Skip to content

Physical Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 QP

Question paperPhysical SciencesGrade 12201821 pages

Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 4 gegewensblaaie en 1 vel grafiekpapier. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK neer. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord VRAAG 5.3 op die aangehegte GRAFIEKPAPIER. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 9. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. 10. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig. 12. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 D. 1.1 Watter EEN van die volgende is die algemene formule van alkyne? A CnH2n B C2nH2n C CnH2n - 2 D CnH2n + 2 (2) 1.2 Die tipe reaksie wat plaasvind wanneer 'n karboksielsuur en 'n alkohol in die teenwoordigheid van 'n suur reageer: A Addisie B Hidrolise C Substitusie D Verestering (2) 1.3 Watter EEN van die volgende isomere het die LAAGSTE kookpunt? A CH3CH2CH2CH2CH2CH3 B CH3CH2C(CH3)2CH3 C CH3CH(CH3)CH2CH2CH3 D CH3CH2CH(CH3)CH2CH3 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS 1.4 Watter EEN van die reaksietempo-teenoor-tydgrafieke hieronder verteenwoordig die reaksie tussen magnesium en OORMAAT verdunde soutsuur die beste? A B Reaksietempo Reaksietempo Tyd Tyd C D Reaksietempo Reaksietempo Tyd Tyd (2) 1.5 Watter EEN van die volgende sal NIE die ewewigsposisie van omkeerbare chemiese reaksies beïnvloed NIE? A Temperatuur B Katalisator C Druk D Konsentrasie (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS 1.6 Die volgende ewewig bestaan in suiwer water by 25 °C. 2H2O(ℓ) ⇌ H3O+(aq) + OH  (aq) ∆H > 0 By hierdie temperatuur is die pH = 7 en Kw = 1 x 10-14. Die temperatuur van die water word nou na 90 °C verhoog. Watter EEN van die volgende is WAAR by die nuwe temperatuur? A pH = 7 B [H3O+] = [ OH  ] C [H3O+][ OH  ] = 10-14 D [H3O+] = 10-7 mol∙dm-3 (2) 1.7 'n Soutsuuroplossing word teen 'n ammoniakoplossing getitreer. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: HCℓ(aq) + NH4OH(aq) → NH4Cℓ(aq) + H2O(ℓ) Watter EEN van die volgende gee die pH van die oplossing by die eindpunt en die rede vir hierdie pH? pH REDE + A 3 H3O (aq) word tydens die ionisasie van HCℓ(aq) gevorm. B 5 H3O+(aq) word tydens hidrolise van NH4 (aq) gevorm. C 7 Neutralisasie vind by die eindpunt plaas. D 9 OH-(aq) word tydens hidrolise van NH4 (aq) gevorm. (2) 1.8 'n Vermindering in die oksidasiegetal van 'n atoom tydens 'n chemiese reaksie staan as … bekend. A redoks B oksidasie C reduksie D elektrolise (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS 1.9 Die twee halfreaksies hieronder word gebruik om 'n galvaniese sel op te stel. X+(aq) + e- ⇌ X(s) Ereduksie  = + 0,15 V Y2+(aq) + 2e- ⇌ Y(s) Ereduksie  = - 0,15 V Watter EEN van die stellings hieronder is KORREK wanneer die sel in werking is? A X+(aq) word gereduseer. B Y(s) word gereduseer. C X(s) | X+(aq) is die negatiewe elektrode. D Elektrone vloei van X(s) na Y(s) in die eksterne stroombaan. (2) 1.10 Watter EEN van die volgende is KORREK vir die industriële bereiding van swawelsuur? PROSES KATALISATOR A Ostwald Platinum B Haber Yster C Kontak Yster D Kontak Vanadiumpentoksied (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die letters A tot E in die tabel hieronder verteenwoordig ses organiese verbindings. H H O H H H H H O A H C C C C H B H C C C C H H H H H H H H C H H C Butan-1-ol D Butan-2-oon CH3 H CH3 CH2 H H H H E H C C C C C C C H H CH2 H H OH H H CH3 2.1 Skryf die LETTER neer wat ELK van die volgende verteenwoordig: 2.1.1 'n Tersiêre alkohol (1) 2.1.2 'n Aldehied (1) 2.1.3 'n Ketoon (1) 2.1.4 'n Funksionele isomeer van verbinding B (1) 2.2 Skryf die IUPAC-naam neer van: 2.2.1 Verbinding B (1) 2.2.2 Verbinding E (4) 2.3 Definieer posisie-isomere. (2) 2.4 Skryf die STRUKTUURFORMULE neer van: 2.4.1 'n Posisie-isomeer van verbinding C (2) 2.4.2 Verbinding D (2) 2.4.3 Die organiese suur wat met verbinding C sal reageer om butielpropanoaat te vorm (2) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Bestudeer die dampdruk-teenoor-temperatuurgrafieke vir drie organiese verbindings, X, Y en Z, hieronder wat aan verskillende homoloë reekse behoort. Atmosferiese druk is 100 kPa. Grafieke van dampdruk teenoor temperatuur 200 X Y 150 Dampdruk (kPa) Z 100 50 0 25 50 75 100 125 Temperatuur (°C) 3.1 Skryf die dampdruk van verbinding Y by 90 °C neer. (1) 3.2 Die grafieke kan gebruik word om die kookpunte van die drie verbindings te bepaal. 3.2.1 Definieer kookpunt. (2) 3.2.2 Bepaal die kookpunt van verbinding X. (1) 3.3 Die homoloë reekse waaraan die drie verbindings van soortgelyke molekulêre massas behoort, is in willekeurige orde geïdentifiseer as: alkohol; karboksielsuur; ketoon 3.3.1 Watter verbinding (X, Y of Z) is die karboksielsuur? (1) 3.3.2 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.3.1 deur na die soort intermolekulêre kragte in verbindings van elk van die homoloë reekse hierbo te verwys. (4) 3.3.3 Verbinding X het drie koolstofatome per molekuul. Skryf die IUPAC-naam van verbinding X neer. (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Beskou die onvolledige vergelykings vir reaksie I tot IV hieronder. P, Q, R en S is organiese verbindings. I Q + Br2 2-bromobutaan + HBr II nP CH2 CH2 n hitte III R 2P + Q hitte IV 2-bromobutaan + KOH (in etanol) S + T + H2O 4.1 Definieer 'n krakingsreaksie. (2) 4.2 Skryf die reaksienommer (I, II, III of IV) neer wat ELK van die volgende verteenwoordig: 4.2.1 'n Krakingsreaksie (1) 4.2.2 'n Addisiereaksie (1) 4.2.3 'n Substitusiereaksie (1) 4.3 Skryf neer: 4.3.1 EEN reaksietoestand vir reaksie I (1) 4.3.2 Die verbinding (P, Q, R of S) wat 'n onversadigde koolwaterstof verteenwoordig (1) 4.3.3 Die IUPAC-naam van verbinding P (1) 4.3.4 Die molekulêre formule van verbinding R (2) 4.3.5 Die struktuurformule van verbinding Q (2) 4.3.6 Die struktuurformule van verbinding S (2) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) BEANTWOORD VRAAG 5.3 OP DIE AANGEHEGTE GRAFIEKPAPIER. Leerders gebruik die reaksie tussen natriumtiosulfaat en soutsuur om een van die faktore wat reaksietempo beïnvloed, te ondersoek. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: Na2S2O3(aq) + 2HCℓ(aq) → 2NaCℓ(aq) + H2O(ℓ) + SO2(g) + S(s) Die diagram hieronder toon die eksperimentele opstelling. fles Na2S2O3(aq) en HCℓ(aq) wit papier In die eerste eksperiment word 50 cm3 natriumtiosulfaatoplossing by 100 cm3 van 'n 2 mol∙dm-3 verdunde soutsuuroplossing in 'n fles gevoeg wat oor 'n kruis wat op 'n vel wit papier geteken is, geplaas is. Die soutsuur is in OORMAAT. Die tyd wat dit die kruis neem om onsigbaar te word, soos van bo waargeneem, word aangeteken. Die eksperiment word dan vier keer met verskillende volumes van die natriumtiosulfaatoplossing herhaal. Die resultate wat verkry is, word in die tabel hieronder getoon. VOLUME GEMIDDELDE TEMPO VAN VOLUME TYD 1 ( ) EKSPERIMENT Na2S2O3 VAN (s) tyd (cm3) H2O (cm3) (x 10-2 s-1) 1 50 0 22,7 4,4 2 40 10 28,6 3,5 3 30 20 38,5 2,6 4 20 30 58,8 1,7 5 10 40 111,1 0,9 5.1 Definieer reaksietempo. (2) 5.2 Hoe vergelyk die konsentrasie natriumtiosulfaatoplossing wat in eksperiment 2 gebruik is met dié in eksperiment 5? Kies uit GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS 5.3 Teken 'n grafiek van gemiddelde reaksietempo teenoor volume natriumtiosulfaat wat gebruik is op die aangehegte vel GRAFIEKPAPIER. (HEG HIERDIE VEL GRAFIEKPAPIER AAN JOU ANTWOORDEBOEK.) (3) 5.4 Gebruik die inligting in die grafiek om die volgende vrae te beantwoord. 5.4.1 Bepaal die volume verdunde natriumtiosulfaatoplossing wat moet reageer sodat die kruis in 40 sekondes onsigbaar kan word. GEBRUIK STIPPELLYNE OP DIE GRAFIEK OM TE TOON HOE JY BY DIE ANTWOORD UITGEKOM HET. (3) 5.4.2 Skryf 'n gevolgtrekking vir hierdie ondersoek neer. (2) 5.5 Gebruik die botsingsteorie om die effek van 'n verhoging in konsentrasie op reaksietempo te verduidelik. (3) 5.6 Die massa swawel wat in eksperiment 1 berei is, is 1,62 g. Bereken die massa van die natriumtiosulfaat wat in eksperiment 1 gebruik is. (4) [18] VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 6.1 'n Omkeerbare gasreaksie word toegelaat om ewewig in 'n geslote houer by verskillende temperature en drukke te bereik. Die grafiek hieronder toon die persentasie opbrengs vir hierdie reaksie by 30 kPa soos wat die temperatuur verhoog word. Persentasie opbrengs 30 kPa Temperatuur Gebruik die inligting in die grafiek hierbo om die volgende vrae te beantwoord. 6.1.1 Stel Le Chatelier se beginsel. (2) 6.1.2 Die reaksiewarmte (∆H) vir die voorwaartse reaksie is POSITIEF. Gebruik Le Chatelier se beginsel om hierdie stelling te verduidelik. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS Die grafiek hieronder toon die persentasie opbrengs vir hierdie reaksie soos druk by konstante temperatuur verander. Persentasie opbrengs Druk 6.1.3 Verduidelik die effek van 'n toename in druk op die ewewigsposisie van 'n reaksie. (2) 6.1.4 Watter EEN van die volgende vergelykings (I, II of III) verteenwoordig die ewewig hierbo? I: 2A(g) + 3B(g) ⇌ 3C(g) II: A(g) + B(g) ⇌ 3C(g) III: A(g) + B(g) ⇌ 2C(g) (2) 6.2 'n Mengsel van 0,2 mol waterstofchloried (HCℓ) en 0,11 mol suurstofgas (O2) word in 'n 200 cm3-fles by 'n sekere temperatuur verseël. Die reaksie bereik ewewig volgens die gebalanseerde vergelyking hieronder: 4HCℓ(g) + O2(g) ⇌ 2Cℓ2(g) + 2H2O(g) Daar word gevind dat 1,825 g waterstofchloried by ewewig teenwoordig is. Bereken die ewewigskonstante, Kc, vir hierdie reaksie by hierdie temperatuur. (9) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 13 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 7.1 Die gebalanseerde vergelyking hieronder verteenwoordig die eerste stap in die ionisasie van swawelsuur (H2SO4) in water: H2SO4(ℓ) + H2O(ℓ) ⇌ H3O+(aq) + HSO 4 (aq) 7.1.1 Skryf die FORMULES neer van die TWEE basisse in die vergelyking hierbo. (2) 7.1.2 Is swawelsuur 'n STERK of 'n SWAK suur? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 7.2 Leerders gebruik die reaksie van 0,15 mol∙dm-3 swawelsuuroplossing met 'n natriumhidroksiedoplossing in twee verskillende eksperimente. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: H2SO4(aq) + 2NaOH(aq) → Na2SO4(aq) + H2O(ℓ) 7.2.1 Hulle gebruik 24 cm3 H2SO4(aq) in 'n titrasie om 26 cm3 NaOH(aq) te neutraliseer. Bereken die konsentrasie van die NaOH(aq). (5) 7.2.2 In 'n ander eksperiment word 30 cm3 van die H2SO4(aq) by 20 cm3 van 'n 0,28 mol∙dm-3-NaOH-oplossing in 'n beker gevoeg. Bereken die pH van die finale oplossing. (8) [17] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 8.1 'n Groep leerders gebruik die reaksie hieronder om 'n elektrochemiese sel op te stel. Sn2+(aq) + 2Ag+(aq) → 2Ag(s) + Sn4+(aq) 8.1.1 Definieer 'n reduseermiddel ten opsigte van elektronoordrag. (2) 8.1.2 Noem 'n stof wat as elektrode in die anode-halfsel gebruik moet word. (1) 8.1.3 Skryf die NAAM of FORMULE van die reduseermiddel neer. (1) 8.1.4 Skryf die selnotasie van die sel neer. (3) 8.1.5 Bereken die aanvanklike emk van hierdie sel onder standaardtoestande. (4) 8.2 In 'n aparte eksperiment plaas die leerders magnesiumlint in 'n beker wat 'n blou koper(II)sulfaatoplossing bevat. Na 'n rukkie word die oplossing kleurloos. Koper(II)sulfaatoplossing Magnesiumlint 8.2.1 Noem EEN waarneembare verandering in die beker, behalwe vir 'n kleurverandering van die oplossing, wat die leerders kan maak. (1) 8.2.2 Verwys na die relatiewe sterktes van oksideermiddels of reduseermiddels om te verduidelik waarom die oplossing kleurloos word. (3) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 15 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die grafiek hieronder verteenwoordig die massaveranderinge wat by elektrode A en elektrode B in 'n elektrolitiese sel tydens die suiwering van koper plaasvind. 5,0 4,6 A Massa (g) B 0,2 0 Tyd 9.1 Definieer elektrolise. (2) 9.2 Watter grafiek, A of B, verteenwoordig die massaverandering van die anode tydens elektrolise? (1) 9.3 Skryf die vergelyking van die halfreaksie neer wat by die katode van hierdie sel plaasvind. (2) 9.4 Gebruik die inligting in die grafiek en bereken die persentasie suiwerheid van die onsuiwer koper. (4) [9] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 16 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 10.1 Die diagram hieronder toon prosesse wat by die bereiding van kunsmis X en kunsmis Z betrokke is. Haberproses H2SO4 Proses A Produk Q X Produk Q HNO3 Z Skryf neer die: 10.1.1 Gebalanseerde vergelyking vir die vorming van produk Q (3) 10.1.2 FORMULE van kunsmis X (1) 10.1.3 NAAM van proses A (1) 10.1.4 NAAM van kunsmis Z (1) 10.2 'n 10 kg-sak NPK-kunsmis is 6 : 1 : 5 (22) gemerk. 10.2.1 Wat is die betekenis van NPK? (1) 10.2.2 Wat is die betekenis van (22) op die etiket? (1) 10.2.3 Bereken die massa kalium in die sak. (4) [12] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 1 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Standard pressure p 1,013 x 105 Pa Standaarddruk Molar gas volume at STP Vm 22,4 dm3∙mol-1 Molêre gasvolume by STD Standard temperature Standaardtemperatuur T 273 K Charge on electron e -1,6 x 10-19 C Lading op elektron Avogadro's constant NA 6,02 x 1023 mol-1 Avogadro-konstante TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES m N n n M NA n m V c or/of c n V MV Vm c a v a na  pH = -log[H3O+] c b v b nb Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K Eθcell  Eθcathode  Eθanode / Eθsel  Ekatode θ  Eθanode or/of Eθcell  Ereduction θ  Eθoxidation / Eθsel  Ereduksie θ  Eθoksidasie or/of Eθcell  Eθoxidisingagent  Ereducing θ agent / E sel  Eoksideermiddel  Ereduseermiddel θ θ θ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Fisiese Wetenskappe/V2 Downloaded from hlayiso.com 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) Atomic number 1 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2 2,1 H He 1 29 4 3 4 Electronegativity Symbol 5 6 7 8 9 10 1,0 1,5 1,9 Cu 2,0 2,5 3,0 3,5 4,0 Li Be Elektronegatiwiteit 63,5 Simbool B C N O F Ne 7 9 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar 23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 226 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies E θ (V) F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 3+  2+ Co +e ⇌ Co + 1,81 H2O2 + 2H +2e + ⇌ 2H2O +1,77  + 8H + 5e 2+ ⇌ + MnO 4 Mn + 4H2O + 1,51   Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36 2 Cr2O 7 + 14H + 6e + 3+ ⇌ 2Cr + 7H2O + 1,33 +  O2(g) + 4H + 4e ⇌ 2H2O + 1,23 +  2+ MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23 Pt + 2e 2+ ⇌ Pt + 1,20 Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07  +  NO 3 + 4H + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë 2+  Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 Ag + e + ⇌ Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Ag + 0,80  +  NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80 + e 3+ 2+ Fe ⇌ Fe + 0,77 O2(g) + 2H + 2e + ⇌ H2O2 + 0,68   I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 +  Cu + e ⇌ Cu + 0,52 SO2 + 4H + 4e + + 0,45 ⇌ S + 2H2O 2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 2+  Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34 2 SO 4 + 4H + 2e ⇌ + SO2(g) + 2H2O + 0,17 2+  + Cu +e ⇌ Cu + 0,16 4+  2+ Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15 S + 2H + 2e + ⇌ H2S(g) + 0,14 +  2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00 + 3e  0,06 3+ Fe ⇌ Fe + 2e  0,13 2+ Pb ⇌ Pb + 2e  0,14 2+ Sn ⇌ Sn + 2e  0,27 2+ Ni ⇌ Ni   0,28 2+ Co + 2e ⇌ Co + 2e  0,40 2+ Cd ⇌ Cd  2+  0,41 3+ Cr +e ⇌ Cr + 2e  0,44 2+ Fe ⇌ Fe   0,74 3+ Cr + 3e ⇌ Cr + 2e  0,76 2+ Zn ⇌ Zn   2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 + 2e  0,91 2+ Cr ⇌ Cr   1,18 2+ Mn + 2e ⇌ Mn + 3e  1,66 3+ Aℓ ⇌ Aℓ   2,36 2+ Mg + 2e ⇌ Mg Na + e  2,71 + ⇌ Na + 2e  2,87 2+ Ca ⇌ Ca   2,89 2+ Sr + 2e ⇌ Sr + 2e  2,90 2+ Ba ⇌ Ba + - Cs + e ⇌ Cs - 2,92 K + e  2,93 + ⇌ K Li + e  3,05 + ⇌ Li Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE Half-reactions/Halfreaksies E θ (V) Li + e  3,05 + ⇌ Li K + e  2,93 + ⇌ K   2,92 + Cs + e ⇌ Cs + 2e  2,90 2+ Ba ⇌ Ba   2,89 2+ Sr + 2e ⇌ Sr + 2e  2,87 2+ Ca ⇌ Ca Na + e  2,71 + ⇌ Na   2,36 2+ Mg + 2e ⇌ Mg + 3e  1,66 3+ Aℓ ⇌ Aℓ   1,18 2+ Mn + 2e ⇌ Mn + 2e  0,91 2+ Cr ⇌ Cr Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë   2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH  0,83 + 2e  0,76 2+ ⇌ Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë Zn Zn   0,74 3+ Cr + 3e ⇌ Cr + 2e  0,44 2+ Fe ⇌ Fe  2+  0,41 3+ Cr +e ⇌ Cr + 2e  0,40 2+ Cd ⇌ Cd   0,28 2+ Co + 2e ⇌ Co + 2e  0,27 2+ Ni ⇌ Ni + 2e  0,14 2+ Sn ⇌ Sn   0,13 2+ Pb + 2e ⇌ Pb + 3e  0,06 3+ Fe ⇌ Fe +  2H + 2e ⇌ H2(g) 0,00 S + 2H + 2e + ⇌ H2S(g) + 0,14 4+  2+ Sn + 2e ⇌ Sn + 0,15 + e 2+ + Cu ⇌ Cu + 0,16 2 SO 4 + 4H + 2e + ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17 2+  Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34   2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40 SO2 + 4H + 4e + ⇌ S + 2H2O + 0,45 +  Cu + e ⇌ Cu + 0,52   I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54 O2(g) + 2H + 2e + ⇌ H2O2 + 0,68 3+  2+ Fe +e ⇌ Fe + 0,77  +  NO 3 + 2H + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80 +  Ag + e ⇌ Ag + 0,80 2+  Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85  + 4H + 3e + NO 3 ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96   Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07 + 2 e 2+ Pt ⇌ Pt + 1,20 +  2+ MnO2 + 4H + 2e ⇌ Mn + 2H2O + 1,23 O2(g) + 4H + 4e + ⇌ 2H2O + 1,23 2 Cr2O 7 + 14H + 6e 3+ ⇌ + 2Cr + 7H2O + 1,33   Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36  +  2+ MnO 4 + 8H + 5e ⇌ Mn + 4H2O + 1,51 +  H2O2 + 2H +2 e ⇌ 2H2O +1,77 3+  2+ Co +e ⇌ Co + 1,81 F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: VRAAG 5.3 Lewer hierdie vel GRAFIEKPAPIER saam met jou ANTWOORDEBOEK in. Grafiek van reaksietempo teenoor volume 5 4,5 4 Gemiddelde reaksietempo (x 10-2 s-1) 3,5 3 2,5 2 1,5 1 0,5 0 0 10 20 30 40 50 60 Volume Na2S2O3(aq) (cm3) Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Physical Sciences

View all