Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2019
FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II
NASIENRIGLYNE
Tyd: 3 ure 200 punte
Hierdie nasienriglyne is voorberei vir gebruik deur eksaminators en sub-
eksaminators. Dit word van hulle almal verwag om 'n standardisasie-vergadering
by te woon om seker te maak dat die riglyne konsekwent geïnterpreteer en
toegepas word tydens die nasien van die kandidate se antwoordstelle.
Die IEB sal nie deelneem aan enige besprekings of korrespondensie oor enige
nasienriglyne nie. Dit word erken dat daar verskillende menings kan wees oor
sommige sake van beklemtoning of detail in die riglyne. Dit word ook toegegee
dat, sonder die voordeel van die bywoning van die standardiseringsvergadering,
daar verkillende interpretasies kan wees van die toepassing van die
nasienriglyne.
IEB Copyright © 2019 BLAAI OM ASSEBLIEF
Skip to contentQuestion paper 




_hlayiso.com_--02ee4df7-1da4-4d41-a14b-a0b2b2d781f5/v1-591f24580dfb16122386/card.webp)


_hlayiso.com_--02eb6021-d358-4621-adb1-711aa366a16c/v1-4e4bef49752be5087d73/card.webp)



View all





Physical Sciences Grade 12 IEB P2 2019 Question Paper (Afrikaans)
IEB Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Publisher: IEB
Physical Sciences · Grade 12 · 2019 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Paper
- 2
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 10
- File size
- 587.6 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 10
VRAAG 1 MEERVOUDIGE KEUSE
1.1 A
1.2 A
1.3 D
1.4 C
1.5 D
1.6 B
1.7 A
1.8 D
1.9 C
1.10 A
VRAAG 2
m
2.1 n=
M
n=
( 6, 5 )
( 27 )
n = 0,24 mol
2.2 Vir Aℓ om die beperkende reaktans te wees, word die volgende hoeveelheid
NaOH benodig:
6
n (NaOH benodig) = (0,24) × 2 = 0,72 mol
Hoeveelheid NaOH werklik teenwoordig: n = cV = (2,6)(0,4) =1,04 mol
Daar is (meer as) genoeg NaOH om ten volle met die Aℓ te reageer
OF
Hoeveelheid NaOH teenwoordig: n = cV = (2,6)(0,4) =1,04 mol
AS NaOH die beperkende reaktans was, dan sou die hoeveelheid Aℓ wat
benodig is, die volgende wees:
2
n(Al benodig) = (1,04) × 6 = 0,347 mol
Daar is nie genoeg Aℓ om ten volle met die NaOH te reageer nie
OF
Hoeveelheid NaOH teenwoordig: n = cV = (2,6)(0,4) =1,04 mol
Molverhouding van (Al) : n(NaOH) = 0,24 : 1,04 = 1 : 4,33
Dit is groter as die ware molverhouding van 1 : 3
IEB Copyright © 2019 BLAAI OM ASSEBLIEF
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 10
OF
Hoeveelheid NaOH teenwoordig: n = cV = (2,6)(0,4) =1,04 mol
3
Maksimum hoeveelheid H2 deur Aℓ geproduseer = 0,24 × 2 = 0,36 mol
3
Maksimum hoeveelheid H2 deur NaOH geproduseer = 1,04 × 6 = 0,52 mol
OF
3
Maks. hoeveelheid Na3AℓO3 deur Aℓ geproduseer = 0,24 × 2 = 0,36 mol
3
Maks. hoeveelheid Na3AℓO3 deur NaOH geproduseer = 1,04 × 6 = 0,52 mol
NaOH sou meer produk produseer (indien heeltemal opgebruik is), daar
moet dus te veel wees.
2
2.3 Teoretiese n(Na3AℓO3) = (0,24) × 2 = 0,24 mol
ware n(Na3AℓO3) = teoretiese n(Na3AℓO3) × 92%
92
ware n(Na3AℓO3) = (0,24) × 100 = 0,2208 mol
n (0,2208 )
c = V = (0,4 )
= 0,55 mol⋅dm–3
2.4 2.4.1 'n Reaksie wat chemiese potensiële energie omskakel na termiese
energie.
2.4.2 Die energie vrygestel is groter as die energie geabsorbeer.
2.5 2.5.1 (Die som van die) kinetiese energie (van die reagerende deeltjies) is
meer as die aktiveringsenergie.
2.5.2 • 'n Afname in konsentrasie beteken dat daar minder (opgeloste
stof) deeltjies is per eenheid volume
• Dit veroorsaak minder botsings (tussen reagerende deeltjies) per
eenheid tyd
• Dus, daar is minder effektiewe (suksesvolle) botsings per
eenheid tyd
• Die gevolg hiervan is 'n laer reaksietempo
2.6 Bly dieselfde
IEB Copyright © 2019 BLAAI OM ASSEBLIEF
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 10
VRAAG 3
3.1 Enige 3 van die volgende punte:
• As die waterstofmolekules mekaar nader (naby kom)
• is daar 'n dispersie van die elektrone in elke waterstofmolekule en
• dit lei tot die vorming van geïnduseerde dipole
• wat dan in staat is om mekaar aan te trek
OF
• As 'n gevolg van die ewekansige beweging van elektrone, word 'n
tydelike (oombliklike) dipool opgestel in een waterstofmolekuul
• wat lei tot dispersie van die elektrone in die ander waterstofmolekuul
• wat lei tot 'n geïnduseerde dipool
• die twee tydelike dipole is dan in staat om mekaar aan te trek
3.2 3.2.1 80 s
ΔV (5,9)
3.2.2 Tempo = Δt = (80) = 7,38 × 10–2 (dm3 ⋅s–1 ) dra fout oor van 3.2.1
3.2.3 Grafiek wat verhouding toon tussen volume (waterstofgas) en tyd
6
5
Volume H2 (dm3)
4
3
2
1
0
0 20 40 60 80 100 120 140
Tyd (s)
3.3 3S(s) + 6NaOH(aq) Na2SO3(aq) + 2Na2S(s) + 3H2O(ℓ)
IEB Copyright © 2019 BLAAI OM ASSEBLIEF
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 10
VRAAG 4
4.1 NO2 is verwyder (konsentrasie van NO2 verminder)
4.2 • Stres: afname in konsentrasie van NO2
• Le Châtelier se beginsel voorspel dat die sisteem sal reageer sodat die
konsentrasie van die NO2 sal vermeerder
• Dus word die voorwaartse reaksie (aanvanklik) bevoordeel omdat dit
NO2 produseer,
• wat lei tot 'n afname in die hoeveelheid reaktanse (OF NO en O2) EN/OF
'n toename in die hoeveelheid produkte (OF NO2) (soos in die grafiek
gesien kan word)
4.3 Dieselfde
[NO2 ]
2
4.4 Kc =
[NO ] [O2 ]
2
[NO2 ]
2
4.5 Kc =
[NO ] [O2 ]
2
[NO2 ]
2
(256) = 2
3 5
3 3
[NO2 ] = 20, 6559
n ( NO=
2) =
cV ( 20, 6559 )( 3=) 61,97mol
4.6 • Stres: toename in temperatuur
• Le Châtelier se beginsel voorspel dat die sisteem sal reageer om
sodoende die temperatuur te verlaag
• Dus word die endotermiese reaksie bevoordeel aangesien dit hitte
verbruik
• Uit die grafiek sien ons dat daar 'n toename is in die hoeveelheid
reaktanse (OF NO en O2) EN/OF 'n afname in die hoeveelheid produkte
(OF NO2)
• Dus word die terugwaartse reaksie bevoordeel
• Daarom is die terugwaartse reaksie endotermies
IEB Copyright © 2019 BLAAI OM ASSEBLIEF
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 10
4.7
(beide tempo's neem toe)
(bereik geleidelik
nuwe ewewig)
Voorwaarts
Reaksietempo
Terugwaarts (terugwaartse tempo neem
meer toe as voorwaartse tempo)
(bereik
geleidelik nuwe
ewewig)
(slegs terugwaartse
tempo neem skielik
af)
0 20 40 60 80 100
(5)
Tyd (min)
4.8 'n Binding wat plaasvind tussen atome binne molekules.
4.9 Nie-polêr (suiwer) kovalent
VRAAG 5
5.1 Dit dissosieer volledig
5.2 'n Oplossing met 'n bekende konsentrasie.
5.3 n = cV
n = (0,12)(0,4)
n = 0,048 mol
5.4 Endotermies as die waarde van Kw groter is as 10−14
5.5 Kw = [H3O +][OH –]
(1,44 × 10–14) = [H3O +](0,24)
[H3O+] = 6 × 10–14 mol⋅dm–3
5.6 Swak
5.7 ZF2
5.8 Die reaksie van 'n ioon (van 'n sout) met water.
5.9 F − + H2O ⇌ HF + OH−
5.10 alisariengeel
IEB Copyright © 2019 BLAAI OM ASSEBLIEF
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 10
VRAAG 6
6.1 Soutbrug
6.2 Enige TWEE van die volgende:
Temperatuur van 25 °C
1 mol·dm−3 (konsentrasie van Sn2+-opossing)
1 mol·dm−3 (konsentrasie van Sn4+-oplossing)
6.3 Enige EEN van die volgende:
Dit is onreaktief
Dit is solied
Dit is geleidend
6.4 Die elektrode waar reduksie plaasvind.
6.5 Pt
6.6 Sn4+ + 2e− → Sn2+
6.7 'n Stof wat elektrone oordra
6.8 Zn
0 0 0
6.9 𝐸𝐸𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠 = 𝐸𝐸𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘𝑘 − 𝐸𝐸𝑎𝑎𝑎𝑎𝑎𝑎𝑎𝑎𝑎𝑎
0
E𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠𝑠 = (+0,15)–�–0,76�
0
Esel = 0,91 V
6.10 Neem af
6.11 6.11.1 Elektroplatering
6.11.2 Katode
6.11.3 • Ag+ is 'n baie sterker oksideermiddel as water
• wat beteken dat Ag+ oorwegend gereduseer sal word
6.11.4 Silwer
6.11.5 • Elektrode X is 'n metaal met (positiewe kerne en)
gedelokaliseerde elektrone
• Hierdie gedelokaliseerde elektrone is vry om te beweeg en dus
om elektrisiteit te gelei
6.11.6 Q = It
Q = (3,2)(6 × 3600)
Q = 69 120 C
IEB Copyright © 2019 BLAAI OM ASSEBLIEF
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 8 van 10
Q
6.11.7 ne– =
F
ne– =
( 69120 )
( 96500 )
ne– = 0,72 mol
6.11.8 • nAg = ne– = 0,72 mol
• mAg = nM = (0,72)(108) = 77,76 g
VRAAG 7
7.1 'n Gekonsentreerde waterige oplossing van natriumchloried (NaCℓ).
7.2 Q
7.3 7.3.1 2Cℓ− → Cℓ2 + 2e−
7.3.2 • H2O het 'n meer negatiewe (OF minder positiewe)
elektrodepotensiaal as Cℓ−
• Daarom sal H2O meer waarskynlik geoksideer word (onder
standaardtoestande)
• Die hoë konsentrasie van Cℓ−-ione verhoog egter die tempo van
die oksidasie OF maak sy elektrode potensiaal meer negatief)
wat die oksidasie van Cℓ− oorheersend maak.
7.3.3 Suurstof OF O2
7.4 • 'n Membraan laat nie Cℓ− deur nie en die NaOH-oplossing sal NIE met
Cℓ−/NaCℓ gekontamineer word NIE.
OF
• 'n Diafragma laat Cℓ−-ione deur en die NaOH-oplossing sal met
Cℓ−/NaCℓ gekontamineer word.
7.5 7.5.1 H2
7.5.2 Verhoog die oppervlak-area
7.6 • Beide chloor en waterstof het slegs London-kragte
• Chloor het meer elektrone
• wat groter tydelike dipole produseer
• Daarom het chloor sterker London-kragte
• wat tot gevolg het dat meer energie benodig word om die
intermolekulêre kragte in chloor te oorkom en die deeltjies te skei,
• dus het chloor 'n hoër kookpunt
IEB Copyright © 2019 BLAAI OM ASSEBLIEF
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 9 van 10
VRAAG 8
8.1 'n Reeks soortgelyke verbindings wat dieselfde funksionele groep het en
dieselfde algemene formule, waarin elke lid van die vorige een verskil met
'n enkele CH2-eenheid.
8.2 CnH2n+2
8.3 Alkene
8.4 Versadig
8.5 H
H C H
H H H H
H C C C C C H
H H H H
H C H
H C H
H
8.6 Dubbel koolstof-koolstof binding
8.7 3−metielheksa−1,3−dieen
3−metiel
heksa
1,3−dieen
8.8 Alkane
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Substitusie
9.1.2 Addisie
9.2 9.2.1 Dehidrohalogenering
9.2.2 Hidrasie
9.3 Heptan−2−ol
9.4 9.4.1 C7H16
9.4.2 C3H6
IEB Copyright © 2019 BLAAI OM ASSEBLIEF
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT: FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL II – NASIENRIGLYNE Bladsy 10 van 10
9.5 Enige een van die volgende:
H H H H H H H H H H H H H H
H C C C C C C C H H C C C C C C C H
Br H H H H H H H Br H H H H H
H H H H H H H
H C C C C C C C H
H H Br H H H H
9.6 Die vraag moet saam met vraag 9.5 gemerk word.
H H H H H H H
As vraag 9.5 1−bromoheptaan is, dan: H C C C C C C C H
H H H H H
As vraag 9.5 2−bromoheptaan is, dan:
H H H H H H H H H H H H H H
H C C C C C C C H OF H C C C C C C C H
H H H H H H H H H H
H H H H H H H
As vraag 9.5 3−bromoheptaan is, dan: H C C C C C C C H
H H H H H
9.7 9.7.1 C2H6O + 3O2 → 2CO2 + 3H2O
9.7.2 • Die alkohol/karboksielsuur/ester is vlambaar
• Die waterbad laat sagte hitte toe
9.7.3
O O
H3C CH2 OH + H3C CH2 CH2 C OH → H3C CH2 CH2 C O CH2 CH3 + H2O
OF
CH3CH2OH + CH3CH2CH2COOH → CH3CH2CH2COOCH2CH3 + H2O
OF
CH3CH2OH + CH3(CH2)2COOH → CH3(CH2)2COOCH2CH3 + H2O
9.7.4 Etielbutanoaat
9.7.5 • Dehidreermiddel
• (Suur) katalisator
Totaal: 200 punte
IEB Copyright © 2019
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Physical Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Physical Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Physical Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Physical Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 IEB past papers
More Physical Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paperIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Question Paper

Question paperIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB P1 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB P1 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Question Paper

Question paperIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB P2 2019 Question Paper (Afrikaans)
_hlayiso.com_--02ee4df7-1da4-4d41-a14b-a0b2b2d781f5/v1-591f24580dfb16122386/card.webp)
Question paperIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2018 Question Paper
Related documents

Data sheetIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Data Sheet

MemorandumIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Memo
_hlayiso.com_--02eb6021-d358-4621-adb1-711aa366a16c/v1-4e4bef49752be5087d73/card.webp)
Question paperIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2018 Question Paper

Question paperIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2017 Question Paper

Question paperIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2017 Question Paper

Question paperIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2016 Question Paper
More from Grade 12 Physical Sciences

Data sheetIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Data Sheet

MemorandumIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo

Data sheetIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2018 Data Sheet

Data sheetIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2018 Data Sheet

MemorandumIEB
Physical Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2018 Memo

MemorandumIEB