking deur die boer waar produksie plaasvind/op/by die plaas ü · direk aan die verbruikers ü Internet bemarking · Goedere word geadverteer ü · en op die internet via e-pos en aanlynmedia verkoop ü (4) 2.3 Komponente of fases van die entrepreneursproses 2.3.1 Evaluering van die geleentheid ü (1) 2.3.2 Beplanning ü (1) 2.3.3 Hulpbronbepaling/mobilisasie ü (1) 2.4 SWOT-ontleding en die identifikasie van 2.4.1 TWEE sterk punte · Menslike hulpbronne ü · Beskikbaarheid van grond ü · Gebruik dienste van die voorligtingsbeampte ü (Enige 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 4 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 2.4.2 EEN swakheid · Gebrek aan vaardighede ü · Gebrek aan kapitaal ü (Enige 1) (1) 2.4.3 EEN geleentheid · Dienste van die voorligtingsbeampte ü · Geïdentifiseerde markte ü (Enige 1) (1) 2.4.4 TWEE bedreigings · Gebrek aan fondse/kapitaal ü · Onbetroubare weerstoestande ü · Gebrek aan vaardighede ü · Kompetisie met ander projek/florerende projek in die naburige dorpie ü (Enige 2) (2) 2.5 TWEE maniere om die agri-besigheidsketting te verbeter en meer vaartbelyn te maak · Gradering en standaardisering van produkte ü · Bemarking te fasiliteer en die prys vas te stel ü · Gebruik verkoelingsgeriewe en koeltrokke om bederf te voorkom ü · Verbeter die infrastruktuur van paaie ü · Maak voorsiening vir stoor/bergingsfasiliteite vir landbouprodukte om die ooraanbod te voorkom ü · Maak voorsiening vir die toegang tot finansiering om werkskapitaal te dek ü · Verbeter toegang tot markinligting ü · Bemark kollektief deur vragte van produsente te kombineer ü (2) · Prosesseer produkte waar dit geproduseer word ü (Enige 2) 2.6 Die rol van wetgewing 2.6.1 Wet op Landbouproduktestandaarde (Wet 119 van 1990) ü (1) 2.6.2 Wet op die Veiligheid van Vleis (Wet 40 van 2000) ü (1) 2.6.3 Wet op Verbruikersbeskerming (Wet 68 van 2008) ü (1) 2.7 Verskil tussen massa- en nisbemarking Massabemarking · Bemark dieselfde produkü op verskillende maniere vir verskillende groepe menseü Nisbemarking · Verkope van ‘n sekere produk ü aan ‘n klein marksegmentü (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 5 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 2.8 Die prys, vraag en aanbod van lemoene oor ‘n periode van vyf weke 2.8.1 Grafieke van die vraag en aanbod van lemoene Kriteria/rubriek/merkriglyne · Korrekte opskrif ü · X-as: Korrek gekalibreer ü · Y-as: Korrek gekalibreer ü · Korrekte eenheid (Sakkies/Week) ü · Lyngrafieke ü · Akkuraatheid ü (6) 2.8.2 Rede vir die hoër vraag Prys per sakkie lemoene was laag (R10) in week 1 ü maar hoër (R30) in week 5 ü (2) [35] VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE 3.1 DRIE funksies van grond as produksie factor · Bron van minerale vir die vervaardiging van kunsmisstowwe ü · Voorsien spasie/ruimte/plek vir landbouaktiwiteite ü · Voorsien voedsel aan mens/dier/voedelsekerheid ü · Word gebruik as sekuriteit/waarborg ü · Verskaf grondstowwe/rou materiale ü (Enige 3) (3) 3.2 Verbetering van die produktiwiteit van grond 3.2.1 Cü (1) 3.2.2 Aü (1) 3.2.3 Bü (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 6 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 3.3 Arbeidswetgewing 3.3.1 Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (Wet 85 van 1993) ü (1) 3.3.2 Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siekte (Wet 130 van 1993) ü (1) 3.3.3 Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Wet 97 van 1998) ü (1) 3.4 Risikobestuur 3.4.1 Definisie van strategiese risikobestuur · Langtermyn bestuur wat voorsien vir aanpassings in die onderneming ü met die oog op toekomstige veranderinge en uitdagings ü OF · Die proses waar strategieë ontwikkel word sodat die onderneming sy visie, missie en doelwitte ü kan bereik, asook aanpas by veranderende omstandighede ü (2) 3.4.2 Identifikasie van die risikobestuurstrategie Diversifikasie üü (2) 3.4.3 Regverdiging van die antwoord in VRAAG 3.4.2 Daar is ‘n aantal vertakkings ü op die een plaas ü (2) 3.4.4 Bestuursvaardigheid van die boer · Analitiese vaardighede ü · Interpersoonlike/kommunikasie vaardighede ü · Koördenerings/organisatoriese vaardighede ü · Probleemoplossings vaardighede (Enige 1) (1) 3.4.5 TWEE voorbeelde van produksierisiko’s · Finansieel ü · Wetlik/wetgewing ü · Menslike hulpbronne ü · Markte/prys ü · Tegnies ü · Produksie ü (Enige 2) (2) 3.5.1 VIER gevolge van HIV/VIGS op produktiwiteit · Beplanning word bemoeilik deur onbeplande afwesighede ü · Landbou-aktiwiteite kan nie betyds voltooi word nie ü · Verlies aan vaardighede en ondervinding en die verhoogde kostes om nuwe personeel op te lei ü · Plaaswerkers se produktiwite verlaag in die latere stadium van die siekteP · Emosionele trauma vir familie en vriende ü (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 7 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 3.5.2 Verhoging in die produktiwiteit van plaaswerkers (a) Opvoedkundige toestande · Vaardigheidsontwikkeling ü · Ondersteun die spesialisasie van werkers ü · Voorsien gratis skole of beurse ü (Enige 2) (2) (b) Omgewingstoestande · Voorsien basiese dienste ü · Voldoende verlof ü · Gratis vervoer na en van die werksplek ü · Verbeterde en veilige behuising ü · Ontspanningsfasiliteite ü · Meganisasie (Enige 2) (2) 3.6 Inkomste en uitgawes van ‘n plaas 3.6.1 Identifikasie van die tipe staat Inkomstestaat üü (2) 3.6.2 Berekening van die netto wins · Wins = Inkomste - uitgawes ü = R147 000 - R95 057 ü = R51 943 ü (3) 3.7 Onderskei tussen vaste en veranderlike kostes Vaste kostes · Kostes wat nie verander ü met die vlak van produksie nie ü Veranderlike kostes · Kostes wat wel verander ümet die vlak van produksie ü (4) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 8 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA 4.1 Kruising tussen ‘n heterosigotiese plant (G) en ‘n suiwer geteelde plant (g) 4.1.1 Genotipe van elke ouer in die eerste generasie · Ouer 1 - Gg ü · Ouer 2 - gg ü (2) 4.1.2 Punnet-vierkant van die nageslag van die eerste kruising Gamete G gü g Gg gg ü g Gg gg Punnet-vierkant met gamete en nageslag ü Nasienriglyne/Kriteria · Volledige Punnet-vierkant met gamete en nageslag ü · Korrekte gamete ü · Korrekte nageslag ü (3) 4.1.3 Tipe dominansie van die kruising Volledige dominansie ü (1) 4.1.4 Berekening van die persentasie heterosigote in die nageslag 2 ÷ 4 x 100 ü = 50% ü (2) 4.2 Verduideliking van Mendel se wet van onafhanklike sortering · Tydens gameetvorming, sal allele pare onafhanklik van mekaar ü na die nageslag oorgedra word ü (2) 4.3 Rol van epistatiese geen in erfdwang 4.3.1 Epistase Erfdwang is die vermoë van een ouer om sy/haar genetiese eienskappe ü na die nageslag oor te dra ü uitkoms van een geen deur ‘n ander geen beheer word ü Die geen wat erfdwang veroorsaak word (3) die epistatiese geen genoem ü 4.3.2 Erfdwang Kamvorms by hoendersü Velkleur by Labradors ü Pelskleur van Charlolais ü (Enige een) (1) 4.4 Oorsake van variasie (1) 4.4.1 Uitwissing ü (1) 4.4.2 Oorkruisingü (1) 4.4.3 Mutasie ü Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Landbouwetenskappe/V2 9 NW/September 2019 NSS – Nasienriglyne 4.5 Metodes van plant- en dier-verbetering 4.5.1 Metode wat plaasrekords gebruik Lynteling ü (1) 4.5.2 Identifikasie van die metode: meer nageslag, meer akkuraat Teelwaarde üü (2) 4.5.3 Identifikasie van die metode wat die Bacillus-gene inkorporeer Genetiese modifikasie (GM) üü (2) 4.5.4 DRIE sosio-ekonomiese voordele van GM · GM-gewasse voorsien voedsel van beter gehalte ü · Boere gebruik minder insekdoders ü · Geen/minimum bewerkingspraktyke kan toegepas word ü · Produkte het ‘n langer rakleeftyd ü · Gewasse is bestand teen verbrakking, koue en droogtes ü · Gewasse is bestand teen peste/plae/siektesü · Verminder arbeids-/operasionele kostes ü (Enige 3) (3) 4.5.5 TWEE potensiële omgewingsrisiko’s van GM-plante · Onkruide raak bestand teen onkruiddoders/superonkruid ü · Uitermatige gebruik van onkruiddoders kan die grond geskadig ü · Gene mag vanaf GM-gewasse na wilde plante versprei ü (2) · Voordelige insekte/peste word gedood ü (Enige 2) 4.6 Oorerfliksheidswaardes in skape 4.6.1 Teelwaarde van vaggewig 50% ü (1) 4.6.2 Primêre faktor wat geboortegewig bepaal. Geneü (1) 4.6.3 TWEE redes waarom naspeenmassa nie aanbeveel word nie · Oorerflikheid is laag ü · Omgewing het ‘n baie groot invloed op die uitkoms van hierdie eienskap ü (2) 4.6.4 Verskil tussen oorerflikheid en biometrie Oorerflikheidwaardes Die mate waarin ‘n kenmerk übepaal word deur gene. ü / Vergroot variasie in ‘n populasie ü deur genetiese invloed. ü Biometrie Die gebruik van statestiekü vir die analise van biologiese dataü / Analise van biologiese data ü deur middle van wiskundige of statiestiese metodes ü (4) [35 TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all
Agricultural Sciences Grade 12 North West Mock 2019 Memo | Hlayiso