Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 10
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NOVEMBER 2019
PUNTE: 150
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper 











View all





NW NSC GR 10 AGRIC SC P1 Afr NOV 2019 hlayiso.com
Business Studies · Grade 10 · North West November · 2019. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Business Studies
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- North West November
- Paper
- 1
- Pages
- 12
- File size
- 1.3 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 2 NW/November 2019
NSS – Graad 10
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik Afdeling A en Afdeling B.
2. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.
3. Begin ELKE vraag op ‘n nuwe bladsy.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommerstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
5. Jy mag ‘n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
6. Toon ALLE berekeninge, insluitend formules, waar nodig.
7. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 3 NW/November 2019
NSS – Graad 10
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
(1.1.1 tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer. Byvoorbeeld 1.1.11. D.
1.1.1. Die grootste in terme van organisasie vlakke in die ekologie.
A Bioom.
B Biosfeer.
C Gemeenskap.
D Ekosisteem.
1.1.2. Individuele organismes van dieselfde soort staan bekend as ...
A ‘n spesie.
B biotiese komponent.
C ‘n genus.
D autotrofies.
1.1.3. ‘n Belangrike funksie van ontbinders.
A Stel suurstof in die atmosfeer vry.
B Tree op as sekondêre verbruikers.
C Produseer voedsel vir primêre verbruikers.
D Bespoedig die verrottingsproses wat minerale in die
voedselketting vrystel.
1.1.4. Plante wat aangepas is vir baie nat toestande.
A Mesofiete.
B Xerofiete.
C Hidrofiete.
D Edafiete.
1.1.5. ‘n Fisiografiese faktor.
A Ligintensiteit.
B Helling.
C pH van die grond.
D CO2 konsentrasie in die lug.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 4 NW/November 2019
NSS – Graad 10
Die diagram hieronder is van toepassing op vrae 1.1.6 tot 1.1.8.
D
C
B
10 000
A
1.1.6. Die diagram hierbo verteenwoordig ‘n …
A voedselweb.
B piramiede van lewende organismes.
C piramiede van biomassa.
D piramiede van getalle.
1.1.7. Die verhouding tussen die produsente en die sêkondere verbruikers is …
A 1:100.
B 10:100.
C 100:1.
D 100:10.
1.1.8. Die vlak wat die grootste hoeveelheid biomassa in die piramiede
verteenwoordig.
A Vlak D.
B Vlak C.
C Vlak B.
D Vlak A.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 5 NW/November 2019
NSS – Graad 10
1.1.9. Die regte volgorde van gebeure tydens die watersiklus:
A Verdamping → kondensasie → wolk vorming → presipitasie →
water afvloei na strome
B Kondensasie → presipitasie → wolk vorming → verdamping →
water afvloei na strome
C Presipitasie → water afvloei na strome → wolk vorming →
verdamping → kondensasie
D Wolk vorming → presipitasie → kondensasie → water afvloei na
strome → verdamping
1.1.10. ‘n Ektoparasiet:
A Lewe binne in die gasheer
B Lewe buite op die gasheer
C Besoek die gasheer op sekere intervalle
D Beskadig nooit die gasheer nie (10 x 2) (20)
1.2 Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM B van toepassing is op SLEGS
A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM A nie.
Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer
(1.2.1 tot 1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 Slegs B.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 A Maak gebruik van duur hulpbronne Volhoubare landbou
B Integreer natuurlike en biologiese
beheerstelsels
1.2.2 A Bestuur van weiding Aangeplante
B Mielies word daarop verbou weiding
1.2.3 A Baie verskillende grasspesies Flora van woude
B Slange en groot voël lewe
1.2.4 A Teruggee van grond aan gemeenskappe Herstel van
B Verandering die besitregte grondregte
1.2.5 A Siektes en parasiete wet Veesiekte beheer
B Bevorder dieregesondheid
(5 x 2) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 6 NW/November 2019
NSS – Graad 10
1.3 Gee EEN word/term/frase vir ELK van die volgende beskrywings. Skryf slegs
die woord/term/frase langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer.
1.3.1 Interaksie tussen organismes, in dieselfde area, wat dieselfde
hulpbronne gebruik
1.3.2 Wanneer daar ‘n verhoging in meganisasie en industrië is
1.3.3 Landbou produkte wat in die sekondêre industrië gebruik word om
produkte te vervaardig gereed vir menslike gebruik
1.3.4 Die proses waar wildediere gevang en getem word
1.3.5 Die proses waar wild onwettig gejag en afgeslag word (5 x 2) (10)
1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORD in ELK van die volgende stellings
om dit WAAR te maak. Skryf slegs die korrekte woord langs die vraag
nommer (1.4.1 tot 1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.4.1 Hoogte is die rigting waarna die helling val.
1.4.2 Fisiografiese faktore, is faktore wat verbandhou met grond.
1.4.3 Produsente is organismes wat van ander organismes afhanklik is vir
voedingstowwe.
1.4.4 Kommersiële boerdery is op kleinskaal en informeel.
1.4.5 Minnesota en Hampshire is voorbeelde van hoenderrasse. (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 7 NW/November 2019
NSS – Graad 10
AFDELING B
VRAAG 2: AGRO-EKOLOGIE
Begin hierdie vraag op ‘n NUWE bladsy.
2.1 Die foto hieronder verteenwoordig TWEE natuurlike veld toestande.
Kant A Kant B
2.1.1 Indien Kant B vir 5 jaar gelos word, sonder enige inmenging, sal die
veld verander. Noem hierdie natuurlike verandering wat sal
plaasvind. (1)
2.1.2 Gee ‘n term vir die eerste tipe plante wat in kant B sal groei
gedurende die eerste jaar. (1)
2.1.3 Noem TWEE metodes wat die boer kan gebruik om te voorkom dat
kant A verander en lyk soos kant B. (2)
2.1.4 Definieer die term aangeplante weiding. (2)
2.2 Weiveldbestuur is baie belangrik in ‘n veeboerdery onderneming.
2.2.1 Definieer die onderstreepte term hierbo. (2)
2.2.2 Gee TWEE redes waarom weiveldbestuur belangrik is. (2)
2.2.3 Verduidelik die term wisselweiding. (2)
2.2.4 Noem TWEE ander veldbestuurpraktye. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 8 NW/November 2019
NSS – Graad 10
2.3 Tropgrootte is die getal diere van ‘n spesifieke klas per eenheidsoppervlakte
grond vir ‘n bepaalde tydperk.
2.3.1 Noem DRIE faktore wat tropgrootte beinvloed. (3)
2.3.2 Verduidelik TWEE gevolge van ‘n te groot tropgrootte. (4)
2.4 Die kaart hieronder toon die belangrikste ekologiese gebiede in Suid Afrika.
Savanna Grasveld
Sukkulente
karoo
Nama Karoo
Ruigtebos
Fynbos
Woud
2.4.1 Skryf ‘n ander term vir die woorde wat vetgedruk is bo die kaart neer. (1)
2.4.2 Gee TWEE voorbeelde van flora wat in die fynbos area’s aangetref
kan word. (2)
2.4.3 Identifiseer, vanuit die kaart hierbo, TWEE ekologiese areas met lae
reënval gemiddeldes per jaar. (2)
2.4.4 Noem TWEE ekologiese areas wat die meeste weidingsmateriaal vir
diere produseer. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 9 NW/November 2019
NSS – Graad 10
2.5 Die diagram hieronder stel ‘n sekere natuurverskeinsel voor.
Sonlig
Gereflekteerde
sonlig
Wolke
Infra-rooi of hitte
bestraling
Oppervlakte
2.5.1 Formuleer a gepaste opskrif vir die diagram. (2)
2.5.2 Gee TWEE menslike aksies wat die verskynsel in VRAAG 2.5.1
veroorsaak. (2)
2.5.3 Stel DRIE gevolge wat hierdie verskynsel op die landbou het voor. (3)
[35]
VRAAG 3: AGRI-INDUSTRIE
Begin die vraag op ‘n NUWE bladsy.
3.1 Die tabel hieronder stel die hoeveelheid verskillende lewendehawe in S.A. in
die jaar 2000 en 2010 voor.
LEWENDEHAWE TOTALE IN 2000 TOTALE IN 2010
(Miljoene) (Miljoene)
Beeste 14 13
Skape & Bokke 32 25
Varke 3 2
3.1.1 Verduidelik TWEE belangrike bydraes wat lanbou tot S.A. se
ekonomiese status maak. (2)
3.1.2 Lei, vanuit die tabel hierbo, die algemene tendens van die totale
lewendehawe tussen 2000 en 2010 af. (2)
3.1.3 Teken ‘n gekombineerde staafgrafiek van die totale beeste en varke
vir die jare 2000 en 2010. (6)
3.1.4 Bereken die verskil in die totale vir skape en bokke vanaf 2000 tot
2010. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 10 NW/November 2019
NSS – Graad 10
3.2 ‘n Diagram wat twee vorme van voedsel aantoon.
Blikkies
Vars
voedsel voedsel
3.2.1 Noem TWEE ander metodes van voedsel preserveering. (2)
3.2.2 Verskaf TWEE redes waarom dit nodig is om voedsel te preserveer. (2)
3.2.3 Onderskei tussen vars voedsel en stapelvoedsel. (2)
3.2.4 Gee die tipe kennisstelsel wat nodig is om te weet dat Mopanie
wurms eetbaar is. (1)
3.3 Vir die landbou om effektief te funksioneer moet daar wetgewing wees om
die wat en hoe van landbou-aktiwiteite te reguleer.
3.3.1 Differensieër tussen die Grondwet en ‘n Groenskrif. (2)
3.3.2 Lys DRIE aspekte van landbou wat deur die verskillende wette
gereguleer word. (3)
3.4 Landbou-organisasies.
3.4.1 Noem TWEE funksies van die Departement van Landbou. (2)
3.4.2 Gee die volle name vir die volgende landbou organisasies:
(a) LNR (1)
(b) NLBR (1)
(c) WNNR (1)
3.4.3 Voorsien TWEE voordele van landbou-organisasies. (2)
3.5 Voedselsekerheid in Suid Afrika.
3.5.1 Verduidelik die konsep voedselsekerheid in Suid Afrika. (2)
3.5.2 Gee TWEE bedreigings van voedselsekerheid in Suid Afrika. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 11 NW/November 2019
NSS – Graad 10
VRAAG 4: VEEKUNDE
Begin hierdie vraag op ‘n NUWE bladsy.
4.1 Die foto hieronder toon ‘n Suid Afrikaanse beesras aan.
4.1.1 Identifiseer die ras waaraan hierdie bul behoort. (1)
4.1.2 Identifiseer, vanuit die foto hierbo, TWEE eienskappe van die ras. (2)
4.1.3 Gee die wetenskaplike naam waaronder die ras geklassifiseer word. (1)
4.1.4 Lys TWEE eienskappe van ‘n bul. (2)
4.1.5 Noem EEN ander Suid Afrikaanse inheemse beesras. (1)
4.2 Die prente van TWEE Suid Afrikaanse beesrasse.
RAS A RAS B
4.2.1 Identifiseer die doel vir ras A en ras B. (2)
4.2.2 Gee die naam van ras A. (1)
4.2.3 Beskryf TWEE eienskappe van die beesras in VRAAG 4.2.2. (2)
4.2.4 Noem TWEE ander beesras wat vir dieselfde doel as ras A geteel
word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1 12 NW/November 2019
NSS – Graad 10
4.3 Die foto hieronder toon twee tipes kleinvee in Suid-Afrika.
RAS A RAS B
4.3.1 Identifiseer vanuit die foto’s:
(a) Ras A (1)
(b) Ras B (1)
4.3.2 Verwys na EEN eienskap van ras A. 1)
4.3.3 Gee die doel van ras B. (1)
4.3.4 Verduidelik hoe ras B ontstaan het. (2)
4.3.5 Noem die produk wat deur Angora bokke geproduseer word. (1)
4.4 Pluimvee word geklassifiseer volgens hulle produksie doeleindes.
4.4.1 Noem die TWEE tipes produksiestelsels wat algemeen in hoender
produksie voorkom. (2)
4.4.2 Gee EEN tipe inheemse hoender ras. (1)
4.4.3 Lys VIER vereistes vir suksesvolle pluimvee produksie. (4)
4.5 Wildsboerdery in Suid Afrika.
4.5.1 Gee TWEE redes waarom olifante bedreig word. (2)
4.5.2 Verduidelik waarom renosters vir hul horings gestroop word. (2)
4.5.3 Lys DRIE redes waarom wildboerdery vir S.A belangrik is. (3)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOT TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
BUSINESS STUDIES P1 QP JUNE 24

Question paper
BUSINESS STUDIES P2 QP ENG JUNE 24

Question paper
GR 10 S2 BUSINESS STUDIES QP ENG

Question paper
GR10 S2 Business Studies MG P1 ENG

Question paper
Gr 10 Business Studies Controlled Test 1 2023 Question Paper hlayiso.com

Question paper
Gr 10 Business Studies Controlled Test 2 2023 Question Paper hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
NW NSC GR 10 AGRIC SC P1 Eng Nov 2019 hlayiso.com

Memorandum
NW GR 10 AGRIC SC P1 Eng MEMO Nov 2019 hlayiso.com

Memorandum
NW GR 10 AGRIC SC P1 AFR Memo Nov 2019 2 hlayiso.com

Question paper
NW NSC GR 10 AGRIC SC P2 AFR NOV 2019 hlayiso.com

Question paper
Business Studies Grade 10 June 2019 Exam Paper hlayiso.com

Question paper
AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Eng D hlayiso.com
More from Grade 10 Business Studies
Explore more published documents in this catalogue.

Study guide
Gr10 Besigheidstudie studyguide LR hlayiso.com

Study guide
Gr10 Business Studies studyguide LR hlayiso.com

Annual teaching plan
Gr 10 Bus Stu ATP 2023 24

Question paper and memo
GP Sosh Business Studies Grade 10 March 2025 QP and Memo

Question paper and memo
LP Business Studies Grade 10 June 2025 P1 and Memo

Question paper and memo