Skip to content

Physical Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 QP

Question paperPhysical SciencesGrade 11201716 pages

Grade 11 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape November Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) NOVEMBER 2017 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye, 4 gegewensblaaie en 1 antwoordblad. *IPHSCA2* Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou naam en klas (byvoorbeeld 11A) in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK neer. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK, behalwe VRAAG 4.1 wat op die ANTWOORDBLAD beantwoord moet word. 3. Lewer die ANTWOORDBLAD saam met die ANTWOORDEBOEK in. 4. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 6. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 7. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 8. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 9. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 10. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. 11. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 12. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig. 13. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E. 1.1 Watter EEN van die bindings tussen die atome hieronder het die grootste polariteit? A H-C B H - Cℓ C H-O D H-N (2) 1.2 Vaste jodium sublimeer maklik. Die intermolekulêre kragte teenwoordig in jodium is ... A London-kragte. B waterstofbinding. C ioon-dipool-kragte. D dipool-dipool-kragte. (2) 1.3 Die grafiek hieronder toon hoe die potensiële energie met afstand tussen die kerne van twee stikstofatome verander wanneer 'n dubbelbinding tussen die stikstofatome (N = N) gevorm word. Potensiële energie (kJ∙mol ) -1 0 L l l l l Afstand tussen 120 125 130 135 140 kerne (pm) -100 -418 Kies uit die tabel die bindingslengte en bindingsenergie vir N = N. BINDINGSLENGTE BINDINGSENERGIE (pm) (kJ∙mol-1) A 120 0 B 125 518 C 125 418 D 130 -100 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 1.4 Volgens Boyle se wet, ... 1 A pα indien T konstant is. V B V α T indien p konstant is. 1 C Vα indien p konstant is. T D p α V indien n konstant is. (2) 1.5 Een mol van enige gas beslaan dieselfde volume by dieselfde temperatuur en druk. Hierdie stelling staan as ... bekend. A Charles se wet B Gay Lussac se wet C Avogadro se wet D die ideale gaswet (2) 1.6 Een mol van 'n gas, VERSEËL in 'n houer, het volume V by temperatuur T en 'n druk p. Indien die druk na 3p verhoog word, is die verhouding tussen die volume en temperatuur (V : T) ... A 1:⅓ B 3:1 C ⅓:3 D 1:3 1.7 Die chemiese vergelyking wat 'n endotermiese reaksie voorstel: A NH 4 NO 3 (s) + H 2 O(ℓ) → NH 4 +(aq) + NO 3 -(aq) ∆H > 0 B 2Mg(s) + O 2 (g) → 2MgO(s) ∆H < 0 C Zn(s) + 2HCℓ(aq) → ZnCℓ 2 (aq) + H 2 (g) + hitte D H 2 (g) + Cℓ 2 (g) → 2HCℓ(g) ∆H = -131 kJ∙mol-1 (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 1.8 Die KORREKTE formule vir salpetersuur: A H 2 SO 4 B CH 3 COOH C NH 3 D HNO 3 (2) 1.9 Beskou die reaksie hieronder. Zn(s) + CuSO 4 (aq) → ZnSO 4 (aq) + Cu(s) Watter stof is die oksideermiddel? A Zn B Cu 2+ C Zn 2+ D Cu (2) 1.10 Watter EEN van die reaksies hieronder sal die sout natriumetanoaat (natriumasetaat) vorm? A HCℓ(s) + CH 3 COOH(aq) → B CH 3 COOH(aq) + H 2 O(ℓ) → C CH 3 COOH(aq) + NaOH(aq) → D H 2 CO 3 (aq) + NaOH(aq) → (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Beskou die volgende twee reaksies van metaan (CH 4 ): Reaksie 1: CH 4 (g) + HCℓ (g) → CH 3 Cℓ (g) + H 2 (g) Reaksie 2: CH 4 (g) + 2O 2 (g) → CO 2 (g) + 2H 2 O (g) 2.1 Definieer die term kovalente binding. (2) 2.2 Teken Lewisstrukture vir: 2.2.1 CH 3 Cℓ (2) 2.2.2 CO 2 (2) 2.3 Hoeveel alleenpaar-elektrone is op die sentrale atoom in die CO 2 -molekuul? (1) 2.4 Identifiseer EEN van die stowwe in Reaksie 2 wat 'n datiewe kovalente binding kan vorm wanneer dit met 'n suur reageer. (1) 2.5 Skryf die vorm neer van die: 2.5.1 H 2 O-molekuul (1) 2.5.2 CO 2 -molekuul (1) 2.6 Alhoewel die molekule van CH 4 en CH 3 Cℓ dieselfde vorm het, is CH 4 nie-polêr en CH 3 Cℓ polêr. Gee 'n rede vir die verskil in molekulêre polariteit. (1) [11] VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Beskou die lys van ses stowwe met hulle formules en kookpunte in die tabel hieronder. NAAM VAN STOF FORMULE KOOKPUNT (°C) Water H2O 100 Etanol CH 3 CH 2 OH 78 Broom Br 2 58,8 Jodium I2 184,3 Ammoniak NH 3 -33,3 Fosfien PH 3 -87,7 3.1 Verduidelik waarom etanol in water oplosbaar is. Verwys na die relatiewe sterkte van die intermolekulêre kragte in etanol en water. (3) 3.2 Verduidelik waarom die kookpunt van jodium hoër as dié van broom is. Verwys na die intermolekulêre kragte teenwoordig in ELKE stof in die verduideliking. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 3.3 Verduidelik waarom fosfien vinniger as ammoniak sal verdamp deur na die soorte intermolekulêre kragte teenwoordig in ELKE stof te verwys. (4) 3.4 Water, etanol en broom is almal vloeistowwe by kamertemperatuur. Watter EEN sal die hoogste dampdruk hê? (1) 3.5 Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 3.4 deur na die relatiewe sterkte van die intermolekulêre kragte en kookpunte te verwys. (2) [13] VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) In 'n eksperiment om die verwantskap tussen druk en temperatuur van 'n ingeslote gas te ondersoek, is 48 g suurstof in 'n geslote houer verseël. Die resultate verkry, is in die tabel hieronder aangeteken. DRUK (kPa) TEMPERATUUR (K) 155,8 250 187,0 300 218,1 350 249,3 400 280,5 450 4.1 Teken 'n grafiek van druk teenoor temperatuur op die aangehegte ANTWOORDBLAD. Ekstrapoleer die grafiek sodat dit die y-as sny. (4) 4.2 Watter gevolgtrekking kan uit die finale grafiek gemaak word? (2) 4.3 Verduidelik waarom dit nie moontlik sal wees om akkurate waardes teen baie lae temperature te verkry nie. (2) 4.4 Gebruik die kinetiese molekulêre teorie om die effek van 'n styging in temperatuur op die druk van 'n gas te verduidelik. (4) 4.5 Onder watter toestande van temperatuur en druk sal 'n ware gas soos 'n ideale gas optree? (2) 4.6 Bereken die helling van die grafiek. (3) 4.7 Gebruik die antwoord op VRAAG 4.6 om die volume van die houer te bepaal. (5) [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Weerballonne word in die ruimte opgestuur om inligting te versamel. Die ballonne bars gewoonlik by 'n druk van 27 640 Pa en 'n volume van 36,3 m3. Die dataversamelaar val dan terug Aarde toe. ballon dataversamelaar Die gas in 'n sekere weerballon het 'n aanvanklike volume van 12,6 m3 en druk van 105 000 Pa by 'n temperatuur van 25 °C wanneer dit in die ruimte opgestuur word. Bereken die: 5.1 Temperatuur van die gas, in °C, in die ballon wanneer dit bars (4) 5.2 Aanvanklike hoeveelheid gas (in mol) in die ballon (4) [8] VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 6.1 Die ontbinding van waterstofperoksied in die teenwoordigheid van 'n katalisator by standaarddruk en kamertemperatuur word deur die ongebalanseerde chemiese vergelyking hieronder gegee. H 2 O 2 (aq) → H 2 O(ℓ) + O 2 (g) Die suurstofgas word opgevang en die volume word oor 'n tydperk aangeteken. Die reaksie het volledig verloop na tyd t. Die resultate word op die grafiek van volume O 2 teenoor tyd getrek, soos hieronder getoon. 600 Volume O2 (cm ) 3 Tyd (s) t Neem die molêre gasvolume (V m ) as 24,45 dm3 by kamertemperatuur en standaarddruk. 6.1.1 Balanseer die vergelyking. (2) 6.1.2 Hoe sal 'n katalisator die reaksie beïnvloed? (2) 6.1.3 Gebruik die inligting op die grafiek om die massa waterstofperoksied wat ontbind het, te bereken. (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 6.2 In 'n eksperiment voeg 'n leerder 500 cm3 soutsuur (HCℓ), met 'n konsentrasie van 0,36 mol·dm-3, by 1,2 g magnesium in 'n proefbuis. Sy teken die verandering in die massa magnesium met gereelde intervalle aan soos wat die reaksie verloop. Die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie is: Mg(s) + 2HCℓ(aq) → MgCℓ 2 (aq) + H 2 (g) Die verandering in die massa magnesium gedurende die reaksie word in die grafiek hieronder getoon. 1,2 Magnesium (g) Tyd (min.) 1 2 3 6.2.1 Identifiseer die beperkende reaktans in hierdie reaksie. Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 6.2.2 Bereken die getal mol ongereageerde soutsuur in die proefbuis ná 3 minute. (7) [19] VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die vergelyking vir die verbranding van butaangas word hieronder gegee. butaan(g) + 13O 2 (g) → 8CO 2 (g) + 10H 2 O(g) ∆H < 0 7.1 Definieer die term aktiveringsenergie. (2) 7.2 Is die verbrandingsreaksie van butaan eksotermies of endotermies? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 7.3 Teken 'n sketsgrafiek van potensiële energie teenoor reaksieverloop vir die reaksie hierbo. Dui die volgende duidelik op die grafiek aan: • Aktiveringsenergie • Reaksiewarmte (∆H) • Reaktanse en produkte (3) 7.4 Bepaal die empiriese formule van butaangas indien dit uit 82,76% koolstof en en 17,24% waterstof bestaan. (4) [11] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 8.1 Twee reaksies van swawelsuur word in die diagram hieronder getoon. Reaksie 1 H2SO4 Sout X + Produk Y NaOH Reaksie 2 H2O Amfoliet A + H3O+ 8.1.1 Definieer 'n Lowry-Brønsted-basis. (2) 8.1.2 Skryf 'n gebalanseerde vergelyking vir Reaksie 1 neer. (3) 8.1.3 Skryf die NAAM van die sout wat deur X voorgestel word, neer. (2) 8.1.4 Skryf die FORMULE van amfoliet A neer. (2) 8.1.5 Skryf die formules van die TWEE gekonjugeerde suur-basispare in Reaksie 2 neer. (4) 8.2 'n Oplossing van natriumhidroksied (NaOH) word berei deur 6 g vaste NaOH in 500 cm3 water op te los. Hierdie oplossing reageer volledig met 10 g onsuiwer ammoniumchloried (NH 4 Cℓ) volgens die vergelyking hieronder. NaOH(aq) + NH 4 Cℓ(s) → NaCℓ(aq) + H 2 O(ℓ) + NH 3 (aq) 8.2.1 Bereken die konsentrasie van die NaOH-oplossing. (4) 8.2.2 Bereken die persentasie onsuiwerhede in die NH 4 Cℓ. (6) [23] VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die reaksie tussen dichromaat-ione (Cr 2 O 7 -2) en yster(II)ione (Fe2+) in 'n suurmedium word hieronder gegee. Cr 2 O 7 -2(aq) + Fe2+(aq) + H+(aq) → Cr3+(aq) + Fe3+(aq) + H 2 O(ℓ) 9.1 Bepaal die oksidasiegetal van CHROOM in Cr 2 O 7 -2(aq). (2) 9.2 Definieer reduksie in terme van elektronoordrag. (2) 9.3 Skryf die FORMULE neer van die stof wat oksidasie ondergaan. Verduidelik die antwoord in terme van oksidasiegetalle. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 9.4 Skryf die FORMULE van die oksideermiddel neer. (2) 9.5 Skryf die reduksie-halfreaksie neer. (2) 9.6 Skryf die netto gebalanseerde ioniese vergelyking vir die reaksie neer deur die ioon-elektronmetode te gebruik. (3) [13] VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Goud en yster is twee van baie minerale wat in Suid-Afrika ontgin word. Yster word in oopgroefmyne ontgin, terwyl goud gewoonlik in diepgroef- (ondergrondse) myne gevind word. Gedurende die proses van raffinering vind die volgende chemiese reaksies plaas om die metaal uit die erts te onttrek: Goud word opgelos in 'n oplossing, wat sianiedione (CN-) bevat om dit uit die erts te onttrek. Die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie is: 4Au(s) + 8NaCN(aq) + 2H 2 O(ℓ) + O 2 (g) → 4NaAu(CN) 2 (aq) + NaOH(aq) Yster(Vl)oksied en koolstof word in 'n hoogoond verhit om yster uit die erts te onttrek. Die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie is: 2Fe 2 O 3 (s) +3C(s) → 4Fe(ℓ) + 3CO 2 (g) 10.1 Noem TWEE voordele van oopgroefmynbou in vergelyking met diepgroef- (ondergrondse) mynbou. (2) Beskou die ysterontginningsreaksie. 10.2 Word yster tydens die reaksie geoksideer of gereduseer? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 10.3 Noem TWEE nadele van die gebruik van koolstof in hierdie reaksie. (2) Beskou die goudontginningsreaksie. 10.4 Gee EEN rede waarom goud as 'n element in die erts teenwoordig is. (2) 10.5 Watter rol speel suurstofgas (O 2 ) in die reaksie? (2) [10] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Fisies Wetenskappe/V2 1 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 11 PAPER 2 (CHEMISTRY) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 11 VRAESTEL 2 (CHEMIE) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Avogadro's constant NA 6,02 x 1023 mol-1 Avogadro-konstante Molar gas constant R 8,31 J∙K-1∙mol-1 Molêre gaskonstante Standard pressure pθ 1,013 x 105 Pa Standaarddruk Molar gas volume at STP Vm 22,4 dm3∙mol-1 Molêre gasvolume by STD Standard temperature Tθ 273 K Standaardtemperatuur TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES p1V1 p 2 V2 = pV = nRT T1 T2 m N n= n= M NA V n m n= c= OR/OF c= Vm V MV Kopyreg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 (I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII) 1 Atomic number 2 KEY/SLEUTEL Atoomgetal 2,1 H He 1 4 3 4 29 5 6 7 8 9 10 Electronegativity Symbol 1,0 Li 1,5 Be Elektronegatiwiteit 1,9 Cu Simbool 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne 7 9 63,5 11 12 14 16 19 20 11 12 13 14 15 16 17 18 0,9 Na 1,2 Mg Approximate relative atomic mass 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar 23 24 Benaderde relatiewe atoommassa 27 28 31 32 35,5 40 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr 39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe 86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131 55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn 133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209 87 88 89 0,7 Fr 0,9 Ra Ac 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 226 Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu 140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr 232 238 Kopyreg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE θ Half-reactions/Halfreaksies E (V) F 2 (g) + 2e− ⇌ 2F− + 2,87 3+ 2+ Co + e− ⇌ Co + 1,81 + H 2 O 2 + 2H +2e− ⇌ 2H 2 O +1,77 − + 2+ MnO 4 + 8H + 5e− ⇌ Mn + 4H 2 O + 1,51 Cℓ 2 (g) + 2e− ⇌ 2Cℓ− + 1,36 2− + 3+ Cr 2 O 7 + 14H + 6e− ⇌ 2Cr + 7H 2 O + 1,33 + − O 2 (g) + 4H + 4e ⇌ 2H 2 O + 1,23 + 2+ MnO 2 + 4H + 2e− ⇌ Mn + 2H 2 O + 1,23 2+ Pt + 2e− ⇌ Pt + 1,20 Br 2 (ℓ) + 2e− ⇌ 2Br− + 1,07 − + NO 3 + 4H + 3e− ⇌ NO(g) + 2H 2 O + 0,96 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë 2+ − Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 + Ag + e− ⇌ Ag + 0,80 Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë − + NO 3 + 2H + e− ⇌ NO 2 (g) + H 2 O + 0,80 3+ − 2+ Fe + e ⇌ Fe + 0,77 + O 2 (g) + 2H + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68 I 2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54 + Cu + e− ⇌ Cu + 0,52 + SO 2 + 4H + 4e− ⇌ S + 2H 2 O + 0,45 2H 2 O + O 2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40 2+ Cu + 2e− ⇌ Cu + 0,34 2− + SO 4 + 4H + 2e− ⇌ SO 2 (g) + 2H 2 O + 0,17 2+ + Cu + e− ⇌ Cu + 0,16 4+ 2+ Sn + 2e− ⇌ Sn + 0,15 + S + 2H + 2e− ⇌ H 2 S(g) + 0,14 + 2H + 2e− ⇌ H 2 (g) 0,00 3+ Fe + 3e− ⇌ Fe − 0,06 2+ Pb + 2e− ⇌ Pb − 0,13 2+ Sn + 2e− ⇌ Sn − 0,14 2+ Ni + 2e− ⇌ Ni − 0,27 2+ Co + 2e− ⇌ Co − 0,28 2+ Cd + 2e− ⇌ Cd − 0,40 3+ 2+ Cr + e− ⇌ Cr − 0,41 2+ Fe + 2e− ⇌ Fe − 0,44 3+ Cr + 3e− ⇌ Cr − 0,74 2+ Zn + 2e− ⇌ Zn − 0,76 2H 2 O + 2e− ⇌ H 2 (g) + 2OH− − 0,83 2+ Cr + 2e− ⇌ Cr − 0,91 2+ Mn + 2e− ⇌ Mn − 1,18 3+ Aℓ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66 2+ Mg + 2e− ⇌ Mg − 2,36 + Na + e− ⇌ Na − 2,71 2+ Ca + 2e− ⇌ Ca − 2,87 2+ Sr + 2e− ⇌ Sr − 2,89 2+ Ba + 2e− ⇌ Ba − 2,90 + - Cs + e ⇌ Cs - 2,92 + − K +e ⇌ K − 2,93 + Li + e− ⇌ Li − 3,05 Kopyreg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE θ Half-reactions/Halfreaksies E (V) + Li + e− ⇌ Li − 3,05 + K + e− ⇌ K − 2,93 + Cs + e− ⇌ Cs − 2,92 2+ Ba + 2e− ⇌ Ba − 2,90 2+ Sr + 2e− ⇌ Sr − 2,89 2+ Ca + 2e− ⇌ Ca − 2,87 + Na + e− ⇌ Na − 2,71 2+ Mg + 2e− ⇌ Mg − 2,36 3+ Aℓ + 3e− ⇌ Aℓ − 1,66 2+ Mn + 2e− ⇌ Mn − 1,18 2+ Cr + 2e− ⇌ Cr − 0,91 2H 2 O + 2e− ⇌ H 2 (g) + 2OH− − 0,83 2+ Zn + 2e− ⇌ Zn − 0,76 3+ Cr + 3e− Cr Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë ⇌ − 0,74 2+ Fe + 2e− ⇌ Fe − 0,44 3+ 2+ Cr + e− ⇌ Cr − 0,41 Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë 2+ Cd + 2e− ⇌ Cd − 0,40 2+ Co + 2e− ⇌ Co − 0,28 2+ Ni + 2e− ⇌ Ni − 0,27 2+ Sn + 2e− ⇌ Sn − 0,14 2+ Pb + 2e− ⇌ Pb − 0,13 3+ Fe + 3e− ⇌ Fe − 0,06 + 2H + 2e− ⇌ H 2 (g) 0,00 + S + 2H + 2e− ⇌ H 2 S(g) + 0,14 4+ 2+ Sn + 2e− ⇌ Sn + 0,15 2+ + Cu + e− ⇌ Cu + 0,16 2− + SO 4 + 4H + 2e− ⇌ SO 2 (g) + 2H 2 O + 0,17 2+ − Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34 2H 2 O + O 2 + 4e− ⇌ 4OH− + 0,40 + SO 2 + 4H + 4e− ⇌ S + 2H 2 O + 0,45 + Cu + e− ⇌ Cu + 0,52 I 2 + 2e− ⇌ 2I− + 0,54 + O 2 (g) + 2H + 2e− ⇌ H2O2 + 0,68 3+ 2+ Fe + e− ⇌ Fe + 0,77 − + NO 3 + 2H + e− ⇌ NO 2 (g) + H 2 O + 0,80 + − Ag + e ⇌ Ag + 0,80 2+ Hg + 2e− ⇌ Hg(ℓ) + 0,85 − + NO 3 + 4H + 3e− ⇌ NO(g) + 2H 2 O + 0,96 − − Br 2 (ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07 2+ Pt + 2 e− ⇌ Pt + 1,20 + 2+ MnO 2 + 4H + 2e− ⇌ Mn + 2H 2 O + 1,23 + O 2 (g) + 4H + 4e− ⇌ 2H 2 O + 1,23 2− + 3+ Cr 2 O 7 + 14H + 6e− ⇌ 2Cr + 7H 2 O + 1,33 − − Cℓ 2 (g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36 − + 2+ MnO 4 + 8H + 5e− ⇌ Mn + 4H 2 O + 1,51 + H 2 O 2 + 2H +2 e− ⇌ 2H 2 O +1,77 3+ 2+ Co + e− ⇌ Co + 1,81 F 2 (g) + 2e− ⇌ 2F − + 2,87 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V2 DBE/November 2017 KABV – Graad 11 ANTWOORDBLAD Lewer hierdie ANTWOORDBLAD saam met die ANTWOORDeBOEK in. NAAM: _____________________________________ KLAS:_____ VRAAG 4.1 GRAFIEK VAN DRUK TEENOOR TEMPERATUUR Druk (kPa) Kopyreg voorbehou Temperatuur (K)

Study this subject

More from Grade 11 Physical Sciences

View all